Ek onthou – Memoirs van ‘n Boerhoer (5)

deur Bikilus en sy naaimaatjie

(lees die vorige episode HIER)

Dankie vir u ondersteunende brief Mevrou.  Inderdaad het ek die lewe vir Pieter moeilik gemaak.  Naasteliefde! Gmf! Waar was sy naaste liefde toe hy my wou verkrag?  Geld dan net die een gebod?  Ek probeer verstaan wat u vir my wil sê, maar hy wou hom op my afdwing.  Myns insiens was dit veel erger as wat die tommies gedoen het.  Hulle het ten minste gesorg dat ons kos het.  Die hanskakie wou net vat sonder om iets terug te gee.  Vat sonder enige verantwoordelikheid.

Elk geval, laat ek verder vertel.

“Ou Piet, jy gaan my plaas koop. 250 Engelse pond!”

“Wat? Waar dink jy moet ek dit kry?”

“Jou saak.  Vanoggend klim ek op jou perd se rug, dan vat ek en Klaas jou dorp toe.  Of jy koop, of ek gaan wys jou die hele dorp vol, vertel vir almal wat ek laasnag met jou gedoen het, en dan gaan paradeer ek jou voor jou vrou en kinders.  Jy sal jou gesig nooit weer in Kroonstad kan wys nie. Dis jou keuse.”

“Ek het nie soveel geld nie.”

“Dan verpand jy maar jou plaas, saam met ‘n pand op myne sal jy dit kan bybring. Of dink hoe jy jou situasie gaan verduidelik?”

“Luister mooi Pietman, ons gaan vandag prokureur toe, bank toe, alles.  Of dit, of ek paradeer jou deur Kroonstad se strate, dan polisie toe.  Klaas is my getuie.  Of die skande, en tronk toe, of jy koop my plaas.”

So het ek die plaas verkoop.  Vir Klaas het ek twintig pond in die hand gestop, al die oorblywende vee gegee en hom en Mieta voorspoed toegewens.

“Mooi loop” Ntate, Magog,” groet ek hulle. “Mag die pad vorentoe gelyk wees en julle ryk word daar in Tbaba Nchu, by julle familie.”

Ek het die trein gevat Pretoria toe, na Pa se oudste suster toe.  Tant Ousus het in ‘n ruim huis in Kerkstraat gebly, nie ver van Oom Paul se huis af nie.  Die erf was groot, met ‘n vrugte boord en groentetuin. Hier wou ek my lê kom kry.

Ek onthou goed hoe ek die dag met ‘n tassie aan haar deur geklop het. Ousus het oopgemaak, my ‘n oomblik verbaas aangekyk.

“My jinne kind, Koekie?  Is dit regtig jy? Wa kom jy vandaan?  Ek is so bly om jou te sien, nie geweet of jy nog lewe nie. Soe kind, jy is maer, ons sal jou moet voer, Maar kom in, kom in, wat sal ons nou so op die stoep staan.”

Sy omhels my.  Ek verdwyn omtrent in haar groot boesem.  Hier sal ek liefde kry.  Hier sal ek weer heel word.  Die trane stort oor my wange.  Ousus lei my die sitkamer in, laat my sit.

“Huil maar kinta, dis goed vir jou.  Huil jou uit en dan vertel jy my alles wat gebeur het.”

So het ek by tant Ousus blyplek gekry.  Met die plaas se geld kon ek darem vir my verblyf betaal.  Sy was heel dankbaar daaroor, want geld was skaars.  Kos was gelukkig volop.  Ek kon behoorlik eet.  My liggaam het vol geword, my tieties uitgeswel.  My hare weer blink.

Ons het vir my ‘n paar mooi tabberds laat maak by ‘n naaister verder af in die straat. Uit die spieël het mettertyd ‘n mooie dame na my teruggekyk.

Net, my siel sou nooit weer heel word nie. Die letsels sal altoos daar wees.

