
Joe en die Engelse paartjie
Joe het Jasmine gehoor voor hy haar gesien het. Haar hartelike lag het onmiddellik aandag getrek, lank voor sy haar verskyning gemaak het in die skaduwee van ‘n indrukwekkende wildevyboom op die oewer van die Kariba-meer in Zimbabwe.
Toe Joe opkyk van sy skootrekenaar, sien hy ‘n jong, pragtige blondine – met haar regterarm styf om die heupe van ‘n lang, gespierde swart man, seker goed oor twee meter hoog in sy skoene. Met die verbystap kon Joe nie anders as om die indrukwekkende gaping tussen Jasmine se bobene raak te sien nie. Haar stywe kakie-kortbroek het nie veel aan die verbeelding oorgelaat nie. Joe kyk maar gou weg, want Frank – Jasmine se man – staan immers reg langs haar. Die twee stel hulleself voor en oor ‘n koppie tee blyk dit toe dat Frank en Joe etlike stokperdjies en vaardighede deel. Hulle is altwee ernstige amateur-fotograwe, hulle hou van kosmaak en hulle gunstelingsport is krieket. Dit blyk toe dat Frank – van Wes-Indiese afkoms – en Jasmine in Londen woon. Hulle reis gereeld in Afrika en Zimbabwe is een van hulle gunsteling-lande. Hulle was reeds voorheen in Hwange, die Victoria-valle en die befaamde Mana Pools park in die noord-oostelike gebied van Zimbabwe, aan die oewer van die Zambezi. Dit was hulle eerste besoek aan die Matusadona area.
Daardie middag se wildsbesigtigingsrit al langs die oewer van Kariba-meer was een van die beste wat Joe in etlike jare ondervind het. Impalas wat van een kant van die pad na die ander spring, olifant-families in pragtige, goue laatmiddaglig, en ‘n duisternis zebras wat stip na die voertuig kyk, voor hulle wegdraf. Die een na die ander wonderlike foto-geleentheid doem op en die kameras klik aanmekaar. Die dag raak al hoe beter. Joe het dit nie op daardie stadium besef nie, maar die beste ondervinding van die dag sou eers later plaasvind. Heelwat later.
Tydens die heerlike aandete beland Joe toevallig – of dalk nie – langs Jasmine, en hulle is ommiddelik op dieselfde golflengte. Praat land en sand, en die goeie Suid-Afrikaanse wyn vloei mildelik. Elke nou en dan druk Jasmine liggies op Joe se hand, skouer of arm, en selfs een of twee keer op sy bobeen. ‘n Paar bottels wyn later is almal heel gemoedelik. Niemand wil die aand sommer daar en dan beeindig nie. Gelukkig neem Frank die inisiatief.
‘Joe, stap saam na ons tent toe, ek sal graag vir jou ‘n paar van my beste safari-foto’s wil wys, sê hy.
“Ja, sê Jasmine en sy wink een van die kelners nader vir ‘n bottel Amarula. “Dit sal goed kombineer met ‘n nightcap.
‘n Paar minute later is hulle op pad terug na Frank en Jasmine se tent. So met die loopslag, sien Joe hoe die lig van die flits haar mooi slanke bene aksentueer.
Terwyl Frank sy skootrekenaar aan die gang kry, trek Jasmine ‘n paar glasies nader en skink vir elkeen van hulle ‘n stywe dop Amarula.
‘Cheers,” sê sy. ‘Nuwe vriende! Almal steek hulle glasies in die lig. ‘Cheers!”
Vir die volgende tien minutes of so verkyk Joe hom aan Frank se indrukwekkende wildlewe-portefeulje. Dis een na die ander briljante foto van luiperds, jagluiperds, leeus en wildehonde, self rooikatte, almal professioneel in elektroniese beeld, verewig vasgevang. Jasmine verdwyn vir ‘n paar minute in die ander slaapkamer en toe sy weer haar verskyning maak, is sy toegewikkel in ‘n wit kamerjapon. Joe probeer hard om op die fotos te konsentreer, maar meer as die helfte van sy brein is besig om ander prentjies te teken. Meesal te doen met die lyfie wat Jasmine se japon bedek.
