Rooi Skok

deur Wille Will

Paul Verwey stap by sy meenthuis in en slaan die deur agter hom toe.

Fok, hy’s moeg. Hy gooi sy aktetas op die rusbank neer terwyl sy ander hand alreeds sy das aftrek wat hy eenkant gooi. Terwyl hy in sy slaapkamer instap trek hy reeds die Pierre Cardin hemp oor sy kop, laat dit net daar val en maak sy gordel los en trek sy langbroek af. Hy stap uit dit uit op die mat en gaan sit op die kant van sy dubbelbed om sy skoene en sokkies uit te trek. Hy wikkel sy tone met behae as hulle nou ontbloot is en hy voel lus en lê net terug op sy rug op die bed dat hy kan ontspan. Maar sy onderbroek kleef aan hom vas van warmte en sweet en hy staan op en rol dit van sy onderlyf af. Hy gryp die afstandbeheer van die lugversorger op sy bedkassie met die een hand en druk die knoppies dat hy die luike saggies hoor oopmaak en die koel lug uitlaat. Met sy ander hand gryp hy sy geswete balsak en trek dit weg van sy lyf en voel dat sy voël ook ontkrul na dit heeldag in sy broek vasgekluister was.

Die koel lug stroom in en hy staan eers ‘n bietjie daaronder dat hy afkoel.

Met nuwe onthullings oor Zuma se agterbakse onderhandelinge met sekere Indiese gierigaarde, het die aandelemark wipplank gery en hy moes bontstaan om sy makelaar kliënte se navrae te antwoord en e-posse te stuur, fakse en telefone wat nie ophou lui nie. Van 10 uur die oggend toe die nuus gebreek het tot 5uur v’middag. Toe het hy net alles afgeskakel het en uit sy kantoor gevlug, huistoe.

Hy maak sy oë, wat vir ‘n rukkie toe was, oop en kyk na sy beeld in die vollengte spiëel oorkant hom. Sy liggaam voel nou baie koeler en hy klap sy dik, welbedeelde voël (9cm as dit slap is) met ‘n glimlag as hy deurstap kombuis toe.

Toe hy die Hansa bier met dors teue in sy keel laat afvloei is daar skielik ‘n dringende klop op sy voordeur.

“Wie’s daar ?” skree hy amper ongeduldig terwyl hy die laaste van die bier sluk.

“Askies, oom, dis Rudolf van hier langsaan,” antwoord ‘n benoude jongseun se stem. “Ek dink my ma het haarself geskok met die strykyster en sy lê op die mat… en sy het gesê ek moet dadelik iemand roep, al is dit die Oom van langsaan!”

“Ek kom, laat sy net stil lê!” Hy vlieg kamer toe en ruk laaie oop tot hy ‘n kortbroek kry en dit aan sy lyf pluk.

Hy storm by sy voordeur uit en as hy langaan kom is die deur reeds oop en hy sien ‘n vrou op die mat lê met haar skouers effens gelig in die een arm van ‘n seun wat met ‘n nat waslap haar gesig afvee en oor haar nek tot in haar hals waar die boonste knope van haar bloes reeds oopgeknoop is.

Hy kniel by haar skouers en gryp haar een hand en voel of daar ‘n pols is … fyntjies, maar dis daar! Hy stoot robuusk sy arm in die plek van die seun s’n en sê vir hom: “Gaan haal ‘n glas koue water en nog ‘n halwe glas waarin jy koeksoda vinnig inroer.“

Hy kyk weer af en leun oor en skuif haar een been reguit langs die ander een wat seker onder haar ingevou het toe sy val. Hy kyk af na haar gesig en sien die sweet in strome van dit afrol. Hy gryp die waslap en vee weer haar gesig oor en oor af. Haar oë is toe, met lang wimpers, en haar vol mond is half oop. Hy buk af by haar mond en luister vir asemhaling, maar soos sy kop gedraai is kyk hy af oor haar lyf en sien die amper ontblote borste wat op en af beweeg.

