7 thoughts on “Eerste bloumaandagfoto vir 2018!

  • January 13, 2018 at 11:59 am
    Permalink

    Ek sou wat wou gee om agter daardie paar boudjies in die bad te klim!

    Reply
  • January 10, 2018 at 8:54 am
    Permalink

    Dis beter en mooier as enige nuwe jaars partytjie. Aan ons Edel Dierbare en al haar onderdane en die volk wat saam lees – hoop 2018 is n fantastiese jaar vir almal.

    Reply
  • January 8, 2018 at 3:22 pm
    Permalink

    Bultende borrelbad-bobbelboude bring brandende bekkenbelusting.

    Reply
    • January 8, 2018 at 6:26 pm
      Permalink

      hahaha! 🙂

      Reply
  • January 8, 2018 at 11:14 am
    Permalink

    Dis nie badskuim nie, dis sjampanje borrels vir so’n pragtige inhoud….lig die glasies op 2018 almal ♥♥

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)