
Die Loodgieter (2)
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Die eerste twee jaar van sy nuwe uitdaging het Gert dit maar rustig gevat. Na sy evaluasie deur Isobel het hy alle aspekte van die kurses met vlieënde vaandels geslaag. Hy het ‘n hele paar keer by Isobel gaan vleis braai en met ‘n lekker stroperige voorgereggie en ‘n nog lekkerder sappige nagereggie het die braai gewoonlik lank aangehou, tot beide se satisfaksie.
Eendag na hulle nagereg op die koningsgrootte bed gehad het, het Isobel hom vertel van haar besluit om te verhuis na haar kinders by die see. Gert was effens hartseer daaroor en het al sy aandag aan sy nuwe maatskappy gegee en naderhand drie bakkies op die pad gehad en hy moes spook om by al sy administratiewe take uit te kom.
Stelselmatig kom hy al meer tot die besef hy sal hulp moet inkry. Hy kan maklik nog ’n span aanstel aangesien hy oorlaai is met die werk. Dus adverteer hy in die lokale koerant dat hy op soek is na iemand met sterk administratiewe sowel as organisatoriese aanleg wat van sy werk kan oorneem sodat hy weer meer tyd in die veld kan spandeer. Hy het mos in elk geval die loodgieterskurses gedoen sodat hy nie meer heeldag voor ‘n rekenaar in die kantoor hoef te sit nie.
***
Die koerant se aanlynuitgawe was nog nie behoorlik gepubliseer nie of sy epos se piepgeluide begin skree soos die eposse instroom. Blykbaar is daar ‘n gros middeljarige vroue wat ‘n halfdag adminpos begeer en heeltyd die advertensies dophou. Gert begin sif en minder maak en elke keer as daar ‘n paar nuwe CVs ingekom het word dit deurgegaan en slegs die boonste top drie CV’s wat inkom het word vergelyk met die drie slegstes op die hopie wat hy reeds opgebou het en dan word net die beste drie oorgehou. Na ‘n week en honderde CV’s later begin Gert afsprake maak om almal in die top tien persoonlik te ontmoet en ‘n informele onderhoud met elkeen te kan voer.
Aangesien Gert van die huis af werk besluit hy om ‘n vriend, wat ‘n onthaal- en funksiemaatskappy het, se klein vergaderlokaal te gebruik vir die dag. Daar is maar min funksies deur die week so dit was maklik om te reel dat hy al die vorige dag ingaan en alles regkry sodat hy die oggend vroeg kan begin om almal in een dag in te pas.
Gert is besig om die koffietafel se voorbereiding te doen wanneer hy ‘n kloppie agter hom hoor en met die omdraai sien hy ‘n vrou wat in die deur staan. Gert moet eers ‘n slag sluk voordat hy more kan sê. In die deur staan daar ‘n lang regop brunette met ‘n effense skaam en verleë glimlag en ‘n lenige lyf wat agter ‘n regaf rokkie verberg is. Gert stap nader en vra of hy kan help.
“Ja, asseblief,” kom ‘n sagte, effense heserige stem. “Ek het more ‘n onderhoud en wil net seker maak ek is op die regte plek dat ek nie dalk more verdwaal en laat is nie. Is hierdie Koos se Gat? En is hierdie Die Drommedarislokaal?”
“Jy is op heeltemal die regte plek, ek is nou juis besig om die voorbereiding vir more te doen.”
“Ken u die persoon wat die onderhoude gaan voer, as ek so voorbarig mag wees om te vra?” Kom die strelende stem weer.
Ek antwoord met ‘n vonkel in my oë dat ek hom nogal goed ken, al my hele lank, en kan getuig dat hy ‘n baie aangename persoon is.
“Baie dankie, ek wou nie uitvis nie, maar dit is my eerste onderhoud in twintig jaar en ek is nogal senuweeagtig,” antwoord sy.