“Hierso, Oom, ek hoop dis reg. Is my Ma orraait?”

“Lyk so.”

Hy neem die glas water met die koeksoda en bring dit na die vrou se mooi lippe. Soos sy amper gulsig sluk, gaan haar oë oop in syne en sy buig vinnig orent dat die water uit die glas spat en amper uit sy hand val.

“Wat gaan aan? Wie’s jy? Rudolf?” sien sy haar seun raak soos sy rats opstaan. Haar perfekte kaal bene onder ‘n mini-romp is ‘n oomblik in sy sig sodat hy haar klein broekie onder die romp kan sien voor hy opstaan.

“Kalmeer dame. Ek is Paul, jou buurman. Jy’t ‘n effense elektriese skok gekry van jou foutiewe strykyster en jou seun na my gestuur vir hulp. Hy’t kop gehou, die yster se muurprop uitgetrek en my kom roep. Drink die water met koeksoda klaar, gaan sien jou dokter as jy wil en kry daai yster reg, dis gevaarlik.”

Hy sien die seun oor sy ma se skouer vir hom beduie na sy broek. Hy kyk af en sien sy Meneer hang half-lyf by sy kortbroek uit. Hy skuif dit dadelik reg en voel hoe sy gesig rooi word as hy opkyk na sy buurvrou.

Haar afgeslane oë kom op (shit het sy dit gesien ?) en met ‘n glimlag sê sy: “Baie dankie, Paul, my naam is Gerda.”

“Bly te kenne, ek moet nou gaan.” Hy draai om deur toe en begin uitstap.

“As ek mag … vir dankie-sê, kan jy vanaand kom koffie drink of eet as jy nie getroud is nie?” stop haar stem hom in sy tred.

Hy swaai om by die deurkosyn en sien dat sy ook nou bloos, maar daar is ‘n afwagtende vonkel in haar oë.

Hy gee ‘n hartlike laggie. “Ag dit was nie so’n groot ding nie, maar ek is single en sal ‘n koffietjie kom drink. Hoe laat sal jou pas?”

“Ek moet net vir Rudolf wegvat wat by ‘n maatjie gaan oorslaap en dan is ek so agtuur terug. Enige tyd daarna.”

“Sal jou sien, dankie vir die hulp …R … Rudolf” en hy stap terug na sy plek toe.

Hy tel die klere wat hy vroëer so op die vloer en oral gelos het alles op en bêre dit. Hy sien op sy polshorlosie dat dit alreeds na sewe is en besluit om te gaan stort voor hy gaan ‘kuier’.

Terwyl hy neurie en homself inseep kom Gerda se vol mond, mooi bene en amper ontblote borste in sy gedagtes op. Mooi vrou, dink hy, wonder waar’s Rudolf se Pa? Haar vel is baie wit, hou seker nie van son nie. Hy merk sy voël is ten volle erek terwyl hy dit was. Fok hy’t darem lanklaas seks gehad ! Hy streel sy dik meneer op en af en merk die are bult by die kop waar die glans amper uitbeur onder die voorvel. Nee, wag, daar’s nie tyd nie, hy’t ‘n afspraak!

Hy besluit op ‘n netjiese sweetpakbroek met ‘n kortmou hemp, om aan te trek en klee homself. Hy spuit bietjie English Saddle deodorant oral oor sy lyf en trek ‘n paar Addidas slip-ons oor sy voete. Hy trek ‘n kam deur sy hare en as hy weer na sy polshorlosie loer is dit twee minute voor agt. Hy gryp sy sleutels en as hy die deur toe trek van buite stap hy vol verwagting na buurvrou toe.

Sy slaan sy asem weg wanneer sy die deur oopmaak.

Sy’t ‘n lae hals bloesie aan, met pofmoutjies, wat net onder haar vol wit borste met ribbetjies rek vaskom. Onder dit omvou ‘n driekwart kortbroek van sagte wolstof haar lende. Dit pas egter so styf dat hy duidelik die gleuf van haar vroulikheid kan sien. Sy’s kaalvoet.