Iewers in die vroeë lente, rondom September 1902, klop ‘n man aan die voordeur.  Tant Ousus val hom letterlik om die hals.  Bykans dieselfde ritueel as met my koms, speel hom af, maar een verskil.  Die man is goed geklee en duidelik welaf.

“Kom hier Koekie, laat ek jou voorstel.  Dis Gert Breedt, jou kleinneef aan jou pa se kant.” Ousus spel in detail uit presies hoe ons nou eintlik verwant is.

Gert se ouers hom het van Stellenbosch af gestuur het om te kom kyk hoe dit hier gaan.

“Na Tante se brief het my ouers my gestuur om persoonlik te kom kyk hoe dit met julle gaan.  Hulle stuur groete, tante, en hulle het ook ‘n geldjie saam gestuur.  Ons is bekommerd julle.  Se asseblief hoe ons kan help.”

Die gesprek het oor alles en nog wat gegaan.  Die oorlog, die kampe, die hel waardeur ons is.  Ek kon my oë nie van die man af hou nie.  Wat ‘n pragstuk.  Groot, seker ses voet lank, fors gebou, breë skouers.  Sy gesig skoon geskeer, anders as die meeste Transvalers, blou oë, selfversekerd. Hy het geweet waar hy vandaan kom, en waarheen hy wil.

“Jou wil ek hê” het ek vir myself gesê.

Gert het my ook raak gesien. Sy oë het kort-kort in my rigting gekyk.  Sy hande beduie as hy praat.  ‘n Mooi man, as daar al ooit een was.  Ek was oombliklik verlief en ek dink hy ook.

Saans het ons in die vrugteboord geloop.  Ander kere straat af in die rigting van Oom Paul se kerk.  Verwonderd geluister as die kerkklokke speel.  Maar Gert was vry-skaam, die eerste treë sou myne moes wees.

So klop ek een aand, toe almal slaap, aan sy deur.  Hy maak oop, ek stap ongenooid in, druk die deur agter ons toe, vou my arms om sy nek en trek sy mond nader.  Ek soen hom sag, druk my lippe net-net teen sy mond.  Vir ‘n oomblik is dit asof hy verstar, nie weet wat gebeur nie, maar dan vou hy my in sy ruim arms toe, sy mond op myne, ons maak oop, ons tonge volg mekaar.  Dis my eerste werklike soen, en dis hemels.

Hierdie boerdogter is lankal by skaam verby.  Soos ek lekkerjeuk kry, word ek dapperder.  Dis nie lank nie of ek sak op my knieë voor hom, knoop sy broeksknope oop, haal sy stywe boerpiel uit.

Ek is totaal verstom.  Voor my is die mooiste, die grootste, die pragtigste voorbeeld van manlikheid wat bestaan.  Ek bekyk dit onbeskaamd, draai my kop en kyk van alle kante. ‘n Groot dik skag, rus op ‘n voëlnes krul hare, dik en styf.  Ek trek sy voorvel terug en ‘n donkerrooi, amper pers kop loer vir my.  Vir die eerste keer kyk ek regtig, drink ek in. Hartvormig, die mondjie speeksel ‘n helder druppel.  Die druppel groei, groter, groter en vloei teen die onderkant af.  Ek steek ek my tong uit en vang dit op.  Ek loer op na my Dier, my tong uitgesteek, ek wys hom dat ek sy nat, deel van my maak.

“Jy is mooi, my hings”.  Hy giggel verleë.  “Hoe kry ek die meneer in my, ek sal mos oopskeur”

“Waar val jy uit, so ‘n reguit vrou?  Vanwaar gehasie?” terg hy my.

“Boeredogter” se ek,  “Ek is ‘n maagd, maar ons wat op die plaas groot geword het, weet van die dinge” halfwaarheid ek. Die hings-ding wil ek in my hê.

