Die Akwarium (1)
deur Ramkat Erasmus
Dis nie ‘n mooi gebou nie. Dis laag, met klein venstertjies en is gebou uit lelike bruin bakstene. Die hoofingang is twee swaar houtdeure onder ‘n verbleikte Nasionale Party Staatsdiensteken wat sê: Navorsingsinstituut. Departement Seevisserye.
Voor die gebou is ‘n besige straat en anderkant die straat is ‘n parkeerarea wat nie geteer is nie. Anderkant die parkeerarea is die see, en as mens op die sypaadjie staan kan jy Robbeneiland baie duidelik sien.
Binne-in die gebou is laboratoriums, vistenks van allerhande grootes en gevul met visse en seediere waarop daar eksprimente gedoen word sodat die mensdom die see en sy inwoners beter kan verstaan en benut.
Agter in die gebou is ‘n massiewe akwarium wat bewoon word deur drie dolfyne. Herkules, Thelma en Louise. Die vensters in die dak van die akwarium is van glas waardeur mens nie kan sien nie. So selfs as jy op die dak kon sou klim sou jy nie deur die dakvensters die dolfyne kon nie nie. Maar die lig wat deur die glas kom verseker dat die dolfyne dag en nag beleef sonder enige kunsmatige ligte.
Ek is ‘n wateringeneur en dis my werk om seker te maak dat die kwaliteit in die verskeie tenks so naby as moontlik aan die water is waaraan ons seebewoners gewoond is.
My regterhand is Munier Adams. Hy’s ‘n loodgieter en sy ma bak een maal ‘n week vir ons beskuit. Hy is ouer as ek en was al ‘n ou hand toe ek hier aangekom het. Ons kom goed oor die weg en gaan vang gereeld saam vis.
Dan is daar ‘n paar ander wetenskaplikes, elkeen met sy of haar, eie esoteriese studierigting. Maar my gunsteling is Vasti.
Sy is lank, blonde hare kort geskeer, smal heupe, breë skouers, kleinerige tieties waarvan die tepels regop staan deur haar donkerblou eenstuk baaibroek wanneer sy uit die water klim. Vasti se babas is die dolfyne en sy is besig om die drie voor te berei om weer in die groot see losgelaat te word.
Sy is op die oomblik besig om hulle te leer om vars vis te jag en te vang, en dan, natuurlik, te eet. Dolfyne wat in aanhouding gebore is kry dooie vis uit ‘n mens se hand en hulle moet geleer word om hulle eie vis te vang. Daarna gaan hulle in ‘n diepsee poel gesit word waar hulle leer om soos wilde dolfyne te swem en daarna kry hulle “sensors” onder hulle velle ingeplant en dan word hulle vrygelaat.
Herkules is afgeneem by ‘n ryk boer wat gedink het dit sal lekker wees om ‘n dolfyn aan te hou. Thelma en Louise kom uit ‘n klein akwarium wat in privaatbesit was en waar mense R50 betaal het om deur die visse in die water rondgesleep te word
Dis laat. Amper al die ligte is af en ek is die enigste een wat nog in die gebou ronddwaal. Ons moes van die tenks leegmaak en weer volmaak, na een van die voedingspompe gebreek het. Ek en Munier kon die pomp regmaak en dit weer terugsit. Toe’t ek hom huistoe gestuur en gesê ek sal die water dophou en toets tot ek tevrede is.
Ek doen my laaste stel toetse. Was die toerusting en pak dit weg. Dan maak ek koffie en gaan sit langs die groot akwarium en kyk na ons dolfyne.
Dolfyne paar vir twee of drie weke elke twee of drie jaar. Maar hulle het seks dwarsdeur die jaar. Daar is navorsing gedoen op dooie dolfyne, wat op die strand uitgespoel het, se geslagsdele. Die navorsers het gevind dat vroulike dolfyne se vaginale strukture gevul is met senuweepunte en iets wat baie soos ‘n klitoris lyk en blykbaar so werk ook. So die afleiding is gemaak dat as dolfyne buite paartyd paar, hulle dit vir die lekker daarvan doen. Manlike dolfyne is ook al gesien wat met ander manlike dolfyne speel en hulle penisse in die ander se asemgat bo-op sy kop druk. Go figure.