Hy kyk vinnig na haar gesig as hy voel hy’s besig om ‘n ereksie te ontwikkel.

Haar lang rooi, krulhare omraam haar wit gesiggie met die mooi, vol lippe wat met ‘n ligte pienk gloss geraak is. Sy’t ‘n wipneusie, maar die kern van haar skoonheid lê in die groot lig groen oë wat onder lang wimpers na hom kyk met stoute plooitjies aan die kante.

Met ‘n borrelende laggie sê sy: “Ai Paul, jy bekyk my soos ‘n boer wat ‘n stoetram by die vendusie wil koop?” Haar wit tande is pragtig soos sy lag.

Hy beheer ‘n ampere bloos met: “y lyk anders as toe jy netnou op die mat gelê het. Voel jy al beter? Dokter gebel?”

“Dra ek darem jou goedkeuring weg? Kom in, man, kom in!”

Hy stap verby haar na binne en ‘n walmpie Royal Secret parfuum streel sy neusvleuels.

“Sit, sit,” sê sy agter hom en hy sak in ‘n Gomma Gomma rusbank neer. Sy kom sit langs hom met ‘n plons met altwee haar bene plat gekruis bo-op die bank in ‘n lotus posisie.

Sy stoot die weerbarstige, blink rooi hare uit haar gesig met albei hande tot agter haar ore en sê: “Nee wat, die aaklige goed wat Dr. Paul my ingegee het het seker gewerk ek voel weer perdfris!”

Sy oë vang weer die gleuf wat nou meer prominent uitstaan en sien twee kolle onder die bloes. (Sy’t sowaar nie ‘n bra aan nie!)

“Jy lyk goed, die kortbroekie was maar bietjie skamel, ” terg sy weer met ‘n laggie “Wat gaan ons drink koffie? Tee? ‘n Dop?”

“Iets kouds sal lekker wees, dankie.“

“Nou toe,” wip sy op van die bank af dat die wit borste so swaai. “Gooi jy vir ons ‘n musiekie op dan meng ek vir ons een van my ‘special’ mengeldrankies.”

Paul staan op en stap na die B & O stelsel teen die oorkantste muur waar die CD’s in ‘n netjiese rakkie bo-kant dit gerangskik is. Hy glip Ravel se “Bolero” in die speler en die musiek begin amper onmiddelik speel. Hy hoor haar ys vermurwe in ‘n menger as hy weer gaan sit.

Sy kom te voorskyn met twee driehoek kelkies gevul met vrugte op ys in ‘n liggroen vloeistof. Op die glasrante is ‘n komkommer en suurlemoen skyfie gegarneer.
Soos sy oor die dik bokhaarmat na hom sweef sien hy weer die ongelooflike paar bene met die gleuf wat skuif in die middel soos sy stap. Paul sit sy hande op sy skoot, want hy voel sy voël is besig om hard te word. (Fok, sy’s sexy!)

“Daarsy!” gee sy sy drankie vir hom en gaan sit weer in dieselfde posisie as tevore. “Gesondheid!” lig sy haar glasie na hom ”…en weereens dankie vir v’middag”

Hy lig net sy glasie met ‘n glimlag.

“Ek’s mal oor Ravel, sy musiek maak inhibisies los in my,“ lag sy en kyk diep in sy oë terwyl haar pienk tongetjie streel oor haar lippe.

Hul gesels oor hul werk en waar hul vandaan kom.

Met al die inuendo’s het die mooi vrou vergete inhibisies in Paul losgelaat. Hy neem haar lëe glasie by haar en sit dit saam met syne op die tafeltjie by die bank neer.

“Dankie” sê sy…” en soos ek besig was om te vert …”

Hy smoor haar woorde waneer hy vorentoe leuen en haar aan haar nek nadertrek met die een hand en en begin soen. Sy val amper vorentoe met die gevoude bene onder haar maar keer dit met haar hand wat op sy dy beland, reg langs sy voël wat nou stokstyf is in sy broek.

