Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (5)
deur Always
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Na ontbyt is ons albei in ‘n baie lui stemming. Omdat ons vandag net ‘n bietjie oor die 200 km moet aflê, is ons ook nie baie haastig nie. Ons geniet derhalwe eers lekker rustig die lodge se swembad.
Langs die swembad kruip ek weg onder ‘n moerse sonsambreel, want die son hier sal jou bliksem as hy jou alleen moet kry. Sandra se groen bikini lyk mooi teen haar bruin vel en beklemtoon als … haar tiete, brons vel, die plat maag en die slootjie tussen twee prominente lippe in die bikini-broekie.
“Verskoon my meneer, kan jy dalk hiermee help?” Sandra se stem is laag en hees met daai tergglimlag om haar mond terwyl sy die sonbrandroom na my uithou. Sy kom hurk voor my met haar rug na my toe. Ek spuit ‘n bietjie van die room op elke skouer, dan haar nek en dan weer ‘n straaltjie teen haar rug af. Ek merk die hoendervleis van die skielike koue op haar vel. Instinktief besluit ek om die beste van die geleentheid te maak.
Ek smeer die room eers oor haar skouers en haar rug; beweeg dan doelgerig laer af en maak seker slegs die vingerpunte van my regterhand gaan by haar bikini-broek se agterkant in – tot net onder die etiket. My ander hand is op haar onderrug. Ek word bewus van die hoendervleis op haar rug en stuitjie. Dan gaan my hande terug na bo, met effense drukking van die handpalms op haar rug.
Ek besluit om verder die water te toets. Ek vryf oor haar skouers en gaan dan af aan die voorkant totdat ek net-net die harde puntjies van haar tepels onder my vingerpunte voel. Hierdie keer mis ek nie die sagte rilling en sug oor haar lippe nie. Ek herhaal die proses. As ek weer oor haar stuitjie vryf, gaan my vingerpunte weer by haar broekie in. Maar hierdie keer beweeg ek my hande al onder die broek se rek om haar heupe, vorentoe. Dan gaan hulle dieper die broekie in. Ek voel haar gladde bultjie. Sy kreun saggies, draai haar kop eers na agter en links en praat dan sag oor haar skouer: “Moenie begin wat jy nie kan klaarmaak nie.” Sy staan op en stap weg swembad toe.
Ek sluk – en so ook ‘n paar ander gaste – as sy sierlik in die water duik.
Uiteindelik is ons op pad met die voorneme om die eerste 90 km van Windhoek af tot by Rehoboth te ry. Ons beoog om ‘n draai by die Oanobdam te maak en miskien middagete by Lake Oanob Resort te geniet.
Sandra is geklee in ‘n kort denimbroek en bloesie. Ek weet daar is geen onderklere nie, want so lank as wat ek haar ken het sy nog nooit ‘n pêntie of enige ander tipe broekie onder haar jean of kortbroeke gedra nie. Haar borste is lekker styf en sy kom gemaklik oor die weg sonder ‘n bra – wat sy sover baie min op die trip gedra het. Nie dat ek kla nie.
Dit is net na eenuur toe ons na ‘n heerlike middagete die pad aanpak Namib-Naukluft Nasionale Park toe. Ons gaan oor Nauchas en Solitaire ry en behoort so teen vieruur by Sesriem Dune Lodge te wees.
“Daar voor is bome met sementtafels en bankies met grasdakkies.” Sandra wys opgewonde met haar vinger en vervolg: “Dis tyd om iets te drink.”
“Oukei.” Ek druk die hefboom van die Pajero se flikkers op en haal my voet van die versneller af.
“Dis darem ‘n stil pad dié,” merk sy op.
“Ja, ons het nou al omtrent twintig minute gery sonder om een voertuig op die pad te sien,” antwoord ek terwyl ek netjies onder die bome intrek. Ek en sy klim uit. Die betontafel en stoele begroet ons stil-stil. Die koelte van die bome bied ‘n welkome lafenis in dié barre landskap.
