Butterfly (1)

deur Boshcak

So teen 11h00 vat ek vinnig ‘n breek van al die vergaderings en check gou my foon.

Opwinding tintel warm deur my toe ek die boodskap in die secure mail client app sien.

Dis van Butterfly af.

Vir ‘n paar sekondes staar ek net na dit. Dan, met hande so effens bewend, druk ek op dit om dit oop te maak.

Eers die gewone waarskuwing en my kode wat ek moet intik – ek kyk vinnig rond of niemand naby is nie, tik dit dan in die app in.

Dis ‘n uitnodiging. Vanaand. ‘n Partytjie, maar hierdie gaan oor … perdry?

Soos alles Butterfly is die “kaartjie” top-klas, die foto … skokkend, stimulerend, uitlokkend.

‘n Ouerige man, seker amper my ouderdom, is op hande-viervoet, so van skuins voor afgeneem. Hy’s kaal, maar het die standaard Butterfly masker op om sy identiteit te verberg. Hy is maar so-so, grys borshare, redelik oorgewig en sy pens hang ondertoe uit. Maar tussen sy bene sien jy die stewige punt van sy langwerpige penis-kop uitloer en die boonste gedeelte van wat duidelik ‘n meneer van ‘n voël is, se skag. Hy’s duidelik redelik diep in ‘n ereksie in, ‘n dik, gekartelde voorhuid half teruggetrek oor die groot, nat, glinsterpers van sy penis se kop. Sy huge man-ding is eintlik so hard dat dit half teen sy maagvet indruk so van onder af.

Nie dat ek veel beter lyk op my ouderdom nie. Dalk darem minder pens, en (al moet ek dit self erken) nie soveel skag nie!

Hy het ‘n stang in sy mond, nes ‘n perd. Die leisels word deur ‘n jong vrou vasgehou.

Sy sit op sy rug, net soos ‘n ruiter op ‘n perd sou sit. Hy is die perd, sy die ruiter.

Sy is so nakend soos die dag wat sy gebore is. ‘n “Chestnut brunette” soos die Engelse sê, donkerbruin hare los oor small, pragtige skouertjies. Tipiese Butterfly prag-kwaliteit.

Ek kan net raai, maar aan die ongelooflike lyfie moet sy seker omtrent twintig of dertig jaar jonger as haar perd wees. Sy’t natuurlik nie ‘n masker nie, haar hart-vormige gesiggie verruklik perfek, fyn-besnede, groot donker ogies en ‘n klein neusie, pragtige mond en wit-wit tande, iets amper in die lyn van die Hollywood aktriese Anne Hathaway. Haar lang donker-bruin hare is wulps oor een kaal skouer gekam, en sy is duidelik besig om haar perd aan te hits. Klein, uiters sexy, appel-grootte, jongvrou-tieties staan amper horisontaal vorentoe op haar bors, arrogant and weerbarstig, haar tepeltjies klein soos rosyntjies en gepunt en sag pienk teen die melk-wit van haar lieflike vel.

Haar cute gesiggie is vertrek, sy lyk of sy gil, speel duidelik die rol van ‘n ruiter wat haar rit aanhits of vinnger te … kruip? Hande-viervoet? Sy’t ‘n “riding crop” in ‘n klein mooi handjie en lyk of sy in die proses is om die ouer man onder haar oor sy kaal boude te raps met dit.

Die foto is goed gedoen, haar poedelkaal uurglas figuurtjie is half vorentoe gehurk op die man onder haar se rug, en tussen haar bene waar sy hulle oor sy heupe gegooi het is daar net skaduwee en half die suggestie van ‘n klein driehoekie gitswart haartjies – vreeslik uitlokkend. Met so ‘n perfekte gesig en jong lyf kan ek net droom oor die deel van haar anatomie wat daar onder tussen haar mooi bene wegkruip.

Al wat die res van die kaartjie op het is: “Come join the races …” en die datum van die event en die tyd. Vanaand.

Ek weet klaar waar dit is.

Na ‘n rukkie sluk ek en sit weer die app af. Die volgende vergadering moet begin en ek moet eers my skielike ereksie onder bedwang kry.

