14 thoughts on “Leserselfie

  • Avatar
    Aug 15, 2018 at 5:47 am
    Permalink

    Annelise, onthou die voorwaarde verbonde 😉

    Reply
    • Avatar
      Aug 15, 2018 at 7:04 am
      Permalink

      Ek onthou. Dis die storie. Dis reeds nagekom so ek sal dit mooi kom uiteensit. 😉

      Reply
    • Avatar
      Aug 14, 2018 at 2:28 pm
      Permalink

      Ek het nie bedoel ‘n storie storie nie. Ek het bedoel daar is ‘n storie agter haar nuutste sexy selfie.

      Reply
  • Avatar
    Aug 14, 2018 at 12:13 pm
    Permalink

    Botterblom – dalk moet jy daai drankie self wegslaan – vir die moed vir die volgende stap. Ek onthou jy het gesê jy mag ons dalk nog meer bederf sodra jy die nodige moed bymekaarskraap…

    Reply
    • Avatar
      Aug 14, 2018 at 1:47 pm
      Permalink

      Ooo, ek het vir julle ‘n verrassing van botterblom af. Dis ‘n storietjie en ek moet dit mooi na mekaar post. Maar eers het Heuningkoekie haar nuwe baadjie vir ons gewys – ek sal vanaand dit met julle deel. 🙂

      Reply
  • Avatar
    Apr 2, 2018 at 10:17 pm
    Permalink

    O tog perfekte heupies en pragtige magie… pragtig!!

    Reply
  • Avatar
    Mar 29, 2018 at 4:42 pm
    Permalink

    Welkom Liewe Botterblom, ek en ek glo nie dat ek aleen is nie, dink jy sensasioneel. Absoluut pragtig.

    Reply
  • Avatar
    Mar 28, 2018 at 10:18 am
    Permalink

    Hallo Botterblommetjie!
    Jy is pragtig, sensueel en tergend, en ek love dit!
    Doe zoo voort!

    Reply
  • Avatar
    Mar 28, 2018 at 10:08 am
    Permalink

    Welkom. Hoop ons gaan nog baie van jou hoor

    Reply
  • Avatar
    Mar 28, 2018 at 10:05 am
    Permalink

    Welkom Botterblom….dankie vir jou vrymoedigheid….dit gaan beslis nie “ongesiens” verby nie

    Reply
  • Avatar
    Mar 28, 2018 at 3:15 am
    Permalink

    Dankie Botterblom dat jy jouself so aan ons voorstel !
    Dis ‘n nuwe briesie in die woestyn van begeerte’
    Hoe sing Anton Goosen: “Blommetjie gedenk aan my…”

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)