Roomkoek (1)
deur Jakkie
Dis ‘n taai maand. Ons moet “target” maak. Dis die tweede laaste maand van die finansiële jaar en die baas is op ons “case” oor “targets,” “targets” en nogmaals “targets.” Ons “reps” kan nie besluit of ons die baas wil vloek en of ons wil huil nie. Dit was ‘n taai jaar en die droogte doen ons geen guns nie, ons “sales” is af. Hoofkantoor is ook nie lus om te verstaan dat die landbou nie soos gewoonweg koop nie. So kwart oor vier kom Stefan in die kantoor ingestap waar ons “reps” sit en sê-vra of ons nie na werk ‘n dop gaan drink nie. Hy praat van ‘n kroeg, waarvan ek die naam al gehoor het, maar dis nie ‘n plek naby my huis nie en ek hang nie daar uit nie. Hy is wel vinnig om by te voeg daar is nogal oulike talent. Ek en Chris, die ander “rep” stem in.
Na werk is ons elkeen in ons bakkies en op pad na “Site Office,” die kroeg. Daar aangekom stap ons in, kry ‘n tafel en bestel elkeen ‘n koue bier. Ons pla niemand en gesels oor die targets wat amper onmoontlik is om te haal. Stefan is ‘n marathon atleet en drink Castle Light. Hy drink maksimum twee biere. Chris is ‘n “superbike” entoesias en daai manne het nie einde nie. Terwyl ons daar sit stap Antoinette in. Ek ken die vrou met ‘n baie lang draai. Sy is eintlik bevriend met iemand wat my broer ken en ek kan onthou dat my broer haar so paar keer gedate het. Sy erken my voor ek haar groet en omdat die plek op die stadium erg besig geraak het, vra sy of sy by ons tafel kan sit. Ons stem in. Stefan is ongemaklik, want ons weet die ou het ‘n ongemaklike vrou. Sy is erg besitlik. Chris en ek is nie getroud nie so ons “worry” nie.
Stefan drink sy tweede bier klaar en besluit dat hy moet waai. Ons groet hom met die normale “sien jou more dan stry ons die moedige stryd verder.” Chris, ek en Antoinette sit en gesels oor alledaagse goed. Ek kom agter Antoinette wag eintlik vir ‘n pel … Dis so amper half sewe toe die “girl” by die deur instap. “Holy mother of Moses…” Ek en Chris kyk vir mekaar, Antoinette kan duidelik sien ons kan nie glo wat ons sien nie. Swartkop met hare wat so by die belt van haar broek hang, gemiddelde lengte, “hipster jean” waarin sy gebore is, so wit hemp, skies bloes wat noupassend na haar middel afgaan en die tiete beklemtoon… Nie baie groot tiete nie en ook nie klein nie, kom ons sê hulle pas by haar lyf. Chris skop my onder die tafel. Ek kan nie help nie en mors van my bier op die tafel. Onse moer suster, wie is jou ma en pa, want jy kom uit ‘n genepoel wat ons moet patenteer vir die mensdom, want jy is fokken pragtig. Antoinette staan op en met die normale vroue drukkie groet sy die pop. Stel haar aan ons voor as Connie, eintlik Constance hoor ons later, maar sommer Connie. Ek en Chris is deurmekaar vir die eerste tien minute, want ons weet nie waar om te kyk nie, want, waar ookal ons kyk, ons kry nie genoeg gesien nie. Jammer dat sy sit, want ons moet ongelukkig net die boonste helfte van haar liggam bo die tafel beskou. Ek voel sommer hoe ek ongemaklik jags raak.
