
Kasty
deur Wille Will
Hy klim uit die Porsche Carrera en druk die sluitknoppie op die sleutel terwyl die Raco Rabanne donkerbrille in sy Pierre Cardin pak se boonste sak geplaas word dat die bril nog buite uithang. Hy stap met sy jagluiperd-tred oor die klein plaza met die fontein in die middel, gaan by die hoofingang van die Three Towers in en stap reguit na die hysbak wat tot op die boonste vloer van die 26 verdieping monoliet gaan. Hy vee ‘n denkbeeldige wolletjie af op sy skouer terwyl hy wag, vee sy blonde kuif terug en kyk op na die flitsende liggies van die hysbak se naderkoms. Die ingang se massiewe kristal kandelabra’s weerkaats in sy blink gepoetse, skerppunt Gucci skoene.
Binne die bestek van ‘n geruislose 18 sekondes gaan die hysbakdeure oop in ‘n dik tapyt, klein spasie met vloer-tot-dak gechroomde tralies wat dit omring. Hy neem ‘n gekodeerde silwer kaart uit sy binnesak en trek dit deur die gleuf by ‘n ingang tussen die tralies en die deur skuif oop. Binne twee trëe stoot hy ‘n gestoffeerde swart, leer deur oop en stap binne.
Die vertek is dof belig met ‘n blou skynsel, maar in die middel is daar twee kolligte wat ‘n fel kring maak op ‘n meisie wat naak sit met haar bene langs haar sy. Haar hande is voor haar geboei en die lig vang die hi-lites in haar donker fynkrul hare soos sy met neergeslane hoof en oë sit.
Hy stap tot in die ligkring en ruk haar gesig, aan haar hare, op na hom met sy regterhand.
“ My skoene is vuil, slavin.”
Soos hy haar kop laat los, buk sy af en begin die skoenpunte lek met haar tong. Haar styfgepunte borste wieg saam met haar kop soos sy albei skoene oraloor vee met haar tong. Hy kyk af na die gleuf van haar gat en buk dan af en gee met altwee oop hande haar ‘n harde paar houe op albei boude dat die silhouette van sy handpalms en vingers, rooi verhewe opbult op haar agterent. Haar kop ruk orent met ‘n gil.
“Jy weet jy mag nie emosie toon nie, slavin, ek sal jou moet straf.”
“ Ja, Meester, straf my asseblief,” sê sy met pleitende oë terwyl sy opkyk na hom.
Hy trek sy broekgordel uit die broeklussies en vou dit dubbel in sy een hand, dan maak hy sy broek se ritssluier oop en laat val sy broek op sy vaalgelekte skoene.
Sy voël staan reguit voor hom uit. Daar is ‘n merkbare trilling in die dik, be-aarde, besnede orgaan met die nat, glinsterende kop waarvan die keep voor effens oop is. Amper onheilspellend soos ‘n monster wat wag om toe te slaan.
“Eet hom.”
Sy neem sy voël met effens bewende lang vingers in haar koel. natgeswete hande. Dit klop warm in haar hande soos ‘n dier wat losgelaat wil word. Sy buk ondertoe en neem sy eiers om die beurt in haar mond terwyl sy hard suig. Haar lang, skerpvinger-
naels maak intussen diep, pynigende lang kerwe al met sy skag langs op en af.
Hy het oorgebuk en met die beltgespe se skerp naelstafie, trek hy diep lang hale van haar nek tot by haar boude, op en af, dat die bloed deursypel op sommige plekke van haar wit vel. Skielik pluk hy weer haar kop, met sy hand vasgeklem om haar verwringe mond en ken, op van sy voël af en dwing haar liggaam om agtertoe te buig op haar eie kniëe. Hy sak neer op sy een knie by haar kop dat sy voël weer by haar mond is en sê: “ Byt hom. Byt hom hard.”
Terselfdertyd vat hy die dubbelgevoude belt en slaan haar oopgespêrde, kaalgeskeerde koek wat gestrek is met gapende lippe soos sy agtertoe beur op haar bene. Hy slaan vinnige hou’tjies aanmekaar soos ‘n spoegvuur van ‘n masjiengeweer.
Waar sy nog hard geknibbel het aan sy stang, byt sy nou met hierdie nuwe, witpyn wat die belt maak baie hard op sy staaf.
Soos wat haar poes crescendo ruk in klimaks teen die belt, spoeg sy voël dik strale kom uit met haar tande in sy vlees.
***
Die sluitstelsel biep-biep en ‘n minuut later trek die Porsche Carrera met brullende stem weg van Three Towers af.
2 COMMENTS
Wit typo op so helder geel agtergrond wer nogal met n ou se fokus vermoe.
Dankie
Watter typo, dat ek kan regmaak? 🙂