11 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Ysbeer

    Ek het op my eerste opmerking een aspek weer hou. Julle almal het iets gemis. Kyk hoe lekker lees die man “braille”. Dis ook beslis een van die lekkerder dinge oom aan n vrou te doen.

    Reply
  • Willewil, jy skryf pragtig oor die teerheid van hierdie eenvoudige, gevoelvolle daad. Want dis heerlik.

    Reply
  • Dankie Ysbeer en ‘n spesiale soentjie vir Blos. Jy sien beslis agter die byl se kap. Dankie☺

    Reply
  • mydream

    Ai… lekkerste lekker

    Reply
  • Bobcat

    Joh…..seker een van die lekkerste goed wat ‘n vrou aan ‘n man kan doen. Net so wakker word sessie deur die materiaal

    Reply
  • Ysbeer

    Stem volhardig saam met jou Will. En dit geld vir die bang dames ook ne, dis nie n pofadder wat jou sal pik nie.

    Reply
  • Hierdie is ontsettend sexy.
    Mag menige vrou en preutse, morele, self-bemagtigde bewaarderesse van ons sedes waarneem hoe ‘n man deur ligte aanraking daardie vrou se slaaf sal word vir die omgee, eerlikheid en onselfsugtigheid van haar daad.
    Ons is ook mense.

    Reply
    • Ellis Brown

      Ware woorde!!

      Reply
    • Willewil, jy skryf pragtig oor die teerheid van hierdie eenvoudige, gevoelvolle daad. My hande jeuk sommer.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)