
Ou bokke het die hardste horings? (1)
deur Fantasma
Daar is ‘n gesegde (idioom) wat lui: Hoe ouer die bok, hoe harder die horing. Die geleerdes en taalkundiges sê dit verwys na die volgende: Hoe ouer ‘n mens is, hoe meer ervare is jy of meer wysheid het jy. Dan is daar die idioom: Ou bokke lus mos na groen blaartjies, wat weer verwys na die feit dat; ouer mans vry graag na jonger vroue.
Nou vra ek myself af, hoekom sal die idioom wat verwys dat ouer bokke hou van groen blaartjies presies sê wat dit is: ou mans hou van jong meisies. Maar die idioom wat sê dat ouer bokke het die hardste horings nou skielik verwys na ervaring en nie na presies wat dit sê nie – harde horings (harde penisse).
Dit is nou waar my storie inkom. Die toets van die gesegde en dit kan net gedoen word deur iemand, ‘n vroumens, wat kan getuig of die idioom wel na ervaring en wysheid verwys en of dit presies sê wat dit is; verwys na ‘n man se horing. ‘n Man se piel.
Vir die doel van die storie is ek Braam en al die ander karakters se name is verander. Ek wil darem nie dat iemand homself of haarself herken of enige van die ander persone nie. Dit sal my en die iemand in die storie kan benadeel of in groot moeilikheid of verleentheid bring. Ook word daar nie na spesifieke plekke verwys nie.
Ek is twee-en-vyftig. My beroep en waar ek werk is nie belangrik nie. Ek is redelik fiks vir my ouderdom en het geen boepens of slap spiere nie. Ek draf gereeld en doen oefening in my eie gim. Wat ek julle wel kan vertel, aangesien dit deel van die storie is, is dat ek baie handig is, of soos hulle in Engels sal sê; ‘n Jack of all trades. Ek is baie handig met my hande en kan amper enigiets regmaak. Ek werk eerder in my houtwerkkamer as om voor die TV te sit.
Dus weet al my vriende, my vrou se vriende en hulle vriende se vriende, dat ek amper alles kan regmaak. Dit het veroorsaak dat ek veral bevriend en gewild geraak het onder vroumense. Jy kan nie glo hoe baie mans daar is wat niks in en om die huis kan regmaak nie. Moontlik is van hulle net te lui om dit te doen of sal eerder saam met die manne gaan drink of gaan gholf speel of rugby kyk. So word ek gereeld gevra, gesmeek, deur vroumense om iets iewers te kom regmaak. Die snaakste is hulle vra my gewoonlik om dit by hulle wonings te kom doen as manlief nie daar is nie. As hy iewers rond kerjakker. Ek vra nooit geld nie maar word gewoonlik vergoed met biltong en ander eetgoed of ’n bottel wyn of whiskey. Soms deur ‘n ander ‘kommoditeit’.
Dis Saterdagaand en ek en vroulief is iewers by ‘n troue in die onthaalarea van ‘n Lodge. Ons is al van die Donderdag af hier en bly in een van die chalets. Die oord het ongeveer vyftig chalets en nog ‘n hele paar kamers in die Lodge self. Dit is al amper elfuur en almal het al geëet en van die mense dans. My vrou sit en gesels met Debbie, ‘n goeie vriendin van haar, oor koekbak, hekel en ek weet nie van wat nog alles nie. Hulle bak albei vir ‘n
tuisnywerheid. Die troue is die dogter van jarelange vriende van ons. Debbie se dogter, Lisa, is die strooimeisie wat die troue gereël het. Debbie se man en Lisa se pa, is ‘n paar jaar gelede oorlede. ‘n Hartaanval. Lisa het hierdie jaar haar honneursgraad voltooi en begin volgende jaar om iewers te werk.
Nou, ek is nie ‘n drinker nie en sit net rustig en verkyk my aan die mense en hulle manewales. Die meeste van die jongmense is studente en het iewers heen verdwyn. Ek het opgemerk ‘n klomp van die jong outjies en ‘n paar meisies is al lekker getrek en van die meisies lyk nie baie gelukkig nie.
Skielik staan Lisa voor my met haar hande op haar heupe. “Oom Braam, kan oom my asseblief gou kom help?”
