Oor fantasieë

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ons gesels ‘n hond uit ‘n bos uit in Gemeenskap se forum en met mekaar deur Klitsklets 😉 en elke nou en dan vind jy iets uit wat jy nog nooit geweet het nie.
Annie het hierdie week gevra of mense oor iemand spesifiek fantaseer of meer oor die situasie waar die “seksmaat” se gesig of identiteit nie regtig belangrik is nie. Ek en Boshcak het gewonder of daar dalk mense is wat geen seksuele fantasieë het nie.
Hierdie video gee toevallig antwoorde op albei daardie vrae. 😉

2 thoughts on “Oor fantasieë

  • Ek is huidiglik besig om my klankstelsel op te gradeer, dus is bg. video ongelukkig nie vir my ore beskikbaar niie (smile) maar ek sal dit later beslis weer waarneem veral as Annelise en Boschcak dit so aanbeveel.

    Reply
    • annelisePost author

      Boshcak weet nie daarvan nie. Hy moet dit self ook kom kyk.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)