‘Frank, wys Joe ‘n paar van daai foto’s wat jy nou die dag van my geneem het; ek dink hy’t nou genoeg gehad van al die wilde diere. Frank protesteer vir ‘n paar sekondes, maar sommer gou klik hy op ‘n ander leër. Met etlike mooi beligte fotos van Jasmine in ‘n leunstoel, met ‘n drankie in haar hand. Sy’t net ‘n bikini-broekie aan, met haar pragtige twee borsies heel prominent. Soos Joe verwag het, was swaartekrag nie juis ‘n faktor nie; haar borsies staan styf en parmantig, punt in die wind, soos die van ‘n tiener.
In die volgende foto is daar nie eers ‘n bikini broekie in sig nie. Net Jasmine se twee slanke bene, met meer as genoeg spasie tussenin vir ‘n klossie ligbruin skaamhare om ‘n verskyning te maak. Die ylerige bos bedek kwalik haar skaamlippe wat onder uitloer.
“Sjoe,” is omtrent die enigste woord wat Joe kan kwytraak.
Jasmine loop om die bank en kom sit styf teen Joe. Sy kyk op na hom en vra die vraag wat hy maar al te gretig is om te hoor.
“Wil jy meer van my sien, Joe? As ek moes raai dink ek beslis so!”
Sy kyk af na die tent wat Joe se halfstywe orgaan reeds in sy broek maak, en glip die japon oor haar skouers. Die effek was elektries. Asof iemand ‘n lig aanskakel maak altwee haar pragtige tieties ‘n plotselinge verskyning. Net daar en dan verander alles. Wanneer tepels op die toneel verskyn, is die grappies daarmee heen en almal besef onmiddellik waar die aand gaan eindig. Of hulle dink hulle weet.
Joe voel soos ‘n meerkat wat na ‘n slang staar en nie kan wegkyk nie. Hy steek uiteindelik’n hand uit en streel liggies oor een van Jasmine se pragtige, volmaakte borsies. So sag en so soepel. maar ferm en met donker, rooskleurige knop-tepeltjies, ‘n weerspieling van hoe jags Jasmine alreeds was.
Joe het nie lank gehad om te wag voor sake nog meer interessant raak nie. Jasmine plaas haar hand op Joe se bors en stoot hom saggies terug. Sy reik na die bandjie van sy kikoi-broek, en trek hom af. Sommer netso is haar hande in Joe se onderbroek en sekondes later is sy ereksie styf vasgeklem in haar warm, klein handjie.
Jasmine was haastig. Sy klouter tot op die bank, kyk Joe reg in die oë, en met haar pragtige bene wyd oop, sak sy af in ‘n hurkposisie. Met haar een hand stoot sy Joe se piel tot reg by die opening van haar ligbehaarde poesie.
“Jissus Joe, jy is so hard. En groot!”
Jasmine vryf haar reeds sopnat labia op en af teen sy ereksie. Sy leun oor en tel ‘n bottel met ‘n seks lubrikant op, lig die proppie en smeer ‘n hele lot van die produk oor Joe se stywe piel. Die glinsterende kop en harde stam van sy penis lyk kompleet asof dit tussen Jasmine se bene ontpop. Joe besef dat Jasmine dieselfde idee in haar brein het en dat dit lyk asof sy haarself masturbeer terwyl haar hand op en af gly, met Joe aan die ontvangskant van die heerlikste gevoel ooit.
Joe slaag net net daarin om nie sommer daar en dan oor te gee aan die klimaks wat in hom opbou nie. Die toneel is hopeloos te stimulerend, maar gelukkig trap Joe vinnig genoeg op die remme om ‘n voortydige ejakulasie te vermy.
Net toe lig Jasmine haar onderlyf op, herposioneer Joe se stywe piel en plaas die groot kop styf teen die onderste punt van haar indrukwekkende lang seksgleuf. Sy druk vorentoe en Joe se piel gly soos ‘n warm mes in botter, tot diep in haar sopnat mik.
