Die begin (3)
deur Francois
(Lees vorige episode HIER)
‘n Week later, die Saterdagmiddag vroeg, het sy haar motorsleutels gevat en gesê dat sy by Johan gaan kuier. “Nee, ons het nie ‘n afspraak nie, ek gaan hom verras.”
Vroeg die aand het sy teruggekom, redelik onthuts en onsteld.
“Wat is fout?” het ek gevra, maar sy het my nie geantwoord nie en net gaan stort en in die bed geklim.
Later die aand lui my foon. Dit was Johan.
“Is sy darem by die huis?” vra hy.
“Ja, maar sy het ‘n bietjie deur die wind gelyk en wou nie veel sê nie. Sy slaap nou”
“Jy het mos gesê ek moet haar grense toets, nie waar nie?”
“Wat het gebeur?”
“As jy wil weet, sal ek jou vertel. Maar moenie kwaad wees nie!”
“Vertel maar.”
“Sy het onverwags hier by my huis aangekom. Ek en twee vriende was besig om te kuier en bier te drink terwyl ons wag dat die rugby op TV moet begin. Die een, Vincent, was ‘n ou skoolmaat, nog nooit getroud nie, maar mal oor vrouens en seks. Die ander een was Gerbrand. Hy is ‘n kollega, onlangs geskei en is ‘n redelik rowwe
karakter.
Ek het haar aan hulle voorgestel as ‘n “goeie vriendin.” Sy het baie sexy gelyk in ‘n bloesie met knopies voor, ‘n ligte romp and seilskoene.
Omdat my pêlle hulself reeds op die rusbank tuisgemaak het en ek op ‘n stoel skuins voor hulle gesit het, het ek gevra dat sy op ‘n kussing voor my op die vloer kom sit, sodat sy gemaklik kon terugleun teen my bene. Dit het sy gedoen. Ons het bier gedrink, maar sy het ‘n G&T verkies. Ek het vir haar die drankie ingegooi.
Ons het lekker gesels oor ditjies en datjies, totdat die wedstryd begin het. Ek het gesien hoe Gerbrand en Vincent haar onderlangs beloer.
Nadat die wedstryd begin het en hulle aandag by die gebeure op die veld was, het ek haar skouers liggies begin streel. Ek het haar skouers onder die bloesie begin vryf, en mettertyd het die bloesie oor haar skouers begin afskuif. Sy het nie beswaar gemaak nie en het net ‘n keer of wat na my geloer met ‘n glimlaggie.
Die bloesie het styf oor haar bolyf gespan toe altwee die skouers oopgetrek is. Ek het oor haar geleun en die boonste knopie losgemaak. Sy het steeds niks gesê nie en ek het die volgende knopie ook losgemaak. Die bokant van haar wit bra het begin wys en dit het natuurlik nie die aandag van my pêlle ontgaan nie. Hulle het al meer na ons geloer, so tussen die kyk na die rugby deur.
Met halftyd het ek almal se drinkgoed aangevul. Die G&T wat ek volgende vir haar geskink het, was heelwat sterker as die eerste een. Sy het daaraan geproe en gevra of ek haar dronk probeer maak. Ek het dit natuurlik ontken en sy het begin teug daaraan. Daar het mettertyd ‘n blos op haar wange verskyn, en sy het luidkeels
saam ons gejuig of gekreun, soos wat die rugbywedstryd verloop het.
Met die aanteken van ‘n drie deur ons span het ons uitbundig opgespring. Sy het ook opgewonde opgespring en dit het veroorsaak dat nog twee knope van haar bloesie losgegaan het. Daar was nog twee knope aan die onderkant van die bloesie vas, maar haar bra was nou omtrent heeltemal ontbloot. Toe sy weer gaan sit, het haar romp hoog opgeskuif en haar bene was ontbloot tot bokant haar knieë.
Sy het weer teruggeleun teen my bene en ek het dit gewaag om met my hand onder haar bra te begin vroetel. Sy het nog steeds nie beswaar gemaak nie en die laaste bietjie van haar drankie weggeslaan. Gerbrand was natuurlik vinnig by om weer vir haar ‘n drankie in te gooi en het dit vir haar aangebied terwyl hy voor haar gestaan het en sy oë oor haar laat dwaal het.
Ek het nou openlik haar sagte borsies onder die bra begin liefkoos en toe haar bra los geknip. Haar oë het gefladder. Sy het in my oor gefluister dat ons liewer kamer toe moet gaan. Ek het haar opgetrek en ons is na my slaapkamer toe – ek voor en sy half kaal agter my aan.
In die kamer het ek vinnig van my klere ontslae geraak. Sy was net so vinnig. Ek het op my rug gaan lê en haar bo-op my laat sit, haar bene weerskante van my lyf en met haar gesig na my toe, sodat ek mooi kon sien hoe sy my stadig in haar laat ingly en hoe haar borsies wip toe ons ritmies begin ry.
