12 thoughts on “Geniet jou stemdag!

  • As een van ons dit moet opverf, sal die “job” NOOIT klaarkom nie!

    Reply
  • Hmmmm…dit maak my sommer stem vir haar…watse party is sy nou weer? lol

    Reply
  • Annelise sal verruklik lyk in enige iets…of is dit nou UIT enige iets?
    Maar sy’s nie polities ge-orienteerd nie……

    Reply
    • annelisePost author

      Ek is actually BAIE polities georienteerd. Om vir enige cause (soos ek vir seksualiteit) op te staan is ‘n politieke daad. En ek is ook my hele lewe al by (normale) politiek intens betrokke. Dit pas egter nie op ‘n site soos hierdie nie, want hier gaan dit net oor die politiek van die liggaam.

      Reply
  • Ek dink Annelise sal ook baie verruklik lyk in hierdie bikini, of is ek verkeerd?

    Reply
    • annelisePost author

      hehe dankie ysbeer, ek gaan spesiaal vir jou so foto van myself probeer neem. Moet net die bikini soek, maar wag en kyk … πŸ˜‰

      Reply
      • Verf sommer ewn aan wat

        Reply
        • annelisePost author

          hehehe, wie gaan dit kom verf – as ek dit self doen gaan die vlag waarskynlik onderstebo eindig πŸ˜‰

          Reply
          • Ek sal dit op verf, die ander ken van skryf – ek ken van verf – binne en buite die lyntjies πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

            Reply
      • Annelise Erasmus

        Ek het uiteindelik my belofte nagekom, Ysbeer. In Vreesloos πŸ˜‰

        Reply
  • ek sal my duimpie op daai liggaam enige tyd plaas…of my kruisie maak as sy haar aksie voltooi…mmmm
    Sjoe, dankie, Annelise!

    Reply
    • Gaan verseker vir daai stem,en kom help verf,Dankie Annelise

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)