Karooplaas (finaal)

1+
Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Die dag het aangebreek en die treklorrie staan gepak om ons “Ouetehuis” toe te neem, al bemark die mense dit as ‘n aktiewe aftree-oord waar daar baie aktiwiteite elke week plaasvind. Ek gaan my plaas mis, maaar beide seuns is op die plaas en elkeen het ‘n ernstige meisie en ek sien die troulus-liggies begin al brand in hulle oë. Ek kan nie meer oral bykom nie en het alles wat ek hulle kon leer geleer. Met heimwee dink ek terug, maar sien tog uit na die nuwe fase in my lewe waar ek kan rustig wees en nie hoef te worry oor droogtes, veldbrande, kooperasie- en dieselrekeninge en of daar genoeg weiding vir die winter is nie. Ek het vyftig jaar lank my alles met liefde in die grond ingeploeg en weet ek laat my lewenswerk aan twee voorslagmanne na. En ons kan mos kom kuier, Port Elizabeth is nie so ver van die plaas af nie.

Ons was skaars drie maande in die oord en het al redelik baie vriende gemaak toe Willemien begin kla van ‘n pyn op haar maag wat net nie wil weggaan nie. Eers gedog dit is hardlywigheid, maar na alle moontlike boererate en selfmedikasie gaan sy dokter toe wat haar na ‘n onkoloog verwys vir verdere toetse. Willemien word gediagnoseer met die groot K. Ons lewe word stil geruk en ons is stom van skok. Ons goue jare wou ons saam beleef het en nou kry sy die doodstyding. Maagkanker wat versprei het na al die organe, te ver om te behandel en lewensverwagting van drie maande as alles goed gaan.

Ons moet die kinders vertel en gaan die naweek dus plaas toe.

Ek kry sulke depressie-aanvalle, want my plooilammetjie se siekte is vir my een te veel. Sy is die een wat nou sterk staan en ek hou aan haar vas. Sy versoek op die plaas dat sy asseblief weer na al ons spesiale plekke wil gaan terwyl sy krag het, sy kan voel sy word al baie vinniger moeg as in die verlede.

Op die laaste dag voor ons terug ry gaan ons fontein toe. Tot dusver het die kinders oral saamgegaan, maar vandag het sy versoek om alleen afskeid te gaan neem van die plaas. Ek en sy sit op die wal en tuur oor die water, elkeen met sy eie gedagtes.

“Ek wil hê jy moet vir oulaas liefde met my maak hier langs die fontein?” kom Willemien se versoek. Nie die gewone kom ons spyker of wees stout of enige sulke voorstelle nie. “Maak liefde met my?” kom die versoek.

Saggies neem ek Willemien in my arms en soen haar met liefde en deernis. Stadig stroop ons ons klere van ons lywe af en staan naked teen mekaar en omhels mekaar. Lank staan ons so en dan begin ek my stywe orgaan teen haar vryf terwyl ons saggies in mekaar se arms wieg. Haar hand dwaal af en dan sit sy vir Willempie in. Sy is nie meer so nat soos ‘n paar jaar terug nie, maar daar is nog steeds genoeg vog dat Willempie sonder te veel teenstand ingly. Stadig wieg ons en ek voel ‘n orgasme opbou ten spyte van die hartseer. Teen die tyd is daar nie meer sagte seks nie, dit het ‘n harde gesaag geword waar ek al my frustasies, kommer, hartseer en kwaad omgesit het in dit wat ek in Willemien inpomp.

“HOEKOM!” skree dit in my binneste. Noudat ons al die tyd in die werêld het om met mekaar deur te bring, nou word sy weggeroep!

Willemien het self ook spoed opgetel en dit is asof sy die dood koggel deur alles te gee hier langs die fontein waar ons soveel lekker tye en ure gedeel het.

Saam tuimel ons natgesweet oor die afgrond en ry die een golf van ekstase na die ander. Na ‘n lang rustige skinnydip sit ons op die rotse en bak in die son.

“Belowe my Willem” sê Willemien. “dat jy met jou lewe sal aangaan as ek nie meer daar is nie.” “daar is baie hubare vrouens in die oord en jy het nog baie om te bied.” “Jy is nie gemaak om alleen te wees nie. Geen mens is nie.” Met trane in my oë luister ek na haar en kan vir geen oomblik myself indink hoe ek alleen gaan cope sonder Willemientjie nie.

Stelselmatig het Willemien agteruitgegaan en na vyf maande het sy die stryd verloor en ons het haar in die familie begrafplaas begrawe.

Ek is terug oord toe waar die mense rondom my, my omtrent besig gehou het. Elke aand het iemand anders iets gebring om te eet en so het ek omtrent almal met die tyd redelik goed leer ken.