Lisa is vier-en-twintig en ‘n baie mooi meisie met lang rooibruin hare en groen oë en ‘n sexy lyf. Mooi ferm boudjies en bene. Elke keer wat ek haar sien verlang ek terug na my studentejare en al die meisies wat ek toe gevry het. Nou die vraag is niks snaaks vir my nie want ek help haar al van Donderdag af. Dit is die rede dat ons al die Donderdag gekom het, dit was op haar aandring sodat ek haar kan help. Sedert haar pa oorlede is is ek baie by hulle huis om te help met iets of om iets reg te maak.
“Waarmee?” vra ek.
“Ek het ‘n moerse probleem,” sy sug. “Ek het hulp nodig om die klomp dronkgatte uit te sorteer.”
Ek staan op en sê vir vroulief ek gaan net gou vir Lisa help met iets. Lisa beduie my om haar te volg. By een van die chalets, waar daar harde musiek uitkom, gaan sy in. Ek steek in die deur vas. Die plek lyk of ‘n orkaan dit getref het. Drankbottels lê en staan oral rond, stoele lê om, klere lê verstrooid in die vertrek en van studente sit-lê op die banke, ander lê op die vloer. Van hulle is uit soos ‘n kers en party waggel, mompel en praat met sleep tonge.
“Sien oom wat hier aangaan?” sê sy omgekrap. “Ek is verantwoordelik vir die plek en hulle is besig om die plek af te breek en hulle wil nie vir my luister nie.”
Die hele situasie neem my terug na my studente dae. Ek wil lag, maar Lisa kyk direk na my, so ek sluk my lag.
“Asseblief oom Braam?” smeek sy.
Ek slaan oor in ‘n kwaai oom. Ek laat een die musiek afsit. Ek maak my stem ferm en maak of ek briesend is en vertel hulle dat almal gaan nou na hulle chalets en kamers toe en in klim dadelik in die bed en ek soek geen geteëpratery nie. Eers help ek Lisa om die dames na hulle chalets te vergesel. Ek vra wie kom waar en tel van die manstudente op wat nie in staat is om te loop nie en sleep hulle na hulle kamers toe. ’n Rukkie later is al die mans
behalwe een outjie wat vas aan die slaap, uitgepaas, op die vloer lê nog nie in sy kamer nie. Ek vra vir Lisa waar kom die outjie.
Ek kan in haar oë sien sy is erg vies vir die outjie. “Die bliksem kom in die chalet langsaan. Hy is veronderstel om my metgesel vir die troue te wees. Hy het my ‘n … uhm, iets belowe en nou is hy so dronk hy kan nie eers ‘n pi….. Ag mans is net grootbekke.”
Ek tel die outjie op. Gelukkig is hy nie juis swaar nie en ek volg Lisa. Ek gooi hom op een van die beddens in die een kamer van ‘n chalet. Die ander kamer se deur is toe en net toe ons voor die deur is kom daar geluide uit die kamer en ‘n bewerige meisie stem sê: “Moenie ophou nie.” Ek kyk na Lisa en sien sy vee ‘n traan uit haar oog. Toe vra sy my om haar te vergesel na haar chalet toe. Ek moet haar met iets help.
Ek gaan saam met haar in by die chalet en sy beduie ek moet haar volg tot in een van die kamers. Die ander kamer se deur staan oop en daar is niemand in nie. Sy draai met haar rug na my en vra my om die klomp klien knopies aan die agterkant van die strooimeisierok los te maak. Blykbaar kan sy nie almal bykom nie en dis moeilik om hulle los te maak. Ek begin bo om die knopies stadig los te maak. Sy snik.
“Wat is fout Lisa?” vra ek besorgd.
‘Ag Oom Braam, dit is niks, ek is sommer laf.”
“Dit lyk nie vir my so nie.”
Sy draai nie om nie. Snik en begin praat. “Ek kan seker vir oom vertel. Oom is nie so eng soos ander ou mense nie en oom het gister vir ons vertel wat julle alles op varsity aangevang het en al die meisies wat julle gevry het.”
Ek knik en sy gaan voort.
“Janus, dis nou die outjie wat oom nou-net in die bed gesit het. Ek is maar net ‘n meisie met drange en was maande laas by ‘n man en die bliksem het my belowe die naweek sal hy my wys waar Dawid die wortels begrawe het.”
Sy rol ‘n haarlok tussen haar vingers.
