Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (2)

4+
Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Always

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

Die volgende oggend gaan ons vroeg ontbyt sodat ons die 800 km na Windhoek oor Ncojane kan aanpak. Dis ‘n redelik stil pad en ry baie lekker. Sandra is geklee in ‘n wye kakierompie, met ‘n wit oopknoop-safarihemp. Ek weet daar is geen broekie onderaan nie, want sy sit op ‘n handdoekie sodat haar kaal boude op die leersitplek nie sweet nie.

Dis sommer vroeg al warm en so 20 minute van Kang word die knope van Sandra se hemp stadig een vir een losgemaak. Daar’s ‘n groot glimlag in my rigting, voordat sy die hemp oor haar skouers uittrek.

Omdat ons naturiste is, is Sandra altyd goudbruin. Die paar tiete met hulle donkerbruin tepels is prentjiemooi.

“Versigtig wees,” sê ek. “Die pad kan dalk besig raak en dan gaan ek my hande vol hê met die ander 4×4’s as die bestuurders jou wil sien,” spot ek. Sandra lag lekker en sê sy sal maar net haar arm oor haar tiete sit as daar ‘n voertuig verby kom. Gelukkig is die Pajero hoog en die kantvensters effe getint.

Terwyl sy sonbrandroom oor haar tiete vryf, lig sy haar boude en trek die romp uit. Sy is nou heeltemal uit haar klere uit. Al wat sy aan het, is ‘n wyerand-boshoed.

Ek is weer stokstyf. Sy geniet dit vreeslik om te sien watse uitwerking sy op my het.

Die 350 km tussen Kang oor Hukuntsi na Ncojane is gelukkig nie baie besig nie en gaan weer vol pret wees. Ons gesels oor alles wat gebeur het vandat ons by die huis weg is. Dis ‘n lekker toer en daar lê nog baie voor. Ek kom agter die gesprek het vir Sandra warm – en heelwat warmer as die son hier op die vlaktes van Botswana. Ek kan ruik hoe warm, nat en lus sy is.

Sy kreun saggies as sy hard en diep met haar hande tussen haar bene ingly. Sy sien hoe my oë sukkel om op die pad te bly. Bliksem … daai borste van haar! Die nippels is nou kliphard. Sy vat hulle tussen haar vingers en rol hulle.

Sandra maak haar bene verder oop en ek sien haar skoongeskeerde en geswelde, nat, sagte warm lippe. Sy speel lekker vinnig en sag met haar klit wat nou groot van lekkerte is. Ek kan hoor hoe sy na haar asem snak! Haar een hand se vingers word nat gemaak met spoeg en hulle vryf dan die klipharde nippels nog harder. Sy blaas saggies op die puntjies en hulle staan parmantig regop!

Haar middelvinger gly in die sopnatheid in en ek sien hoe gooi sy haar kop agteroor. Sy laat glip ‘n tweede vinger in. Nou begin haar lyf ruk. Ek sien haar oë begin rol en haar hand beweeg al vinniger tussen haar bene! Dan gaan sy aan die skree toe sy ontplof. Ek sien sy ruk en ruk soos sy kom. Sonder om terug te hou, weergalm haar plesier deur die Pajero.

Na ‘n paar minute leun sy oor en bevry my stokstywe piel. Sy sit hom in haar mond. Dit is fantasties as sy daardie rooi lippies en tong gebruik om my eers saggies te lek – soos ‘n roomys op ‘n warm dag. Dis al op en af. Dan krul haar tong om die ronding van my staaf. Sy lek my van die wortel af op en af. Dan suig sy een van my vol sakke in haar mond in. Daar’s ‘n diep kyk van haar in my oë toe sy my so ver as moontlik insluk. Dan verruil haar mond my sak weer vir my stywe.

Die volgende oomblik ontplof ek binne haar soet, warm mond. Gelukkig het ek al stadiger begin ry. Want ons is nou skoon van die pad af, die veld in. Ek besluit om hier te stop om eers ‘n koffietjie in te gooi en om heeltemal tot verhaal te kom.

Sandra werskaf agter in die Pajero. Dan kom sy heel preuts aangetrek om die hoek van die voertuig – wat my nogal verbaas. Die preutsheid is seker maar vir die Buitepos-grenspos tussen Botswana en Namibië wat voorlê, dink ek.