Die genot is haas onbeskryfbaar. Joe is so diep in Jasmine se fluweelsagte poesie soos ‘n by in ‘n lelie-kolk. Die volle lengte van Joe se dik piel is nou snoesig omvang in Jasmine se warm, stywe vagina. Joe is in seksuele nirvana, en al wat hy kan doen is om magteloos toe te kyk soos sy orgaan plotseling totaal in haar liggaam verdwyn. Jasmine se wyd oopgespreide vulva is die mees volmaakte weerspieling van die seksuele mag van ‘n vrou, en Joe is ‘n gewillige slaaf.
Jasmine se pragtige gesiggie trek ‘n punt so lekker kry en sy kreun saggies soos die seksuele plesier haar oorweldig. Al Joe se aandag is toegespits op haar blinkwarm poesie wat sy ritmies op en af beweeg. Joe het lanklaas iets so eroties gesien. Haar prominente pienk poeslippies – teen die tyd styf geswel en so glad soos seep – gly heerlik oor sy stywe ereksie, soos ‘n mond oor ‘n vinger. Eers Jasmine self en toe Joe vryf liggies oor haar ontblote klitoris. Iets wat sy duidelik geniet, want sy maak haar oë toe en prewel saggies: “Moenie stop nie, Joe. Vryf my klit, vryf harder.”
Enkele minute later bereik Jasmine ‘n orgasme en Joe voel hoe haar poesie saamtrek en sy piel nog stywer omklem as vroeer. Haar gesig is n prentjie van wellus, gloeiend en met ‘n fyn lagie sweet asof sy nou net ‘n paar kilometers gedraf het. Haar volmaakte klein tieties wip liggies in die sagte lig, die opgehewe puntjies weereens ‘n indikasie van haar totale seksuele genot.
Joe druk liggies op die sagte, delikate binnebeen-area hoog op teen Jasmine se dye, en sy reageer presies soos wat hy wou gehad het. Haar bene val nog wyer oop tot die mate dat sy bykans ‘n totale split-posisie bereik. Joe was nog altyd mal oor meisies wat hulle bene wyd oopmaak. Jasmine weet wat sy doen en wat die effek op hom is. Sy lig haar gatjie effe op en die resultaat is sensasioneel. So prominent soos ‘n volmaan op ‘n donker nag, skilder haar opvallend groot labia en styfgeswelde klitoris ‘n prentjie wat Joe se reptiel-brein totaal hipnotiseer.
“Jasmine ek gaan kom, ek gaan binne in jou kom!”
Jasmine se vuurwarm poes wip op en af oor Joe se stokstywe orgaan, al hoe harder en vinniger. Joe voel en hoor hoe sy ballas teen haar sopnat doos klap en dit raak net te veel vir hom. Sekondes later ontplof ‘n reuse orgasme in Joe se brein en stroom as’t ware deur sy hele lyf, tot in die punt van sy piel. Een na die ander komskoot vlieg uit hom, gepaardgaande met die mees onbeskryflike genot wat hom totaal oorval. Joe se linkerbeen kry amper ‘n kramp in sy kuit soos hy styf trek terwyl sy saad diep in Jasmine se heerlike warm poes ontlaai.
“Sjoe Joe, vir n oomblik daar het ek gedink jy gaan uit’pass’ op my!” ‘n Stoute glimlaggie spoel oor Jasmine se gesig en sy knipoog om haar tevredenheid met die verloop van sake to herbevestig.
Uit die hoek van sy oog sien Joe hoe Frank die hele petalje stip dophou, met sy regterhand tussen sy bene. Seker besig om met sy eie piel te speel, dink Joe onwillekeurig. Dis nie elke dag dat ‘n man die geleentheid kry om iemand anders se stywe piel in sy vrou se warm doos te sien nie. Vir diegene – soos Frank – wat hulle vrouens aanmoedig om vreemdelinge te naai en wat dit geniet om die petalje waar te neem – gaan dit duidelik gepaard met ‘n groot mate van opgewondenheid.