Ek neem sy stywe boerpiel in my mond.  Hierdie kans gaan ek gebruik. Ek beweeg sy piel in en uit, my lippe oor sy kop, dan halfpad oor sy skag, dieper kan ek nie.  Ek hoor my Hings kreun, sy boude trek saam en dan spuit, spuit hy in my mond.  Ek sluk, sy saad loop teen my wang af, ek sluk weer.

“Spuit my hings, spuit. Dis lekkerrrr ”.

Ek vee my gesig af, trek my kaalgat uit, ons gaan lê op sy bed.  Die eerste kom verby, kan ons dit nou rustig vat. Ek speel saggies met sy piel, gee hom kans om te herstel. Ek lei sy hand na my koekie toe, vat sy vinger en streel dit deur my land, daai land waar die saaier sy saad moet saai, lei dit na my pret-ertjie toe.

“Dis my pret-ertjie, dis baie lekker as jy dit saggies vryf.”

My Hings leer vinnig.  Hy streel en speel, druk ‘n vinger in my koek op, sy duim op my pret-ertjie.  Ek vat sy hand vas, bepaal sy spoed.  Hy vinger my, ek help hom, vinniger, vinniger.  My hartklop versnel, my asem jaag, ek wikkel my gat, trek my boude saam. Ek vlieg hoog, baie hoog,  dis asof ek uit die hoogte na ons afkyk.  Hings se hand op my pret-ertjie-ertjie, sy vinger in my koek.  Dan ekstase, ongelooflike ekstase, golf na golf spoel dit oor my, deur my. Ek gryp sy hand, druk dit weg,  dis net TE lekker, meer kan ek nie.  Dis lekker lekker-lekker.

“Moreaand,” fluister ek “my kamer.”  Daarmee glip ek weg, trek my rok aan en verdwyn.

Ek besef ek het ietwat van ‘n probleem.  Gert dink ek is ‘n maagd, en maagde bloei.  Ek is oopgemaak, en daar is geen manier wat ek sal bloei nie.

Ek praat met Ai Siela.

“Ai Siela, jy moet my help”

“Kleinnoi, wassit dan””

“Kleinbaas Gert en ek.”

Haar oë glinster.  “Ek sien hoeka hoe julle mekaar kyk, en as julle in die boord gaat loop.  Jy moet vir jou gedra, kleinnoi.  Die mies vat nie nonsens nie.”

“Ai, ek het ‘n probleem.  Die Ingilse, die kamp, ek kan nie dat kleinbaas Gert weet nie.”

Ek sien die begrip haar gesig. Dan breek sy in glimlag uit.

“Ai weet net wat om te doen. Wanneer wil julle?”

“Vanaand nog Ai, ek kan hom nie langer keer nie”

“Jy moet nie baby kry nie!”

“Ek sal nie Ai, ek weet darem hoe om te keer.”

“Goed dan, dis hoeka slagtyd. Ek sal vanmiddag ’n haan slag, dan vir jou sy bloed bring, verdun met bietjie water dat dit nie gou stol nie.  Ek sal n dun dermpie ook bring.  Jy moet dit hoog in jou insit, maar nie te hoog nie, dit moet breek.”

“Ek het sponsies Aia, bring net die bloed, dan’s ek reg”

Ons kry eers laatmiddag kans om alleen te gesels.  Gert is duidelik nuuskierig en geprikkel deur my.  Ek sal baie versigtig moet wees anders gaan hy my as ‘n hoer beskou en verstoot.

“Ek wil jou iets vertel, Gert, maar dit bly tussen ons. Belowe.”

“Belowe.”

“Die kamp was hel.  Ons was toetentaal aan die Tommies uitgelewer.  Hulle kon min of meer met ons doen wat hulle wou”

“Is jy verkrag?”  Sy oë smeulend van woede.

“Nee, Laat ek jou vertel…”

Ek vertel hom hoe Gretig gesorg het dat ons kos het.  Wat sy my alles geleer het van skoon wees, hoe om nie in die ander tyd te raak nie.

“Partykeer moes ek saamgaan om kywie te hou.  Dan het ek hulle afgeloer. Dit was nogal snaaks.  Ek moes dikwels keer om nie te proes nie” dik ek aan.