Daar’s ‘n oomblik huiwering van Gerda, maar dan gee sy oor aan hul hartstog en haar vol lippe suig in sy mond in. Hy besef sy kloppende ereksie is teen haar vingers, maar sy hand gly by die hals van die bloes in en hy neem die een bors ten volle in sy hand. Haar vingers omvorm sy penis, bo-op die broek en sy druk dit hard.

Die lus is soos ‘n vuur wat albei nou ontketen het, maar skielik stoot sy hom effens terug en kyk in sy oë.

“Is jy seker wat jy nou wil begin?” vra sy maar haar vingers gaan reeds, sonder wag op ‘n antwoord, onder die ribbetjie rek in en sy trek die bloes met een haal oor haar kop en gooi dit een kant.

Hy weet nie watse alkohol was in die mengeldrankie nie, maar ‘n warm gloed gaan deur sy hele liggaam tot in sy voël in as die spierwit borste skielik voor hom skommel. Hulle is volrond mooi en die tepels, alhoewel stokstyf, is klein maar ‘n rosige pienk met groot aureola’s. Paul is gewoond dat meeste vrouens donkerder tepels het.

Hy pluk ook sy hemp oor sy kop, maar voor dit behoorlik oor sy hare is voel hy haar lippe op sy eie tepels. Swiepe van erotiese genot tril deur hom soos sy elke tepel om die beurt suig en knibbel.

‘n Vrou het dit nog nooit aan hom gedoen nie! Hy skuif albei hande onder die rooi bos hare in en knie haar skouers en streel dan op en af langs haar ruggraat af met sy palms. Hy sien die gleuf tussen haar boude soos haar broek afgeskuif het. (Goeie bliksem, is hierdie werklik of hallusineer hy?!)

Sy soen en lek nou oor sy ribbes en hy steek sy gesig in haar rooi vlambos in en ruik die eksotiese geur van Amajola sjampoe.
Paul voel skielik hoe haar vingers by sy sweetpakbroek se soom inhaak om dit af te trek.

Hy sit regop en vat haar aan haar skouers en kyk in haar verruklike groen fletse.

“Is jy seker jy wil aangaan?”

Haar aksie antwoord hom as sy opstaan en sy sweetpakbroek so vinnig afpluk dat sy sterk ereksie soos ‘n veer in die lug spring en wieg.

“Jy was ook nie agter in die ry toe jul ouens woemastokke gekry het nie, né?” lag sy terwyl sy die driekwartbroek oor haar dye afstoot. Hy sien net haar gemmerhaardos soos sy afkyk om die broek uit te trek.

“Ha-ha-ha,” lag hy, “waar kom jy aan ‘woemastokke’?”

Sy kom regop met haar hande langs haar sye.

“Is ek darem vir jou orraait?”

Hy beskou haar witte lyf met die pêrel pienk tepels op die volmaakte buuste, ‘n effense vetrolletjie om die middel en die bultende poesie wat hom so vertikaal uitgelok het vandat hy hier ingestap het, tussen die twee mooi bene. Daar is ‘n rooi donserigheid daaroor, dieselfde kleur as haar hare.

“Jy is asemrowend,” sê hy saggies en opreg.

Sy sak op haar knieë neer tussen sy bene wat sy oopskuif en neem sy roede in altwee hande. Sy kyk op in sy gesig terwyl sy sy staaf stadig en ritmies met albei hande begin op en af skuif met die voorvel. Die pers kop blink van pre-kom elke slag as dit by die voorhuid kop wys.

“Mag ek hom in my mond neem? Ek wil asseblief sluk as jy dalk kom.”