Ek suig aan my koffie. Herkules gly geluidloos by die venster verby, gevolg deur Thelma en Louise. Die ligte is af sodat ek hulle kan sien in die flou maanlig, maar waar ek in die donker sit kan hulle my nie sien nie.
Dan plons iets in die water in, aan die anderkant van die akwarium. Ek skrik my gat af en wil dadelik begin ligte aansit, maar dan dryf die borrles na bo en ek besef dis ‘n mens wat in die akwarium ingeduik het. Ek gaan sit weer en kyk verward na wat voor my afspeel.
Vasti kom nader geswem. Sy is heeltemal kaal, behalwe vir haar snorkel en lang paddavoet wat sy gebruik as sy baie diep duik. In die maanlig vertoon sy asof van silwer gegiet. Haar bene beweeg lui-lui en die paddavoete dryf haar vorentoe deur die water. Haar brëe, amper manlike skouers, beweeg garsieus vorentoe en agtertoe, soos wat sy haar hande en arms gebruik om haar onder water te stuur. Haar klein ferm borsies staan regop in die koue water, en as sy skuins draai kan ek sien sy het geen skaamhare tussen haar bene nie.
Sy dryf na die oppervlak toe soos wat die dolfyne nader begin swem. Sy laat haar snorkelpyp bo die water uitsteek en vat ‘n teug asem. Dan buig sy haar gespierde silwer liggaam en duik weer af na war die dolfyne vir haar wag.
Ek kan hulle piepgeluide hoor as sy by hulle kom en met haar hande oor hulle snoete en gladde lywe vryf.
Hulle swem om haar en druk met hulle rompe teen haar lyf. Dan dryf sy weer na bo om nog asem te skep. Wanneer sy weer met ‘n sierlike buig na onder duik pyl sy op Herkules af. Thelma en Louise swem langs hulle en piep-piep hulle misnoeë dat sy nie met hulle wil speel nie.
Sy swem to langs Herkules en gryp sy rugvin met haar een hand vas. Sy dryf bewegingloos langs hom terwyl hy haar deur die water sleep. Dan trek sy haar self vorentoe en begin met haar los hand aan Herkules se snoet vryf. Sy bek gaan oop en hy swem nader aan haar en skuur met sy lyf teen hare.
Sy gly onder hom in en vou haar paddavoete om sy stertvin. Hy wriemel heen en weer teen haar, sy glimmende grys lyf, ‘n donker kontras met haar silwer vel.
Dan lig sy haar bene en vou hulle om sy gespierde lyf. Ek kan sien hoe sy penis uit die skede onder sy maag uitgly. Sy beweeg haar onderlyf tot hy haar penetreer.
Haar hande kramp saam om sy vinne en haar rug trek agteroor. Drie, vier, vyf keer, stamp hy in haar in. Dan rol hy weg en skiet na die oppervlak.
Sy hang nog vir ‘n paar oomblikke onder die water. Dan kom Thelma en Louise by en stoot haar saggies en versigtig na die oppervlak tot haar asempyp deurbreek. Haar borskas beweeg krampagitg op en af soos sy desperaat lug in haar longe intrek. Aan die anderkant van die akwarium rol en maal Herkules op sy eie en ‘n eensame vreugdefees.
Tussen Vasti se bene wolk ‘n bol dolfynsaad uit.
Die deur bars oop en Vasti loop in. Haar duiktenk en BC oor haar linkerskouer, haar duiksak in haar regterhand.
“En as jy so hier in die donker sit? Is daar koffie?” vra sy op haar direkte manier.
“Ek bring..”
Ek loop na die koffietafeltjie in die hoek toe en begin vir haar koffie maak.
“Het Munier beskuit gebring?”
“Ja,” sê ek en sit twee stukkies beskuit oop ‘n bordjie. Drogbeelde van haar en die dolfyn steeds dansed agter my oogsinapse.
“Hulle hok is klaar,” beduie sy met haar kop na die dolfyne toe. “Volgende week is hulle amper in die oop see.
EK knik net. My verbeelding steeds op hol oor my droom van haar en Herkules.
Sy doop ‘n stuk beskuit in haar koffie. “Is jy oukei?” vra sy.
“Piekfyn,” sê ek. “Piekfyn.”
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Weereens uiter briljant, dankie Ramkat.
Bliksem, Ramkat, jy kan mens darem lekker vermaak!
UIthaler werk, ek het dit werklik geniet !