Telegram geselsgroepie

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Daar is ‘n Telegram geselsgroepie waaraan lede wat vir Kombiekiehier Vreesloos (ook) ingeskryf is kan behoort. Ek sê spesifiek Vreesloos ook omdat die fotos wat daar gedeel word soms rof is. 😉 Beslis meer as net kaal tieties.

Kontak my gerus by kombiekiehier@gmail.com as jy wil hê ek moet jou daar gaan byvoeg.

Lus en liefde.

Annelise

3 thoughts on “Telegram geselsgroepie

  • Ek wil op geenander plek wees nie. Heerlik lusmakend.

    Reply
  • Absoluut noodsaaklik, ek neem aan ek is deel v/d groep?

    Reply
  • Vir my absoluut die moeite werd

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)