Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (6)
deur Always
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Na die “middagete” op die betonbankie en Sandra se geterg van die meneertjie van eenheid 8 in die lodge, het die aand in Sesriem Dune Lodge redelik stil verloop. Ons is albei in ‘n goeie, rustige luim. Ons gaan redelik vroeg bed toe, aangesien ons vroeg wil inry Sossusvlei toe om ‘n paar foto’s by Dooie Vlei te neem. Ons beplan ook om middagete onder die bome langs die parkeerarea te nuttig. Daarna wil ons ʼn besoek aan Sesriem-canyon bring. Origens wil ons nog die aand by die lodge kom braai.
Net so ‘n bietjie agtergrond: Ons is ‘n gelukkig getroude paartjie wat die kienky en stout kant van die lewe geniet. Ons is avontuurlik en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet – nuwe ervarings te hê, sodat dinge nie eentonig word nie. Seks is vir ons belangrik en ons probeer die beste daarvan maak. Ons speel altyd saam en ek join meestal in. Maar dis ook soms moer lekker om terug te sit en te beleef hoe Vroulief haar geniet. Dis eenvoudig. Soos baie paartjies, soek ons meer as net die stabiliteit van ‘n huweliksverhouding. Seks elke keer met dieselfde seksmaat raak eentonig. Mens soek af en toe ‘n bietjie opwinding, bietjie pret, met iemand anders – iets heeltemal anders as die alledaagse. Mens kan jou begeertes toesmeer en maak asof dit nie bestaan nie. Of, mens kan eerlik daaroor wees en dit geniet. So gun ek ook Vroulief haar pret. Ek geniet dit ook om net toe te kyk hoe sy haar geniet.
Dis vroegoggend en ons is op en spring saam in die stort in. Sandra se seepgladde lyf bly teen my skuur. Ek protesteer vir ‘n vale dat ons moet klaarmaak, sodat ons ontbyt kan eet en in die pad kan val. Dis nie lank nie, of sy sak af en neem my semi-stywe piel in haar mond. Sy begin hom stadig suig. Dis ‘n paar oomblikke en hy is stokstyf. Sy staan op haar knieë terwyl sy my suig terwyl ek staan. Ek is besig om haar seperige klitoris met my voet te vryf. Ek kan sien dit werk, want die geluide wat nou uit haar mond kom dryf my teen die stort se mure uit.
Net toe ek reg is om binne-in haar mond te kom, spring sy op met ‘n stout glimlag om haar mond. Sy sê ons moet klaarmaak, anders kom ons nooit weg nie. En daar glip sy summier by die stort uit. Ek staan daar soos ‘n Kaapse hond wat vir die eerste keer weerlig gesien het – met ‘n klipharde, kloppende piel in my hand.
Toe ek die kamer binnekom is sy besig om haar hemp, wat oor haar romp hang, vas te maak. Haar oë vonkel en ‘n duisend duiwels dans in hulle. Ek weet sommer vandag gaan weer sy verrassings oplewer en ek vergeet skoon om vies te wees.
Na ete is ons die natuurpark in. Toe ons by die parkeerarea kom, is ons s’n die enigste voertuig. Dis nadat ons wel een by Duin 45 gesien het. Gou is al wat voertuigdeur is gesluit. Met kamerasak en drinkgoed pak ons die stap na Dooie Vlei aan. Dis ‘n stywe 1.6 km-staptog.
Sandra stap voor my. Ek het ‘n mooi uitsig op haar stywe boudjies hier voor my. Dit laat my gedagtes in ‘n sekere rigting neig. Heimlik hoop ek die dag lewer geleenthede op om daai lyfie op een of ander manier te geniet.
By Dooie Vlei aangekom, begin ek ‘n paar foto’s neem van die uitgedroogde kameeldoringbome. Nie lank nie, of ek het ‘n sexy model wat oor ‘n droë skuins staande stam gedrapeer is. Met die kamera in my hand gaan staan ek ‘n ent van Sandra af om ‘n foto te neem waar sy op die droë boomstam sit.
“Hoe moet ek vir jou pose?” wil sy ewe uitdagend weet.
“Wys my wat jy het,” terg ek haar.
