Die verkeerde knoppie?

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Geriatrix

Met die toenemende gebruik van slimfone wat nie meer regte knoppies het om te druk nie, beland ons manne met die groot duime dikwels in die verleentheid – soos Koos van der Merwe.

Koos was ‘n verkoopsman vir ‘n bekende Japanese motorhandelaar in die Noord-Kaap en hy was absoluut ‘n meester in sy werk. Van bakkies kon jy hom niks vertel nie en die manne het van die Kaap tot Messina gery om hulle bakkies by hom te koop. Onvermydelik verkoop hy by verre die meeste bakkies in die land en hy wen toe die kompetisie – sy motorhandelaar het hom sonder sy medewete ingeskryf.

Toe die manne van die hoofkantoor by sy werkplek aankom en sy prys van twee weke in Japan aan hom oorhandig, was sy eerste woorde: “Het hulle darem skaaptjops daar?”

Die manne en vroue van die hoofkantoor het vir alles gesorg, die tasse met die logo van die maatskappy, die hemde en broeke en skoene almal met die logo iewers aangebring. Die ouens wat dikwels Japan toe gaan, het hom touwys gemaak oor hoe mens met die Japanese werk; jy groet byvoorbeeld nie met die hand nie – jy buig so effe vorentoe en dan sê jy: “San so en so”. Hulle wou hom ook leer om rou vis te eet, maar daar het hy vasgesteek. Van die ingewydenes het hom darem vertel van McDonald’s waar hy hamburgers kon koop as die honger te veel word.

Koos is toe weg Japan toe. Op die lughawe aan die ander kant het ‘n hele groep Japanese hom ingewag – wat hom opgeval het, was dat al die manne so klein was – hulle kom skaars by sy skouer! Hy is onthaal, voertuie gewys waarvan hy nog net gehoor het en selfs vir ‘n rit in die fabriek se tydrenmotor geneem. Hy dog die manne van die Noord-Kaap kon bestuur, maar hierdie klein Japanesie is in ‘n ander klas! Sy groot belangstelling was die bakkies en toe die Japanese dit uitvind, het hulle spesiaal ’n eks-Suid-Afrikaner wat ook Japanees magtig is van Australië laat kom om vir die plaaslike mense te tolk wanneer Koos beduie presies wat nou in ‘n bakkie moet ingaan.

Hier teen die vierde aand sê Koos vir sy gasheer dat hy al amper gewoond is aan die snaakse kos wat die manne eet; die ryswyn smaak nou wel nie soos Klippies en Coke nie, maar dit veroorsaak amper dieselfde gevoel. Wat hom nou baie erg pla, is die feit dat hy al amper ‘n week van die huis af is en ‘n man het mos darem vleeslike begeertes! Gasheer verstaan nou nie mooi wat Koos sê nie, maar na baie gebare en sketse verstaan hy. Hy beduie toe vir Koos dat hy iets sal reël. Nie te lank nie of sy motorbestuurder klop aan die deur en beduie dat hy hom na die plek toe sal vat. Daar aangekom, verkyk Koos hom aan die plek – dit is net liggies en lanterns en alles. Dit lyk nou nie vir hom soos hy hom ‘n hoerhuis voorgestel het nie.

Binne gekom, beduie die motorbestuurder wat Koos soek en gaan sit toe eenkant om vir hom te wag. Koos kyk die meisies so, hy is al klaar bekommerd oor die stories wat hy op skool gehoor het van die Oosterse meisies wat anders as ander meisies is – by hulle sit die sloot glo dwars en jy moet ‘n spesiale tegniek gebruik. Hulle is amper nog kleiner as die mans wat hy sien en hulle het lae en lae klere aan; sulke snaakse goedjies op hulle rue en hulle gesigte is spierwit van die grimering. Hy begin baie hard twyfel en dink daaroor om die bestuurder te vra om hom terug te vat sodat hy dan maar met die hand die sakie kan uitsorteer nie.

