7 thoughts on “Eerste bloumaandagfoto vir 2018!

  • Boshcak

    Ek sou wat wou gee om agter daardie paar boudjies in die bad te klim!

    Reply
  • Ysbeer

    Dis beter en mooier as enige nuwe jaars partytjie. Aan ons Edel Dierbare en al haar onderdane en die volk wat saam lees – hoop 2018 is n fantastiese jaar vir almal.

    Reply
  • Bultende borrelbad-bobbelboude bring brandende bekkenbelusting.

    Reply
    • annelisePost author

      hahaha! 🙂

      Reply
  • Dis nie badskuim nie, dis sjampanje borrels vir so’n pragtige inhoud….lig die glasies op 2018 almal ♥♥

    Reply

Leave a Reply to Boshcak Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)