Vir my is dit esteties-eroties. Maar dis net ek.
Drie vrouens, nakend, dromend, miskien delend…..”stuff fantasies are made of”.
As ons die titel Harem kan maak is ek seker iemand kan ‘n storie skryf oor die toneel..
Vir my is die estetiese altyd deel van dit wat eroties is (nie pornografies nie). Dis vir my een van die verskille tussen erotiek en pornografie. Maar ek verstaan wat jy bedoel. 🙂
6 COMMENTS
Pragtig sensueel!!!
Awesome
Ek’s bevrees my brein is ook eerste gutter toe voor die estetiese my opgeval het…
Vir my is dit esteties-eroties. Maar dis net ek.
Drie vrouens, nakend, dromend, miskien delend…..”stuff fantasies are made of”.
As ons die titel Harem kan maak is ek seker iemand kan ‘n storie skryf oor die toneel..
‘n Pragtige “stil lewe” ( glimlag )
Somehow nie vir my eroties nie, eerder esteties
Dankie
Vir my is die estetiese altyd deel van dit wat eroties is (nie pornografies nie). Dis vir my een van die verskille tussen erotiek en pornografie. Maar ek verstaan wat jy bedoel. 🙂
Dit lyk of dit prettig en jolig kan raak met die drie dames.