“Ja, bedoel hy moes …. moes jou …..” maak ek my afleidings dat hy haar seks belowe het.
“Ja oom, hy het my belowe hy gaan sorg dat ek ‘n paar orgasmes beleef. En nou is hy poepdronk en kan nie eers sy ding styf kry nie.”
Ek grinnik. “Wil jy weet wat is my opinie,” vra ek.
“Ja, oom.”
“Ek dink Janus is net grootbek en eintlik is hy nog onervare met seks en het heel moontlik nog ‘n probleem ook wat hy nog nie kon regmaak nie.”
“Watse probleem?” vra sy nuuskierig.
“Ek reken hy het ‘n voortydige-ejakulasie probleem. In Engels is dit premature-ejaculation.”
“Wat is dit?” vra sy. Ek verduidelik vir haar. “So die probleem is nie by my nie,” sê -vra sy.
“Hoekom dink jy die fout is by jou?” wil ek gretig weet.
“Ek het gedink ek is nie mooi en sexy genoeg vir hom nie. Dat ek hom nie kan opwek nie.”
“Lisa, jy is mooi en baie sexy. As ek ‘n jong student was het ek jou probeer date,” ek grinnik, “en jou probeer in die bed kry.”
“Rêrig Oom?” vra sy verbaas.
“Ja, rêrig.”
Ek gaan voort om haar rok se knopies een vir een stadig los te maak. Al die knopies is los en die rok val oor haar skouers, oor haar heupe en beland op haar voete. Dit is ‘n skouerlose rok met ‘n ingeboude bra. Haar borsies is nou kaal en sy het net ‘n wit deurskynende satyn broekie aan. Ek streel met my hand teen haar mooi slanke rug af. Haar vel slaan hoendervleis uit. Ek kan nie anders as om my arms om haar lyfie te sit en haar klein ferm borsies met my hande te skulp nie. Lisa snak na haar asem en druk haar rug tot teenaan my. Haar boudjies druk teen die harde knop in my broek. Haar een hand sit sy tussen ons in en haar hand op die knop in my broek. Toe voel sy my harde piel deur my broek en trek haar asem in.
“Is die storie dat ou manne die hardste horings het waar?” vra Lisa bewerig.
Nou voor ek verder gaan moet ek eers vertel waar sy die storie gehoor het. Die vorige dag, Vrydagmiddag, het die meeste mense wat by die oord oornag het saam geëet en gekuier. Om ‘n lang storie kort te maak. Ek is nog altyd jonk van gees en hou daarvan om met die jong mense te gesels, oor allerhande dinge. Ek het gereeld met my seuns se vriende gesels en het baie saam met my seuns en hulle vriende, wat vriendinne insluit, staproetes gaan stap.
Vrydagaand het die jong klomp studente in ‘n kring gesit en gesels en lag. Ek het hulle gevra of ek by hulle kan aansluit waarmee hulle geen probleem gehad het nie. Die onderwerpe het gehandel van politiek, sport, motors tot dit later by verhoudings tussen mans en dames uitgekom het. Die meisies het hulle punte probeer bewys en die ouens hulle s’n. Ek moet nou bylas dat by hierdie tyd het almal nou al ‘n hele paar drankies ingehad. Die dames se
opinies is dat ouens meisies net gebruik vir hulle genot en plesier en niks omgee vir meisies se gevoelens nie. So kom die gesprek uit by seks. Later vat die meisies die ouens aan dat hulle net aan hulle eie behoeftes, drange en begeertes dink en nie ‘n hel omgee of oor die behoeftes van meisies nie. Toe vat hulle die ouens aan dat manstudente onervare is in die bed en nie die uithou vermoë het om ‘n vroumens ‘n ordentlike orgasme te laat ervaar nie.
Na ‘n gestryery oor en weer is almal se aandag op my en wil weet wat my opinie is. Hulle wil weet of ek saamstem dat jongmans onervare is en toe wil hulle ook weet of dit beter raak as die manne groot word. Ek moes toe saamstem dat die meeste jongmanne onervare is en net weet van in opklim en klaarmaak, wat gewoonlik gou is. Die meisies lag en die ouens kerm. Ek praat verder; maar daar is wel ouens wat die moeite doen om uit te vind wat dames verlang en dit dan ook beoefen, met goeie resultate en dit hulle dan motiveer om nog beter te doen. Sulke ouens word beloon en raak gewild onder die dames. Vertel ek hulle. Toe vertel ek hulle van ‘n ou gesegde of idioom: ‘Hoe ouer die bok hoe harder die horing’.
