
Twee vir een
deur Bobcat
‘n Paar weke na ons besoek aan Klub XXX, kuier ek by Angelique en Adriaan op hul tuisdorp. Hulle het my die Vrydagaand baie gasvry ontvang en na ‘n heerlike maaltyd het die drie van ons oudergewoonte tuinkerse aangesteek en ons self kaalgat op die groot piekniek kombers langs hul swembad tuisgemaak.
Die wyn was heerlik koel en verfrissend teen die warm aandluggie en dit was nie honderd jaar nie of Adriaan was ooglopend jags. Hy het kort-kort sy hande oor Angelique se borste gevryf waar sy op haar rug op my bo-been gelê het. Ek kon sien dat sy attensies die regte uitwerking op Angie het, want haar borste het verstyf en die roospienk om haar nippels het sulke klein knoppies soos hoendervel uitgeslaan.
Haar liggaam was verruklik vroulik mooi waar sy teen my been lê. Haar gitswart hare met die effe pers tint strepie aan die een kant was sag teen my been en met haar een hand het sy oor haar skouer my borskas liggies met haar lang goed versorgde naels gevryf.
Adriaan het haar bene oopgestoot en op sy maag tussen haar bene gaan lê. Angie het haar kniёe effe opgetrek en Adriaan se gesig het in haar skoot verdwyn. Ek was voorbereid op wat sou volg, want Adriaan was bobaas om Angelique met die mond tot ekstase te dryf. Binne sekondes het hy egter opgespring, slakspoortjie oor die neus en ken. Angie het geprotesteer, maar hy het net gelag, homself verskoon en gesê dat hy vir ons ‘n verrassing het.
Angie het net haar tong geklap terwyl hy aantrek en wegstap. Sy het op haar maag gedraai en my voёl in haar hand geneem. Ek het Adriaan agterna gekyk met ‘n glimlag. Koddig was sy kort ronde lyf met sy boepie wat op en af hop soos hy stap. Angie het my egter tot realiteit geruk toe sy my voёlkop in haar warm mond neem. Binne sekondes het haar lippe wat styf oor die glanskop van my voёl flits my tot ‘n enorme ereksie.
Sy het haarself opgelig, haar bene oor myne geswaai en stadig vorentoe teen my opgekruip. Angelique het my platgedruk op die kombers en tot reg bokant my voёl opbeweeg. Ek het gesien hoe haar hande weerskante van haar dye afbeweeg en toe sy oor die skag van my voёl kom sit kon ek voel dat sy haar lippies met haar vingers ooptrek.
Haar poesie was sopnat en sy het dit stadig oor die lengte van my piel begin gly. Eers vorentoe en dan weer terug. Haar blou oё en kuiltjies het vir my gelag en ek het my eie oё na die sterre gedraai en my gedagtes laat dwaal om die opbou van my eie ekstase te probeer uitstel.
Sy het egter haar eie planne gehad en het begin om haar nat eva’s vy op die kop van my besnede manlikheid te fokus. My hart het ernstig begin klop in my borskas en ek het, toe haar lippe op myne land, in ‘n waas van saligheid verval.
Angelique se mond proe soos nektar. Haar tong is bedrewe en haar asem is warm en hortend. Ek voel hoe sy effe oplig en ek gil amper van ekstase toe haar poesie my, nou kloppende, voёl insluk. Anders as gewoonlik ry sy my stadig … sensueel … meesterlik en as ek nie geweet het dat sy en Adriaan baie gelukkig getroud is nie sou ek op daardie oomblik my hele hart aan haar gegee het.
Sonder om my piel uit haar te trek stoot ek haar van my af en rol haar om op haar rug sodat ek tussen haar bene lê. Sy wil haar kniёe optrek, maar ek druk hulle terug en skuif haar bene tot teenaan myne. Ek druk so diep ek kan in Angie in en dan lig ek my bekken en plaas my pubis been bo op hare.
Ek stut my op my voorarms weerskante van Angelique en begin om my heupe vorentoe en agtertoe te beweeg. Haar opgehewe kittelaar is vasgevang tussen ons lywe en ek maak seker dat die boonste rand van my voёlkop teen haar G-kol skuur wanneer ek my piel in haar vorentoe en agtertoe laat gly. Haar lyf is snaarstyf gespan onder my behawe haar kop wat sy van links na regs swaai elke keer as ek in of uit beweeg.
