Tussenspel
deur Army Girl
(Lees vorige episode HIER)
Die jongse uitgawe van Kombiekiehier het seker nog nie eers die straathoek getref nie of ons voordeurklokkie lui. Dit was so ‘n skralerige student met lang slierte vir hare en ‘n ylerige baardjie. Ek het die deur oopgemaak en toe die jongman gevra wat hy wil hê. Hy antwoord toe: “Tannie, ek het die stuk in Kombiekiehier gelees waar julle daaraan dink om die toneel in die restourant weer te speel en nou soek julle na ‘n kelner.”

Army girl – weereens ‘n puik storie. Menige getroude persoon se wildste wens om ‘n effense oop huwelik te kan beleef….
Goeie relaas….baie oop verhouding…kan beslis werk.
Ek wens my vrou wil so wees….