Sandra het haar kortbroek voor oopgeknoop, hom so ‘n bietjie afgetrek en haar vingers uitdagend geplaas, asof sy hom wil uittrek.
“Dankie!” antwoord ek.
Stadig maak sy haar bloes se knope van bo af een vir een los. Sy laat die bloes van haar skouers val. Terwyl ek so deur die lens na haar kyk, besef ek weer eens hoe sexy sy regtig is. Die gekriewel in my broek beaam dit.
Die fotografie begin by haar rug, ‘n foto van haar kaal rug. Sy sit daar soos ‘n rob wat opsukkel teen ‘n rots, haar rug geboë en haar gesig half na agter. Die oggendson vou soos ʼn deursigtige laken om die kontoere van haar spiere, haar tepels net-net sigbaar agter haar arm. Ek, baie tevrede met die scene hier voor my, kan die een na die ander oulike foto van Vroulief neem.
Lekker privaat beland ons verder af teen die duin tussen nog ‘n paar droë kameeldoringbome. Ek gaan sit op een van die stamme, met Sandra wat met haar bekken lekker teen my kom staan en skuur. Ek is onmiddellik styf. Sy het ‘n klein toppie oor haar skouers gegooi met die styfspannende kortbroekie nog steeds oopgeknoop. Die aanraking van haar kaal bene en mooi lyf verander my sommer dadelik in ‘n seksmonster.
Ek steek my hande onder haar bloesie in en begin dadelik met haar tieties en tepeltjies speel. Sandra laat ook nie op haar wag nie. Sy steek haar hand in my kortbroek in en begin met my piel speel. Op my beurt trek ek haar broekie af en begin met haar klitoris speel. Ek voel hoe lekker nat en glad raak haar poesie.
My broek word ook uitgetrek toe sy vir my beduie dit moet uit. Dan is my vingers lekker diep in haar. Gou begin sy skree en ruk, soos sy ‘n klimaks bereik. Dis uiters intens. Sy hou my hand deurentyd vas. Ek kan amper nie glo sy breek nie my vingers nie, so hard druk sy my hand.
Sandra draai om en leun vooroor met haar hande op die stomp. My stokstywe piel is gou regoor haar ingang. ‘n Kort treetjie vorentoe en my pielkop is in die holte tussen haar lippies. Net een harde stoot is nodig om hom soepel heeltemal in haar te laat ingly, so lekker nat is sy. My stoothale is eers rustig, maar word gou dringender en dieper. Ek bereik my hoogtepunt met ‘n luide, diep, byna roggelende gebrul. My finale stoothaal is diep indringend, terwyl my hande, nou by Sandra se heupholtes ingehaak, haar boude styf teen my heupe aandruk. My piel bly diep in haar geparkeer terwyl ek my warm saad spuitend in haar los. Ek voel aan die sametrekkings van haar lyf hoe ‘n golwende orgasme deur haar spoel. Ek bly steeds so staan met haar lyf teen my vasgetrek, totdat ek voel hoe groot en volmaak die oomblik word – ons orgasmes nou uitgewoed.
Toe ons tot ons sinne kom en ons ons weer respektabel gemaak het, sien ons ‘n ou met ‘n kamera op die verste rant. Dis slegs ‘n paar honderd meter van ons af. Ek glo ons was groot vermaak vir hom. Sandra glimlag as ek teenoor haar opmerk dat hy ons dalk beskou het as gratis akteurs tot sy beskikking, in ‘n pornografiese fliek wat hy maak.
Ons stap flink terug tot by die parkeerarea. Dis verlate, behalwe vir ‘n paar 4×4’s wat daar geparkeer is. Ons voertuig is self eenkant onder ‘n groot boom geparkeer.
Sandra staan en wag voor die Pajero en tuur oor die duine uit, niks siende, terwyl die sonstrale oor die sand speel. Ek loop na agter, maak die bagasieruim oop en haal ‘n kombers en ‘n koelsak uit.
Gou vind ons ‘n lekker lêplek en maak ons tuis op die sand. Dis doodstil hier. Net hier en daar is daar ‘n voëltjie wat tjirp. Ek maak sommer dadelik twee biere oop en gee vir Sandra een aan.