Hy hou haar blik vir nog ‘n sekonde en dan trek hy haar kop deur die sagte hare af na sy meneer. Sy arms val langs sye en sy hoof val agteroor met toe oë teen die rusbankleuning as haar mond soos ‘n fluweel handskoen oor sy voël gaan. Haar een hand is nog steeds om sy stam en maak halwe sirkel bewegings soos sy dit nog steeds op en af skuif. Haar ander hand rol sy eiers soos albasters rond in haar hand. Haar tong wikkel rasend in sy glans se gleufie terwyl haar lippe los en klem met suig bewegings om die kop. Sjoe, lekker was nog nooit so lekker nie! Hy konsentreer om nie te gou te kom nie, maar skielik stoot sy sy voël dieper in haar keel in tot sy balhare teen haar gesig is. Haar wange doen iets want sy voël word gedruk en gelos binne haar mond. Hy wil orent kom want hy voel sy klimaks opstoot maar haar hand druk hom terug op sy rug. Skielik skiet sy saad in vol sarsies in haar keel en sy hele onderlyf ruk in spasma’s van genot. Sy bene slaan toe om haar lyf soos sy klimaks ontplof. Sy hoof swaai heen en weer en hy kannie ‘n harde brul keer nie. Sy hande soek krampagtig vashou plek in die GommaGomma se leer. Terwyl die rukkings begin afneem suig sy nog steeds op en af oor sy voël totdat sy haar mond wegneem en sy slap penis op sy balsak val. Hy kyk af na haar gesig en sien ‘n skaam glimlaggie terwyl sy ‘n laaste bietjie kom van haar lippe afvee.

“Was dit lekke ?” vra sy sag.

“Ongoddelik,” glimlag hy terug.

Jy’t seker lanklaas loop skoongemaak, want jy’t gekom soos ‘n kraan wat oop vergeet is.“

Sy staan regop en vee haar bos hare wat nou natgeweet is terug agter haar ore.

Die rooi donsies is nou sentimeters van sy gesig af en as hy met sy hande haar boude stewig vasvat en haar onderlyf nadertrek sê hy: “Nou’s dit jou beurt.”

Haar onderlyf ruk as hy sy hande ombring na vore en met sy duime saggies op en af streel op haar lieste tussen haar koekie tot by die maag en weer af. Hy maak sy mond ‘n tuit en blaas volasem op haar doos dat die rooi donsies lyk soos Dandelion saadblommetjies wat veg teen die wind. Die nat slymspoor blink van die top van haar vrug tot onder oor haar skede na ‘n druppel toe. Sy duime trek nou haar skaamlippe oop dat hy verby die donker binnekring tot binne die pienk kern kan kyk. Hy blaas weer en weer sy asem in haar vrug in.

“P-Paul wwat doen jy? D-dis ontsettend e-eroties … en lek-k-ker,” hoor hy haar stem bokant hom.

Sy tong vang die druppel oop en vee veersag op met die slymspoor wat hy indrink. Sy duime druk nou ritmies in haar lieste op en af en die kappie van die kliteraar het nou teruggeskuif en die plesierknoppie ontbloot. Hy vee sy tong nou ritmies op en af, elke slag bietjie dieper, in haar in en raak net elke slag met ‘n tippie aan haar klit.

“P-Paul asseblief … ek gaan kom-m-m,“ hyg sy weer, indringend.

Haar hande is nou in sy hare en sy vryf en trek daaraan. Meteens sit hy sy lippe oor haar klit en begin dit suig en byt.
Hy voel hoe haar bene ingee onder haar.

“Ek kommmmmm …” skree sy en haar hele onderlyf ruk op en af in ekstase.

Hy kom ôrent in een beweging en skuif op met sy kaal lyf teen hare en gryp haar wit borste met albei hande. Sy voël gly soos op en in haar in dat hy haar amper oplig van die vloer. Sy ry genadeloos met harde uitroepies so vinnig as wat sy kan op sy dik lang voël. Hy stamp met genot sy meneer hard en genadeloos op in haar.

Sy klem sy hoof tussen haar tiete vas as sy skree: “E-ee-ek kom alweeeeer!”

