Plig en Plesier

deur Jazz

Lilla word wakker met die seksdroom wat sy gehad het nog vars in haar geheue. Sy strek behaaglik uit en besef dat die droom wat sy gehad het haar nou vreeslik jags het. Na sy so bietjie met haar geswelde klit gespeel het maak sy haar bedkassie se laai oop om haar vibrator uit te haal net toe haar foon op die kassie se reminder afgaan wat beteken sy het ‘n uur voor sy by haar klient moet wees.

Sy vlieg swetsend uit die bed die damn droom het haar nou nog laat verslaap ook, sy kyk vir die vibrator (basies ‘n groot plastiek piel bultende are en al) en sê vir hom: “ek en jy het ‘n date vanaand” en druk hom terug in sy boks. Na ‘n vinnige stort en gejaag om klaar te maak sien sy in die feit dat haar foon se liggie flikker dat sy ‘n boodskap gekry het.

“Lilla, dis Emma by JD Ingeneurswese, ek is jammer om jou op so kort kennisgewing te laat weet, maar JD het ‘n vergadering in die boardroom vanoggend en wou weet of jy dalk ons afspraak kan skuif tot na middagete. Hy wil ook hê jy moet ‘n tydtjie maak om met hom te gesels oor die laaste finansiële state, so laatmiddag na jy die admin gedoen het. Sien jou dan so na een?”

Na nog ‘n paar warm woorde oorweeg Lilla dit om terug te klim in die bed met haar speelding,maar besluit om liewers haar werk wat sy vir vanmiddag beplan het af te handel, want dit klink of JD haar laat gaan besig hou. JD ingeneurswese is ‘n redelike nuwe klient en sy het tot dusver nog net eenkeer vir JD self ontmoet aangesien hy maar bitter min op kantoor is. Sy het hom al wel op die fabriek vloer gesien en op kantoor klink dit of al die jong dames wat daar werk ‘n crush het op hulle baas wat so jaar terug die besigheid by sy pa oorgeneem het. Van die bietjie wat sy van hom gesien het kon sy self sien dat die man baie sexy is en kan seker nie die dames verkwalik dat hulle almal die grond aanbid waarop hy loop nie.

Lilla raak weggevoer in haar besigheid se admin totdat haar foon biep om haar te herinner om klaar te maak vir haar afspraak. Haar kortgeknipte hare is alreeds droog en sy wend gou die basiese grimering aan wat nie net sal afsweet op so warm dag nie. Sy is van nature ‘n effense Plane Jane en hou nie daarvan om haar gesig te beplak met dik grimering nie. Sy gooi ‘n gemaklike rokkie oor haar kop, dink dis dalk bietjie te veel cleavage vir ‘n klientbesoek en trek ‘n deftige kortmou baadtjie bo-oor aan wat bietjie meer bedek. Gelukkig sal die rompgedeelte van die rokkie wat onder uitsteek en tot net bokant haar knie kom genoeg ventilasie verskaf om haar koel te hou. Sy kan net die baadjie later vanmiddag uittrek voordat sy haar vriendin vir cocktails ontmoet en dan is sy sommer reg vir hulle weeklikse Vrydagaand kuier.

Met die instapslag by die klient sien sy die vergadering is net klaar, JD is nog besig om mense in deftige pakke in die parkeer area te groet. Sy verrek amper haar nek toe sy hom sien, hy het ‘n netjiese ligblou hemp aand met ‘n paar “button down” jeans wat ‘n klein fortein moes gekos het, want elke bate word beklemtoon op die sexyste manier. Alhoewel sy ‘n baie streng reël het dat haar verhouding met kliente streng professioneel gehou moet word bly mooi nou een maal mooi en die man wat gewoonlik op die fabriek vloer rondloop met ou stukkende jeans en T -shirt laat haar lyf vandag reageer soos nog nooit tevore nie.

In die kantore gaan dit dol en Lilla verduidelik aan Emma dat sy moontlik eers na vyf sal klaar wees met haar maandelikse take so as JD haar wil sien sal dit eers daarna wees. Sy stap in die boardroom in en slaan haar laptop oop om te begin werk. Na ‘n paar minute loer Emma in om te sê JD se 5uur pas hom perfek. Lilla voel half vies omdat sy laat moet bly, maar die klient moet gelukkig gehou word en dis eintlik haar plig om op ‘n gereelde basis direk aan die besigheidseienaar te rapporteer wat in besigheid se boekhouding aangaan. Sy hoop sy kan vinnig aan hom die informasie verskaf wat hy nodig het.

