Bloufoto vir ‘n bloumaandag May 6, 2019 annelise 6 Comments Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteSo bietjie liefde oor die kleurgrens vir Suid-Afrika se verkiesingsweek 😉
Oe my swak hart !!!!!!
Erg mooi.
Ooo dis mooi!!!
Pragtig en sexy.
Ek stem….
Anytime!!
Snoesig. Baie snoesig le die kwakkies in daai handjies. Tog te fraai!
Is hierdie nie die onomwonde bewys dat daar NOOIT ‘n kleurgrens ooit moes gewees het nie?