Toeval (3)

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

Daar was al effens daglig in die vertrek toe my oë oopgaan. Ek kyk vas in Mirna se gesig wat so 50 cm van my hoof af op haar wang rus waar sy nog diep slaap. Sy moes, terwyl ek vas geslaap het, op haar regtersy gedraai het – en die duvet oor ons lywe getrek het.

Ek sien die aartjies op haar ooglede, haar neus, haar effense oop mond. Daar’s ‘n sweetdruppel in die regaf slootjie tussen haar neus en haar bolip. My hand kom op om dit weg te streel, maar dan bedink ek my. Ek skuif my lyf so saggies moontlik onder die duvet uit, tot ek die mat onder my voete voel. Ek staan op en skuif die duvet weer snoesig tot teen haar liggaam.

Fok! Ek het ‘n pishoring wat skrik vir niks! Dit staan soos ‘n effens gebuigde wilgertak voor my uit. Ek skuif my hare uit my oë terwyl ek badkamer toe stap.

Ek slaan die toiletdeksel en -sitplek op. ‘n Dik straal van al gisteraand se brannas-en-Coke spuit uit my voël in die toiletbak in. Ek kyk op in die spieël en sien die rooi aartjies in my oë – ook maar min geslaap! Die stroom bedaar tot ‘n straaltjie en ek skud die laaste druppels heftig af met my voël in my hand. Met ‘n glimlag merk ek kom-strepe op die skag van my voël en selfs in my balhare! Hare? Myne? Albei s’n?

Ek tree tot by die wasbak en was my penis mooi skoon. Hy’s sensitief met my aanraking. Dis seker maar die nouer gaatjie as die normale een, die vagina, waarin hy was, dink ek by myself! Ek gryp ‘n handdoek en droog hom warm en vinnig af. Ek stap deur kombuis toe.

Ek betree weer die slaapkamer met ‘n skinkbord gedek met ‘n dompelkoffiepot, twee koffiebekers, suiker, melk, teelepels … en ‘n groot glimlag. Ek huiwer egter in my tred as Mirna reeds regop teen die koppenent sit met gevoude arms onder haar kaal tiete en my groet met: “Môre, lover”.

Haar bene skuif onder die duvet na die bed se rand toe en sy klop met haar handpalm daar vir my om die skinkbord neer te sit. Haar oë flits ‘n oomblik na my kaal piel, maar dan sluit sy haar oë en tuit haar lippe na my toe vir ‘n soen. Ek skuif die skinkbord ‘n bietje laer af op die bed, kom sit op die regterrand en soen haar met oorgawe. My regterhand vou om haar linkerbors. Haar hand skuif oor my been en vat my voëlskag vas.

Ons kus breek en ons kyk ‘n oomblik in mekaar se kykers. Dan bars ons albei uit van die lag.

“Sjit, lyk my laasnag se lekker het nog nie ons lywe verlaat nie!” skater sy en trek haar hand weg van my voël. Ek skuif my hand van haar bors af na haar magie toe en streel daaroor in klein sirkeltjies.

“Was dit rêrig lekker, nie eerder seer nie?” vra ek.

“In die regte lewe word diep pyn soms verlig met euforiese geluk,” sê Mirna filosofies. Haar hand vryf oor my een wang en sy soen my op die punt van my neus. “Dink aan ‘n geliefde oupa wat sterwe en net daarna word jou eersteling blakend gesond gebore.”

Ek neem haar hand op my wang in myne en keer dit om. Ek plaas ‘n soen op haar handpalm voor ek haar vingers toevou.

“Mirna, die jare het jou omtrent wysheid geleer,” sê ek.

“In my hart en gees miskien,” antwoord sy, “maar in die plesier van die fisieke is jy my leermeester.”

Op die ingewing van ‘n flitsende gedagte vra ek: “Hoe ver is jy gewillig om jouself toe te laat om hierdie plesiere te ervaar?”

Haar hande speel in my borshare, maar haar oë is vraend in myne.

“Ek het nooit in my lewe gedink ek sal ooit anale seks wil hê nie – seer en dalk vuil, het ek altyd gedink.” Sy knyp my een tepel hard tussen haar duim en voorvinger.

“Eina,” reageer ek outomaties, maar sy leun vorentoe en soen en suig die tepel dat dit sensueel lekker word.

Sy lig haar kop op en kyk in my oë: “Sien jy hoe naby is pyn en genot aan mekaar? Net so het die aanvanklike pyn laasnag omgeswaai in een van die mees intense orgasmes wat ek al ooit ervaar het.”

Mirna vervolg: “Ek sal enigiets probeer wat jy voorstel, want jy’t vir my bewys dat dit sal werk.” Haar vingernaels trek nou strepies af oor my maag tot by my pubishare en dan weer terug tot by my bors. Ek voel tintels deur my lyf beweeg en ek wil haar amper dwing om nog laer af te gaan. Want my ereksie is weer ten volle.

Ek skuif egter my hand van haar magie af onder toe. My middelvinger voel skielik haar klit wat met ‘n punt uitstaan by haar poes.

Haar hele lyf ruk met my aanraking. “O, Wille, “kreun sy en haar hand sak en haar vingers omring my stywe staaf stewig.

Ek begin haar klit met mening heen en weer wikkel. Sy skop skielik die duvet af en ek duik net betyds oor haar om te keer. Op hande en knieë verhoed ek dat die onaangeraakte koffie-skinkbord deur die lug waai! Kruipend skuif ek dit tot die verste hoek van die bed. Dan skuifel ek op hande en knieë agteruit, terug na haar toe waar sy op haar rug lê, met haar kop op die kussing by die kopstuk. Sy leun vooroor en kry my aan my voël beet. Sy probeer my aan my voël optrek na haar gesig toe.

