Ek hoop dit gaan pas

Hoe lank gaan ek lees: 8 minute

deur Wille Will 

(Taalversorging en redigering deur Lusman)

Op skool was ek die een wat altyd almal laat lag het. Was daar ‘n onnutsigheid, kan jy maar weet ek is betrokke! Ek was ek lief vir sport, maar terselfdertyd ook vlytig en nuuskierig genoeg om akademies goed te vaar. In ons matriekjaar is ons in groepies opgedeel van vier, vir naskoolse studie. Dit was om sodoende mekaar aan te vul en by te staan met enige studieprobleme.

In my groep was daar ek en André Venter. Sy bynaam was “Oupa”, omdat sy gesig hom veel ouer laat voorkom het en hy so ‘n stil ou was. En dan was daar Bertha Claassen, ‘n skaam, teruggetrokke donkerkop met sulke diep oë en vol lippe – en uiters skrander. Ook was daar Hilda van Antwerpen, ‘n rooikop met baie sproete, maar altyd laggende blou oë.

Ons vier het werklik bymekaar gepas en mekaar goed verstaan. En ons was ook die “slimste groep”, aldus die onderwysers.

Een Vrydagmiddag het Oupa homself verskoon van die groep, want hy moes plaas toe saam met sy ouers. Bertha het ‘n bietjie griep gehad. Toe sê ek vir Hilda ons moet maar miskien ons groep se studiewerk oorslaan, want dis in elke geval net ons twee en dis amper naweek. Sy stem toe in.

Toe ek na skool my trapfiets uitstoot na die uitgang toe om huis toe te gaan, staan Hilda by die hek en wag vir my.

“Ek wil jou ‘n gunsie vra, as jy nie omgee nie.” Haar sproetbedekte wangetjies het so ’n rooierige skynsel asof sy bloos.

“Enige tyd, jy ken my mos,” glimlag ek vir haar.

“Ons skryf mos Maandag ‘n wiskundetoets en ek sukkel met ietsie by meetkunde. Kan jy nie vinnig ‘n draai by my huis maak vanmiddag nie, om dit net vir my uit te klaar?” Sy gee ‘n verleë laggie. “Ek sal vir jou koffie gee met van my ma se mosbolbeskuit.” Haar gesiggie word nog rooier.

“No probs, ek sien jou so 3-uur se kant, oukei?

Sy gee my hand so ‘n drukkie op die fiets se stuurstang. “Baie dankie, sien jou dan.”

By die huis het ek gou gestort, my rugbykortbroek en ‘n frokkie met die skool se naam daarop aangetrek en ‘n broodjie geëet. Ek het ‘n stil water uit die yskas geneem en op my fiets gespring na Hilda toe.

Sy’t my by hul voorhekkie ingewag. Sy gee ‘n groot glimlag toe sy my eien. Ek was aangenaam verras! Sy’t ‘n baie kort, pers-en-bruin paisleyrokkie aangehad met sandaaltjies. Haar rooi hare, wat altyd in ‘n bollatjie vas is by die skool, het los en glimmend tot oor haar skouers gehang!

Ek spring van my fiets af. Ek’s effe verbaas dat ek ‘n horing voel groei in my broek!

“Kom in. Sit jou fiets daar op die stoep en kom sitkamer toe. Ek gaan die ketel aansit,” sê sy en stap vooruit.

Ek sien die rokkie wip oor haar fris boudjies en ek probeer die knop in my broek plat druk. Fok, Wille, beteuel jouself, jy’s hier vir studie. Sy’t seker in elk geval ‘n ou, sê ek vir myself.

Sy’t ingekom met koffie in ‘n perkoleerder en gesê: “Dit kan bietjie trek terwyl ons gou in my boeke loer.”

Sy sit die skinkbord voor my op die lae koffietafel neer. Haar wit borsies is sentimeters van my af waar hulle wys by haar laehalsrokkie. Ek wonder skielik hoe vêr af gaan daai sproete.

Sy tel ‘n boek op wat reeds saam met ander op die tafeltjie lê en wip op die rusbank teen my. Ek ruik ‘n sandelhout-parfuumpie en merk op dat die rokkie met die opwipslag haar hele boud aan die sykant ontbloot het. Goeie fok, my styfie groei tot sy volle sterkte! Ek gryp ‘n pen en ‘n notaboekie van die tafel af en kruis my bene.

Sy kry die bladsy wat sy soek. “A … hier’s dit.” Sy kyk op na my met daai kobaltblou oë, dan af na my skoot en weer terug. “En die notaboekie?” vra sy met ‘n ondeunde glimlaggie.

“Nee, met meetkunde moet ek dalk vir jou skets,” antwoord ek half verbouereerd. Ek druk die boek platter op my ereksie.

Sy skuif haar skitterende gemmerbruin lokke, wat ruik na soetdoring, agter haar oor in. Sy skuif effens weg en plaas die oopgemaakte boek op die bank, tussen ons skote. “Kyk, hoe verbind ek X met Y sonder om deur A te gaan?” wys sy met haar vinger op die bladsy.

