Erotiese Afrikaanse Woordelys

Kombiekiehier wil ook graag ons deel vir “Die Taal” doen. Dit is tog immers helfte van die rede waarom hierdie webwerf bestaan – Seks, omdat ons lus word – in Afrikaans. Ons skryf Afrikaans warm.

Dis waarom ons besluit het om ‘n woordelys van seksie, sensuele en alternatiewe Afrikaanse woorde vir julle te begin opstel. Dalk help dit in een van die stories wat julle vir ons stuur. Dalk gebruik jy dit in ‘n gedig. Of dalk laat drup jy dit soos warm was direk in jou minnaar se oor.

(Die formaat sal waarskynlik verander na mate ons sien watter inligting ons inkry. Ons nooi julle om asseblief ook mooi Afrikaanse erotiese woorde vir ons te stuur. ) 

 

Begrip (enige taal)Definisie (indien nodig)AfrikaansKreatiewe sinonieme
As jy oor die tou trapOepswoeps
BoudeBoudeMosbolletjies
CougarOuer vrou wat seksuele verhouding met 'n baie jonger man hetJonglatkat
Fellatio (BJ)
Die seksuele stimulasie van 'n penis deur die gebruik van die mond (lippe, tong) en keel. Eethorinkie
G-stringSnakstringetjie
MMF threesomeSpitbraai
PenisManlike geslagsorgaan - afgelei uit die Latyn vir ('n) penPenis, voëlAngelspier, bultboor, kloofkierie, melkmeerkat, melkmielie, plesierpiesang, spatspier, vleisfluit, voorstander, wigwurm
QuickieVinnige, kortstondige seksFraksie aksie, Kitsklits, Slenterseks
VulvaDie sigbare vroulike eksterne geslagsarea dikwels verkeerdelik verwys na as die vagina. bewer, wolskoeter, snortjoppie, baardpastei, bosmossel, baardlelie, donsdelta, kloofkietsie, suiderwoud, venuswoud, wolwig, wolwafel, droomdeining, gleufappel, hitsheuwel, kliefkloof, liefdeslelie, minnemuis, mikmaanblom, venusvlinder, poes, moemfie, liefdeslippe
Wet dreamWilde erotiese droomJagsmerrie

 

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)