Die loodgieter (3)

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Ek sit hier in my bakkie onder die boom en kyk hoe my drie werkers die sloot klaar grawe waarin die toevoerpyp vir die huis moet kom. Ons het die laaste paar dae so bietjie sonskyn gehad na ‘n week se reën wat tot die gevolg het dat alles binne die huis en onder die dakke klaar is, maar die grond is nou eers droog genoeg om te kan graaf steek. Die spasie laat ook nie ‘n slootgraaf masjien toe nie, dus is dit maar pik en graaf. Gelukkig is die grond nou sag en nie meer so kwaai modderig nie. Ek kan ook nie regtig op ‘n ander site aangaan nie, want hulle sal seker binne die volgende uur klaar wees dan moet ek die pype koppel.

Die eienaar van die huis is ‘n professionele dame wat ‘n groot boekhoumaatskappy het, nooit tot trou gekom het nie, want haar beroep was vir haar alles gewees. Ek skat haar so middel na laat in die dertigs. ‘n Mooi vrou met ‘n sterk persoonlikheid wat presies weet wat sy wil he. Ek het so twee maande terug die eerste keer kom kyk na die veranderinge wat sy in haar huis wil laat aanbring nadat my bouers vriend my aanbeveel het vir die loodgietersgedeelte.

Amelia het ‘n “flip file” uitgehaal waarin daar ‘n klomp fotos en spesifikasies was van presies wat sy gedoen wou he. Die hoe was my en die bouer se probleem. Gelukkig het Koos, my bouersvriend, my voorberei op haar en ek kon my man staan en vir haar alternatiewe opsies gee vir die twee of drie probleempies wat ek voorsien het. Die een probleem was dat haar stort uit verhouding groot was en glad nie ingepas het met die res van die huis se ontwerp en karakter nie. Ek het haar voorstel van ‘n stort met so chrome paneel kontrêpsie vol spuite en krane afgeskiet en eerder twee aparte stortkop en krane voorgestel met twee hand storte wat mens elkeen apart kon reguleeer. Ek het ook ‘n hout sitbankie voorgestel eerder as die ingeboude trappie met teelsafwerking wat sy wou hê.

Amelia het gereeld kom inloer hoe ons vorder en paar keer vir my koffie gebring as ek lank op site besig was. Ek moet hier bieg dat sover ek kon sien Amelia ‘n sexy gym lyfie onder haar ontwerperspakkies wegsteek het. Elke keer as ons koffie gedrink het kon ons spontaan oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe gesels. Natuurlik het verhoudings en die lewenspaaie ook al ‘n keer opgekom en ek kon aflei dat sy baie warmbloedig is, maar ‘n afsku in mans ontwikkel het as gevolg van iets wat met haar gebeur het so paar jaar terug.

Terug by die werk – ons moes al die pype in die mure oordoen aangesien sy nog van die ou gegalvaniseerde pype in die mure gehad het en het ook sommer die geyser uitskuif na buite terwyl ons al die pype in elke geval gaan vervang. Ek het maar baie gekom en gegaan die paar weke wat ons daar gewerk het. Ek sou die ou pype ontkoppel en afblok, dan bou en breek Koos vir ruk, dan sit ek nuwe pype in en dan pleister en teel Koos weer waarna ek weer die finale koppelinge en installasies van die sanitere ware gaan doen as Koos-hulle weer klaar is.

In die tyd het ek Amelia se huis redelik goed leer ken. Dit is ‘n redelike groot huis met ‘n groot onthaalarea en ‘n braaikamer wat Jan Braai jaloers sal maak en dan is daar dubbel geriewe in al drie die badkamers, iets wat natuurlik glad nie sin maak nie aangesien sy nie beplan om die huis te verkoop nie en alleen bly. Ek het haar tydens ons koffiedrink sessies al so ‘n bietjie gepols, maar daar was geen man of kinders in haar lewe nie en sy beplan ook nie enige iets in daardie lyn nie. Dalk het ek my misgis, maar ek het die gevoel gekry dat sy genoeg mense en dinge in haar lewe het om so huis te regverdig. Iets in haar lyftaal en hoe sy na my gekyk het, het my laat wonder of sy dalk in die swingersgroep val? Maar sy hou nie van mans nie? Of is sy net bang vir die “commitment” in ‘n verhouding?

