‘n Ware Verhaal (3)
deur Arauna
(Lees vorige episode HIER)
Die vorige keer dat ek met die pragtige blonde vrou seks gehad het was op die vooraand van Jeugdag 1998. Sjoe … al twintig jaar gelede? Die tyd staan nie stil nie.
Toe verval sy weer in een van daardie stil periodes waar sy nie antwoord op telefoonoproepe of boodskappe nie. Wel was daar soms van tyd tot tyd ‘n geleentheid om koffie te gaan drink en weer heerlik gesels is. Die wonderlike is dat ek met haar oor enige denkbare onderwerp kon praat. Veral intieme sake. Maar by praat het dit gebly.
Tot die warm Februarie van 1999 in die stad met die pers bome. Warm soos dit net hier kan warm word. En in die tyd van Vaaltyn se dag. Kom toe ‘n selfoonoproep deur … en dis sy. Dat ons mekaar weer sien en gaan koffie drink by die gewone plek. Na heelwat gepraat oor allerlei, en ek my voorgeneem het dat ek nie weer sal skimp vir ‘n intieme oomblik met haar nie, gryp sy skielik my hande vas.
“Ek dink dis tyd dat ons weer met mekaar speel!” Sommer net so. Nou wat sou haar tot die skielike frontverandering laat kom het? Maar ek is nie een om te kla nie.
“Nou?” vra ek.
“Nee, maak dit môreaand,” antwoord sy.
“En nie meer by my huis nie. Kan jy vir ons ‘n plek in die hande kry? Mooi en romanties?”
“Dit sal my plesier wees.”
Ek het die advertensies in die plaaslike koerant deurgegaan en ‘n gastehuis, wat ietwat “versteek” was, geskakel. Gereël vir die “honeymoon suite.” Kos ‘n fortuin, maar alles om hierdie pragtige vrou in die regte seksuele stemming te kry!
Ons het die aand net na Vaaltyn se dag ontmoet, haar motor veilig parkeer, en is na die gastehuis toe. Sy was inderdaad beïndruk. Hemelbed, wit gestyfde linne oor die bed, rooi rose in ‘n vaas op die tafeltjie, Champagne (Bruté waarvan sy hou … dit het ek vooraf uitgevind) op ys. Sagte lig. Lugversorger aan, want dit was ongelooflik warm.
Ek het die prop van die bottel laat skiet en geskink. Ek het gedink aan later se skoot! Binne-in haar ….
“Op ons!”
“Op ons en vanaand” het sy geantwoord.
En ek het haar begin soen. Eers saggies en versigtig, teer. Daarna met groter dringendheid. Haar tong het myne gesoek asof sy my met ‘n verterende vuur wil hê. Daar is niks soos tongsoen (French kissing) nie! Ons het nie eers die geskinkte champagne in ons glase leeggedrink nie voordat ons mekaar se klere begin afskeur het nie. Ek het die allerverskriklikste stywe horing gehad wat ek seker sedert my tienderjare beleef het, aan my gehad. En sy het dit liefderyk met haar sagte hande omvou en my so na die bed getrek.
“Sonskynkind,” (my naam vir haar) “ons is nou so opgewonde, ek sal dit vir jou bederf deur sommer nou te kom. Laat ek jou masseer … en jy my. Dan is dit later lekkerder?”
“Dis ‘n goeie plan,” sê sy en haar blou oë skitter in die halwe donkerte.
Wat weet ek van massering? Nie veel, maar ek druk deur. Begin by haar tone, en vingers. Dan na die borste en af-af na die pubiese deel. Sy is skoongeskeer en lê met haar bene wyd oop …’n teken van later se oorgee? Ek vryf versigtig rondom haar poesie, en kan al die warm nattigheid voel tussen my vingers.
“Moenie skaam wees,” sê sy, “druk jou vingers is.”
Weer … wie is ek om teen te stribbel? Probeer voel na die magiese “bultjie” so groot soos ‘n muntstuk wat veronderstel is om haar G-kol te wees. Skielik ruk sy van ‘n orgasme wat haar oorval. Die eerste van ‘n paar daardie aand.
“Nou jou beurt,” sê sy nadat sy weer tot bedaring gekom het. En toe gee sy my ‘n lyfvryf wat my harde instrument laat smeek vir verdere toegang tot haar nat poesie. Die beste was seker toe ek haar tieties teen my voel en hulle teen my bo-lyf skuur-skuur. Dat ek nie daar al gekom het nie is net ‘n wonder.
En toe het ek haar begin liefkoos met my mond. Op elke denkbare plek op haar liggaam gesoen en gelek. En my naam “geteken” in haar poesie … soos ek ook die vorige keer beskryf het. En sy het my absoluut oorval met intense liefkosings! My klipharde, van staal, ereksie in haar mond geneem en gesuig, suig … soos jy aan ‘n lollie suig? Onbeskryflike genot!
“Kom in my,” sê sy, “en fok my hard. Arauna, ek wag al so lank, naai my, asseblief tog, naai my.”
Weer, wie is ek om dan nog te wag? As ‘n vrou jou smeek om haar te naai, dan gehorsaam jy.
Sy het sommer omtrent net toe ek instoot weer ‘n siddering deur haar hele lyf gekry en daarna nog ‘n hele paar keer. Dis wat “multi-orgasmies” is, het ek agterna besef. En ekself kon met intense genot in haar ontplof.
Daarna het ek nog een keer gekom terwyl ek haar genaai het in “doggie-style,” sy bo-op my, “reverse-cowboy” en wat ek en sy kon prakseer. Mens hoef nie alles uit Kama-Sutra te ken om posisies te probeer vir meer genot nie! Op ‘n stadium met haar bo-op my vra ek haar: ”Wat sal gebeur as jy verder agteroorbuig terwyl ek so in jou is.?”
“Dit sal net lekkerder word!”
Toe ons huis toe ry (of liewer terug na haar geparkeerde motor) vra ek : “Jy het toe nie verwagtend geword sedert ons vorige seksdaad in Junie verlede jaar nie? Dis nou net mooi omtrent nege maande.”
“Nee,” sê sy. Dis toe sy by die vorige geleentheid die kondoom afgehaal het en ek haar so “au naturel” gespyker het en my saad in haar gestort het.
“Sien, ek kan nie ‘n vrou pregnant maak nie. Ek is infertiel. Kan nogal mens goed te pas kom! Dan kan geen vrou jou beskuldig dat jy die pa van haar kind is nie!”
Sy het nie daarop gereageer nie.
“Wanneer kom ons weer so bymekaar,” vra ek?
“Kort voor lank,” is die antwoord van haar kant.
Hierdie kort voor lank sou eers weer oor vier jaar in 2003 wees!
Daaroor in ‘n volgende episode.
2 COMMENTS
Arauna, absoluut fantasties ou maat. Jou stlrie vreeslik geniet. Dis ook n probleem by my wat pla die dat die dames baie stiller is seksueel as man is. Ek verstaan nie so lekker nie. Sien uit na jou volgende hofstuk.
Dankie Arauna. Ek het al drie hoofstukke nou saamgelees.
Welgedaan, ek kon “waarheid” daarin aanvoel en het dit baie geniet.
Sien uit na die volgende aflewering.