Onder andere was daar die drie aanvallige weduwees wat almal saam in een van die groter huise gebly het, blykbaar skoolvriendinne wat met skool vriende getroud is en almal se mans is al dood. Metertyd het dit gewoonte geraak dat ek elke aand saam met hulle gaan aand ete nuttig het en oor naweke het ek vir ons almal vleis gebraai. Die vrouens is almal nog aktief aan die gang met verskeie sportsoorte waarin hulle uitblink. Hulle is die rolbal kampioene, vorm deel van die tennis span en dan doen hulle nog water gimanstiek ook. Nodeloos om te sê is hulle dus ook beter gebou as die res van die Ouetehuis.

Een Saterdag laatmiddag na ‘n lekker kuier waar hulle tussen die drie van hulle vier bottels wyn leeggemaak het, begin die gesprek om die onderwerp van seks draai. Ek bly maar stil en luister hoe hulle bespiegel wie van die ander in die oord nog so af en toe ietsie doen, maar sodra hulle na my kant toe loer maak ek of ek maar onkundig is. Uit die bloute vra Saré vir my of ek al weer saam met ‘n vrou was na Willemien se afsterwe, dit is darem nou ook al meer as ‘n jaar waar ek getreur het oor haar.

“Nee.” Antwoord ek.

“Sou jy belangstel?” Vra Gerda?

“Dalk, as dit die regte persoon is” antwoord ek.

“Wat van ons drie?” vra Maria-Louise.

“Julle is al drie pragtig en ek sou nie een kon kies nie.” antwoord ek weereens.

“Nee, jy verstaan verkeerd. Ons al drie soek jou lyf, sien jy kans” se Maria-Louise.

Ek vat een groot sluk wyn om my kop reg te kry en seker te maak ek hoor reg? Wil drie pragtige ou vroue, my wat ‘n pensionaris is, spyker? En hulle sê dit reguit vir my? Kannie wesie! Duisende beelde flits deur my kop van hoe elkeen sonder haar klere gaan lyk en wie se koek gaan die mooiste blom. Ek wonder of een van hulle ‘n screamer is. Hou hulle van liefkoos of gaan dit oor seks alleenlik. Wat daarvan as ek nie kan perform nie? Willemien kon vir Willempie maklik wakker maak maar hierdie is “vreemdelinge” vir hom? Dit en nog sewe honderd gedagtes flits deur my kop. Dit is egter Willempie wat die besluit neem as hy kop oplig en redeneer dat hy nou lank genoeg afgeskeep was en dat Willemien mos gesê het ek moet aangaan met my lewe!

“Gaan julle looitjies trek wie my eerste kry of gaan julle ‘n skedule opstel?” probeer ek ‘n grappie maak en bietjie tyd koop om te besef wat aan die gebeur is.

“Nee, jy verstaan nog steeds verkeerd. Ons al drie soek jou lyf nou, sien jy kans?” sê Maria-Louise. “Saré het nog van oorle Koos se blou pilletjies as jy dalk nie meer kan perform nie …”

Nou hardloop my gedagtes alweer honderd-duisend myl per uur om dit alles te verwerk. Hoe gaan ek drie vroue gelyk aanvat? Willempie laat weet van onder dat hy game is. Kan hulle jaloers op mekaar wees as hulle sien wie ek eerste bykom? Maar voor ek verder kan wonder begin Saré haar naels oor my rug krap terwyl Maria-Louise my ‘n nat tongsoen gee. My mond was oop van verbasing terwyl ek alles aangehoor het en hulle het stilletjies my bekruip sonder dat ek dit agter gekom het. Waarheen Gerda verdwyn het weet ek nie. Ek voel Saré se hand waarmee sy nie my rug krap nie, streel oor my heup en omskulp dan my boud. Ek weet my boude is nog ferm van die aktiewe lewe wat ek ly en al is my spiere nie meer so gedefinieer soos ‘n jong man s’n nie, kan ek seker deurgaan as gespierd vir my ouderdom. Maria-Louise is ook besig om my te betas en ek voel haar hand vir Willempie bekruip hier van bo-af. Die hormone het nou al lankal oorgeneem en ek dink nie meer oor wat kan of kan nie gebeur nie.

Asof daar telepatie was hoor ek vir Gerda uit die rigting van die slaapkamer roep: ”Kom julle of kom julle nie?”

Die twee dames gryp elkeen ‘n hand en sleep my saam kamer toe. Ek is nog effens in bomskok oor alles wat gebeur en voel soos ‘n lam wat ter slagting gelei word.

Gerda wag ons in met ‘n rooi kant-bra en broekie, maar wat my oë amper uit hul kaste laat val is die moerse piel wat voor haar uitsteek! Sy het ook so klein swepie dingetjie in haar hand wat sy laat kwispel soos ‘n kat se stert. Ek was nog nooit in enige ander vertrek van hulle huis nie, behalwe die kombuis en badkamer, en staan verwonderd oor die king-size bed wat amper die hele kamer volstaan.