Ek word uit my mymeringe gewek deur die werkers wat my roep en dan spring ek aan die werk om alles te koppel. Terwyl my manne besig is om die sloot toe te gooi stop Amelia vir haar namiddaginspeksie en ek en sy stap deur om seker te maak alles is gedoen. Ek verduidelik aan haar dat ek die geyser sal aanskakel sodra dit vol water is, maar sal dit na so twee ure eers kan toets en inspekteur vir enige lekplekke. Ek vra of dit reg sal wees as ek gou my mense gaan aflaai aangesien dit tjaila-tyd vir hulle is en of sy sal omgee as ek daarna gou in die dak kom klim vir die finale inspeksie van die pype in die dak. Aangesien daar baie en groot veranderinge gedoen is, is daar ‘n kans op ‘n lekplek, maar ek voel redelik goed dat alles reg sal wees. Ek het die pypwerk in die mure darem met ‘n tydelike aansluiting getoets voor hulle gepleister en geteel het, maar ek hou daarvan om my finale inspeksie te doen nadat die finale koppeling gemaak is en die geyser druk kon opbou.

Natuurlik stem sy in sonder om twee keer te dink en nooi my om sommer dan ‘n drankie saam met haar te drink om die “dak nat te maak”. Aangesien die Bloem verkeer deur Langenhovenpark hier teen vyfur swaarder as normaal is het dit my so bietjie langer geneem om my draai te ry en ek daag skerp skemer eers weer by Amelia op. Teen hierdie tyd is ons al baie meer informeel met mekaar en met die intrapslag gee Amelia my ‘n yskoue bier waarvan die sweetdruppels trane afrol waar dit teen die blik kondenseer.

“Jy is mos nou klaar gewerk?” sê-vra sy my.

“Nee, ek moet nog in die dak klim, maar sal dit doen sodra ek eers ‘n slukkie gevat het.”

My mense het sommer die leer vir my onder die mangat gelos en ek klim gou in. Met my selfoon liggie doen ek my inspeksies en wanneer ek uitkom wag Amelia onder en vra met ‘n breë glimlag of ek darem my eie werk goedkeur.

“Natuurlik! Ek sal mos nooit my baas se werk slegsê voor ‘n klient nie!” antwoord ek laggend terug terwyl ek my bier optel en nog ‘n lang groot sluk vat. Amelia het intussen haar formele werksklere gaan verruil vir ‘n styfpassende jogabroek en ‘n gym toppie wat haar borste omvou en die vorm van haar bo-lyf word beklemtoon soos dit wegstaan van haar lyf af. Ek kan duidelik sien dat sy heelwat ure in die gym deurbring en nie skaam is om dit te wys nie.

“Nou moet ek net gou toets of die water warm word dan kan ek met ‘n geruste hart ontspan. Ons stap saam na die eerste badkamer en voel die water is darem al lou warm. Dan gaan ek na die hoofslaapkamer se en-suite badkamer en voel daar is ook al louwarm water. Wanneer ek vir Amelia se dat die water nou eers lou is en seker nog so halfuur nodig het om warm te word stel sy voor dat ons braaikamer toe gaan en nog ietsie drink. Amelia vra of ek nog ‘n bier wil drink of eerder iets anders verkies. Ek verkies eerder iets anders en besluit op ‘n whiskey met ys. Amelia is heel gemaklik agter haar “live edge” kroegtoonbank van kiaat en ek gaan sit op een van die kroeg stoeltjies waaroor ek eers my sakdoek gegooi het. Wil nou nie haar meubels besmeer met my stofgat nie.

Ek sien Amelia merk dit op, maar sy sê niks nie. Die Monkeys Shoulder wat sy gooi smaak aansienlik anders as die J&B wat ek normaalweg drink. Sy gooi vir haarself ‘n Pienk Jenewer met rooswater en ‘n skyfie gedroogde granaat lyk dit vir my en dan neem sy oorkant my plaas en ons gesels oor alles behalwe die werk.