Joe besef dat Frank tot op daardie stadium van alles uitgesluit was. Hy kon net kyk. Alhoewel Frank uiteraard sy vrou se aksies goedkeur, was hy steeds die derde wiel aan die wa. Teen die tyd is Frank se broek af tot by sy enkels, met sy onder broek styfgespan oor sy dye. Frank se enorme, lang, swart voel wip liggies en die vuisgrootte kop, blink met voorkom, staan soos ‘n vlag in die wind. Frank is duidelik so jags soos more heeldag. In sy lewe het Joe al etlike groot swart piele in pornografiese videos bekyk, en dit het hom altyd baie jags gemaak. Veral wanneer hulle die blondines naai. Frank se piel was net so groot en dik as die porno-akteurs s’n. Net toe leun Jasmine vooroor, en omklem Frank se harde piel in haar delikate handjie.
“My arme skat,” sê sy. “Ons het jou die hele tyd geignoreer.”
Sy sak neer op haar knieë, maak haar mond wyd oop en prop die lang swart piel styf tussen haar lippe. Joe staar grootoog en met groter wordende belangstelling terwyl sy Frank se piel lustelik suig, lek en masturbeer. Joe kan kwalik sy eie oë glo. Hier reg voor him gly ‘n pragtige blondine se mond oor ‘n dik, stywe swart piel en sy kyk Joe reg in die oë, totaal skaamteloos. In en uit, in en uit, seker ‘n goeie 15cm van Frank se massiewe seksorgaan verdwyn tussen Jasmine se pienk lippies, net om weer uit te gly, blink met speeksel en met opmerklike dik are, styfgespan in antisipasie van sy vinnig naderkomende klimaks. .
Dit was so duidelik soos daglig dat Frank net enkele sekondes weg was van ‘n orgasme. Hy’t Jasmine se kop ligtelik in al twee hande en pomp sy penis stadig, maar ritmies tot diep in haar mond. Frank kreun van lekkerte en streel Jasmine se wange liggies. Joe sien hier kom ‘n ding. Maar dit was toe nie wat hy verwag het nie.
Jasmine trek effe terug, en met ‘n hoorbare klank soos a prop uit ‘n bottel, ontpop Frank se monster orgaan uit haar mond. Met ‘n skalkse laggie en ondeunde uitdrukking op haar gesiggie, druk sy die punt van Frank se ereksie reguit na ‘n ietwat verbaasde Joe. “Ok Joe. Jou beurt. Maak hom klaar. . !
Joe aarsel momenteel, maar hy weet hy het nie juis ‘n keuse nie. Hy vou sy vingers om Frank se lang swart slang, sper sy mond oop en gly sy lippe oor die blink, pikswart voelkop. Joe kan sien hoe Frank se oë rek en vir ‘n oomblik of twee wonder hy of die onverwagse verloop van sake dalk nie Frank se goedkeuring wegdra nie.
Maar dit was toe nie so nie. Joe hoor hoe Frank sug die oomblik toe Joe se tong die sensitiewe kol net onder Frank se tot barstens opgeswelde voelkop bereik. Joe se gladde tong swiep herhaaldelik oor die mees gevoelige kol en dis amper asof hy self die plesier ervaar.
“Jissus Joe, jy gaan my in jou mond laat kom,” grom Frank.
Net ‘n paar sekondes later laat hy waai en sy dik swart piel ontlaai die een na die ander lang stroom warm semen diep In Joe se mond. Frank kom met mening en Joe moet bontstaan om die rukkende orgaan tussen sy lippe vas te klem. Hy het ‘n vermoede dat dit nie die eerste keer is dat Frank Jasmine met ‘n ander man deel nie. Die ligtelik alkaliese smaak van die kom is nie te ontaardig nie en Joe sluk geredelik. Dis seker maar die minste wat hy kon doen, onder die omstandighede. Hy’t immers nou net die ou se vrou genaai. Half onwillig trek Frank uiteindelik sy steeds stywe piel tussen Joe se lippe uit, met Jasmine wat heel selfvoldaan toekyk.
“Jissus ou maat,” sê Frank met ‘n glimlag en ‘n oogknip. ‘Wanneer doen ons dit weer?”
Joe weet maar te goed dat so iets nie gou weer gaan gebeur nie. Trouens dit sal dalk nooit weer gebeur nie. Dis net hy en Frank en Jasmine se geheim.
1 COMMENT
Johhhh dis n lekker storie- so in my kraal