Op die kop vyfuur druk Emma weer haar kop by die boardroom se deur in, sy verduidelik dat die kantoorpersoneel almal oppad huistoe is, maar dat JD in sy kantoor is en Lilla kan deurgaan wanneer sy reg is. Lilla vat haar laptop en stap deur die leë gang na JD se kantoor toe waarvan die deur half oopstaan. Sy klop liggies aan die deur en stap in. Die kantoor is lekker groot en die een helfte bestaan uit ‘n groot lessenaar terwyl die ander helfte gemeubileer is met ‘n leer sitkamerstel en koffie tafel. In die hoek is wat lyk soos ‘n drank kabinet en koffie stasie en klein yskassie.
JD staan voor sy lessenaar op die foon en praat en sy wil omdraai en uitstap, maar hy wys sy moet inkom en op die bank gaan sit. Sy sit haar laptop op die koffie tafel neer en maak hom oop gereed om die verslae wat hy nodig het op te roep terwyl hy sy oproep klaarmaak. Toe sy opkyk van haar sitplek is haar sig reg in lyn met sy gulp en die knop daarbinne haar mond laat water.

“Lilla, ek is jammer om jou so laat te hou, jy moet my asseblief vir dubbeltyd invoice” sê hy en loop na die drank kabinet toe. “Ek het een van die rofste weke gehad vandat ek hier oorgeneem het en het iets sterker nodig om te drink, wat van jou?” vra hy terwyl hy vir homself ‘n whisky skink. Haar automatiese reaksie is om sy aanbod af te wys, want mens drink nie met jou kliente nie, maar dit was ‘n lang warm middag sy vra vir ‘n Gin en Dry.

JD verduidelik dat as gevolg van die positiewe groei die laaste paar maande, hy besluit het om die besigheid uit te brei en ook die kantore op te knap en dat hy die oggend vergaderings met finansiers gehad het en hy gee vir haar ‘n lys van rapporte wat die finansiers benodig om die lening wat hy voor aansoek gedoen het te finaliseer. Sy kyk so vinnig na die lys en hulle kom ooreen dat sy die ekstra werk wat nodig is sal doen en dat sy dit die volgende week vir hom sal voorlê. Hy vra of sy sal omgee om in te sit met die vergadering met sy finansiers en hulle stem ooreen dat sy haarself beskikbaar sal maak vir die vergaderings.

Dit is duidelik dat JD baie opgewonde is oor sy planne en kort voor lank is die bouplanne uitgestrek op die tafel voor hulle en sit hy langs haar op die leer bank sodat hy vir haar kan verduidelik wat hy alles gaan doen. Sy been druk teen hare en sy arm vryf oor haar tepel wanneer hy oor haar leun, wat tot haar verleentheid deur die baadjie voelbaar is soos wat haar liggaam reaggeer op sy aanraking. Haar romp het met die vorentoe leun ook heelwat opgeskuif. Toe JD verder oor haar strek om haar nog detail op die planne te wys lê hy sy arm oor haar bo-bene, maar los hom daar toe hulle altwee nog ‘n slukkie van hulle drankies neem.

Lilla sê vir haarself dat die rigting wat die vergadering nou ingaan beslis nie meer professioneel is nie, maar sy voel kortasem en daar is ‘n tinteling deur haar liggaam wat sy nie kan ignoreer nie. Sy kyk op en haar en JD se oë ontmoet en sy kan sien dat hy net so verbaas soos sy is. Hy trek sy arm terug en maak sy keel skoon
“Sjoe, ek het dit nie verwag nie,” sê hy skor en staan vinnig op van die bank.

Lilla trek haar romp terug oor haar knieë en begin vinnig haar laptop afsluit en toemaak. Sy voel haar panty is sopnat as gevolg van JD se aanraking en weet sy moet so gou as moontlik daar uitkom anders gaan sy iets doen of së wat heeltemaal teen haar besigheidsbeginsels is. Sy staan ook op van die bank en kyk vir die eerste maal na JD wat agter sy lessenaar gaan staan het.

“Nou ja dan epos ek volgende week vir jou die verslae,” sê sy en begin by die kantoor uitstap na die boardroom waar haar aktetas en haar kar sleutels nog lê.