Veel later ry ek huis toe. Daar is ‘n halwe ongemak in my onderlyf, vandat ek die uitnodiging gekry het sit ek met ‘n halwe styf. Dit is so moeilik om te konsentreer, ek het juis “gespaar” vir hierdie – Tasch het twee weke laas van my man-saad in haar plomp jong poes of oor haar mooi gesig of perfekte ronde poer-boudjies met die klein pienk anussie tussenin gehad – ek sien ernstig uit om dalk op die beste manier moontlik weer my balsak se inhoud leeg te skiet oor of in ‘n nuwe, lieflike meisie of vrou se lyfie of genot-sloot.

Voorsien deur Butterfly.

Ek en Natascha is nie getroud nie, inteendeel, ek was nog nooit. Met “spaar” bedoel ek ook nie geld nie, ek het meer as wat ek ooit sou kon spandeer. Die kar wat ek ry is ‘n 7-reeks BMW, splinternuut, net die beste, kontant gekoop vir so R1.75 miljoen. Ek bly in ‘n R9 miljoen herehuis op Dainfern landgoed. Ek woon vergaderings by maar omdat ek moet, dit begin my eintlik verveel, ek het genoeg van my verskeie maatskappye verkoop vir genoeg ponde en Euros dat ek eintlik nie weer ‘n dag in my lewe hoef te werk nie.

Maar ‘n man wil darem nie ook net by die huis sit en heeldag met vroue sit en speel nie. Maar nou en dan …

Natascha Auerbach is een van my Duitste vennote se jongste dogter, die tipiese Duitse ys-koningin look – as-blonde hare, ys-blou oë, perfekte been-struktuur, breë heupies, satyn-sagte vel – en een van daardie operige, platterige, hoog-op porno-ster koekies tussen haar lang, mooi bene – kaalgeskeer, breed, dik-pienk lippies en voutjies en ‘n donker, glibberige genot-slootjie in die middel. Sy’s nogal intelligent, maar het nog nooit ‘n dag in haar lewe gewerk nie. Rudi het haar soortvan as ‘n prys aangebied, ek het haar so twee jaar terug ontmoet by sy familie-kasteel in Beiere na ek en Rudi ‘n groot deal beklink het. Hy en sy het met tipiese Europese moraliteit dit net blatant voorgestel en na sy my ontmoet en leer ken het het sy heelhartig ingestem. Sy’t ook tipiese jong Duitse meisie,Europese maniere, wild en los, dit wil sê sy spyker maklik en gretig en morele waardes is erens rondom die van ‘n vroulike straatkat. Dan is sy nog bi ook, ek dink partymaal meer na die lesbiese kant.

Sy’s duur, jonk, pragtig en spelerig, wispelturig en ek hou haar en ook Elke en Waldtraut (twee van haar Duitste vriendinne – albei ook asemrowend mooi blondines) aan in my huis vir amusemente. Ou Rudi doen dieselfde, ek het agtergekom dat sy eintlik een van sy handperdjies se dogters is toe hy ‘n glipsie met ‘n girl gehad het eendag – sy is maar een van ‘n tros buite-egtelike kinders wat hy het – Rudi hou niks van kondome nie. Dit was een ding wat my by sy kasteel getref het, die oorvloed jong, kraakvars, ongelooflik pragtige meisies orals. Olga, Rudi se Oekrajienese vrou, is sy eintlike vrou, maar ek het so half agtergekom dat die vyftig-jarige ex-model Rudi se maniere goedkeur en eintlik honger-gretig saamspeel – ek het een aand in sy kasteel net-net ‘n geweldige orgie met hom en die passievolle, half-lesbiese Olga en so tien of twaalf kaal jong vrouens gemis – so ek is eintlik maar nog kalm vir die kringe waar ek besigheid doen.

Ek het al al drie tegelyk gehad – Elke, Waldtraut en Natascha – een van my gunsteling goed is dat hulle my penis vir my lek: Elke van links, Waldtraut regs en Natascha my skag en skrotum so van onder in die middel – tot ek kom en my saad oor hulle pragtige gesigte uitskiet. Tasch is nogal jaloers baie maal en sal haar vriendinne uit die pad druk dat sy my saad net op haar gesiggie en in haar mond kan kry. Veral Waldtraut is ‘n “eksperten” (in Duits) met voël suig. Daar is egter soortvan ‘n ooreenkoms dat ek slegs Natascha vaginaal fok, maar het net so drie weke terug Elke in die stort raakgeloop, haar lieflike kaal lyf teen die teels vasgedruk, en haar wollerige klein meisie-koekie skelm en vinnig en intens gery tot ek in ‘n vurig-heerlike orgasme gekom het binne in haar grypende, sy-sagte vaginatjie, al stampend teen haar drillende, perfekte ronde boudjies so van agter af terwyl sy in duits prewel hoe “geil” (hot / wellustig / dierlik) lekker dit is vir haar.