“Welkom in ons speel plek,” koor drie stemme gelyk. Lyk my die hele ding was haarfyn beplan gewees.

Maria-Louise trek my bed toe en in die loop begin sy strip. Toe haar hemp oor haar kop waai sien ek sy het ‘n swart-bra aan wat voor losmaak om dan grond toe te tuimel. ‘n Groot paar tiete word ontbloot. Al hang hulle grond toe staan die nipples kliphard vorentoe en word dit in my rigting gedruk. Ek omskulp hulle en begin aan die nipples suig terwyl sy haar rompie laat val. My hand omskulp haar harige doos en ek kan voel die hitte wat sy uitstraal. Dit is die eerste vrou naas Willemien wat ek soen en betas, in seker 40 jaar. My hart speel tamboeryn in my borskas en ek kan voel Willempie word ook bevry deur ge-oefende hande. Die soen word onderbreek deur hande wat my hemp probeer aftrek en ek staan terug om verdwaas te besef dat al die dames reeds kaal is en baie gereed vir my en die moerse groot bed. Lyk my ek raak waaragtig nou oud dat dinge so rondom my gebeur en ek dit nie eers oplet nie …

Saré lê alreeds oop parra op die bed en ek sien sy het so klein klossie hare bokant haar vlesige lippe wat bitter groot uitstaan. Die buitelippe vou oop om pienkbinne lippe te ontbloot. Die bottel KY op die bedkassie sê vir my hulle het bietjie smeermiddel nodig, maar word weerspreek deur haar blom wat glinster met druppels en wat my vertel sy wag vir my en het geen smeermiddel nodig nie. Ek gaan lê tussen haar bene en vat die lippe in my mond. Hard suig ek om die beurt aan die lippe, maar vermy haar klit. Sy probeer my aan die kop soontoe guide maar ek byt vas en besluit die girls het ‘n ding begin, maar ek sal dit klaarmaak.

Intussen het Maria-Louise om die kant van die bed beweeg en leun oor om vir Saré te soen terwyl Gerda agter haar stelling inneem en haar strapon-piel van agter tussen haar bene deur te stoot. Ek verstik amper in Saré se sappe as ek voel hoe sy begin om onder my mond te kom en haar genotssappe uit te spuit. Met ‘n luide kreun sug sy dat sy al jare wag vir ‘n man om dit te doen. Blykbaar is die ander mans in die kompleks bietjie lui in die bed klink dit my.

Saré het intussen haar onder my uitgewikkel terwyl ek my verwonder aan Gerda wat haar jellie piel nou hard in Maria-Louise instamp. Gerda se hele gesig straal van plesier terwyl sy lang hale stoot in Maria-Louise wat nou haar een hand tussen hare bene het om haar klit te vryf. Saré het my intussen omgedop en ek lê nou piel in die lug en sien daar is ‘n spieël teen die plafon. Saré is nou besig om my voel te lek soos ‘n ice cream terwyl Maria-Louise die kans waarneem om my weer te soen. Sy begin saggies aan my lip knibbel en dan byt sy efffens seerder as Gerda haar met die piets oor die rug bykom.

In my wildste drome kon ek nog nooit so iets uitdink nie en dog eers ek moet vas aan die slaap wees en heerlik droom, maar as Saré oor my kniel en my piel in haar gaatjie laat verdwyn besef ek dit kan nie droom wees nie, daarvoor is haar koek te warm en nat en glad. Dit voel soos ‘n ewigheid voordat sy ver genoeg afgesak het om my hele agt duim in haar in te kry. Stadig begin sy my ry. Ek voel die bed beweeg hier langs my en dan lê Gerda langs my en Maria-Louise kom kniel oor haar om haar dieselfde te ry as wat Saré my ry. Gerda se een hand trek my na haar toe en dan begin sy my soen terwyl sy oor my maag streel. Ek kan voel die drukking in my ballas begin opbeweeg, maar voor ek iets kan sê staan Saré op en Willempie glip uit. Sy is ‘n ou hand in die bedryf en weet as ‘n man van my jare gekom het vat dit ‘n ruk voor hy weer reg is vir aksie.