“H’m-‘m, darem skoon,” merk sy op en klim ook uit met ‘n groot handdoek wat sy op die tafel oopgooi. “Sjoe, dis warm,” sê sy terwyl sy haar kortbroek regtrek.
“Is jy ook lus vir ‘n bier?” wil ek weet terwyl ek my hemp se knope een vir een losmaak.
“Ja dankie.”
Ek maak myself gemaklik op die bankie. “Hier het nog nie eers ‘n kar of ‘n lorrie verbygekom nie,” merk ek op en vee ‘n lastige muggie weg. “Dis maar ‘n baie stil pad – so lyk dit vir my.”
“H’m-‘m ja.”
Ek staan op en laat val my blikkie in die hangende vullisdrom. “Dit was nou heerlik.”
“Ek kry net vrek warm,” kondig Sandra met waaiende arms aan, terwyl sy wydsbeen oor die bankie sit met haar rug na die pad se kant. Stadig maak sy haar bloes se knope een vir een los. Ek hou haar deur skrefiesoë dop.
“Geniet jy die show?” wil sy glimlaggend weet terwyl sy haar bloes oor haar skouers laat gly.
“H’m-‘m ja.” Ek verwonder my weer eens aan haar perfekte liggaam. Ek tuit my lippe vir haar terwyl ek die bekende roering in my broek voel.
“O, dit voel beter,” sug sy en vee met haar hand oor haar geswete borste. Dan maak haar pragtig gevormde borste hul verskyning as sy haar hand wegneem. Ek kan sien hoe haar nippels verstyf terwyl die roering in my broek ‘n groter werklikheid word. Die nouer deel van haar peervormige borste staan amper regop en elkeen eindig in ‘n verhewe areola met ‘n groot nippel. Dít is die tweede mees sensitiewe deel van haar liggaam.
“Jy maak my heeltemal week,” antwoord ek terwyl ek oor die knop in my broek vryf.
“En jý, jy … maak mý net so lus,” antwoord sy verleidelik terwyl sy my diep in die oë kyk en stadig haar nippel tussen haar duim en voorvinger begin rol. Die stilte van die hittige somersmiddag vou om ons en skielik is dit asof ons alleen in die wêreld is. Met een hand op haar harde nippel steek sy die ander hand voor by haar kortbroek in. Ek kan haar kneukels onder die materiaal sien beweeg. Stadig gly my hand by my broek se rek in.
‘n Sagte gilletjie ontsnap uit haar mond. Sy haal haar hand uit en lek haar vingers af. My hand beweeg stadig teen my stywe skag op en dan weer af – herhalend. Haar oë volg die bewegings in my broek. Sy lek oor haar droë lippe.
“Kom, ek help jou,” stel sy saggies voor en skuif nader. Soos sy na my toe beweeg, beland haar kortbroek om haar knieë. Sy begin my broek stadig aftrek. “H’m-‘m, dit lyk lekker,” laat hoor sy toe my orgaan begin verskyn.
Behalwe vir die sonbesies is dit doodstil. Behendig stroop Sandra my laaste materiaalbedekkings van my liggaam af. Haar warm hande vou om my skag. Haar hande het nog altyd ‘n magiese invloed op my liggaam gehad en sy kon altyd daarin slaag om my tot groot hoogtes aan te vuur.
“O, Sandra! …”
Sy buig vooroor en soen my op die mond. Haar lippe is warm en honger en haar tong is soos ‘n gloeiende kool. My hande vou om haar sagte borste en ek rol saggies haar nippel tussen my duim en voorvinger. Met haar warm tong lek sy stadig ‘n pad tot by my maag. Ek voel haar warm lippe op my ereksie. Instinktief lig ek my onderlyf op.
‘n Skielike gedreun klink op en ons spring al twee verdwaas op. Terwyl Sandra haar kortbroek haastig optrek en haar bloes nadersleep, tel ek my broek op en trek dit vinnig aan. Die dreuning word al hoe harder en ‘n skaaplorrie dreun haastig verby. Die bestuurder kyk nie eens links of regs nie.