Ek kyk af, maar die skets swem voor my oë. Want ek kan by haar rok insien tot amper by haar tepels – altans, so dink ek! Ek voel sweet uitslaan op my voorkop.

“Kan ons eers ‘n slukkie koffie drink, asseblief?” vra ek.

“Ag eskuus, man. Ek dog jy wil eers die werk gou klaarmaak!” Sy spring op en gooi die boek tussen ons op die bank. Ek bewonder haar kuite as sy om die tafeltjie stap en die koffie skink.

“Help jouself met die melk en suiker,” sê sy, “en kry vir jou beskuit.” Sy glimlag en gaan sit op die poef aan die anderkant van die tafel.

Ek plaas die notaboek en pen op die tafel – goddank die ereksie het effens bedaar! – en skink melk met twee lepels suiker in die koffiebeker.

Wanneer ek terugleun op die sofa mors daar van die koffie op my frokkie, want my aandag is nie waar dit moet wees nie.

Met die wydsbeen sit op die poef het haar rokkie weer opgeskuif. Ek kan haar hele poes sien, want sy’t nie ‘n pêntie aan nie! Ek vryf oor die nat kol op die frokkie en kyk op in haar oë.

Haar oë is groot en tuur in myne. “Jy’t nie ‘n meisie nie, het jy?” wil sy weet.

“Nee,” antwoord ek, “jy’t seker ‘n ou?”

Sy plaas haar een hand tussen haar bene, maar bring hulle onmiddellik teenmekaar. “E-ek … is al baie lank verlief op jou. Jy maak my m-mal.”

Ons staan bykans gelyk op. Ek tree sommer oor die tafeltjie en neem haar in my arms. Ons lywe smelt ineen as ons mekaar vurig soen. My hande skuif lomp op en af oor haar rug en om daai boudjies. Ek voel my knewel stremmend vasdruk in die holte tussen haar magie en haar bene.

Uitasem breek ons uiteindelik vanmekaar. Sy vra: “Het jy ‘n kondoom?”

Die vraag is soos ‘n koeël deur my knaters! “Nee … fok!” hyg ek dit uit.

“Wag net, miskien het my pa iets in sy laai.” Sy swaai om en storm uit, in die gang af.

Ek maak my oë toe met my een hand. Bliksem, droom ek? Wat gaan nou aan? wonder ek. Maar dan is ek bewus van ‘n dwingende begeerte: Ek wil vir Hilda doodnaai!

Ek kyk af oor my lyf en sien my ereksie is so hard dat dit by my kortbroek uitsteek. Die groot kop is papnat en peul onder uit die voorvel uit.

“Sjoe, ek hoop hierdie een gaan pas,” hoor ek Hilda skielik giggel.

Ek ruk my hoof op en sien sy staan poedelnaak in die gangdeur. Glimlaggend hou sy, omhoog tussen haar vingers, ‘n kondoom in sy onoopgeskeurde vierkantige sakkie.

My oë is vasgenael op Hilda se liggaam. Die kondoomsakkie stewig en wuiwend in haar hand, kom sy nader gestap. Haar groot kaalgeskeerde poeslippies skuif oormekaar met elke tree wat sy gee. Soos speelkaarte wat jy skommel, skuif die een lip oor die ander. My voël is asof hy reageer op elke skuif – dan dié een, dan daai een – fyntjies in my broek stuiptrek dit met elke lipbeweging van haar.

Hilda se tepeltjies staan stokstyf op haar wit, lig wippende sproetborsies waarmee sy uitdagend nader kom.

Ek kyk op in haar gesig en sien hoe sy die kondoom se foelie met haar tande oopskeur.

Ek trek my frokkie oor my hoof wanneer sy bykans teen my tot stilstand kom. Sy sak af op haar knieë en trek my kortbroek af tot op my enkels. My voël wip op in haar gesig.

“Is alle mans só groot as hulle styf is?” vra sy met groot oop oë. “Ek het nog nooit een in die regte lewe gesien nie.”

“Is jy dan nog ‘n maagd?” vra ek en trek haar weer regop op haar voete.

“Ja … en nee … seker … Ons dokter het vir my ma-hulle gesê my maagdevlies is gebreek as gevolg van die baie gimkanas wat ek aan deelneem met my perd. Maar ek het nog nooit ‘n man in my gehad nie.”

Ek voel haar punttepels teen my bors en haar koek wat nat teen my skag skuur. Sy neem my gesig in haar hande en soen my weer innig. “Neem my … ek wil joune wees.”

Sy tree effe terug en sê met ‘n verleë laggie: “Jy beter dit aansit, want ek het nie ‘n clue hoe nie! Ek weet nie of dit gaan werk nie – dit sê ‘ekstra groot’ hier op die sakkie.” Sy hou die kondoom, wat sy uit die sakkie laat uitgly het en fyntjies tussen haar vingers vashou, na my uit.

Half geïrriteerd dat sy my grootte onderskat, vat ek dit effens ru by haar.