Natuurlik het hulle gelag en gedink dit is baie snaaks. Maar van die meisies wou meer weet. Lisa het my gevra om die idioom te verduidelik en of dit na ‘n sekere anatomie van ‘n man verwys? Toe vertel ek hulle dat die taalkundige meen dit verwys na hoe ouer ‘n mens is hoe meer wysheid en/of ervaring het jy. Toe wil hulle, maar veral die meisies, weet wat is my opinie. Ek reken toe ek wil nie bevooroordeeld wees nie en net iemand wat wel ondervinding het daarvan kan getuig dat die gesegde waar is of nie en of dit is wat dit sê dit is. Of die
gesegde ooit getoets is weet ek nie.
Lisa grinnik en vra my: “Wat sê oom Braam; is die beeld van ‘n bok se horing ‘n direkte verwysing na ‘n man se geslagsorgaan? Is ouer mans se penisse wel harder?”
Ek is verbaas dat Lisa nie skaam is en die vrymoedigheid het om die ding op die naam te noem. Ook wil dit voorkom dat sy gretig is om meer oor die kwessie uit te vind. Ek vermoed dat sy nie baie tevrede is met die jongmanne se werkverrigting in die bed nie.
Almal lag en van die meisies bloos. “Ek is nie by magte om daai stelling te bewys nie en kan ook nie. Sleg iemand met ondervinding van albei kan dit vir ons uitklaar.”
“As ek oom reg verstaan dan kan net ‘n vroumens vir ons die antwoord verskaf?” sê-vra Lisa en al die meisies se blik is op my gerig.
Ek het niks gesê nie, net my skouers in ‘onkunde’ opgetrek. Die onderwerp het onbeantwoord. geëindig.
Nou met haar half naakte lyf teen my, my hande op haar borsies en haar hand op die knop in my broek wag Lisa vir my antwoord.
“Soos ek gesê het ek kan jou nie antwoord nie,” sê ek met ‘n bewerige stem.
“Wat is die moontlikheid dat ek kan uitvind en die antwoord op die waarheid van daarstelling kan bevestig?” Sy giggel stout. “Ek het ondervinding van jongmans en kort nog net ondervind met ‘n ouer man.”
“Weet jy wat jy impliseer?”
“Ja. Ek is ‘n jong bokkie en oom is ‘n ou bok, die ideale resep vir die toets.”
“Is jy ernstig?” vra ek met lus vir die jong lyf in my arms.
Sy draai om en kyk my in die oë. “Doodernstig. Hel oom, ek het vyf maande laas ‘n naai gehad. Ek is erg lus en is net reg vir die toets.”
“Jy is bewus van ons ouderdom verskil?” wil ek net sekermaak. Sy is vier-en-twintig en ek twee-en-vyftig. Maak jou eie sommetjies.
“Ouderdom is net ‘n syfer en oom is liggaamlik en geestelik baie jonger as wat jou ID sê.”
“As jy oukei is daarmee en gaan nie spyt wees daaroor nie, is dit oukei met my.”
“Ek sal nie spyt wees nie.” Sy sug. “Wat van die tannie?”
Ek sug effens moedeloos. “Jong, die tannie het ‘n paar jaar gelede al besluit om selibaat te raak. Volgens haar is seks nie meer belangrik in ons huwelik nie. So net soos jy was ook maande, dalk ‘n jaar laas by ‘n vrou gewees.” Al wanneer ek nog so nou en dan ‘n gelukkie kry is as ek iets regmaak by iemand se huis en die vrou het nie ‘n man nie of manlief is iewers anders en ek word beloon met lyflike plesier.
“Is dit oukei as ek loer hoe lyk ‘n ou bok se horing?”
Ek sit my hande op haar ferm borsies. Met die verwagting wat kom word my piel harder.
“Geen probleem nie. Jy kan kyk en voel en wat ook al jy wil doen.”
Lisa sak af op haar knieë en maak my gordel los, toe my broek se knoop, trek my ritssluiter af, trek my onderbroek af en toe spring my stywe piel uit.