“Gretig het die Tommies van my af weggehou, my beskerm.  Sy het gedoen wat nodig was vir ons.  Sy is baie dapper” borduur ek voort.

“Maar jy gaan my eerste wees, ek wil my vir jou gee.  Niemand anders nie.  Jy hoef nie bang te wees nie, ek sal nie in die ander tyd kom nie.  Ek weet wat om te doen.”

Ek kan sien hoe my onbevange gesels oor lekkerjeuk op Gert werk.  Sy broek wys ‘n duidelike knop, sy oë trek my uit.  My hings is gereed vir my…

Daardie aand toe dit al heeltemal stil en donker is, kraak my deur oop.  Ek het die gordyne ver genoeg oopgetrek dat die maanlig die vertrek saggies verlig.  My Perd, my Hings, druk die deur saggies toe.   Ek wag vir hom op die bed.  Ek het net ‘n dun laken oor my…

“Staan stil”  sê ek

Ek trek die laken stadig van my af.   Die maanlig spoel oor my nek, dan my tieties, dan my naeltjie.  Hier stop ek eers, kyk my hings vas in die oë.   Ek wag, rek dit uit.

“Staan stil”  sê ek toe hy nader kom.  “Dis ons eerste keer, ons sal nooit weer ‘n eerste keer hê nie.  Ons moet elke minuut gebruik.”

Stadig trek ek die laken verder af, tot net bokant my koekie.  Ek weet dat my haartjies reeds bokant die laken uitsteek.  Weer stop ek.

“Trek uit jou hemp”

My hings trek sy hemp uit, gooi dit argeloos op die vloer.  Ek kyk na sy harige, breë wit borskas.  Sy tepeltjies donkerbruin teen sy vel.

“Tel op jou arms, tot bokant jou kop”

Hy lig sy arms op en ek verkyk my aan sy bo-arm spiere.  Verseker ‘n man wat sy hand aan ‘n ploeg kan slaan en vorentoe kyk.  ‘n Man wat ‘n wilde perd kan inbreek.  ‘n Man wat ‘n sak koring hoog op ‘n wa kan gooi.  ‘n Mooi man, my Hings.

“Trek uit jou broek”

Hy laat sak sy arms en trek sy broek uit.  Stroop dit met een haal tot onder en gooi dit op die vloer.  As hy opstaan rek hy homself uit.  Strek sy arms bokant sy kop uit.  Ek sien hom in sy volle glorie.  Gespierde bene, kuite wat vertel van baie loop, bo-bene wat ‘n trotse hingsvoël na vore druk.  Sy voël staan half-orent, gestut deur twee ruim balsakke.  Hy druk sy bene teen mekaar, lig sy balsakke tussen sy bene uit en druk sy onderlyf vorentoe sodat sy trots, sy manlikheid, sy boerpiel soos ‘n spies voor hom uitstaan.
Ek twyfel ‘n oomblik oor my wysheid.  Die Hings sal my oopskeur.  My koekie kan nie so grooot rek nie.

“Jy sal moet saggies werk.  Jy is so groot”

“Ek sal my lief, ek belowe”

“My lief” dit sing deur my ore.  Ek is sy lief, ek is sy lief.

Stadig trek ek die laken verder af, stukkie vir stukkie ontbloot ek my koekie vir hom.  Sy oë volg die bokant van die laken, honger, gretig, gierig.  Dan skop ek die laken af, strek my arms na hom uit.  “Kom hier my lief”.

Hy vly hom langs my neer.  Ek draai na hom toe, ons lippe soek mekaar, vind mekaar, eers saggies, sy arms om my gevou, sy hande op my kaal skouers.  Ek maak my mond oop, suig sy tong in my mond in.  Dis nuut vir hom, maar hy reageer vinnig.  Ons tonge speel dartel-speletjies met mekaar, ek voel sy hand teen my rug afbeweeg, nader-nader aan my boude, dan in die klofie tussen-in.