Na ‘n paar minute kan ek voel dat haar kittelaar warm is vanwee die wrywing. Haar poesie raak los en nat om my skag en sonder waarskuwing lig sy haar kop, slaan haar naels diep in my blaaie en met ‘n uhhfff uit haar keel en met haar hele lyf wat begin tril gee sy haarself oor aan ‘n lang diep orgasme. My eie orgasme volg vanwee haar lyf se trillings en haar naels in my vlees.
Ons lê vir ‘n hele rukkie so, sonder om iets vir mekaar te sê, terwyl haar blou oё myne deurboor, voordat ons in die swembad duik.
“Gedink ons sien julle nie?” klink Adriaan se stem deur die nag. Ek skrik effens vir sy opmerking en as ek omkyk sien ek dat hy en ‘n rooikopvroutjie oor die grasperk aangeloop kom. Ek kyk na Angie en sien dat sy glimlag.
Adriaan stel my voor aan Hannelie en verduidelik dat hy haar met ons besoek aan Klub XXX ontmoet het. Hy verduidelik verder dat hulle met haar kontak gehou het nadat hy uitgevind het dat sy volwasse speelgoed en produkte bemark en dat hy en Angie besluit het om haar ook vir die naweek te nooi en vra of ek omgee.
Angelique hang aan my skouers in die water en sy gee my ‘n ligte knyp op die boud. “Maar natuurlik gee ek nie om nie,” sê ek en ek kan voel hoe Angie ontspan. “Kom in,” sê Angie vir Adriaan en Hannelie. Laasgenoemde wil nog protesteer, maar Adriaan het haar reeds opgeraap en hulle plons by die diepkant in.
Hannelie kom reg voor my op onder die water uit en slaan haar arms om my nek. Ek hoor hoe Angelique haar asem intrek om iets te sê, maar Hannelie spring haar voor met “help ‘n meisie om uit haar nat klere te kom.” Haar groen oё flits ondeund voordat sy weer onder die water verdwyn. Adriaan verdwyn agterna en toe hulle weer te voorskyn kom is hulle naak en skiet Adriaan hulle klere tot op die kant.
Ek besef die partytjie het reeds begin toe Adriaan die nuwe meisie help om op ‘n lugmatras haar lê te kry met haar onderbene in die water. Sy kop verdwyn tussen haar goed gevormde bo-bene en toe sy ‘n gilletjie los weet ek Adriaan het die kol getref. Angelique knipoog vir my en ons klim uit en droog af. Ek gaan sit op die kombers en Angie kom sit tussen my bene. Ek vou die kombers om my skouers en omvou Angie ook daarin.
“Verrassing van pa aan pa,” fluister Angelique vir my terwyl sy haar kop draai, agteroor teen my skouer aanlê en haar lippe vir my aanbied. Ek trek die bondeltjie stywer teen my vas terwyl sy my hartstogtelik soen, en vir die tweede keer daardie aand verloor ek my hart.
Ek besef dat my gevoelens nie hier ter sprake mag wees nie, breek ons soen en kantel oor op my sy met Angelique steeds teen my vasgetrek. “Jy beter haar ook vanaand naai,” sê Angelique saggies sonder om na my te kyk.
“Hoekom?” vra ek kamma verdwaas.
“Jy weet!” antwoord sy met beslistheid in haar stem en ek besef dat “swing” nie altyd so maklik is nie.
Ons het vir Adriaan en Hannelie dopgehou. Gesien hoe hy haar meer as een keer oraal bevredig op die lugmatras, voordat sy uitgeput op ‘n handoek kom neerval het. Adriaan was kort op haar hakke en nadat hy afgedroog het het hy aangebied om vir ons vars drinkgoed te skink. Angelique het saam met Adriaan gestap en hulle was in ‘n kits terug met die drinkgoed en ‘n skinkbord peuselhappies.
Hannelie het intussen liggaamshitte teen my kom opsoek en het ontspanne gesels en beduie. Nadat ons lekker gepeusel en gesels het het ons soos sardientjies op die kombers gaan lê. Ek, Hannelie, Adriaan en dan Angie. Almal het lekker verder gesels en gelag. Hannelie het goed by ons trio ingeskakel en kort voor lank was my arm om haar lyf en het my hand rustig met haar bors gespeel, haar hand met Adriaan se totterman en sy hand met Angie se lekkergoed fabriek.
Hannelie het gelos en met haar hand in haar handsak gevroetel, met ‘n botteltjie smeermiddel en ‘n kondoom vorendag gekom en haar handpalm gesmeer. Die kondoom vir my aangegee, haar handpalm oor haar genotgrot gevryf en haar handwerk met Adriaan voortgesit.