Dan groet sy en stap terug na die parkeerarea. Ek kan slegs die onderste deel van haar bene sien, maar bokant die nommer vyf bruin stapsandale is daar twee dun enkels wat geleidelik verbreed totdat daar twee stywe kuite bol. Haar knieë is perfek opgelyn net voordat haar rompie haar boonste dele van haar bene bedek. Haar twee boudjies wip verleidelik as sy stap en dan is daar ‘n dun middel wat uitklok na haar skouers wat deur bruin hare bedek word.
Daar is ‘n elegansie, maar ook ‘n uitloklikheid in haar stappie wat my laat dink dat sy ‘n jagse “lady” is. Wanneer my gedagtes uiteindelik weer terug fokus op die lokaal waar ek die voorbereiding doen besef ek dat ek ‘n moerse horing in my broek het, en dit van twee minute se gesels en ‘n wegstap. Wanneer ek later water gaan afslaan sien ek daar loop ‘n blink streep uit my voëlkop wat my onderbroek al natgekwyl het. Donnerse tienerhormone op vyf-en-vyftig …
My foon lui en die dolle gejaag tussen reëlings tref en kliënte gelukkig hou vul die res van my dag en ek slaap die aand soos ‘n klip. Ek staan die oggend vroeg op en tref ekstra sorg om op my beste te lyk. Alhoewel die jare al aangeloop het is ek geseëend met goeie gene en ‘n aktiewe lewe. My oorlede vrou het seker gemaak ons eet gesond en gebalanseerd, ‘n gewoonte wat ek nog steeds volg. ‘n Leksel naskeermiddel en ‘n goeie deodorant rond my Levi-denim en polo golf-hemp af. Ek lyk goed, al moet ek self so sê. Nie opgesmuk nie, maar lewenslustig en selfversekerd dink ek sal ek myself beskryf. ‘n Halfuur voor die eerste onderhoud geskeduleer is, is ek al by Koos se Gat om seker te maak alles is reg. Ek het al die CV’s uitgedruk en in afspraak volgorde op ‘n aparte hopie gesit.
Om 09:00 stap die eerste persoon in en die dag begin sommer goed. Sy is alles wat ek in ‘n admin dame soek met die regte persoonlikheid en voorkoms vir ingeval sy dalk kliënte moet ontmoet of aankope moet gaan doen. Die volgende agt dames is almal taai kompetisie vir haar, maar sy loop elke keer nog ‘n kortkop voor.
Dan stap die laaste kandidaat vir die dag in. Dit is die dame van gister. Ek ruik die aroma van haar subtiele parfuum voor ek haar sien en wanneer sy my vas in die oë kyk let ek op dat sy effense grou oë het. Terwyl sy my solied in die oë kyk groet sy en sê: “Goeiemore. Ons ontmoet alweer, is Gert dalk hier?”
Ek steek my hand uit en as sy haar sagte klein handjie daarin plaas antwoord ek: “Gert, aangenaam. Ek het mos gister gesê ek ken hom al my lewe lank. Ek neem aan jy is Anneline?” Dan knipoog ek vir haar en nooi haar om te sit.
Alhoewel die wind effens uit haar seile geneem was het sy vinnig terug op kiel gekom en vol selfvertroue sonder om aanmatig of voorbarig te wees al my vrae eerlik en opreg beantwoord. En met elke antwoord was sy net so effens beter as die top antwoord van almal. Nog voor die laaste vraag gevra is weet ek dat ek ver sal soek om nog iemand soos sy te kry. Natuurlik is die laaste vraag watter salaris sy ingedagte het en ek is seker ek sou my begroting oorskry het sou sy meer vra, maar haar voorstel pas presies in by my begroting. (Ek het mos darem ook my huiswerk gedoen om die gemiddelde salaris vir die tipe pos vas te stel.) Ek besluit om haar sommer onmiddellik aan te stel en ons besluit saam op ‘n begindatum. Ek nooi haar vir ‘n koppie koffie of dalk iets sterker om dit te vier, maar sy wys dit vriendelik van die hand. Ek kan nie besluit of sy ‘n veilige werksafstand wil hou en of sy dalk nie van my hou nie, maar dan neem my nugter denke oor en besef ek daar kan baie ander redes wees soos ‘n man en kinders wat tuis wag. Ek kan nie onthou of ek ‘n ring aan haar vinger gesien het nie en ons het glad nie oor haar privaat lewe gesels nie. Sal haar beslis volgende keer bietjie daaroor moet uitvra.
