Ek hoop dit gaan pas
deur Wille Will
(Taalversorging en redigering deur Lusman)
Op skool was ek die een wat altyd almal laat lag het. Was daar ‘n onnutsigheid, kan jy maar weet ek is betrokke! Ek was ek lief vir sport, maar terselfdertyd ook vlytig en nuuskierig genoeg om akademies goed te vaar. In ons matriekjaar is ons in groepies opgedeel van vier, vir naskoolse studie. Dit was om sodoende mekaar aan te vul en by te staan met enige studieprobleme.
2 COMMENTS
Lekker storie- wens dit kon met my gebeur
Will my ou maat, alweer ‘n absolute puik storie. Welgedaan.