Haar koue stywe boude het teen my meneer begin skuur, maar dis eers toe ek agterkom dat Adriaan vir Angelique vinger dat my soldaat op aandag gespring het. Ek het die kondoom oopgeskeur, maar die volgende draai Hannelie om, gaan op haar kniёe, vat die kondoom by my en sit dit in haar mond. Sy druk my plat op my rug trek my voёl ‘n paar keer op en af en begin toe om stadig die kondoom met haar mond oor my voёl te trek. Ek bewonder nog haar sterk lippe toe smeer sy al die lubrikant. Sy soen my maagspiere en werk haar lippe in die rigting van my bors.
Die sirkelbewegings van haar tong op my een tepel veroorsaak ‘n ongekende sensasie op ‘n voorheen redelik ongevoelige deel van my anatomie. Haar hande dwaal oor my lyf en sy begin my in my nek soen. Sy ruik na skoongewaste linne en haar vel is sag onder my aanraking. Haar lippe stuur skokgolwe deur my lyf toe dit aan myne raak en haar tiete hang nou bokant my borskas en die punte daarvan raak raak soms aan my bors.
Ek glip my hand tussen haar bene in net om te ontdek dat Adriaan besig is om haar ook te vinger. Ek besluit om myself nie die plesier te ontsê nie en glip my eie vinger onder Adriaan s’n in Hannelie in. Haar genotsgrot is warm, glad en met baie meer kapasiteit as die van Angelique.
“Steek my … altwee van julle … steek my,” kerm Hannelie terwyl sy wydsbeen oor my bene swaai, my gekondoomde piel van my lyf optel en op hom gaan sit. Sy is so gereed dat haar liefdessappe weerskante van my voёl en teen my balle afloop. Uit die hoek van my oog sien ek hoe Angelique Adriaan se voёl smeer en toe van die lubrikant tussen Hannelie se boude in drup. Hannelie druk haar koek af en lig haar boude. Ek voel hoe Adriaan haar kringspier penetreer en hoe sy voёl teen myne in haar afglei, geskei net deur ‘n dun vlies.
Spasie is nou baie beperk in die genotgrot en as ek my voёl terugtrek voel ek hoe Adriaan uitglip. Ons gaan weer deur die proses en Hannelie vra dat ons moet stil hou binne haar. Dan begin sy om haar onderlyf op en af te kantel en bietjie vorentoe en agtertoe te beweeg.
Stelselmatig tel ek en Adriaan haar ritme op en binne sekondes ry ons haar soos ‘n rodeobul. Die hitte, wrywing en ervaring van die onbekende neem oor en ons naai haar soos ‘n slet. Sy gil en soebat dat ons nie moet stop nie en dan skree sy kliphard “stop, fokken stop.” Ons gooi ankers dog iets het ingegee of gebreek. Sy beur vorentoe en toe my piel uittrek stroom daar ‘n vloed vroue-kom uit haar koek. Sensasie van naai, uittrek en warm vroue-kom is onbeskryflik en ek skiet die punt van die kondoom vol van my eie kom.
Hannelie staan hygend gebukkend en ek raak bekommerd. Ek sien Adriaan se kom teen haar binnebeen afhardloop.
“Jy ok Hannelie?” vra Angelique. “Ja … ja … shit …jy moet dit probeer Angelique,” hyg sy.
Angelique glimlag net, gee my ‘n drukkie en fluister in my oor: ”Jy en Hannelie het my man se grootste fantasie help bewaarheid. Dankie. Vannag as hy slaap kan julle myne bewaarheid …”
9 COMMENTS
Ek moet sê as jy eers eenkeer gehol naai het dan kan jy nie maklik weer daarsonder nie, dit voel fantasties om ‘n vrou te naai saam met ‘n ander man in altwee haar openinge.
Jy sie nou. En hier sit ek ook nou met n harde ding wat klop klop in my broek nie wil bedaar nie
Sjoe, wat `n ondervinding…..!!!!! Lyk my lekker het geen grense nie.
Bobcat – absoluut uitmuntend. Ons wag vir die vervolg.
Baie goed Dankie ons wag in spanning vir die opvolg
Fokken hell!!
Regtig!!!
Julle beter my op hoogte hou met die opvolg.
Skitterend!!!!
My vraag is net of dit nie pynlik is vir die vrou nie ? ….enige dames wat hierop wil/kan antwoord ?
Bliksem, Bobcat, ek het hierdie aksie uit jou storie al een of tweekeer op ‘n pornobald gesien maar dis die eerste keer dat ek dit in woorde lees, woorde wat met vakmanskap in ‘n uiters genotvolle , sensuele verhaal saamgebring is tot ‘n genotvolle klimaks ervaring vir myself.
Dankie, soos altyd