Ek werk nog om Waldtraut se ongetwyfeld ongelooflike poes gery te kry, van die drie (ten spyte van haar behendigheid met haar tong en mond) is sy eintlik die skaamste. Sy is ook nie die mooiste nie (Tasch is definitief die mooiste, Elke is die hoerigste en dierlikste – en onthou, “mooi” is hier relatief) maar Waldi het ‘n honger en wellus aan haar wat net half-en-half verberg is wat ek fasineerend vind. Sy is ook verbasend beskermend oor haar geslagsdeel – ek ken Tasch se heuningpotjie soos die palm van my hand en Elke s’n redelik, veral na ek Elke in die stort beetgekry het – maar Waldi is uitlokkend, half verberg, ek het haar geskulpte gleufie so skrams al gesien in ‘n drie-saam suig-sessie, maar die feit dat sy dit so skaam verskuil en weggesteek hou maak my effens mal.

Wat ek egter agtergekom het, vanaf ek geld het en morge poes geen probleem is nie, in my geval ten minste – is dat hoe meer lyf (ok, poes) jy kry hoe meer wil jy hê.

Van daar … Butterfly. Rudi het my aan die mense voorgestel. Asof sy dogter en twee van haar asemrowende maters (ook van ander families met baie geld en in Waldtraut se geval, adelikheid) nie genoeg was nie. Ek wil hul nie koppelaars noem nie (die dampkring is way te ekslusief) maar wat iemand agtergekom het is magtige mans het baie keer magtige aptyte – veral seksueel – wat een of twee of drie vroue nie kan gebevredig hou of in bedwang kan hou nie. Hulle is ‘n internasionale organisasie en doen ook soortvan reisagent werk vir die rykstes van die rykstes. Van my ski-vakansies in die Franse Alpe by Val Thorens en Courchavelle was deur hulle gereël.

Hulle het dan alles vir jou gedoen – jy moet net kan betaal – van die boek van jou vlugte, jou visums, die hotel, jou ski-instrukteurs – en natuurlik top-klas, onverbeterlike “geselskap” as jy daar is. Die ding was hulle het nie gewone prostitute gebruik nie, maar mooi, “gewone” vroue – huisvroue, gewone vroue en veral Europese studente girls wat vinnig ‘n paar duisend Euros wou maak met iets maklik wat nie veel werk vat nie, maar net die natuurlike instinkte (en ‘n goeie jong vroue-lyf en oop bene) vereis. Almal is getoets en gesertifiseer voor die tyd. Die enigste vereiste is jy moet in die smaak van die klieënt val en gesond wees, en buitengewoon fisies aantreklik.

Dit was ook nie net tiete en boudjies en lieflik-pragtige gesiggies nie, as jy iets meer intellektueel gesoek het kon hulle verbasend intelligente (maar steeds liederlik pragtige) vroue organiseer. Van die interessantste gesprekke (en seks) wat ek ooit gehad het was met Butterfly personeel wat intellektueel op ‘n baie hoë vlak was.

Van die lekkerste seks wat ek ooit ervaar het was een aand buite op die balkon van ‘n ski-lodge in die Alpe. Dit was seker minus tien, waar ek ‘n pynlik-mooi Tsjeggiese donkerkop kernfisika-student se broek afgetrek het van haar ronde wit agterstewtjie af so in die snerpende koue en so op die balkon, terwyl die sneeu op ons val, so van agter af haar vuurwarm-smal, drup-nat vagina volgesteek het, oor en oor, met my bloed-warm roede – vuur en ys – haar lyf en sexy kontjie soos tierende vuur, maar die prag van haar netjiese klein boudjies soos gevriesde ys teen my maag – terwyl sy met hortende asem my oor die verskillende soorte kwark-partikels ‘n PhD vlak lesing gegee het in Duits. Dit terwyl my lende ritmies teen haar hoendervleis-koud meisie-boudjies klap. Muoons, prions, leptons – my orgasme was toe op my en was absoluut ongelooflik en toe het sy ook kreunend-met-‘n-gilletjie geklimaks toe sy my vuurwarm saad voel inskiet diep onder in haar spleet soos sy so vooroor gebuk voor my staan by die balkon-reling, steeds hortend-verduidelikend oor elektron orbitale terwyl die seksuele genot my en haar verteer.