Wanneer ons drankies leeg is staan ek op om weer die water te gaan toets. Ek laat loop die kraan so rukkie tot dit op temperatuur is en wanneer ek omdraai staan sy agter my. Haar oë dwaal oor my lyf van bo tot onder wanneer sy my ‘n vol glas whiskey met uitgestrekte arm aanbied.

“Kom ons gaan sit gemakliker, ek is tam na die week en die kroegstoeltjies is nie baie gemaklik nie.” stel Amelia voor.

“Ek is te vuil om op daai mooi banke te sit,” antwoord ek.

“Nou spring deur die stort, daar is ‘n japon en skoon handdoeke agter die deur.”

Amelia neem weer my glas, draai om en stap gang af met die drankies. Ek word nie juis veel van ‘n keuse gegee nie en besluit om maar deel te neem aan haar voorstel en klim in die stort. Die warm water is heerlik op my rug en ek leun vooroor teen die muur terwyl die water afstroom teen my rug. Dan raak ek bewus van beweging langs my en daar staan Amelia, poedelkaal langs my onder die ander stortkop.

“Ek kan nie toelaat dat jy my nuwe stort voor my gebruik nie. En hier is mos twee stortkoppe, nou kan ons sommer toets of die waterdruk reg is en of daar genoeg warm water is.”

My verbasing gaan vinniger oor in verstomming as wat dit die flou Bulle vat om ‘n bal aan te slaan en ek bewonder hierdie nimf wat hier langs my staan. Duidelik is sy die tipe vrou wat net effens spiere bou, maar eerder op soepelheid en simmetrie fokus. Haar borste is ferm met bruin tepels wat dak toe wys. Die groot areolas beklemtoon haar nippels en trek mens se oë soos magnete aan. Haar plat magie het ‘n duidelike sespak sonder om mannetjiesagtig voor te kom. Die kaalgeskeerde koekie is opgeswel en word aangedui deur ‘n klossie driehoekige hare wat afpyl na haar verskuilde klitoris. Dan is daar lang soepel bene met twee parmantige kuite wat bolletjies vorm. Slanke enkels wat in twee voetjies met pers toonnaels eindig rond die beeld af wat nou al effens wasig vertoon deur die stoom in die stort.

“Kan jy die werking van die handstort vir my wys?” vra Amelia. Sy het die handstort afgehak en staan nou daarmee in die hand. Ek wys vir haar hoe om te reguleer tussen die stort kop en die hand stort. Dan wys ek vir haar die verskillende modes waarmee die kop kan spuit. Ek is nou baie dankbaar dat sy die heelwat duurder make en modelle gekies het en nie gespaar het met dit nie. Amelia sit die handstort terug nadat sy dit gestel het om gedeeltelik van bo en gedeeltelik van die kant uit die handstort te spuit en dan neem sy ‘n bottel shower gel en ‘n loafa en begin om my lyf in te seep. Ek neem haar leiding en draai sodat sy oral kan was. My prominente horing kry ekstra aandag en sy was van sy punt tot agter tussen my boude. Die effense hand-joppie wat daarmee saamgaan maak my moer jags en ek moet alle beheersing toepas om haar nie net daar en dan teen die muur vas te druk nie, ek het heelwat meer planne met die pragtige stukkie vleis hier voor my. En sy het wel die stortsessie begin, maar ek sal dit klaar maak.

Wanneer ek voel ek is mooi skoon neem ek die gel en die loafa en dan begin ek haar was. Ek werk ‘n lekker skuim op van haar nek af, oor haar rug en af tussen haar boude deur tot onder op haar enkels. Dan neem ek my handstort en spoel haar weer van bo af tot onder sodat alles agter mooi skoon is. Ek sien hoe haar verbode deur effens oop blom wanneer ek die warm water konstentreer op die bruin ring en hoe sy effens terug stoot en haar heupies kantel om die spasie meer te maak vir die water straal. Dan draai ek haar om en begin weer bo by haar nek. Ek gee aandag aan haar borste sodat ek reg rondom was en masseer sonder om aan die tepels te raak. Wanneer ek dink die twee meisies is mooi skoon gee ek so ligte vee oor haar stokstywe tepels en sien hoe dit terug bons dat die skuim spat. Ek herhaal dit nog so twee kere voor ek afbeweeg na haar magie en dan bypass ek haar mik en was eers elke been mooi skoon. Ek maak seker dat ek nie een plekkie mis nie en die was begin meer streel as was raak.