Haar oë rek, “Fok, oom se piel is groot en klaar kliphard.” Sy giggel, “ ‘n Regte ou bok se horing.”
Sy begin om my piel se kop te lek, alom sy kop en dan trek sy haar tong onder my piel heen en weer. Toe sit sy hom in haar mond en begin om my piel te suig en hy word nog harder en dikker. Ek kreun. Dis darem nou al maande laas wat my piel in ‘n vrou se mond was. ‘n Rukkie later haal sy my piel uit haar mond en staan op, het my aan my piel beet en trek my saam met haar na die bed toe. Sy klim op die bed en gaan lê op haar rug en met haar knieë
in die lug sprei sy haar bene oop. Ek kan in haar oë sien hoe lus sy vir ‘n harde piel is en sy
wil hom binne haar voel.
“Naai my asseblief, oom,” smeek sy my met ‘n bewerige stem. “Ek so lus vir ‘n harde piel in my.”
Ek trek my hemp, skoene en kouse en my broek uit. Net met my onderbroek aan klim ek op die bed en gaan lê langs haar. Met my een hand streel ek oor haar mooi klein ferm borsies en my ander hand druk ek onder haar broekie in en my wysvinger beweeg tussen haar nat koeklippe in. Sy is klaar sopnat. Ek streel haar tepels en sit nog ‘n vinger in haar koek in. Ek beweeg my vingers al in die ronde in haar koek se ingang.
“Naai my oom. Ek soek oom se harde piel in my,” smeek sy met ‘n bewerige stem.
Ek is nog altyd versigtig en ‘n verantwoordelik. “Het jy ‘n kondoom?”
“Ek kan een gaan kry as oom wil. Daar is baie in die ouens se chalet. Maar dis nie nodig nie, as dit oukei is met oom. Ek is op ‘n voorbehoedmiddel.” Sy giggel. “As ‘n meisie gereeld wil seks hê is dit beter om op ‘n voorbehoedmiddel te wees. Kan nie staat maak op die ouensnie, want dan raak jy sommer gou pregnant.”
Nou voel ek meer gerus en ek verkies dit om die jong stywe koekie sonder ‘n kondoom te naai. Ek het laas so jong stywe koekie genaai toe ek op varsity was.
Ek gaan voort om haar tepels te streel en te suig en om met my vingers tussen haar koeklippe te streel en dan my duim oor haar klit te rol. Haar koeklippe swel en koek maak oop soos ‘n oggend blom.
“Oom asseblief, naai my. Ek kan nie meer wag om ‘n ou bok se harde horing in my te ontvang nie.”
As die dame vra dan gehoorsaam ek. Ek gaan staan op my knieë tussen haar mooi sexy bene en kom vorentoe met my onderlyf. My hande is op haar satyn sagte heupe. My piel vind haar buitelippe. Stadig druk ek nog vorentoe en my piel glip tussen haar nat geswelde koeklippe in. Ek gee ‘n kort stoot en my piel se kop glip by haar nat koekie se deur in. Sy snak na haar asem. Haar opening is nog redelik styf. Hoewel Lisa al genaai het, blyk dit dat sy nog nie baie mans genaai het nie. Haar poeskanaal is nog baie styf en nou. Soos my harde horing dieper in haar penetreer voel ek elke riffeltjie van haar poeswande. Dit is bliksems lekker. Ek kan nie onthou wanneer laas ek so lekker koekie genaai het nie. Toe ek my horing heeltemal in haar koek opgedruk het, kerm sy. Ek beweeg nie om haar kans te gee om gewoond te raak aan my harde piel binne haar.
“Oom se piel is lekker hard en groot,” kom dit bewerig van haar.
Sy begin om haar heupe te beweeg. Toe begin ek om my piel terug te trek en dan weer stadig in te druk. Met ‘n kermgeluid lig sy haar heupe. Ek begin om my harde piel nou harder in en uit haar stywe koek te beweeg. Sy begin om meer geluide te maak en om haar heupe op en af te beweeg. Ek versnel my ritme en toe kreun en steun sy en stoot haar onderlyf op as ek in stoot. Dit was nie ‘n minuut nie toe trek haar rug krom, sy kreun “Oooeee,” en
“Aaaaaa,” en ‘n klein orgasme trek met ‘n rilling deur haar lyf. Ek gee nog so een in en uit stoot en stop met my harde piel nog diep in haar.