“Thanks,” glimlag sy en hou die blikkie in haar regterhand omhoog terwyl sy sittend terugleun, haar mooi bene na my toe uitgestrek op die kombers.
“Cheers, op ‘n nog lekkerder dag,” antwoord ek. Ek hou haar dop terwyl sy die eerste sluk neem – kop agteroor en oë behaaglik toe. ‘n Druppel vog rol teen haar ken en nek af en kom op die helling van haar bors tot rus, so tussen die ligte sproetjies tussen haar tieties.
Ek kan voel hoe my voël al weer styf begin word terwyl ek oor die duine tuur en my oë dan weer terugdwaal na haar borste. Dis nie lank nie of haar regtervoet het ‘n weg by die een broekspyp van my kortbroek in gebaan. Kort voor lank maak haar toon kontak met my naakte voël.
“Smokkel jy salami of is jy net bly om by my te wees?” fluister Sandra met ‘n glimlag, terwyl sy my voëlkop met haar tone masseer. Ek voel hoe haar groottoon oor die voorkant van my akker stryk, al om die randjie van my voorvel. Dit maak my mal.
“Jy moet ophou, netnou sien iem…” is al wat ek kan uitkry.
“Kom nou, ons albei weet jy geniet dit …” Ek kan nie stry nie; ek is weer eens deur my liggaam verraai. Ek maak dus maar my bene effe wyer oop en maak myself daardeur meer toeganklik.
Later, ek met ‘n lamheid in my lieste, stap ons na die motor toe.
Dit is hel warm in die Pajero. Ek maak die venster oop om koel lug te laat inkom voor ons met die wiele half tollend wegtrek. Ons is haastig om nog Sesriem te besoek en die res van die middag ‘n bietjie rond te ry voor ons terug lodge toe gaan vir ons braai.
Sesriem lewer, soos met ons besoeke in die verlede, sy eie interessanthede op. Dis altyd die moeite werd om te besoek.
Laatmiddag terug by die lodge en na ‘n heerlike stort en vars klere is ons reg om te braai. Ek en Sandra staan buite en gesels by die vuur oor die dag se dinge en oor ons planne om môreaand in Lüderitz te slaap.
Die vuur brand lustig en elke keer as ek ‘n stomp skuif, vlieg die “vuurmannetjies” hemelwaarts. Ek dink aan my oupa wat ons vertel het dat die oumense graag aan die einde van elke maand vleis gebraai het nadat hulle hul maand se loon verdien het. Gedurende een spesifieke jaar was volmaan, wat toe naby die einde van ‘n paar opeenvolgende maande voorgekom het, besonder helder. Daar is toe geglo dat omdat hulle in hierdie tyd so baie vleis gebraai en vuur gemaak het, die baie vuurmannetjies wat opgestyg het die maan “volgemaak” het – dié dat dit so helder skyn! Daardie storie van Oupa sal ek altyd onthou … Ek kyk onwillekeurig hemelwaarts om te soek vir die maan, maar dis stikdonker – net die flonkering van die suiderkruis en ander sterre vul die hemelruim. Wat ‘n wonderlike skouspel! dink ek as ek Sandra aan die hand vat terwyl ek aan my bier teug.
Ons is vroeg op pad na ‘n nag van in mekaar se arms aan die slaap raak. Ek is nie verbaas nie toe Sandra haar sitplek teruggeskuif en met haar kaal voete teen die paneelbord vastrap. Met haar bene wyd uitmekaar, haar groen rokkie tot by haar heupe opgeskuif, begin sy oor haar poesie vrywe. Ek kan later sien dat sy twee vingers in haar het, haar broekie eenkant toe getrek. En aan al die liefdesvoggies wat uit haar loop, kan ek sien dat sy naby haar eerste orgasme vir die dag is.
Toe kom sy. Sy skwirt die hele sitplek vol. Gelukkig is daar die handdoekie onder haar.
My piel is nou kliphard en ek word effe duiselig van die bloedverlies in my kop toe Sandra, haar hand voor op my broek geplaas, in my oor fluister: “Ek wil jou suig – nou.”