“Hoekom gaan sit jy nie jou goed in jou kar dan kom jy terug en geniet nog ‘n drankie saam met my nie,” hoor sy JD sê. “Ek meng nie gewoonlik besigheid met plesier nie, maar ons besigheid is mos nou klaar vir die dag”

Lilla is op die punt om te weier toe hy haar in die rede val en sê: “Net nog een drankie, dit was ‘n lang week en ek is nie lus vir my woonstel of ‘n raserige kroeg nie. Een drankie en as jy daarna lus het dan stick ek jou vir ‘n steak.”

“Ek het klaar planne met vriende later, maar ek kan bly vir nog een drankie,” hoor Lilla haarself instem.

Terwyl sy haar goed in haar kar gaan sit maak JD seker die perseel is gesluit en sê vir die wag om die hoofhek toe te maak, maar nie te sluit nie en dat hy sal sluit wanneer hy klaar gewerk het.

Terug in sy kantoor sit JD weer op die rusbank met hulle drankies voor hom. Lilla gaan sit langs hom en sy nabyheid laat haar liggaam tintel van afwagting. Sy dink terug aan vanoggend en haar “date” vir die aand met haar speelding en kyk na die man voor haar en besluit dat sy indien ‘n keuse gegee word defnintief liewers met die man sal wil speel.

“Aangesien ons besigheid nou verby is gee jy seker nie om as ek meer gemaklik raak nie,” sê sy en trek haar baadjie uit.

Onder die baadtjie dra sy die bodeel van die rokkie sonder moue en met ‘n lae hals. Die material is effe deurskynend sodat jy haar kant bra duidelik kan sien en so ook die donker rondings van haar areolas.

“Wow,” lag JD, “wie sou nou kon dink Lilla, ons streng boekhouer, steek dit onder haar klere weg?”

Lilla van ‘n groot sluk van haar tweede drankie en voor sy haarself kan keer sê sy: “Mmmm, ek wonder wat steek JD die besigheidseienaar onder daai sexy jeans weg” en sien hoe JD se oë groter raak voor hy terug leun op die rusbank sy heupe bietjie uitstoot en sê: “”Hoekom kyk jy nie vir jouself nie?”

Lilla maak sy Levy Jeans se knope een vir een oop en skrik so half toe sy sien dat JD “commando” en dat sy nou volle toegang tot sy half stywe piel het. Hy kreun saggies en stoot sy heupe weer vorentoe, maar in plaas daarvan dat sy aan sy piel vat, staan sy op en gaan sit wydsbeen op sy skoot. Sy voel JD se piel deur haar dun kantpanty stywer word terwyl hulle lippe ontmoet en dit ewe skielik voel of daar ‘n damwal breek.

Lilla en JD se liefkosing is soos die van twee honger mense wat kos gekry het, hulle bedek mekaar se gesigte en nek met vurige soene, lek, byt en proe mekaar. JD breek skielik weg en stoot Lilla effens agtertoe en stoot haar rok en bra se bandies af, hy maak haar bra los sodat sy met ‘n naakte bolyf voor hom sit en bedek haar groot borste met sy hande terwyl hy haar groot tepels rek en trek totdat hulle hard en styf is. Lilla gooi haar kop agtertoe toe JD se mond haar een tepel bedek en suig terwyl sy vinger aanhou om die ander een te trek en liggies te knyp. Sy begin haar kantbedekte poese ritmies oor sy nou klipharde piel beweeg terwyl hy aanhou om haar tepels te knyp, byt en suig totdat sy met ‘n harde kreun haar eerste orgasme oor haar voel spoel. Haar hele lyf ruk van die spasma’s wat deur haar trek en JD trek haar vas teen sy lyf om dit saam met haar te ervaar.

JD staan op met Lilla se arms om sy nek en bene om sy heupe gevou en dra haar na sy lessenaar toe. Hy sit haar neer op die kant terwyl hy vining die goed agter haar wegskuif sodat sy kan teruglê.