Gelukkig is ek nie te verbouereerd nie. Ek het darem al met ‘n kondoom of drie, wat ek by ‘n apteek op ‘n ander dorp gekoop het, in die privaatheid van my kamer geëksperimenteer.

Terwyl Hilda intens toekyk wat ek doen, kyk ek mooi watter kant is die binnekant van die opgerolde kondoom. Ek druk dit teen die voorkant van my voëlkop. Soos ‘n waffers ervaarde kondoomgebruiker pers ek die lug in die saadtiet vooraan tussen my linkerhand se duim en voorvinger uit terwyl my regterhand die saadkous oor my kop begin afrol. Ek sien hoe die vernouing in die ontwerp netjies en stewig in die nek agter my kop intrek terwyl my vingers behendig die kondoom verder oor my skag ontplooi

Ek kyk triomfantelik na die bewondering op Hilda gesig terwyl ek die kondoom oor die volle lengte van my nog harder wordende meneer afrol. Ek sien hoe my penis nog ‘n aks hoër lig as ek voel of die rekkie aan die agterkant goed om die skag sit.

As ek tjek hoe die kopdeel van die kondoom sit, voel ek dis effe lossies om my eikel, die tiet vooraan skuins neerhangend. Die dun lateks oor my sensitiewe kop, as ek dit tussen duim en voorvinger vasvat en ‘n paar keer heen en weer laat gly, oortuig my ek is gereed vir aksie. Watwou, ‘n kondoom kamtig te groot vir my! dink ek trots as ek half beskuldigend na Hilda kyk. Ek kan my lus nie meer hou om haar te wys waar Dawid die wortels gegrawe het nie.

My penis nou ten volle beklee en soos ‘n ridder se lans voor my uit staande, stap ek nader aan Hilda. Ek neem haar sag aan haar een boarm en lei haar om die tafeltjie wat ek met my een been nog verder wegskuif. Stadig aan haar arms terugstotend, laat ek haar met haar rug op die rusbank neersak. Ek tel haar bene op en laat hulle op my bors rus. Dan neem ek my kloppende voël in my regterhand en bring dit tot teen haar poeslippe.
“Dit kan dalk nog bietjie seer wees, sê maar net as ek moet ophou,” fluister ek as my eikel die oormekaar skuiwende poeslippe van so pas nou uiteen forseer. Ek voel hoe hul warmte deur die kondoom se voorpunt gelei. Dan voel ek hoe my kop heerlik in die holte van haar opening innestel.

“Sit hom in … sit hom in!” hyg sy. “Dit voel soos ‘n vuur wat hier binne in my brand.”

Ek voel by myself asof ek gaan ontplof. Ek bid net dat ek nie kom voor ons genaai het nie. Ek stoot my wortel met een slag so diep ek kan in haar in. Dit voel of haar gespierde opening die rekkie van die kondoom terugrem.

Sy gee ‘n gilletjie. “Dis seer, maar ook donners lekker.” Haar lyf begin teen my vasslaan en ek begin net so hard in haar in stoot. Hard en vinnig kneus ons teenmekaar.

Ek is eers nie bewus van die kondoom nie, maar na ‘n ruk begin dit voel of haar poes die voorkant teëhou met die terugtrekhaal. Ek probeer kompenseer deur met die voorwaartse haal ekstra diep in haar in te slaan. Ek wil enige onnodige holtes wat in die kondoom ontstaan het, weer behoorlik met my vlees opvul.

“O fok, hier gebeur nou iets hier onder!” verhef sy skielik haar stem en slaan genadeloos teen my vas, in en uit. Ek voel haar vingers in my rug ingrawe.

Ek besef dat my klimaks ook in my opstoot.

Sy gryp my gesig en kneus haar lippe nou oor my in gulsige suige. “Ek dink ek-k-k kom-m-m!” skree sy.

Ek voel hoe my saad in die kondoom inskiet.

“G-goeie hel-l,” kreun ek, “ek het nog nooit só lekker gekry nie.”

Ons hou aan en aan nadat ons albei al geklimaks het. Uiteindelik kom ons uitasem en met ‘n rilling teenmekaar tot bedaring.

Ons is steeds in in mekaar se arms as ons van die bank af opstaan.

Dan kyk Hilda af. Sy vat die voorste, afgeglyde derde of wat van die kondoom wat nou los by my voëlpunt neerhang met haar regterhand vas. As sy die los deel tussen haar duim en voorvinger laat deurgly en sien hoe my saad by die voorpunt versamel, kyk sy op in my oë. Dis asof ek die bewondering in haar oë kan sien. Want nie net vul my genotsous die tiet nie; die volume lê ‘n groot deel van die kopdeel vol!

“Dankie vir kondome wat pas,” sê sy betekenisvol terwyl sy my weer ‘n soen gee.

2 thoughts on “Ek hoop dit gaan pas

  • Lekker storie- wens dit kon met my gebeur

    Reply
  • Will my ou maat, alweer ‘n absolute puik storie. Welgedaan.

    Reply

Leave a Reply to OuBul Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)