Braaf vat ek sy hand en druk dit op my tieties, leer hom om my tepels sag te brei.  Ek beweeg my een hand teen sy bors af, speel met sy borshare, laer af, soek, soek na hom.  Ek voel sy balhare, ruim en krullerig bokant sy voël, woel my vingers daarin, dan kry ek die basis van sy spies, speel daarmee.

Sy vingers het my koekie gekry, ek beweeg my bene weg van mekaar, maar my oop vir hom.

“Waars jou pret-ertjie?”

Ek vat sy hand, lei sy vinger na die knoppie.  Dis droog.

“Dis nog bietjie droog.  Laat ek jou help”

Ek lei sy vinger deur my land, ploeg die slootjie tussen my lippe op, druk dit daar waar die nat uit my koekie uitdrup.

“Voel daar, voel jy hoe nat is ek.  Net vir jou”

Ek lei sy vinger terug na my pret.

“Speel saggies met jou vingers hier, voel hier’s die knoppie, en bokant die knoppie is dit ook lekker, maar nie so sensitief nie.  Vryf saggies en dan deur my slootjie, af tot by die opening, dan maak jy jou vinger nat en bring dit terug.”

Ek leer my Hings, leer hom na my hand, leer hom hoe om my te laat jeuk.

Sy vinger vind my pret-ertjie,  Saggies streel hy oor die knoppie, dan op met die skaggie, weer terug.  Ek ruk as hy skielik harder op die knoppie druk.

“Jy is my hart” fluister hy teen my oor.

Sy vingers vind die pad na onder, kry my opening, dan druk hy sy vinger op.  Dit is onverwags en voel ‘n oomblik asof ek gaan skeur.  Dan vat ek sy hand met albei my hande vas, druk hom in en uit, in uit.

“Steek my, steek my met jou vingers”.  Hy luister.  My groot sterk Hings steek my met sy vingers.

“Sit nog ‘n vinger in”  Hy doen dit.  “Nog ene”.  Ek voel hoe drie groot rowwe boere vingers in my ingaan.  Ek kreun van lekker.  My eie vinger speel met my prettie.  Ek speel met haar, oor die knoppie, op, op met die riffie en terug.  Ek en my hings verteer mekaar.

My hings se mond streel oor my wang, hy nestel teen my aan.  Ek druk my bekken teen hom aan, ry sy vingers in my poes in. Ek vibreer, my knoppie polsend, ek trek my boude saam, druk my poes in sy hand in, dan breek iets aan my binnekant, my liggaam trek saam.  Ek soek na sy mond, ons soen vurig.  My liggaam word een groot orgasme.  Dit spoel en spoel en spoel oor my.  Ek is net liggaam, net orgasme.  Ek is dier.

Die golwe van plesier kom stadiger en stadiger.  Ek druk sy hand weg, lê moeg, uitgeput, versadig terwyl ek die laaste na-golwe van my orgasme ry.  Ons lê styf teen mekaar, ons lywe in mekaar ingekrul.  Ek verbaas my vir my hings se selfbeheersing, dat hy homself totaal in my verloor het, en tot dusver geensins probeer het om in my in te gaan nie.

Ek stoot hom teen sy bors. “Op jou rug”

Dan draai ek my om, ek kyk na sy pragpiel.  “Jy is mooi”.

Ek laat sak my mond oor sy voël. Neem hom in my in.  Proe sy nat.  Ek maak liefde met sy piel.  Vir die eerste keer in my lewe eet ek ‘n piel met liefde.

“Jy saad nie in my mond nie.  Ek wil jou in my koekie voel.  Vanaand moet jy my steek”

“Dan moet jy ophou.  Ek gaan skiet” waarsku hy.

Ek draai om en gaan sit bo-op hom.  My poes is papnat en sy piel drup van my spoeg.  Ek ploeg my lippe oop met sy pielkop, soek soek na die ingang, dan maak my poes oop, ek sak stadig op hom af.  My poes word vol.  Ek sak  hom dieper in my in.  Sy selfbeheersing wil breek.  Hy probeer hom in my indwing.