Dan was ek die heuningpot. Die mannetjie in die grot begin al sy kop uitsteek en ek kan sien hy is sommer al blinkvet gereed vir my liefkosing.

Ek neem weer die hand stort aan my kant en dan begin ek haar afspoel op dieselfde baan wat ek reeds geneem het en ek kan sien hoe die girl haar bene al wyer oopmaak hoe nader ek aan my eindpunt kon. Wanneer ek haar blom begin afspoel hoor ek hoe sy al kortasem begin raak hier bo my. Met my finale aanslag op haar klit wissel ek die hand stort se strale af tussen ‘n sagte reën en ‘n pulserende gekonsentreerde straal wat haar dan en daar laat kom. Teen die tyd het sy al swak in die knieë geraak en leun swaar op my skouers.

Ek staan uit my gehurkde posisie op en gaan staan agter haar. Amelia leun terug teen my. Sy is net so effens korter as ek dus druk my harde voël net bokant haar boude. Ek voel hoe sy op haar tone begin staan en dan knak ek my knieë effens sodat my voël onder haar kan inglip en teen haar poesie nestel. Terwyl ons onderlywe teen mekaar gly neem ek weer bietjie seep en begin weer haar borste streel en vryf.

Amelia vat my rooiwarm punt en lei hom in haar in. Stadig laat glip ek my roede diep in haar skede in en wanneer ek alles ingesit het tot bal diepte begin ek haar stadig te naai. My een hand betas haar borste terwyl my ander hand sy weg weer na die hand stort neem. Die stort is nog steeds oop en op puls gestel en ek begin weer haar lyf masseer met die water. Stadig bekruip ek haar gevoeligste gedeelte van haar lyf terwyl ek al harder en vinniger begin pomp. My tydsberekening is perfek en wanneer ek naby aan fyndraai is spuit ek haar klit met warm water van voor terwyl ek nou alles gee van agter. Amelia se gille van ekstase lig amper die plafon en dan brul ek my oorwinning uit terwyl ek my saad diep in haar stort.

(Lees volgende episode HIER)

4 thoughts on “Die loodgieter (3)

  • Jan ek is 100 % met alles wat jy sê.
    Die opmerkings en terugvoer is vir my “hiper” Dit is beloning vir jou as skrywer as dit geniet word en as dit negatief is leer dit jou waar om te verbeter!
    Terugvoering was afgelope tyd minder weens lede wat nie stories lees nie en selfs lede wat nie meer op KBH is nie. Dit gaan maar op en af.
    Ek was vir 2 maande weg van my PC af (Maart/April) en ‘n “glitz” gehad in my tikprogram, maar ek is hopelik nou ‘boots’n all’ terug.
    Sal dit nie noodwendig “pennevrugte” noem nie maar darem okie vrot tamaties nie – glimlag.
    Dankie vir die aanmoediging!
    WilleWill

    Reply
  • Baie goeie storie dankie!!

    Reply
  • ‘n Loodgieter reis en dis glad nie astronomies duur nie soos wat enige iets met loodgieter in altyd is.
    Baie eroties geskryf Jan soos net jy kan !
    ‘High Five’ vir lekker stomende seksvermaak !
    Welgedaan ☺

    Reply
    • Jan Pielewiet

      Dankie WilleWill.

      Ek dink een van die lekkerste gedeeltes van skryf is seker om die opmerkings te lees as dit gepubliseer word. Ek sien uit nou jou terugvoer elke keer.
      Iemand het nou onlangs die opmerking gemaak dat hulle opletgelet het dat die terugvoering die laaste ruk minder is as in die verlede, hoe het jy dit beleef?

      En wanneer lees ons weer een van jou pennevrugte?

      Reply

Leave a Reply to Jan Pielewiet Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)