Ek word nou nog hard as ek net aan dit dink. Haar naam was Zafira gewees. Ek onthou steeds die verruklike reuk van haar hare teen my neus soos ek haar vasklem en hulpeloos my saad begin spuit in haar smal, pragtige half-geskeerde poesie in en haar kreunende gilletjie toe sy dit voel gebeur.

By die landgoed check ek die tyd, ek moet oor so ‘n uur daar wees as ek aan die perderesies wil deelneem. Ek ry in by die sekuriteit, dan na die huis. Twee-verdieping, dit het sewe badkamers, vier motorhuise, ses vol-grootte slaapkamers, ‘n snoeker kamer, ‘n volledige bar, twee jaccuzis, drie braaiplekke, en ‘n enorme kombuis, en ‘n swemad – en ek trek die BMW langs Tasch se ryding – ‘n X3 – en my Harley in. Elke en Waldi het elkeen ‘n Audi R8 wat Rudi vir hulle hier gekoop het.

Met die opstap na die kombuis hoor ek ‘n vroulike gegiggel in die jaccuzzi.

Al drie is daar in, so kaal soos nog wat. Natascha lê op die rand, lang, mooi bene wyd gesprei, en tussen hulle dip Elke se blonde kop ritmies op en af soos sy Tasch se slootjie vir haar lek en knibbel aan haar wyd-gesperde pienk skaamlippe. Agter Elke het Waldi ‘n dildo aan, bo oor haar eie harige skaamheuwel pryk daar ‘n lang rubber penis, kompleet met pielkop en are en ek kan sien sy is op die punt om dit van agter in Elke se oopgesperde vagina op te druk. Tasch sien my en waai en glimlag.

Ek knik en glimlag terug, dan gaan haar oë skielik toe en sy snik toe Elke iets spesiaal met haar mond op Tasch se mees private plek doen. Ek verstaan goed Duits en hoor haar iets fluister vir Elke wat “muschi” bevat. Muschi is Duits vir poes.

Elke kyk ook op en glimlag, haar mond steeds op Tasch se oopgeblomde seks. Sy wink. Waldi glimlag ook, half onseker, haar kunsmatige penis se kop onder Elke se cute wit boudjies ingedruk reeds, seker al besig om die dildo in Elke se seks-opening in te gly.

Ek geniet Waldi se perfekte tiete vir ‘n oomblik, glimlag dan en maak ‘n “nie nou nie” gebaar en laat hulle met hulle lesbiese spelerye. Toe ek omdraai sug Elke hard teen Tasch se skaamlippe soos Waldi haar met die dildo penetreer so hurkend oor Elke se rug. Tasch vat een van haar eie perfekte borste vas en draai die tepel hard en sug luid.

Ek gaan gou op na my kamer toe, spring in die en-suite stort (dieselfde een waar Elke ook net toevallig besluit het om te stort so ‘n paar weke terug, alwetend dat ek net daar stort as ek van die kantoor af kom) en na die stort sit ek bietjie naskeermiddel aan.

Dan is dit af, weer by die jacuzzi verby. (Tasch het lyk my intussen georgasmeer van die cunnilingus wat Elke op haar gedoen het, maar Waldtraut is steeds besig om so in doggy-style haar dildo in Elke se vallei in te ploeg van agter af, al staande agter Elke so in die water van die jacuzzi. Dit word so hard gedoen deur Waldtraut dat Elke se perfekte wit boudjies so dril van elke impak – Waldi se lieflike pop-mooi Duitse meisie-gessiggie is vertrek van inspanning en opwinding. Haar tieties met die harde, regop tepels is al bonsend en springend met die intense fok-beweging van haar heupe. Haar hande het Elke se smal, mooie heupies vasgeklem, so hard dat Waldi se vingers wegsak in die sagte vlees. Elke kreun en swets in Duits onder en voor Waldtraut se stotende boudjies soos sy Waldi se in-priemende rubber-penis ontvang, maar ek is amper laat en skiet verby en hop in die BMW. Ek sluit dus nie by die pret aan nie wat my effens frustreer.

