Ek is actually BAIE polities georienteerd. Om vir enige cause (soos ek vir seksualiteit) op te staan is ‘n politieke daad. En ek is ook my hele lewe al by (normale) politiek intens betrokke. Dit pas egter nie op ‘n site soos hierdie nie, want hier gaan dit net oor die politiek van die liggaam.
As een van ons dit moet opverf, sal die “job” NOOIT klaarkom nie!
Hmmmm…dit maak my sommer stem vir haar…watse party is sy nou weer? lol
Annelise sal verruklik lyk in enige iets…of is dit nou UIT enige iets?
Maar sy’s nie polities ge-orienteerd nie……
Ek is actually BAIE polities georienteerd. Om vir enige cause (soos ek vir seksualiteit) op te staan is ‘n politieke daad. En ek is ook my hele lewe al by (normale) politiek intens betrokke. Dit pas egter nie op ‘n site soos hierdie nie, want hier gaan dit net oor die politiek van die liggaam.
Ek dink Annelise sal ook baie verruklik lyk in hierdie bikini, of is ek verkeerd?
hehe dankie ysbeer, ek gaan spesiaal vir jou so foto van myself probeer neem. Moet net die bikini soek, maar wag en kyk … π
Verf sommer ewn aan wat
hehehe, wie gaan dit kom verf – as ek dit self doen gaan die vlag waarskynlik onderstebo eindig π
Ek sal dit op verf, die ander ken van skryf – ek ken van verf – binne en buite die lyntjies ππππ
Ek het uiteindelik my belofte nagekom, Ysbeer. In Vreesloos π
ek sal my duimpie op daai liggaam enige tyd plaas…of my kruisie maak as sy haar aksie voltooi…mmmm
Sjoe, dankie, Annelise!
Gaan verseker vir daai stem,en kom help verf,Dankie Annelise