“Stadig, my Hings, Ons moet elke half duim geniet.  Lê stil, voel, voel hoe jy my oopmaak.  Voel my wande, voel my poes om jou dikkop.”

Ek sak weer ‘n bietjie af.

“Ouch, eina” maak-pyn ek.

“Wat is dit?   Is dit seer?”

“So bietjie” troos ek, “Dis die eerste keer, dit sal wees.  Hou stil.  Ek gaan vinnig afsak, dat jy my kan oopmaak en klaarkry.”  Ek lig my effens op en sak dan vinnig op hom af tot sy voël diep in my ingewande is.

“Ouch, eina,” gemaak-pyn ek weer.

“Lê stil.  Lê net stil. Ek sal nou reg wees.”  Ek sit doodstil bo-op my Hings.  My poes suig vas aan sy groot piel.

Stadig ontspan ek, my koek kry tyd om by die nuwe omgewing, by Hings se dikte, sy grote, sy boerpiel aan te pas. Doodstil sit ek asof ek wag vir die pyn om te bedaar

Ek toneel op my beste. Dan lig ek my stadig op,  gly sy voël uit, gly hom weer stadig terug, stadig op, stadig terug.  Sensasie. Die sensasie soos hy dieper en dieper in my ingaan.  Tot ek vol op hom sit.  Dan ry ek hom, stadig, rustig, maak seker dat elke beweging gevoel word. Ek doen soos Gretig my geleer het, in-uit, in-uit, vorentoe-agtertoe, vorentoe-agtertoe.  Gert se oë is toe, sy lippe bewe, sy liggaam maak sulke snaakse rukbewegings.  Ek kan sien sy skiet is naby.

“Nie nou al nie.  Vanaand wil ek geneuk word.  Jy moet my op die boermanier neuk”.

Ek klim af, gaan le op my rug.  “Kom, neuk my, my groot Hings, wys my wie jy is”.

Gert is soos blits tussen my bene, maak my poeslippe oop en druk sy perdepiel in my in.  Nou is daar nie meer tyd vir stadig nie, daars geen beheer meer nie.  Hy steek sy swaard met geweld in my skede in, sy jongman koerasie die hoogte in.  Ek voel weer die sensasie in my opbou, ek kreun, hard, te hard vir hierdie huis.  Dan ontplof hy binne in my.  Ek voel sy piel saamtrek, sien sy vertrokke gesig, beleef sy totale oorgawe aan my, ons oorgawe aan mekaar.  My poes trek saam en ek ry die golwe van plesier saam met my man, my hings, my boerseun.

Stadig keer ons tot die hede terug.

“Jy moet gaan dat ek kan was, anders raak ek dalk in die ander tyd”.  Hy klim af, vat aan sy voel en dan: “Jy bloei!” Wat het ek aan jou gedoen?”

“Ontspan my lief, dis mos my eerste keer.  Meisies bloei maar die eerste keer of so.  Jy het my mos oopgemaak, volgende keer sal ek nie bloei nie, of net ‘n bietjie.”

“Is jy seker jy gaan reg wees?”

“Ja, ek behoort nou aan jou.  Jy het my joune gemaak.  Niemand kan weer by my vat wat jy vanaand gevat het nie.  Dis net joune, maar loop nou dat ek my kan uitspoel, voor dit te laat is”

“Ek wil kyk.”

“Nee. Dis privaat.  Loop nou.”

Jammer Mevrou, ek moet nou gaan.  Tot volgende keer…

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Ek onthou – Memoirs van ‘n Boerhoer (5)

  • January 10, 2018 at 8:50 am
    Permalink

    Ai julle 2, tot oom Paul sou hierdie storie waardeer het. Baie goeie storie maar ver van klaar af sou ek sê. m.a.w. die volk wag.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)