Lilla verwag dat hy haar panty gaan uittrek en haar gaan naai, maar hy verbaas haar deur sy stoel nader te trek en te gaan sit sodat sy gesig tussen haar bene is.
Met sy kop tussen haar bene en haar voete op sy skouers trek JD Lilla se panty eenkant toe en haar poesie lippe wyd oop. Hy raak eers saggies met sy vingers aan haar klit wat haar laat kreun van lekkerte, dan beweeg sy vingers ondertoe en penetreer haar,drie of vier – sy is nie seker nie, maar voel net die genot van sy vingers wat haar g-spot masseer terwyl sy duim haar klit masseer. Lilla het nou alle beheer verloor en hoor haarself hard moan van genot. Die bloed ruis deur haar are en sy hoor niks behalwe die geluid wat sy vingers en haar sappe maak en haar eie kreungeluide in haar ore nie. Terwyl JD aanhou om haar te vingernaai, sak hy met sy kop af en begin haar klit te suig wat Lilla laat sterre sien terwyl haar orgasme weereens oor haar spoel. Haar lyf trek styf en ruk onbeheers sodat JD haar heupe moet vashou terwyl sy mond nou haar hele poesie bedek en hy haar komsappe opsuig en lek.
Lilla voel lam na haar tweede orgasme, haar bene is rubber en haar hele liggaam bewe. Sy hoor meer as sien hoe JD die stoel wegstoot en reggop kom staan tussen haar bene. Sy kyk af en sien hoe hy ritmies aan sy piel trek en kan ook sien hoe sy pielkop glinster van sy precum. Sy wil regop kom om aan hom te vat maar hy stop haar en sê: “”Nee, lê net so en maak jou bene wyd oop en hou vas, want ek gaan jou nou hard naai.”

Lilla onthou sy het nog haar panty aan, maar voor sy kan dink om hom uit te trek voel sy hoe JD die dun bandjies vasvat en hoor hoe hy dit uitmekaar skeur. Sy voel hoe JD sy pielkop oor haar klit vryf wat haar liggaam weer liggies laat spasm van lekkerkry en dan druk JD die volle groote van sy harde piel binne in haar in met een harde stoot wat haar na haar asem laat snak.

“Ja!” roep sy uit. “Naai my diep en hard, dis SO lekker!!!”

Met haar toestemming vat JD haar heupe vas en verloor homself in haar, hy naai haar oor en oor dieper en harder. Haar poes is so nat dat hy gemaklik herhaaldelik in haar in gly sotdat hulle altwee saam skree van die genot. Lilla voel hoe JD se ritme versnel totdat hy met ‘n kreun sy piel uit haar trek en sy warm kom bo-oor haar uitspuit.

“Fok fok fok, dit was lekker!” sê hy met ‘n hortende asem terwyl hy haar optrek en haar gesig weer bedek met soene.

Toe Lilla tot verhaal kom besef sy haar rok is nog om haar heupe gedraai en JD se kom loop by verskeie dele van haar lyf af en haar rok is ook plek, plek met kom bespuit.

“O shit lag JD toe hy dit sien, ek skuld jou ‘n panty en ‘n rok, ek is jammer ek het jou behoorlik bemors. Hoekom trek jy nie uit nie dan stort jy gou. Ek het extra T-hemde en ‘n sweetpak broek wat jy kan aantrek.”

Voor ek in die stort klim stuur ek vir my vriendin ‘n boodskap. “Ek sal moet raincheck vat vir vanaand, sorry maar baie besig met ekstra werk vir belangrike klient.”

‘n Uur later sit ek en JD en smul aan die Pizza’s wat hy vir ons bestel het terwyl ek in die stort was. Ek dra een van sy T-hemde en niks anders nie. Hy het ook gestort en het ‘n rugby broekie aan. Sy piel steek by sy broekspyp uit as hy sit en dit maak my mond water terwyl hy so nou en dan met sy vingers liggies oor my kaal poesie streel.

Ons is altwee op ons vierde drankies en wie weet ons sal dalk op die bank moet slaap, maar eers moet ek daai piel proe ….

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Plig en Plesier

  • June 24, 2016 at 10:32 am
    Permalink

    Jazz, ek het al hierbo kommentaar gelewer, maar ek wil iets anders vra, nadat Annelise my na jou verwys het aangaance ‘n skryfprojek waarmee ek besig is. Stel jy belang ?

    Reply
  • June 22, 2016 at 3:28 pm
    Permalink

    Dit was nou lekker! NOG!

    Reply
  • June 22, 2016 at 2:35 pm
    Permalink

    Ai ai ai dis wonderlik om Jazz terug te hê ! Baie, baie welkom, ek’t jou en jou skrywes gemis ! Jy skryf so befôk soos altyd ! …ek het stokstyf geword…smile

    Reply
    • June 23, 2016 at 12:55 am
      Permalink

      Dankie julle, lekker om die site weer aan die gang te he!!

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)