Een van die meisies kom vat hom aan die hand en lei hom na so ‘n klein kamertjie toe – daar is nie tafel of stoele nie net so ‘n lae bankie met kussings op die vloer en ‘n teepot met allerhande fyn Japanese koekies. Sy gooi vir hom tee in – hy wat net sterk polisiekoffie drink en nie eers kan onthou wanneer hy laas tee gedrink het nie! Hy probeer vir haar beduie dat hy nie hier is om tee te drink nie – nee, hy het ‘n moerse vleeslike behoefte wat baie duidelik in sy broek wys – hy wil naai en sommer gou ook.

Hy pluk haar nader en begin sommer om al die fênsie kleertjies af te ruk, sy keer vir die vale, maar Koos laat hom nie onderkry nie. Hy het later gehoor dat die ou goedjies wat hy so sonder seremonie afgeruk het eintlik van sy gemaak is wat al jare in die familie is! Ondanks al haar protesterings het hy darem uiteindelik alles af en blootgestel – hy kon darem vasstel dat die skoolstorie net ‘n storie was. Die Japanese meisies het ook tiete (hoewel effens kleiner as dié waaraan hy gewoond is) en gelukkig is die sloot op die regte plek en wys in die regte rigting!

Teen die tyd kon hy darem mooi sien hoe klein die meisie regtig is en hy besluit dat as hy haar op die gewone manier gaan naai, hy haar waarskynlik met sy gewig sal versmoor. Hoewel hy dit as onnatuurlik beskou en om die waarheid te sê nog nooit in sy lewe probeer het nie, sal hy haar op haar knieë laat staan en van agter af bykom. Die meisie se oë word al hoe groter toe sy die dik disselboom sien wat voor Koos se maag uitstaan. Hy probeer haar gerusstel deur te sê: “Kyk ek weet hy is groter as die ou graspieletjies van die mans hier, maar ek sal mooi werk.’

Sy gaan staan op haar knieë en hy mik – die ou dingetjie is so klein dat hy nie weet of hy dit dalk sal skeur nie. Versigtig, versigtig druk hy die stormram in die rigting wat dit moet; die omgewing voel vir hom anders – seker maar omdat dit so klein en die hoek ook anders is. Hy voel die effense weerstand en toe is hy in. Die binnekant voel ook vir hom anders, maar dit is ook warm en natterig. Gelukkig het hy onthou om sy voël so ‘n bietjie met spoeg nat te maak en hoewel dit vir hom baie knap voel, gaan hy aan en so dit gaan darem beter.

Hoe dieper hy ingaan hoe harder skreeu die meisie “Jaka Haai” en hy antwoord: “Ek het jou mos gesê ons boere ken van naai. Jy sal hierdie dag nog lank onthou!”

Al wat sy skreeu is: “Jaka Haai.”

Naderhand is Koos klaar, vee sy voël sommer so aan die meisie se rok af en stap uit na waar sy bestuurder wag.

Die volgende dag nooi sy gashere hom om ‘n potjie golf te speel – dit is darem iets wat hy goed kan doen en sommer gou loop hy voor. Hy sien hoe die gasheer se gesig al hoe meer afdraend loop en toe onthou hy dat een van die manne van hoofkantoor gesê het dat die Japanese nie daarvan hou om te verloor nie – hy mis toe maar so ‘n paar sethoue en toe sy gasheer ‘n voëltjie behaal, skreeu ou Koos “Jaka Haai” want dit klink vir hom die paslike geluid.

Sy gasheer draai verbaas na hom toe en vra: “It is not the wrong hole?”

4 thoughts on “Die verkeerde knoppie?

  • Jan Pielewiet

    Ek vermoed my swaar moes sy bakkieby oom Koos gekoop het in Postmas😀
    Lekker gelees oom G.

    Reply
  • Baie goed geskryf Geriatrix, ekt jou storie erg geniet.

    Reply
  • Geriatrix

    Willewill, Dankie! My familieal jou nooit glo nie – volgens hulle is die ou man ‘n suurknol!

    Die verhaal kom uit die perd se bek – ons uitspraak van die Japanees is moontlik verkeerd maar alles anders het gebeur.

    Reply
  • Willewill

    hahaha….Geriatrix jy is ‘n gebore vermaakliksheid ster !
    Ek het lekkker gelag en ook die storie baie geniet!
    Knap gedaan.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)