Ons is gou deur die grenspos en stoot weer aan. Na ‘n rukkie vra Sandra my om te stop. Sy klim agter in. Ek sien daar waai haar langbroek en bloesie. Sy draai haar lyf na my toe en maak haar bene oop.

“Sê bietjie jy is nog lief vir haar,” skerts sy met die ontblote pragblom tussen haar bene. Ek blaas ‘n soentjie in haar rigting.

“Wag laat ek iets anders aantrek,” sê sy. Sy het het ‘n kort, wye blommetjiesrokkie aan toe ons weer die pad vat.

Teen middagete soek ek ‘n rusplek langs die pad. Ja, Namibië het nog die betontafels en -bankies, met die grasdakkies. Dis by een van hulle waar ons ‘n vleisie wil braai en gou iets wil eet. Ons kry ‘n lekker een met ‘n groot kameeldoringboom. Daar is ‘n groot versamelvoël-nes – seker een met baie kamers – in die boom.

Ons haal twee kampstoele uit en sit hulle in die skaduwee van die boom. Dis vrek warm; die Pajero se temperatuurmeter wys 41 grade. Die vuur is weldra aan die brand en die rooster staan reg. Ek haal twee koue Windhoek-lagers uit en gee vir Sandra een aan.

“Prost, Engel,” sê ek terwyl ek my bier na haar uithou. Sandra prosit terug. Sy drink die helfte van haar bier met een slag op.

Net so voor die kole reg is, trek daar ‘n Land Cruiser met ‘n Tsumeb-registrasienommer by die rusplek in. Die deure gaan oop en twee manne van so in die twintigs klim uit en stap nader. Beide is in ‘n kakiehemp en kortbroek en met vellies aan die voete. Hulle groet beleef.

“Middag manne,” groet ek terug. Hulle stel hulle self voor as Tinus en Ben. Tinus is die bestuurder en Ben ry saam …

“Jammer dat ek sommer met die deur in die huis val Oom, maar as ek mag vra, waarheen is julle op pad?” Tinus kyk na Ben terwyl hy vra.

“Vandag tot in Windhoek,” sê ek, “hoekom vra jy?”

“Ben soek ‘n saamrygeleentheid tot so 80 km anderkant Witvlei. Ek draai weg by Gobabis en die pad gaan vanmiddag maar stil wees om te probeer soek vir ‘n saamrygeleentheid.”

Ons braai gou die vleis en lê weg daaraan saam met ‘n paar broodjies. Ben haal sy rugsak uit die Cruiser en sit dit in die Pajero. Tinus groet en val in die pad. Ek ruim op, maak skoon en pak alles terug. Sandra sê vir Ben om voor te sit want sy gaan bietjie skuins lê op die agtersitplek.

Ons gesels lekker oor alles wat in Namibië aan die ontwikkel is.

Ek loer in die truspieël om te kyk of Sandra slaap. Sy is vas aan die slaap. Haar rokkie het intussen opgeskuif en haar skoongeskeerde poesie is heeltemal ontbloot. Ben kan niks sien van waar hy in die passasiersitplek sit nie.

So ‘n rukkie later stel Ben voor dat hy bietjie die stokke vat. Ek stem in. Ons klim uit en rek bene voor ons sitplekke wissel. Toe Ben inklim kyk hy reguit na Sandra op die agtersitplek. Ek sien hoe rooi sy ore word.

Ek slaan my sitplek terug en lê gemaklik agteroor. Ben verstel die spieël in ‘n afwaartse posisie. Toe weet ek die mannetjie het nou die beste uitsig waarvoor hy kon hoop. Ek maak of ek slaap en Ben stoot aan. Ek loer later na sy kant toe en sien die man vryf met sy een hand oor sy broek. Daar is ‘n knop wat vir niks skrik nie.

Na so twee ure se ry, net duskant Witvlei, word Sandra wakker. Sy is verbaas toe sy vir Ben agter die stuur sien. Sy trek haar rokkie reg sonder om ‘n woord te sê en vra of ons kan stop – sy wil gou ‘n draaitjie loop.

Ons klim almal uit en ek sien Ben is baie ongemaklik met die bult in sy broek. Sandra sien dit en weet dadelik waaroor dit gaan. Sy kyk vir my en knipoog. Ek weet hier kom nou ‘n ding. Sy wag totdat ek en Ben altwee langs die Pajero staan. Sy stap ‘n entjie weg, draai haar rug na ons toe, trek haar rokkie op en buk vooroor en tel iets van die grond af op. Haar bene is effens van mekaar af en dit veroorsaak dat haar poesie in sy volle glorie oop blom. Dan gaan sit sy op haar hurke om te pie.