Partymaal wens ek ek het twee penisse gehad vir al die beskikbare poes.

Maar ek gaan perde resies toe!

 

(Lees volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

11 thoughts on “Butterfly (1)

  • April 11, 2018 at 9:04 pm
    Permalink

    Hi almal,
    Ek is nuut hier.Man van 59 met ‘n groot lus. Maar al hierdie stories is net dit…stories. In die werklike lewe gebeur sulke dinge waarvan Boschcak skryf, glad nie! My grootste fantasie is seker ‘n threesome (drie-saam..is dit die Afrikaans? Maar dit gebeur nie regtig nie. Alles wensdenkery. Of wil iemand my verkeerd bewys??? Arauna

    Reply
    • April 11, 2018 at 11:00 pm
      Permalink

      Sulke goed gebeur wel. Nie dikwels nie en soms vat dit werk en moeite om dit reg te kry, maar dit doen. Lees bietjie die “stories” onder die memoirs afdeling. 🙂

      Reply
      • April 11, 2018 at 11:08 pm
        Permalink

        Kyk bv na die storie met die naam “ ‘n Gouelokkies nag” Dis onder memoirs of jy kan dit by search intik 🙂

        Reply
        • April 12, 2018 at 9:15 am
          Permalink

          Gelees dankie. Maar dis van ‘n jagse vrou en twee mans. Seker wonderlik vir haar. Wat van ‘n threesome met twee meisies? En ek? Ongelukkig beweeg ek nie in daardie kringe nie…dat so iets met my sal gebeur nie. Twee dames van die nag “koop” om dit te doen, sal ek ook nie. Maar sal aanhou fantaseer. Eendag is eendag… Ek sal intussen van twee van my eie ondervinindge wat regtig gebeur het, skryf. Aan wie stuur ek dit?? Na jou? Jou adres? Dankie Aruana

          Reply
  • March 30, 2018 at 6:57 am
    Permalink

    Boschcak, duidelik hierdie maatjie van jou het nie probleme nie. Wel gedaan ou maat.

    Reply
  • March 28, 2018 at 9:11 am
    Permalink

    Bravo!
    Encore!
    Bitter goed geskryf!

    Reply
  • March 27, 2018 at 2:49 pm
    Permalink

    Wow…mooi geskryf
    En
    Ai sommige ouens het darem al die fun in die wereld.. lekker lekker.
    Baie realisties…dit is die lewe van die gelukkiges.

    Reply
    • March 27, 2018 at 10:35 pm
      Permalink

      Thx mydream!

      Ja wel ek sal nie weet nie, maar mens kan maar droom…! Ek dink ‘n ou soos Charlie Sheen (tot hy die Groot Siekte gevang het met sulke spelerye) het so geleef seker. Maar nou ja, dit is lekker om te fantaseer en dit is die hele punt…! Dankie dat jy gelees het.

      Reply
  • March 27, 2018 at 1:57 pm
    Permalink

    Boschcak, jy skep hier ‘n illusie wat meeste mans net oor droom !
    Pragtige inleiding tot vele ervarings wat hopelik gou sal volg ?
    Goeie taalgebruik en knap saam gestel met ‘n uitnodiging to iets spesiaal !

    Reply
    • March 27, 2018 at 10:37 pm
      Permalink

      Hi Williewill

      Ag fanx man. Hehe ja nee ek dink alle mans droom partymaal net so!

      Ek het met Annelise gesels, hierdie is vir my ‘n nuutjie dws. ek het nognie die storie klaargemaak voor die eerste gedeelte al gepubliseer is nie… so ek is nog besig om te skryf. Sal hopelik binne ‘n dag of twee nog ‘n aflewering vir Annelise gee… ek toets nog my vlerke, het nognie voorheen ‘n “pony play” (mense wat ander ry soos perde vir seksuele genot /genieting) geskryf nie!

      Maar baie dankie dat jy gelees het en vir die mooi kompliment.

      Zeg groetnis!

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)