Na ek opgepak het ry ek maar huis toe en kry sommer iets langs die pad om te eet. Ek was skaars tuis toe my interkomklokkie lui, nogal snaaks dat iemand na sewe die aand sal lui, ek verwag nie besoekers nie en bedelaars is al klaar gewerk die tyd van die aand. Dalk die buurman of iemand in nood. Wanneer ek deur my venster loer sien ek ‘n vrou met ‘n hoed en ‘n lang jas by die hek staan. Ek besluit om te antwoord en oor die interkom is dit Isobel se stem wat hees vra of ek dalk ‘n dame in nood kan help.
Nadat ek oor my verbasing gekom het druk ek die knoppie wat die hek laat oopskuif terwyl ek solank oopsluit en uitstap. Isobel stap die rybaan op en ek ontmoet haar halfpad. Sy omhels my en hou my styf vas terwyl sy snikkend hallo sê. Na ‘n koppie warm tee het ek darem al uitgevind dat sy onbepland opgevlieg het om haar laaste paar goed af te handel, maar die geleentheid wat haar moes oplaai by die lughawe was nie daar nie en sy het ‘n taxi geneem. Langs die pad is sy afgegooi en beroof van al haar besittings. ‘n Barmhartige samaritaan het haar by my kom aflaai aangesien ek die naaste persoon was wat sy geken het. Haar alles, ook haar beursie en selfoon is gesteel en sy ken niemand in ons stad se nommers uit haar kop nie.
Ek gaan tap vir haar ‘n warm bad met baie skuim en gee vir haar ‘n handdoek en my kamerjas. Terwyl sy gereed maak om te gaan bad gaan skink ek solank ‘n glas wyn vir ons beide en dan klop ek aan die badkamer deur. Sy nooi my in en ek sien sy is tot onder haar ken bedek met skuim. Haar slanke arm lig op uit die water en ek sien net die bokant van haar pragtige bors as sy die glas by my neem.
“Dankie Gert,” kom haar stem saggies en ek kan hoor die traumatiese gebeure van die aand is besig om haar te vang. Ek trek ‘n stoel nader en gaan sit langs haar sodat ek haar kop kan krap en sy nie alleen hoef te wees nie.
“Bad saam, asseblief?” kom haar stem saggies na my toe. Soos mes is ek uit my klere uit en gaan sit ek aan die ander kant van die bad. Gelukkig het ek een van daai ekstra lang en breë baddens met die twee rugleunings en die prop in die middel sodat ons gemaklik kan sit en vir mekaar kan kyk. Natuurlik lag Isobel as sy sien ek het alreeds ‘n piel styfte en merk op dat sy bly is dat ek en KleinGert darem bly is om haar te sien.
Ek neem Isobel se voet in my hand en begin dit saggies masseer. Wanneer ek aan sekere punte druk kan ek sien hoe sy die pyn geniet en stadig begin ontspan. Wanneer ek altwee haar voete klaar gevryf het neem ek beide kuite in my hande en begin haar been streel van haar enkels tot teen haar knieë. Teen die tyd is die water al koud en die geyser kon nog nie weer warm word nie. Ons besluit om eerder uit te klim en die aksie na ‘n gemakliker plek te neem. Ons maak beurte om mekaar af te droog. Wanneer Isobel buk om my bene af te droog neem sy vir KleinGert in haar sagte warm mond en dan liefkoos sy hom met haar tong. Dit maak my mal en as sy hom heel insluk tot haar ken teen my balsak druk moet ek keer om nie net daar te kom nie. Ek is al heel middag jags na my onderhoud met Anneline en besef ek sal moet vasbyt om nie te gou te kom nie.