Hy voel sy semen opskiet in sy voël en as dit oplaas in strome uitskiet is dit seer van lekkerkry. Hul gemeenskaplike klimaks woed uit in golwe van fisiese genot en stadig laat hy haar rug afsak met sy agter haar rug dat sy weer op die bank lê. Hy terk egter nie sy slapwordende penis uit nie en sy klem met haar vulva om sy groot kop dat hy nie uitglip nie.

Altwee se asems jaag en hulle staar net na mekaar in stilte.

“Sien jy nou waarom ek dit woemastokke genoem het,” vra sy met ‘n innemende glimlag.

“Ek sweer voor een here ek’t nog nooit in my lewe sulke orgasmes gehad nie … en tweedens … ag los maar,” sê sy amper skaam en slaan haar oë neer.

Hy vryf oor haar pienk tepels wat nog steeds stokstyf staan.

“Kom Gerda, jy gaan nie nou iets van my terughou na wat ons nou ervaar het nie?”

“Jy … jy is die eerste onbesnyde man wat ek al ooit in my gehad het … en… en …”

Paul vou sy bo-arms om haar bo-bene en stoot sy lam penis so diep hy kan nog in haar in.

“Dit was ongelooflik, asof die opgefrommelde voorvel teen my poesie ekstra stimulus gee en ek was ook baie natter en gladder binne.”

Sy bloos maar kyk nie weg nie. “… ek sal nooit weer met ‘n besnyde man sulke plesier kan kry nie.”

“Jy is self ongelooflik,” antwoord hy. ”Dis asof ek nie uit jou wil uittrek nie. Gewoonlik as ek eers gekom het trek ek uit en maak klaar … maar by jou …”

“Dis die mooiste kompliment wat ek nog ooit gekry het,” antwoord sy sag. “Kom ons gaan weer hierdie oomblikke kan nie herhaal word nie.”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

15 thoughts on “Rooi Skok

    • January 17, 2018 at 11:57 am
      Permalink

      Hehe, ek dink dis oor jy altyd van “ons” site praat.

      Reply
  • January 17, 2018 at 11:28 am
    Permalink

    Het die storie nou klaar gelees. Goeie storie Wille Will! Ek geniet jou site baie.

    Reply
    • January 17, 2018 at 11:43 am
      Permalink

      kug, kug … dis nie Wille Will se site nie … 😉

      Reply
  • January 16, 2018 at 8:09 pm
    Permalink

    Baie goed geskryf! Het dit geniet… 😉

    Reply
  • January 16, 2018 at 12:49 pm
    Permalink

    Too long, didn’t read. Het tot daar by Zuma gelees en toe gestop. “Zuma” het enige lus laat verdwyn en toe is die res te lank om deur te worstel. Sal dit later klaar lees.

    Reply
    • January 16, 2018 at 11:17 am
      Permalink

      Ek wonder ook. Het dit goedgekeur sodat ons kon uitvind. 🙂

      Reply
  • January 11, 2018 at 10:59 am
    Permalink

    Ai, hoe wens ek my buurvrou was ook so gewillig. Pragtige storie – dankie

    Reply
  • January 11, 2018 at 8:45 am
    Permalink

    Dankie, Leon. Ons het seker maar almal drome en fantasiëe. Daarom skryf ek stories.

    Reply
  • January 11, 2018 at 6:48 am
    Permalink

    Will my ou maat. Amper gedog jys ook erens ‘geskok’ ,want ons het l a n k l a a s iets van jou gelees. Weereens meesterlik my maat.

    Reply
  • January 10, 2018 at 6:47 pm
    Permalink

    Net nog ‘n bewys dat ‘n rooikop net ‘n blondine is wat oorverhit het!
    Dankie Will….baie goeie afskop van jou kant vir die nuwe jaar.

    Reply
  • January 10, 2018 at 2:49 pm
    Permalink

    Pragtig. My groot fantasie

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)