Vir die Grand Finale lê Maria-Louise op die bed met Gerda wat haar sappige doos uitlek terwyl Saré vir Gerda met die strapon spyker. Ek dek die agterhoede waar ek vir Sare bykom. My hande bewerk haar tiete so dat haar tepels lank uitgepunt is van jagsgeid. Ek rek haar nippels al hoe langer en word aangepor deur Maria-Louise wat haar van onder af dophou. Ek hoef nie my heupe te beweeg nie, want elke keer as Saré vorentoe en agtertoe beweeg soos sy vir Gerda naai, beweeg sy haar koek oor my piel. Ek kan hoor Gerda is naby aan kom en nou eet sy vir Maria Louise in die hoogste rat. My ballas voel asof hulle gaan ontplof en ek dink aan Winnie Mandela wat in ‘n Tutu ballet doen om my orgasme uit te stel, maar die prentjie van die drie vroue hier voor my wat uitbundig spyker sonder enige skaamte dryf alle gedagtes weg en ek voel ek begin kom. Na die eerste skoot diep in Saré word my voël uitgepluk en gerig na Maria-Louise wat haarself opgedruk het en my in haar mond probeer bykom. Ek laat skiet weer en die drade val oor haar ken en op haar lieflike borste waar Gerda dit invryf soos Oil of Ole. Ek is leeg getap en val saam met die drie op die bed neer in ‘n meneglmoes van arms, bene, tiete en een pap voël.

Na ons asems effens begin bedaar het kan ek net een woord uitkry – Bliksem

1+

9 thoughts on “Karooplaas (finaal)

  • Avatar
    May 14, 2019 at 8:36 pm
    Permalink

    Goeie storie, Jan Pielewiet. Mooi beeldspraak wat die tonele realisties uitbring. Dis interessant dat die aanbinder mettertyd van Gerda na Saré verwissel het, of was daar dalk twee aanbinders? Want in daai grand finale van ‘n viersaam het Saré die pompwerk gedoen — waar dit vroeër Gerda was.

    Terloops, ek het daarvan gehou dat jy later in die stuk die standaardspelling vir “nippel” gebruik het. Ek het ook probeer uitpluis of jy die Engels eerder as “roomys” vir spesiale effek gebruik het, maar kon nie by ‘n sinvolle antwoord uitkom nie.

    Reply
  • Avatar
    May 14, 2019 at 2:29 am
    Permalink

    Jan, meeste van my eerste pogings op KBH was 100% geskoei op die waarheid.
    Ek ervaar egter dat as ‘n gedagte of tema nou by my opkom om neer te pen as ‘n verhaal, kan ek by nabetragting verseker worteltjies ontdek wat in die teelaarde van die ware lewe wortel geskiet het.

    Reply
  • Avatar
    May 11, 2019 at 7:54 am
    Permalink

    Bliksem se ekke ook!
    Wat n heerlike finaal… en ek raai daardie drie girls is nog steeds lus?
    So hoekom nie nog n storie nie hahah
    Pragtig

    Reply
    • Avatar
      May 15, 2019 at 12:46 pm
      Permalink

      Dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Ek is maar ‘n leke skrywer wat sommer vir die lekker skryf en hoop om meer mense te kry om saam te skryf. Die bedoeling was dat die aangespe penis verwissel het tussen die dames sodat hulle beurte maak. Het gewonder of ek dalk iets meer daaroor moes sê. En ice cream is maar hoe praat.
      Sien uit na jou volgende bydrae, glo dit sal net so goed wees soos jou ander verhale.

      Reply
  • Avatar
    May 10, 2019 at 11:59 am
    Permalink

    Bliksem, Jan Pielewiet, sê ek ook.
    Toe ek sien dis die finaal van Karooplaas, het ek dit nie dadelik gelees nie, maar eers teruggeblaai na die 1ste aflewering en “Karooplaas” as geheel weer intens geniet. Elke nuanse, woordspeling, vernuftige skryfwerk en samestelling van ‘n karaktervolle verhaal geput uit ‘n vrugbare verbeelding of is daar dalk sweempies waarheid ook te bespeur?
    Makisaki, Jan, ek het dit besonder geniet…Vat Vyf !

    Reply
    • Avatar
      May 13, 2019 at 8:43 pm
      Permalink

      Willewill
      Dankie vir die terugvoer.
      Is dit nie juis die moontlikheid dat gedeeltes waarheid is wat die hele storie geloofwaardig maak nie?
      En dan weer hoe kan mens geloofwaarsig skryf as jy nie swlf ervaar het nie?
      Maar ek moet bieg, groot gedeeltes is verbeelding geskoei op die waarheid.
      Jan.P

      Reply
      • Avatar
        May 14, 2019 at 2:26 am
        Permalink

        Jan, meeste van my eerste pogings op KBH was 100% geskoei op die waarheid.
        Ek ervaar egter dat as ‘n gedagte of tema nou by my opkom om neer te pen as ‘n verhaal, kan ek by nabetragting verseker worteltjies ontdek wat in die teelaarde van die ware lewe wortel geskiet het.

        Reply
  • Avatar
    May 10, 2019 at 7:01 am
    Permalink

    Bliksem,sê ek ook……

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)