Liewe Madeleen (1)
Toe ek jou foto die eerste keer op FB gesien het, het ek gewonder hoe jou lyf lyk, wat onder jou bloes aangaan, wat jou bra verberg en hoe jy lyk as jy uittrek om te bad.
Dis nie te sê ek het nie gewonder oor laer af nie, inteendeel. Maar ek het gedink ek sal daardie lekker vir later liaseer.
Toe ek jou borste die eerste keer gesien het, het ek gedink jy spog met hulle: jy weet, een van daardie “kyk hier, dis hoe hulle lyk, hulle is myne en jy kan maar kyk as jy wil…”-idees.
Die tweede keer was kunstig en het totaal niks met my te doen gehad nie. Jy het poseer “posed and poised…” en dit was ‘n vertoon van hoe mooi die vroulike liggaam kan wees.
En toe verras jy my met nog. Jy het my in jou slaapkamer ingenooi, tot in jou bed, tot daar waar jy kwesbaar en eerlik is.
Jy het my gewys hoe hulle teenmekaar rus as jy op jou sy lê, hoe hulle ontspanne, tog beskikbaar, is. Jou groot tepels het net-net puntjies gemaak asof jy wou wys dat jy sou belangstel as ek sou belangstel om belang te stel.
Ek was semi-hard en het dit vir jou gewys, versigtig dat jy my sou afjak.
Jy het ingenome geglimlag het my windgat gemaak, sodat ek vir meer van jou gevra het. Maar jy het geweier. En dis nie sleg nie.
Toe wou ek jou in ‘n ander posisie sien: regop, borste swaar en los. Ek het geswets toe jy dit vir my wys. Bliksem, vroumens, dit was mooi…
Ek het jou die stadiums van my opwerking gewys: semi, harder, regop, nat, kloppend, toe my draadtrekklimaks … sonder om aan jou te raak.
Jou linkertepel het ‘n patroontjie aan die bo-kant. Ek wil daardie bors in my hand skulp – tepel in die waai van my duim – en die patroontjie met my tong ontdek. Ek sal net daar konsentreer, suig en lek en soen – tot jy my met ‘n klein kreuntjie jou hele tepel aanbied.
Ek hoop nie jy gee om dat ek die dinge vir jou vertel nie …
Groete
Neil
2 COMMENTS
‘n BRILJANTE “pairing” vir my brief…
Ek is mal daaroor en Madeleen sal beslis ook daarvan hou.
Ek is amper lus en sê: “Bliksem, vroumens, maar dis mooi…”
AagLiefste Madeleen, help tog vir ou Neil asseblief toggie. Duidelik het die ou die skoot baie hoog deur vir jou.