“Dit was flippen lekker, oom,” kom dit uitasem van Lisa. “EK kan nie glo ek het al so lekker gekom nie.”
“Ons is nog nie klaar nie, Lisa.” waarsku ek haar. Ek het nog nie eers begin om haar lekker koekie te naai nie. Ek het geweet haar eerste orgasme gaan gou wees aangesien sy erg jags is.
“Gaan oom my nog naai?” vra sy verbaas opgewonde. “Het oom nie gekom nie?” Sy is gewoond dat ouens by die tyd al gekom het en is dan klaar vir die aand.
“Ons het skaars begin, Lisa.” Ek grinnik. “En nee. Ek belowe jou jy sal weet as ek kom. Is jy oukei as ons aangaan?”
“Ek kan nie wag nie,” sê sy erg opgewonde.
Dit is duidelik dat sy nie gewoond is dat ‘n man haar meer as een orgasme gee nie. Ek trek my harde piel stadig uit haar koekie. Ontevrede kerm sy. Met my piel in my een hand trek ek hom tussen haar sopnat lippe deur en dan oor haar klit wat effens verslap het. Na so paar keer wat ek my pielkop heen en weer oor haar klit gestreel het is haar klit weer penorent. Ek streel haar klit nog ‘n paar keer met my pielkop tot sy begin kreun en haar heupe begin
wriemel. Met een beweging stoot ek my harde piel diep in haar koekie in. Sy snak na haar asem. Toe begin ek ritmies in en uit haar beweeg. Terwyl ek haar ritmies naai leun ek oor en lek en suig haar tepels, eers die een ferm borsie dan die ander een. Kermgeluidjies ontsnap gereeld haar keel. ‘n Ruk later is haar kreune al meer en harder. Haar bene begin bewe. Haar mond hang oop en sy swaai haar kop heen en weer. Ek tel weer my bolyf op en terwyl
ek haar nou vinniger naai sit ek my regterhand tussen ons lywe in tot ek haar klit naby my piel vind. Terwyl ek nou met vinnige hale in en uit haar lekker stywe sopnat koek beweeg streel ek haar klit ook al vinniger. Skudding na skudding spoel oor haar hele lyf. Haar rug trek krom en sy lig haar boudjies op. Toe gil sy een harde lang gil. Ek voel hoe haar poeswande om my piel saamtrek en los, saamtrek en los. Ek trek uit en stoot weer in en nog
‘n orgasme tref haar. Toe haar poeswande weer om my piel saamtrek, ontplof ek, hier vanonder af, van my testikels af deur my piel en ek skiet my semen in haar koek op en dit was nie ‘n bietjie nie. Ek het maande laas ordentlik gekom. Nog ‘n sagte gilletjie ontsnap haar keel. Ek stoot nog so paar keer my piel in en uit haar lekker koek en hou dit dan stil diep binne haar en gaan rus met my elmboë langs haar sye. Ons blaas in mekaar se nekke.
Sy ruik lekker.
Na ‘n ruk praat Lisa nog uitasem: “Shit! Shit! dit was ongelooflik lekker.”
“Ek is bly jy het dit geniet,” sê ek ewe beskeie.
Sy sit haar hande op my rug en trek haar naels teen my rug af. Ek voel hoe die hoendervleis oor my rug spoel. “Fok, oom Braam, dit was flippen awesome. Ek het nog nooit so orgasme beleef nie.”
Ek lig my op om my piel uit haar nat koek te haal, maar sy sit haar hande op my boude en druk my terug. “Hou daai ou bok se harde horing nog so rukkie in my, asseblief,” vra sy mooi.
‘n Rukkie later kom ek orent en my piel is nie meer kliphard nie maar nog styf. As sy maar net weet hoe lus ek is om my piel weer diep in haar op te druk en haar te naai tot sy weer kom. Sy kerm.
“Ek beter gaan. Nou-nou kom soek hulle my. Gaan was jy jouself maar.”
“Oom Braam. Dankie,” sy bloos.
“Dit was ‘n moerse plesier en ek moet ook dankie sê.”
“Oom Braam, kan ons …. gaan ons … weer so maak?”
“Net as jy wil.” Verbaas dat sy nog meer wil hê en nie skaam is om te vra nie.