Ek kyk vir Sandra en begin lag. “Hy het ons nie eers gesien nie!”
“Dêmmit!” is al kommentaar wat sy gee.
Ek staan langs haar en stroop haar bloes weer van haar skouers af. Met my halwe ereksie brand my lippe op haar kaal skouers terwyl ek haar kortbroek weer losmaak. Ek kan haar hande op my heupe voel soos sy my broek afdruk. Binne enkele oomblikke is ons altwee sonder klere en gaan lê ons langs mekaar op die tafel. Sandra kom regop, draai om en kom sit wydsbeen oor my gesig. Haar aroma is verlammend. My tong lek haar skoongeskeerde lippe en verdwyn verder af in haar sagte warmte. Haar lippe streel oor my ereksie terwyl sy met haar onderlyf dringend teen my gesig begin maal. My tong vryf in haar sagte nat voue rond, totdat sy so vinnig oor my gesig rondwoel dat dit onmoontlik is om verder te gaan.
“O, hel, ek gaan kom!” gil sy dit amper uit en haar pas versnel.
Sy klem my kop met haar bene vas terwyl die erotiese prikkels deur haar lyf woed. Nadat die prikkels haar liggaam verlaat het, rol sy uitgeput af en kom lê wydsbeen op haar rug langs my. Sy streel haar oopgesperde nattigheid terwyl sy my komplimenteer: “O fok, dis net jy wat dit so lekker kan doen.”
Ek kom regop en skuif op my knieë tussen haar bene in. My knieë kry effens seer van die harde beton onder die handddoek. As ek afsak en tot verligting van my knieë my bene terugstoot, ondervind ek geen moeite om tot diep binne in haar hele wese van vrouwees te ruste te kom nie. Ek voel die stywe wande van haar sagtheid en sy vou haar bene oor my rug.
“Met jou binne-in my voel ek so volmaak.” Haar woorde is soos heil vir my siel.
Stadig maak ek my rug krom terwyl sy met my ritme in pas kom. Haar tong streel my gesig terwyl sy my styf vashou.
“Ek gaan kom,” prewel sy in my oor.
Sy versnel haar pas onder my en dit voel asof duisende vure oral op my lyf aangesteek word.
“Nog! Nog!” prewel sy met ‘n hortende asem. Ek verbeel my ek hoor hoe my knieë begin klap op die tafel as ek haar tot hoër hoogtes voer. Saam met haar bereik ek my piek.
Sy wurg die laaste van alles uit my en met ‘n asem wat oor haar lippe fluit, laat verslap sy haar bene oor my rug. Ek soen haar lank en innig.
“Ek is mal oor jou,” fluister ek in haar oor en neem haar in my arms.
“En ek oor jou.” Met haar kop op my bors kan ek sien sy geniet die nagloed van haar klimaks.
Vanaand slaap ons op Sesriem. Dis nie meer te ver nie, dink ek toe ons weer in die pad val.
Ons sit op die stoepie van ons chalet en geniet die laatmiddagson. Sandra laat sak haar bene van die tafel af en leun vooroor na my toe. “Daar is ‘n man by een van die chalets wat heeltyd met sy vêrkyker na ons sit en kyk,” sê sy.
“Wel hy verlustig hom seker daarin om na jou te kyk,” sê ek.
“Kan ek hom maar bietjie meer wys?” vra Sandra met ‘n glimlag.
“Go for it, Engel,” antwoord ek terug.
Sandra staan op en draai haar stoel so ‘n paar grade na regs en gaan sit weer. Nou wys haar stoel reguit na die chalet waarvan sy gepraat het. Haar rokkie is nou ‘n bietjie hoër opgetrek en sy sit ook meer vorentoe in die kampstoel.
Die man se vrou is seker besig om haar middagslapie te vang, dink ek.