Die geluk is aan ons kant. “Site Office” is baie besig. Hulle sit by ons. Connie se swart hare en wit hemp-bloes is saam met ons by die tafel, die wêreld staan stil. Sy laat die lang hare in so dik bymekaar-gevatte poniestert oor haar een skouer en oor haar een bors hang. Ek en Chris is in vervoering. As ek net hierdie meisie kaal kan sien is my lewe volmaak. Ek is oortuig daarvan. Ons het later so “snack basket” bestel. Ons het nog paar drankies gedrink en toe gebeur wat ek en Chris nie wou hê moet gebeur nie. Connie verskoon haarself met ‘n rede dat sy na haar pa se aftreë-oord moet gaan om toe te sien dat hulle sy medisyne reg gee. Ek sien Chris verloor dadelik belangstelling en wil groet. Antoinette en ek stap saam met Chris en Connie na die parkerteerein en hulle ry. Antoinette sê, op ‘n manier wat ek nie kan weier nie, dat ons die rekening moet uitsort en dan na haar meenthuis moet gaan. Die aand is vol belofte en ek stem in.
Ons kom by die meenthuis aangery. Antoinette sluit oop. Ek stap in. Skielik ken ek nie vir Antoinette nie. Sy stamp my in die vertrek in. Dis die sitkamer. Daar is ‘n bank met drie sitplekke wat grootliks my val breek. Ek verstaan nie… Sy is half agressief, of iets. Ek lê so half op my rug en kyk haar aan asof ‘n weerligstraal my met 1000 volt getref het. Ek wil nog vra “Wat de fok?” toe sy sis: “Ek is gatvol om altyd te sien hoe die mans na Connie kyk en “drool. Julle wil net altyd mooi lywe sien met mooi tiete. Julle is almal dieselfde, maar ons ander vrouens kan ook naai en ons het ook tiete.”
Ek soek woorde. Ek weet nie wat om te sê nie. Soos ek lê trek sy haar klere oor haar kop. Sy ruk haar broek uit. Sy het net ‘n oranje hoë-gesnyde panty aan en ‘n bra wat eintlik om haar lyf gaan met geen knippies nie. Ek is steeds in skok. Ek besef die vinnigste om nou my situasie te red is om te sê ek wil net pie. Sy wys waar is die badkamer.
Ek staan in die badkamer. Ek is klaar ge-pie en kyk vir myself in die spiel. Ek weet ek het so vyf biere in, maar vanaand is ek in onbekende terrein. My besluit is, maak Antoinette tevrede en soos ons in die Army gesê het “gooi rook en onttrek.” Ek trek uit. “Jaap vanaand het ek en jy werk tjomma.” Kyk ek af na my halwe stywe voël.
Ek kom in die sitkamer ingestap. Antoinette lê op die bank. Kaal. Haar tiete is groterig, ek het nog nooit geweet hoe om tussen A,B,C en D te beoordeel nie. Die enigste wat ek ken is dubbel D, want ek assosieer dit met “donnners groot.” Sy is nie meer jonk nie, so sy het nie Connie se lyf nie. Sy het groterige voete, seker so nommer 8 skoen. Ek moet sê vandat sy ingestap het by “Site Office” het ek geruik sy dra “Estee Lauder Beautiful,” dit opsigself maak my super spuls. Ek kyk na waar dit saak maak, en sy het ‘n ring deur die boonste deel van haar poessie. “Ma se moer,” dis die eerste keer dat ek dit in lewende lywe sien. Nog het op die porno-sites gesien.
Met ‘n stem wat baie beslis is, sê Anoitneete “Suig my.”
Ek sak tussen haar bene in. Die smaak wat ek kry is vreemd. Ek het glad nie “Strawberries” verwag nie. Ek ruk my kop terug. Ek kyk op van onder haar bene, sy sien die vraagteken in my oë. Sy lag; “Verrassing, ne,” sê sy. Ek is stom.
“Eet die strawberries,” sis sy.
Ek eet. Ek speel heen en weer oor die poessie. Ek moet sê dit raak lekker hoe langer ek aanhou. Ek voel hoe “Jaap” klop en sy gereedheid aankondig.
“Naai my,” sê-skree-beveel sy.
Ek is amper bang vir haar stemtoon. Iewers lank terug het ek gehoor van vroue wat daarvan hou om te domineer. Ek het nogal gewonder hoe werk dit. Ek besef Antoinette is een van die vroue. Ek besluit om te laat gaan.
Jaap, ek het vir jou gesê ons het vanaad werk, tjomma. Nou moet jy produce, dink ek.
Ek plant vir Jaap in haar lekkerte.
“Naai my!” skree sy.