Ek voel hoe Sandra my piel van sy ingeperktheid verlos en haar hand om my klipharde orgaan vou. Sy gee so ‘n paar trekke en dan vou die sagte, nat warmte van haar mond om my pielkop!
Ek stoot my sitplek ver terug en met my arms reguit voor my uitgestrek op die stuurwiel, stoot ek my piel stadig en diep in haar mond in terwyl sy gulsig daaraan suig. Dan, met my boude wat ritmies van die sitplek lig, naai ek haar mond liggies terwyl ek op die pad probeer konsentreer. My balle tintel! En toe, met een laaste harde stamp ontplof ek in haar mond – salig en heerlik, terwyl Sandra se tong en lippe nog steeds oortyd werk. Sy het my perfek skoongesuig teen die tyd dat ons NamibRand-naturreservaat binnery.
By die Sinclair-myn, ‘n ou kopermyn, mors ons nie baie tyd nie. Want ons wil middagete in Helmeringhausen nuttig en dan aanstoot Aus toe.
In Helmeringhausen gaan eet ons by die enigste hotel daar, waar daar nie baie mense is nie. Ons besluit om na ete nie lank te vertoef nie en verder te ry.
Op pad Aus toe is dit lekker rustig in die Pajero. Ons gesels oor alles en nog wat, tot ons by Klein Aus se wildeperde-uitkykpunt indraai. Sandra herinner my aan die keer toe ons ‘n paar jaar gelede rustig by die wilde perde gesit en gesels het – eintlik toe ons rustig daar gesit en speel het! Ons kyk vlugtig na mekaar en begin ons herinneringe oproep terwyl ons stadig na die uitkykpunt toe aankruie.
Ons het daardie tyd ‘n paartjie by Eagles Nest by Klein Aus ontmoet. Pierre en Renette en ons het lekker saam gekuier. Die een oggend het ons uitgery na die uitkykpos. Renette alleen was saam, aangesien Pierre laat wou lê.
Daar aangekom, het Renette uitgeklim en op die uitkykplatform gaan staan. Ek kon haar mooi dophou, aangesien Sandra by een van die perde besig was. Dit was ook nie lank nie of my gedagtes het op loop gegaan. Ek het gedink dat ek nie probleme sal hê om haar plooi te looi nie; sy was mooi gebou en baie aantreklik.
Sandra het by Renette aangesluit en die twee het gestaan en gesels. Die volgende oomblik het sy Sandra se agterstewe oor haar pienk rokkie begin vryf. Ek het geweet hier kom ‘n ding. Met my piel nou halfpad styf, het hulle gewys ek moet nader staan. Ek het my nie twee maal laat nooi nie. Met min tyd aan ons kant het ek geweet ons moes vinnig speel.
Toe Renette voor Sandra kniel en haar klit begin suig, vind ek uit dat al twee broekieloos onder hulle rokke is. Renette het my hand gevat en hom van agter, terwyl sy haar rokkie met die ander hand tot hoog oor haar boude opgetrek het, op haar warm poesie gesit. Ek het gevoel hoe nat sy reeds was. Ek het my vingers in haar laat ingly en haar begin bewerk met my hande. Met Renette se een hand op my standbeeld, wat soos ‘n paal voor by my kortbroek uitstaan, kon ek hoor hoe Sandra – haar voorste rokspant met haar twee handjies omhoog gehou – begin kerm. Renette het begin saamtrek. Die twee het so te sê gelyk gekom.
Met Pierre se vrou in ‘n knielende posisie voor my steeds besig met Sandra se poesie, vra sy toe vir Sandra of sy sal omgee as ek my piel van agter af in haar indruk. Want, het sy vir Sandra gesê, sy is lekker jags en sal nou graag genaai wil word. Sandra, wat die gesuig van die vrou tot hiertoe terdeë geniet het, sê toe ek kan my piel laat gaan waar ek wil. “Sit hom in!” het sy ferm gesê.