“Ek wil graag. Later vanaand weer?” sê-vra sy.
Ek knik net. Trek aan en loop by die deur uit met die verwagting dat dit nie my en Lisa se laaste naai saam is nie. Dit was ongelooflik lekker. So jong stywe poesie.
Ek is weer na die onthaal area en gaan sit by die tafel waar vroulief en Debbie, Lisa se ma, nog aanmekaar klets. Dit is nou al na elf en ‘n hele paar mense dans nog. Dit is nou baie stiller na die klomp student soos soet kinders, ha-ha, gaan slaap het. ‘n Rukkie later is Lisa skielik weer langs my. Die keer geklee in ‘n sweetpakbroek, ‘n T-hemp en inglipskoentjies.
Lisa knipoog vir my en praat hard dat my vrou en haar ma kan hoor of ek weer kan kom help. Daar is kratte wat swaar is en die kelnerinne sukkel om dit in die voertuig te laai. Natuurlik het ek geen probleem nie. My vrou reken sy gaan ook nou bad en in die bed klim. Ek vra haar om my baadjie en das saam te neem en sê ek sien haar nou-nou.
Ek volg Lisa na die kombuis, maar sy loop deur die kombuis by die agterdeur uit en ek volg haar. Om die hoek van die gebou is daar ‘n donker hoekie. Sy gryp my en trek my nader. Voor ek nog iets kan uiter het sy my gulp oop en haar hand is op my piel. Wat natuurlik dadelik styf is, want hy weet wat hy so uur gelede geproe het. Sy beweeg haar sagte handjie heen en weer oor my piel. My hand beweeg bo by haar sweetpakbroek in en beland op haar
sagte nat koekie. Sy het nie ‘n broekie aan nie en my vinger gly tussen haar nat koeklippe in. Sy snak na haar asem. Toe trek ek haar sweetpakbroek met my een hand ‘n ent af en met my ander hand het ek my piel beet en druk dit tussen haar bene in en trek my piel se kop deur haar koek se nat gleuf, een en weer en dan oor haar klit. Sy kerm en kreun.
“Ek is weer lus vir oom se harde horing,” kerm sy bewerig. “Kom ons gaan weer na my chalet toe.”
Ek sê haar om eerste te gaan ek sal ‘n rukkie wag dan kom ek. Ek wil nie dat iemand ons twee saam sien by haar chalet ingaan nie.
Ek wag ‘n rukkie voor ek na chalet 4 toe loop. Ek kan nie glo dat ek weer ‘n kans met Lisa gaan kry nie. Net om daaraan te dink maak my piel hard. Toe ek by haar chalet in loop is Lisa in haar kamer, op die bed en poedelnaak. Ek bewonder haar mooi jong sexy lyfie. Haar lang rooibruin hare val soos golwe langs haar slape af tot op haar skouers. Die kamerlig brand nou en ek vergaap my aan haar mooi sexy lyf. Haar klein ferm borsies met astrante
tepels, mooi gevormde heupies, klein ronde sexy boudjies en ‘n paar mooi gevormde bene en ‘n fluweel sagte vel. Ek verlang na my studente dae toe die meeste meisies jonk, mooi, ferm en sexy was. Ek maak die deur toe en sluit dit. Ek wil nie nou gesteur word nie.
“Lisa, jy is baie mooi en sexy.”
Sy bloos. “Dankie, oom Braam.” Sy grinnik. “Maar hierdie meisie is opsoek na ‘n ou bok met ‘n harde horing.”
“En voldoen ek aan daardie kriteria?” vra ek speels.
Sy glimlag ondeund. “Uhm. Ek dink ek moet net weer seker maak ek misgis my nie dalk nie.”
Sy beduie my om langs haar op die bed te kom lê.
3 COMMENTS
Nou is my horing ook kliphard….
Lekker storie Fantasma en sien uit na meer bydraes uit jou pen. Uitstekend met geen verwysing na my toestand na die lees van jou storie nie!
Hierdie verhaal was vir my baie werklik aangesien ek deur dieselfde ondevindings gegaan het en baie geniet het !
Welgedaan Fabtasma, dis asof jy met my ‘n onderhoud gevoer het .
Gee ons gerus meer van jou welgeskrewe stories.
Baie Dankie xxx