Ben se hande bewe en hy kyk grootoog na my.

“Dis als reg, Ben. Tannie Sandra terg jou net. Laat weet my as dit jou pla, dan sê ek vir haar om op te hou.”

“Nee, nooit Oom, dis net … die tannie is ongelooflik sexy en ek was maar lank laas saam met ‘n meisie. Met al die plaaswerk kom ons baie min in die dorp.”

“Geniet julle die show?” wil sy glimlaggend weet terwyl sy haar rok oor haar boude aftrek.

“Ek het. En as ek na Ben kyk, glo ek hy ook,” antwoord ek haar met ‘n glimlag.

Met ‘n ereksie wat soos ‘n telefoonpaal voor Ben uitstaan, klim hy agter in die Pajero.

Terwyl Sandra agter langs Ben inklim, sit ek reg om te ry. Dis enkele oomblikke voor ons weer op pad is.

Ben kyk vir my in die truspieëltjie. Ek glimlag vir hom en sê: “Geniet dit ou bul, daar is baie manne wat jou gaan beny as jy die storie vir jou pelle gaan vertel.”

Sandra gesels en skerts lekker. Maar skielik is sy stil. Sy lag saggies en streel met haar hand oor Ben se been. Hy skuif ongemaklik op die sitplek. Dis om meer plek vir die knop in sy broek te maak, weet ek.

Relax. Kan ek dalk help?” Met dié leun sy oor. Sy begin die broek se gulp oopknoop – die knope word een vir een stadig losgemaak nadat sy die beltgespe los het. Haar hand raak aan sy maag. Hy trek woes sy asem in as haar hand onder die rek van sy bokser inskuif. Haar vingerpunte streel vir ‘n oomblik sag oor sy kop. Dan maak haar voorvinger ‘n sirkeltjie met die eerste bietjies vog wat lek-lek lekker uit sy piel loop. Stadig begin sy hom dan op en af trek.

“Is dit lekker Ben?” vra sy.

“Baie lekkerder as om ‘n bok te skiet,” lag Ben half skaam.

“Voel gou hier, Ben,” sê sy.

Ben skuif nader en vra: “Wat moet ek voel, Tannie?”

Sandra neem sy hand en trek dit reguit na haar nattigheid toe. Haar liggaam ruk toe Ben se vinger aan haar klitoris raak. Dan trek sy Ben se kop af terwyl sy skuins draai.

Hy begin dadelik eet, so of dit sy laaste maal is wat hy mag nuttig. Sandra trek sy kop terug en praat saggies met hom.

“Ben, jy kan nie net inspring en jouself oorgee nie. My poesie sal nie weghardloop of op raak as jy dit stadig vat nie. Onthou as jy dit vir die meisie die moeite werd maak, sal sy dit oor en oor weer vir jou aanbied … want sy het dit geniet.”

Dan vervolg Sandra: “Jy moet stadig begin. Kyk na my vinger, ek gaan vir jou ‘n roete trek en dan volg jy hom met jou tong. En saggies hoor. As ek wil hê jy moet my harder of vinniger met jou mond bevredig, sal ek jou aan die kop vat en harder teen my poesie vasdruk.”

Sandra begin aan die binnekant van haar regterbeen met haar wysvinger vir Ben die pad aandui. Hy volg ewe gehoorsaam met sy tong. Dan trek sy haar vinger om haar klitoris. Ben volg stadig en saggies. Nou is dit af by tot by die waai van die linkerbeen en weer terug klitoris toe. Sy neem haar vinger weg. Ben gaan nou op sy eie aan.

Sandra kyk vir my in die truspieël, glimlag en knipoog. Ek sien sy begin haar heupe beweeg. Sy sê vir Ben dit wat hy nou doen is baie lekker. Van wat ek in die truspieël sien, geniet hy hom gate uit.

Sandra vat Ben se kop in twee hande en hou sy mond op haar poesie. “Suig hom nou tot my lippies styftrek, laat stadig los en suig weer. Ben, kyk hier.” Sy trek ‘n sirkel om haar klitoris.

“Maak jou mond groot genoeg oop om net oor hom te pas. Dan begin jy hom met jou tong kielie, van kant tot kant, en dan op en af. Wissel dit die hele tyd. Dan suig jy my klit soos ek jou piel sal suig.”