Watter ondervinding was dit nie om ‘n ander vrou te naai terwyl sy met haar mond met my bakbeen staande vrou se poesie onder haar opgetrekte rokkie besig was nie. Ek het by Renette diep en hard van agter ingestamp. Ek kon voel my piel vul haar hele poesie. Sy het lekker styf om my gegaan. Met die wete dat ek haar nie gou weer sal bykom nie en nou met my vrou se toestemming kan naai, het ek alles uitgehaal wat ek het. Ek wou dit vir haar ook onvergeetlik en lekker maak. En ek het geweet Sandra geniet die petalje as sy oor Renette se rug heen kyk en haar pompende man op sy knieë agter die vreemde vrou sien, sy hande stewig op haar boude.
Met ‘n gejuig het ons al drie slegs oomblikke vanmekaar gekom. Renette was eerste. Ek kon voel hoe sy onder my styftrek en het gesien dat sy haar mond nie meer op Sandra se poesie kon hou nie. Sy het met rukke haar orgasme bereik, die kreune uit haar mond gedemp. Ek het gevoel hoe my saad oomblikke daarna in haar begin spuit. My eie mond was oop en gromgeluide het daaruit ontsnap. Sandra se regterhand het na haar eie, van mond verlate, poesie afgegaan. Haar bene effens meer reguit, maar nog steeds bakbeen, het sy haar klitoris woes begin vrikkel – haar duim en pinkie na weerskante puntend en fladderend. ‘n Oomblik later het my vrou se mond wyd oopgegaan en het sy met ‘n luide, lang kreun by die klub van raserige orgasmerendes aangesluit.
Terwyl ons naby die uitkykpunt parkeer – ek nou met ‘n erg stywe piel – vra ek vir Sandra of sy weet dat ons amper daai dag gevang is deur ‘n groep wat daar aangekom het met ‘n toerbussie. Onder haar gelag klim ons uit en stap na die uitkykpunt. Ons sien omtrent 10 perde wat in die omgewing rondloop.
Sandra staan agter my en druk teen my van agter af. Haar hand gly onder my hemp in en sy terg my nippels en streel my borshare. My regterhand glip tussen ons in en trek haar rokkie op. Ek voel my vrou is broekieloos toe ek tussen haar bene begin vryf. Haar poesie is nat!
Met dié dat ek my kortbroek terstond aftrek, omsluit haar hand my stokstywe piel. Sy streel hom saggies en stadig. In antwoord glip my middelvinger al die pad in haar stywe koekie in. Dis natter as wat ek gedink het, en gladgeskeer en lekker warm. Ek kan voel hoe sy my hand met oorgawe begin ry … sy moet baie naby wees.
Maar dan voel ek hoe Sandra my hand vasvat en my vinger uit haar genotskanaal trek. Sy kom staan voor my en draai dan om, met haar rug na my. Sy buig vooroor, tel haar kort groen rokkie op en skuif dit oor haar boude. Ek staan ‘n entjie terug om die skouspel mooi gade te slaan. Ek sien dat daar, onder haar stywe boudjies, twee duidelike lippies wys. My kop gaan omlaag vir ‘n nog beter uitsig. Ek kan haar hitte en stomende natheid op my gesig aanvoel. My aandag is vasgenael op haar haarlose koekie. Die gesig voor my is iets waarin mens jou net kan verlustig. Dis perfek – die ontblote boude bo en die fyn, klein en stywe lippies onder hulle.
Sandra gee net een vinnige kyk na my agter haar. Sy buig verder vooroor, haar hande op die reling van die platform. In haar laagbukkende posisie sien ek hoe haar regterhand tussen haar bene deurkom. Asof geroepe om dit te doen, staan ek dadelik nader. Ek voel haar hand op my voël en ballas. Duidelik is sy beïndruk met hoe hard ek is, kan ek aan die versugtinge in haar stem hoor. Dan is haar regterhand skielik weer weg.
Ek sak af op my knieë toe ek sien haar regterhand verskyn weer. Hierdie keer is dit op die lippigheid in haar mik. ‘n Vinger streel tussen haar lippies deur. Ek sien haar trouring blink en dan saggies tussen haar binnelippies verdwyn. Die opening tussen hulle is ligpienk en lyk ongelooflik aanloklik. Ek wil graag my tong daarin laat verdwyn!