Ek naai. En ek naai. En ek naai. Soos sy my aanpor. Ek sien hoe haar tieties rol soos ek NAAI. Ek moet sê haar poesie is nogal styf, sy gym seker. Ek het al paar meisies in my lewe gehad, maar dis die eerste ouer girl wat ek spyker wat nogal so styf voel. Die tieties rol en die lekkerte moet nie ophou nie. Ek, ek, … NAAI. En Antoinette kreun van lekkerte. Sy druk haar naels agter op my rug dat dit voel of sy my vel wil aftrek. En toe ontplof ek.
Ek sak neer op haar bors. My asem jag. Dit was fokken lekker. Sy lê met my in haar. Ek voel hoe Jaap se laaste stuiptrekkings deur my skag pomp en die laaste bietjie kom in haar los.
“Fok, dit was lekker,” dink ek. Ek hoor haar asem effens jag.
“Jy is nogal rof,” hoor ek haar sê.
Ek kry so effense glimlag van tevredenheid.
“Jy is baie rof,” hoor ek my sê en ek sien die snaakse glimlag om haar mond.
“ Draai om en lê op die grond,” sê (of dalk sis) sy.
Ek verstaan nie. Is dit nou vers twee? Ek sien toe ek vir Jaap, wat dalk nou net Japie is, uithaal hoe sy haar hand ondertoe skuif en oor haar poessie hou. Ek verstaan nie, maar doen soos sy sê. Ek lê op my rug op die mat. Sy staan op van die bank af en ek sien hoe sy steeds haar hand oor haar poessie hou. Ek moet sê ek voel hoe Jaap saamstem dat dit wat ek sien nogal sexy is. Ek lê op my rug en sien hoe die lippe nou baie rooier is as wat hulle nou-nou was toe ek die eerste keer naby na hulle gekyk het. Ek wonder of daar iets van die Strawberry smaak oor is. Sy kom staan oor my gesig. Sy begin afbuk. Sy kom al hoe nader aan my gesig. Ek sien hoe die room wat ek nou-nou so diep in haar gebêre het nader aan my gesig kom. Ek dink aan die porno-sites se creampie en ek besef dis hoe dit lyk in lewende lywe. Sy gaan sit op my gesig.
“Dis nou Strawberries en cream,” hoor ek Antoinette sê. Sy gaan sit op my gesig en vryf haar poesie oor my gesig.
8 COMMENTS
Blerrie netjies geskryf!
Jakkie, jou gelukkige bl……m.
Befooook!!
Jakkie, dit lyk asof hierdie episode ‘n eerste vir jou kon wees. Ek kan my indink hoe jy moes slurp en lek om haar tevrede te stel!
En jy’s sommer ‘n ou doring met terminologie! Jy’t met jou titel (“roomkoek”) ook sommer vir ons ‘n beter Afrikaanse term as “roompastei” gegee – vir ‘n met kom gevulde poesie waarvan van die kom begin uitdruip. Dis interessant: “Creampie” (ook gespel “cream-pie” en “cream pie”) verwys na die semen wat die vagina vul, gemanifesteer deur daarvan wat uitdruip. In die VSA, waar die term vandaan kom, is in ‘n werklike “cream pie” die room die vulsel. “Creampie” is dus nie van toepassing wanneer jy jou saad buite teen haar poesie, selfs tussen haar lippe, skiet nie. So “roomkoek” is gepas, want by ons is ‘n roomkoek een met ‘n roomvulsel. Wat dit ook meer gepas maak, is dat ons soms van ‘n poes praat as ‘n koek. So volgende keer, as jy uittrek en jy sien hoe jou kom begin uitdruip, wees tevrede met die roomkoek wat jy haar gegee het!
Sjoe. Dit was n lekker opbeur storie.
Let’s face it, Jakkie, so’n vrou kom net een keer by jou verby in ‘n leeftyd.
Eet haar weer en weer al is jy ‘n diabeet wat nie mag roomkoek eet nie !
hoekom gaan my kommentaar nie deur nie ?
Gee my net kans om dit goed te keur – soms is ek nie dadelik by my rekenaar nie.