Sandra kry nou baie lekker. Dis duidelik dat Ben mooi leer. Hy wissel goed af soos Sandra beduie het. Sandra het hom, en vir my, al so opgewerk met haar sagte sensuele instruksies. Ek is ook kliphard hier waar ek sit.

“Ben,” sê Sandra, “druk nou jou vinger so twee … drie duim in. Jou handpalm moet na bo wys. Nou gebruik jy jou vinger soos wat jy iemand sal nader roep, net in stadige aksie.” Ben gehoorsaam.

“Daar is jy nou op hom, dis my G-kol! Kan jy voel waar jou vinger nou in my poesie is, daar is die tekstuur meer geswel en bietjie growwer as die res van die binnekant? Amper soos die bokant van jou verhemelte?” Sandra praat saggies as sy hom die vraag vra.

“Ja,” antwoord Ben hees.

“Nou toe, doen nou alles wat ons geleer het en jy sal sien watse plesier jy my verskaf.”

Ben begin met Sandra speel. Binne vyf minute begin haar liggaam saamtrek. Sy begin kliphard skree soos sy kom.

Toe sy tot verhaal kom, sê Sandra vir Ben: “Baie dankie Ben, dit was fantasties! Ek weet vir ‘n feit dat jy ander meisies nog ure se genot gaan verskaf!” Ben se piel staan stokstyf in die lug terwyl sy dit vashou.

Sandra kom regop met haar hand nog steeds om Ben se piel. Sy gly met haar bene van die sitplek af, sodat haar knieë op die vloer rus. Dan laat sy Ben skuins draai op die sitplek – sy een been reguit teen die rugleuning en die ander een wat afhang, sy voet op die vloer. Sy neem stelling tussen sy bene in met haar bolyf, haar kop al nader bewegend aan sy mik. Dan neem sy Ben se piel stewig in haar regterhand. Met die ander hand neem sy sy balsak en begin hom saggies, dog ferm, druk en los. Sy sit een testikel in haar mond en suig hom, terwyl haar regterhand besig is om sy piel ritmies op en af te masseer. Dan beweeg sy haar kop hoër en lek sy piel van onder na bo, al om die kop. Sy suig hom hard. Van waar ek sit, lyk dit vir my in die spieël of Ben se balle begin saamtrek.

Sandra vat nou so veel as wat sy kan in haar mond in. Haar speeksel loop aan die kant van haar mondhoeke af. Dan trek sy terug en met net die kopgedeelte in haar mond, begin sy hom stadig in en uit haar mond beweeg. Dis eers stadig, dan vinniger. Ben gryp die sitplek met albei hande vas en skop sy bene reguit. Sandra tap elke druppel uit hom uit.

“Baie, baie dankie Tannie … dit was ongelooflik!” prewel Ben in ‘n sagte stem.

Ons laai net na vieruur vir Ben anderkant Witvlei af. Voor hy groet vra hy Sandra se selfoonnommer.

“Dis sodat ek kan bel as ek raad aangaande die skoner geslag sou soek, Tannie,” sê hy komplimenterend terwyl hy vir Sandra kyk. As hy en Sandra albei hul hande lig om te groet, tol die Pajero se wiele as ek wegtrek.

Nou gaan ons Windhoek toe!

(Lees volgende episode HIER)

4+

4 thoughts on “Weskus via Botswana en Namibië – hier kom ons! (2)

  • Apr 1, 2020 at 9:49 am
    Permalink

    Dankie, vir al die goeie reply’s
    Hoop julle geniet die res van die trip…..

  • Mar 30, 2020 at 2:31 pm
    Permalink

    …. 4×4’s…. en vroulike kurwes… veral met die regte dame saam met jou… dammit… jou oe bly maar moeilik op die pad…

  • Mar 30, 2020 at 11:55 am
    Permalink

    Always.
    Wat ‘n heerlike storie! Dankie
    (daai jongman se sekslewe en die manier hoe hy aan ouer vrouens dink sal NOOIT weer dieselfde wees nie. Ek is nogal jaloers op ‘n ou wat so ‘n vrou het… 😉

    ‘n Song wat in my kop gedraai het terwyl ek dit gelees het was ‘n ou song “Pina Colades” of iets. Ek dink daai sexy vrou sou ook gesê het “If you like making love at midnight…”

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)