Dan kom Sandra regop en draai om. Sy wys vir my ek moet bly kniel. Ek gehoorsaam. Sy lig haar linkerbeen op en sit dit op my skouer terwyl ek kyk hoe haar middelvinger by daardie pienk opening ingly! Ek kom amper net daar van lekkerte as ek op my knieë staan met my hand heen en weer glyend oor my klipharde, kloppende piel. Ek moet stadiger met myself speel om nie te kom nie, dink ek onwillekeurig.
Sandra se heupe begin pomp en beweeg vinniger as haar vinger. Dis amazing … sy ry haar hand! Haar poesie is só nat. Ek sien van naby hoe haar vinger in en uit pomp. Die sjloep-sjloep-geluidjies maak my rasend. Ek moet konsentreer om my hand op my voël stil te hou. Dan gaan ‘n tweede vinger in. Sy gooi haar kop agteroor. Ek is so naby ek kan die jagsheid ruik. Sopnat vingers pomp in en uit, in en uit, in en uit …! Die soppige sjloep-geluide is nou desibels hoër in intensiteit.
“Ek gaan kom … fok, ek gaan kom,” kreun sy. Ek kan haar energie voel en kan sien dat sy begin kom. Daar is ‘n vorentoe duwing van haar heupe en haar kop ruk ver agteroor. Ek sien hoe haar hele lyf saamtrek. Dan bars die wal … een lang orgasme volg! Haar linkerbeen val van my skouer af soos sy begin ruk. Haar linkervoet soek ‘n vastrapplek langs haar regtervoet. Ek sien hoe albei haar bene onder haar wil meegee voordat sy in een groot handeling van wilskrag haar vingers uit haar poes trek en haar lyf reguit maak. Sy kom volledig regop.
Sy vra of ek dit geniet het! Wat ‘n vraag! Ek kners op my tande om my hand op my piel stil te hou. Sy kyk af en glimlag. Sy sê dat dit nou my beurt is. Sy beduie na my voël en dan na haar poesie. Dan draai sy om. Sy buk en druk weer met haar hande op die reling van die uitkykplatform. My klipharde piel, nog steeds in my hand, gaan blitssnel in die rigting van daardie nat lipperyke toneel wat ek netnou gadegeslaan het.
Dit vat nie veel van ‘n poging nie om my piel diep in haar skoongeskeerde, stywe, nat warm poesie te laat wegsink. Onwillekeurig begin ek stoot en heel gou versnel die tempo. Ek kan voel hoe haar poesie my melk, hoe dit om my skag saamtrek en hoe my balle teen haar vasslaan. Ek hamer ywerig hondjiestyl in haar in, soos ‘n foksterriër-reun wat ‘n op-hitte straatteef raakgeloop het. Dan ontplof ek in een van die beste orgasmes van my lewe. Ek voel hoe daar strome en strome van my dik, wit kom in haar spuit … en spuit, en spuit.
Ek wonder hoeveel shows die wilde perde by hierdie uitkykpunt in ‘n maand kry om na te kyk toe ek uittrek. Want, dêmmit, met die atmosfeer hier en die min besoekers wat hier aandoen, kan mens hier behoorlik jags raak. Gelukkig kan die perde nie praat nie, dink ek toe ek my broek optel en aantrek.
Terug in die Pajero op pad Lüderitz toe sit Sandra rustig opgekrul met ‘n salige glimlag op haar gesig. Sy vertel my dat sy eendag ‘n boek wil skryf oor die beste pompplekke langs die paaie van Suid-Afrika en ook die buurlande. “Botswana en Namibië, veral Namibië, sal beslis figureer,” sê sy terwyl sy haar hand voor op my broek sit en my voël ‘n drukkie gee. “Ja, en nie net langs die paaie nie, ook die pompplekke óp die paaie,” sê sy met ‘n knipoog en ‘n verdere drukkie. Ek weet sy dink aan die betontafeltjie by daai een rusplek.
Sandra het my piel al weer styf in my broek toe ons Lüderitz binnery.
(Lees volgende episode HIER)

Ai Always jy maak my altyd erg belustig met jou goed geskrewe stories!
Hierdie een was weer riem-rukkend lekker.
Dankie.
Aus se perdeuitkykpunt het ook al vir my mooi uitgewerk…… mooi herinneringe dankie!