Dan droog ek Isobel se bene af en wanneer ek by haar vy kom sien ek die spanner, wat haar oorlede man gemaak het, nog steeds op sy plek deur haar klit. Ek lek al rondom haar lippies en dan suig ek haar klit in terwyl ek saggies neurie. Isobel gil haar orgasme uit en dan gooi sy my af. Alhoewel sy nie meer fisies werk nie oefen sy nog gereeld in ‘n gym en is besonders sterk vir ‘n vrou. Ek lê op my rug en dan klim Isobel wydsbeen oor my. Sy trek haar skaamlippies effens oop met heer een hand en dan gebruik sy haar ander hand om my pielkop in haar sagte warm opening in te nooi. Wanneer sy stadig oor my afsak kan ek voel hoe haar warm skede my paal insluk terwyl haar nat gang my skag smeer. Elke paar sentimeters lig sy haarself eers weer op en dan sak sy weer bietjie verder af todat my hele paal diep in haar ingeplant is.
Die gloed op haar wange vertel my dat sy goed aangedraai is en wanneer sy my begin ry sien ek hoe haar pragtige tiete in ritme swaai soos die pendulums van ‘n ou staanhorlosie. Ek reik op na haar en omvou haar sagte borste in my growwe hande. Sy plaas haar hande op myne en dan vertroetel ons saam haar borste. My duime streel oor die punte van haar tepels sodat hulle vibreer as hulle losskiet en net nog stywer word. Isobel begin my al hoe vinniger ry en net wanneer ek nie meer kan terughou nie sien ek hoe sy snak na haar asem en dan haar orgasme uit kreun terwyl ek my saadsakke diep in haar leeg maak.
Uitgeput en ontspanne sak Isobel op my bors neer en klou aan my vas, my penis nog steeds diep in haar gesetel, alhoewel hy begin opkrimp na die ontlading. Ek streel oor Isobel se rug en voel hoe sy heeltemal ontspan en dan nestel sy teen my sy met haar kop op my bors. Net voordat ek aan die slaap raak staan Isobel op om te gaan was. Ek gebruik die geleentheid om vir ons ‘n “night cap” te gaan inskink en ook gou af te spoel.
Terug in die bed is daar ‘n gemoedelike stilte en dan vertel ek haar van my onderhoude van die dag en die nuwe verwikkelinge in my besigheid.
Uiteindelik oorval die moeg ons en ons raak rustig en tevrede in mekaar se arms aan die slaap
5 COMMENTS
Kyk, ek is definitief nie ‘n resent nie, en is die laaste wat julle kan of gaan probeer leer oor taal en spel reels.
Wat ek wel weet, is dat die stories my lus maak, my soms laat besef van wat het ek gemis so deur die loop van my lewe, en seksuele avonture wat daar buite wag…. ek moet net braaf genoeg wees om dit te gaan probeer.
Hagar,
Dit is eintlik baie maklik, gaan sit net voor die rekenaar en laat jou vingers die werk doen. Die gedagtes vloei outomaties van jou brein na jou vingers.
Of soos die ou uitdrukking sê: ‘Just put pen to paper’. Sien uit na jou bydraes!
Ek het nogal dieselfde opgemerk en daaroor gewonder. Sal interesant wees of die aantal besoekers aan die blad ook verander het.
Jip, die aantal besoekers is drasties minder vandag mense moet inskrywings betaal 🙁
Ek kyk so na die statistiek van die afgelope paar maande – dit wil voorkom of al resensente deur die ‘werk by die huis’ sindroom platgeslaan is; of dalk is dit eerder dat hulle dames ook van die huis af werk en daarom is hulle twee so besig met die “werk” by die huis dat nie van hulle meer tyd om resensies te skryf nie? So ‘n paar maande gelede was daar soms tot twaalf of meer kommentare – nou gaan weke verby sonder dat een storie selfs net ‘n ‘huh?’ vir ‘n resensie kry.
Ek weet ons gebruik almal ander name as dié waarmee ons gedoop is maar ek het lanklaas enige opmerking gesien wat deur ‘n lid van die skoner geslag geskryf is. Is daar ‘n rede voor?