Dit was ‘n heerlike naai. Ons was beide aangehits deur die gewaagdheid van die situasie, met ander mense so naby, die feit dat hulle weet wat ons in die kamer kom doen het en die risiko dat hulle ons kon hoor. Ons het gelyktydig gekom – uitasem en natgesweet.
“Sjoe, maar ek is nou dors!” het sy gehyg en op my neergesak.
“Ja, ek ook, maar ons kan seker nie so sonder klere kombuis toe gaan nie”.
Ek het my selfoon gevat wat langs ons op die bed ge-eindig het tydens ons naarstiglike liefdemakery. Ek bel vir Gerbrand wat ek aanvaar nog saam met Vincent TV kyk in die sitkamer.
“Bring bietjie vir ons yswater, asseblief jong!” vra ek vir hom.
Skaars ‘n minuut later is daar ‘n klop aan die deur. Nog voor ek kon sê “Wag, ek kom die deur oopmaak,” stoot Gerbrand die deur oop met twee glase water in sy hande.
“Nee, gaan weg! Moenie kyk nie!” gil sy, maar Gerbrand kom ongestoord tot langs die bed waar sy nog kaal op my lê.
Sy probeer haarself toehou, maar dis tevergeefs. Ek sien hoe Gerbrand se oë gly vanaf haar natgeswete hare en klam nek, oor haar rug, oor haar kaal boudjies en oor haar bene tot by haar voete. En dadelik weer opgly, tot waar haar boudjies nog uitlokkend uitgestal is.
“Toe, hier is jou water,” terg hy, “Ek kan nie heeldag so staan nie.”
Hy hou die glas na haar toe uit. Sy leun op haar een elmboog, probeer haarself toehou en steek
haar arm skaam-skaam na hom toe uit.
“Oeps!” sê hy en laat die glas uit sy hand val. Die koue water spat bo-oor haar arm en bolyf, en op die bed. Sy ruk terug, en haar mooi borsies swaai uitlokkend voor hom.
“Jy het dit moedswillig gedoen!” raas sy.
“Ek? Nooit nie!” skerm hy onskuldig. “Wag, laat ek help afdroog,” en hy vat ‘n droë punt van die laken.
“Nee, nee!” roep sy, maar hy het klaar haar arm begin afdroog. Haar tieties wip in sy gesig soos wat hy afdroog.
Ek begin help en vryf haar droog met ‘n ander stuk van die laken. Sy worstel nog ‘n bietjie, maar gee dan op en ontspan bo-op my. Sy lê heeltemal ontbloot voor ons, haar asem hyg en tussen haar bene steek ‘n klossie hare uit.
“Wat gaan hier aan?” vra Vincent waar hy in die deur verskyn het. Sy oë is groot en vasgenael op haar kaal lyf.
“Nee, gaan uit!” gil sy ontsteld en pluk die laken oor haar.
Ek wuif die twee uit en hou haar vas waar sy snikkend op die bed lê.
Ek het haar probeer troos en vertel dat dit nie so erg was nie, dat hulle het niks gesien wat mens nie deesdae laataand op TV kan sien nie.
Na ‘n rukkie het sy bedaar en snoesig teen my aan genestel. Ek het haar hare en wange gestreel en haar ‘n sagte soen gegee. Tot my verbasing het sy my begin terugsoen – eers huiwerig en toe al hoe vuriger.
Hierdie reaksie en die beelde van wat sopas gebeur het en wat nog in my kop gemaal het, het my weer opgewonde gemaak. Ek het haar omgerol op haar sy, met haar rug na die deur toe, en haar weer entoesiasties begin steek.
“Ja, ja!” het sy al hoe harder begin kreun.
Ek hoor die kamerdeur weer saggies kraak. Ek loer oor haar skouer en sien dat die Gerbrand en Vincent deur die opening loer.
“Dit lyk my dit doen iets aan jou as mans jou so kaal gesien het,” hyg ek terwyl ek diep in haar steek. “Of hoe?”
Sy sê niks nie.
“Ek gaan nie aangaan as jy nie sê hoe dit was nie!” dreig ek.
“Hm, hmmm, ja dit was lekker,” erken sy uiteindelik sag.
“Wat het jy gesê?”
“Ja. Dit was lekker dat hulle na my gekyk het!” sê sy harder.
Ek sien hoe Gerbrand en Vincent mekaar ‘high five’.
Die situasie het my vreeslik jags gemaak en ek het weer ‘n klimaks bereik,
oomblikke voordat sy ook weer hard gekom het.
***
Met die aanhoor van hierdie storie deur Johan druk ek die foon styf vas teen my oor,
my hand sweterig en warm.
“So,, gaan Johan aan. “Wat sê jy daarvan?”
“Wel, dit lyk my jy het iets nuut oor haar ontdek,” antwoord ek huiwerig.
“Beslis! Ons moet dalk dit weer ‘n bietjie probeer,” lag hy. “Daar is volgende Saterdag weer ‘n wedstryd – dalk moet ek weer vir Gerbrand en Vincent nooi om te kom kyk”.
Hy lag weer en sit die foon neer.
(Lees volgende episode HIER)