Haar voete is by my gesig as ek op hande en knieë terug oor haar lyf geskuifel het, my knieë by die koppenent van die bed gebuig sodat my onderbene regop staan. Steeds is my voël nie by haar gesig nie, waar sy dit ooglopend wil hê.

Haar lyf skuif egter ondertoe. Meteens ruik ek haar seks, Haar kaalgeskeerde, opgehewe poeslippe is sentimeters van my gesig af. Dit voel asof sy my penis middeldeur druk! Ek kyk onderdeur my lyf in die rigting van haar gesig en sien hoe sy my penis, die kop na haar gesig gerig, vashou. My voëlkop is besig om rooi te verkleur want dis klemmend in haar hand vasgeknyp, net agter die glans. Haar oë kyk amper oor mekaar soos sy dit, vlak by haar gesig, aanstaar. Haar tong swiep heen en weer oor haar lippe.

“Ontspan net Mirna” sê ek hard, my stem galmend in die ruimte tussen ons lywe.  “Trek die voorvel terug en soen die kop. Lek daaroor – aanhoudend. Probeer dan om die kop ten volle in jou mond in te neem en hou aan suig.”

Ek draai my gesig terug na haar vrug. Ek sien daar het nou pre-kom begin uitsypel. My regterhand skuif onder haar boude in en druk hulle effens op, terwyl ek met egalige hale haar poes van bo na onder lek.

‘Wille … Wille, nee god, dis te … veel. Ek sal kom,” roep sy.

Ek vat my regterhand onder haar boude weg en skuif dit oor ons lywe tot ek haar hoof en hare voel. Sy’t so pas my voorhuid teruggetrek en is besig om my glans te lek. Met my regterarm so ver as moontlik teruggestrek, vat ek haar agter haar hoof vas en druk haar gesig hard vorentoe. Ek voel hoe my piel ten volle in haar mond ingaan. Terselfdertyd wriemel my tong nou tussen haar poeslippe deur, in haar poes in. My bors sak tot op haar buik as ek my linkerhand, wat my bolyf tot dusver gestut het, van die matras wegneem en haar klit baie vinnig daarmee begin wikkel.

Soos sy suig en suig aan my kop wikkel ek my tong binne haar. Ek voel my klimaks nader.

Ek lig skielik my mond van haar poeslippe op en verskuif dit na haar klit. Ek begin dit rol in my mond, voor ek dit begin suig.

My pielkop nog heerlik in haar mond, skiet my saad skiet skielik uit. Ek voel hoe my piel pulseer as sarsie na sarsie haar mondruimtes vul. Asof in reaksie op my milde gawe, begin haar lende en poes skielik teen my gesig klap.

“O vader … ek kom-m-m … ek kom-m-m,” skree sy, my spuitende penis met haar hand uit haar mond gepluk.

(Lees laaste episode HIER)

 

7 thoughts on “Toeval (3)

  • Nee wat ou Will, as jy goed is dan is jy goed, maar jys net flippen briljant…..

    Reply
  • “Komstrepe is dit hare of myne of albei”
    Dankie Geriatrix en Annelise om my glipsie uit te wys. Ek is bewus daarvan dat anale seks by ‘n vrou nie vir haar ejakulasie teweeg bring nie, maar met die nuwe episode het ek vergeet dat hulle anale seks gehad het en die beskrywing was asof dit die nagevolge van gewone omgang was.

    Reply
    • Welkom by die klub!

      Dis mos soos die omie wat in die nag opstaan en om die bed na die tannie se kant toe loop en as hy daar kom, het hy vergeet hoekom hy opgestaan het.

      Reply
  • Ek weet ek begewe my op onbekende terrein en as my ‘kommentaar’ verkeerd is, sal ek die eerste een wees wat dit erken.

    Almal van ons weet dat die stories hoofsaaklik verbeelding is en dat mens se gedagtes vrye teuels kan neem. Feite is nie tersaaklik nie en ‘n effense verdraaiing van die storie om die lyn te pas, is sekerlik nie verkeerd nie. (Die Engelse sê mos; Why spoil a good story with facts?).

    Die woorde wat my aandag getrek het, is Willem wat staan en wonder of die komstrepe op sy voël, syne, hare of albei syne is?

    Moet erken, ek het nog nooit in my lewe anale seks ervaar, toegepas of daaraan deelgeneem nie; my bietjie kennis van die vroulike orgasme is ook beperk tot literatuur en die videos wat beskikbaar is, hier verwys ek na die sogenaamde ‘squirting’ waar die vrou ‘ejakuleer’. Op die video lyk dit baie werklik. Die beskrywings wat ek hiervan nagevors het, verwys almal na vaginale ejakulasie en nie na anale ejakulasie nie. Die storie impliseer dat ‘n vrou ook san anaal kan ejakuleer, is dit korrek?

    In my jong dae was daar nog nie sprake van vroulike ejakulasie nie – die G-kol het eers sy opwagting in Sarie gemaak toe die meeste van my geslag al na die aftree-oorde begin kyk het!

    Vra maar het uit pure nuuskierigheid.

    Wag in gesuspendeerde animasie op die volgende hoofstukke!

    Reply
    • annelisePost author

      Nee, ‘n vrou kan nie anaal ejakuleer of daar ‘n orgasme kry nie.

      Reply
      • Geriatrix

        Al gaande leert men! Dankie was beslis nie seker nie maar die beskrywing is raak.

        Reply
  • Sjoooo baie mooi beskryf!

    Reply

Leave a Reply to Geriatrix Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)