Sandra haal ‘n stuk ys uit haar wynglas uit en begin haar wange daarmee te streel. Dan gaan die hand met die ys af na haar nek en dan verder af, tussen die pante van die bloes in by die drie knopies wat losgemaak is op haar bors. Die ysblokkie is gou gesmelt en Sandra haal die volgende een uit. Sy loer na beide kante oor haar skouers. Toe sy tevrede is dat daar niemand in die nabye omgewing is nie, trek sy albei haar bene op en sit haar voete so wyd as moontlik op die kampstoel se sitplek. Haar poeslippies bult vorentoe en die taai lus drup behoorlik uit. Dit maak donker, nat merkies waar dit op die groen seil van die kampstoel val.
Sy neem die nuwe stukkie ys en laat gly hom onder haar handpalm tussen haar onderste lippies deur – van bo na onder. Dan druk sy die ys so diep as wat sy kan binne-in haar warm slootjie. Sy glimlag in die rigting van ons vêrkykerman. Haar mond is oop en haar rooi lippe lyk geswel.
Sy haal die ys uit haar nattigheid uit en bring dit na haar mond. Sy vryf die nou heelwat kleiner blokkie oor haar lippe terwyl haar tong daarteen stoot.
“O gaats,” sê Sandra. “Lyk my ek het ons vêrkykerman afgeskrik, want hy is nou net in die chalet in.”
“Nee wat, Engel,” sê ek, “of hy gaan nou sy vrou verras of hy gaan draad trek.”
Sandra lag te lekker.
Ek was op die punt om op te staan. “Wag, daar kom vêrkykerman weer uit,” sê Sandra.
Ek loer so onderlangs in daai rigting en sien hy het sy hemp uitgetrek en het ‘n handdoek om die lyf. Hy gaan seker swem, dink ek so by myself.
Hy gaan sit egter weer op sy stoel en gooi die handdoek los oor sy skoot. Toe weet ek die mannetjie is kaalgat. Ek skat hom so in sy middel twintigs. Sandra kyk vir my en ek glimlag en knik my kop.
Sandra gooi haar bene oop en sit haar hande op haar knieë. Sy druk met haar vingerpunte teen haar voorbene, net onder haar knieë. Die naels is ingrawend terwyl sy die bene optrek. Haar poesie is oop en bloot as haar knieë byna teen haar borste tot ruste kom. Sy los met haar linkerhand en trek haar skoongeskeerde lippies met die hand hand oop. Dan los ook die regterhand en begin sy haar klitoris daarmee te vryf.
Ek loer ongesiens na ons man aan die oorkant en kan sien die vêrkyker word in sy linkerhand voor sy oë gehou. Die ander hand is onder die handdoek.
Dit is ‘n kwessie van seker nie meer as drie minute nie, toe skop die mannetjie se bene stokstyf. Dit lyk of hy met ‘n .303 geskiet is.
Nou ja, toe hy weer ontspan, het Sandra al haar bene laat sak. Sy staan op, trek haar plakkies aan en waai vir hom. Terwyl sy vir ons nog ‘n drankie gaan gooi, sien ek hoe hy sy skoot met sy handdoek afvee en soos ‘n hond wat vet gesteel het die chalet insluip.
Uiters trots op die effek wat my sensuele en waagsame vrou op ander mans kan hê, glimlag ek vir haar toe sy met die glasies uitgestap kom.
(Lees volgende episode HIER)

Always – mintig man kan mense so vreeslik lekkerte so beleef. Wraggies n uitmuntende storie sover – ons kyk uit na die volgende.
Wonderlike reis! Dit laat my dink aan die uitkykpunt by Aus se wilde perde… die perde wat paar het vroulief sooo lus gemaak. Daar was geen ander mense nie. The rest is history…
Het self al n paar keer die hout Platform geniet
Dankie Always…hierdie reis is heerlik en eroties…ek kruip steeds tussen die bagasie weg dat ek al die pad kan saamry…ongelukkig kan ek net die voertuig ry en nie vir Sandra nie !☺
My Maat .. ek dink eerder Sandra sou jou geniet het…