Studentepret – Intervarsity

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Omdat Tanya baie atleties is, is sy gekies om ons Universiteit te verteenwoordig in ‘n paar kortafstand atletiekitems. Ek het gereeld langs die veld gesit om te kyk hoe sy oefen. Daai lang lenige bene met die kort polyester broekie wat so effens opgesny is op die kante laat my gedagtes vashaak by die beloftes van wat daaronder verberg is. Die nuwe stywe broekiegoed wat die vrouens deesdae dra stel omtrent alles ten toon, kameeltoon en al. Dalk jagsmakend vir vandag se jongklomp, maar ek verkies daai oefenbroekies van ons studentedae.

Ons verhouding het na Naval Hill net gegroei, emosioneel, maar ook fisies. Ons was soos die spreekwoordelike twee konyne wat heeltyd net wou aanteel. Elke geleentheid om intiem te verkeer is met beide hande aangegryp. Ons het mekaar se ouers ontmoet en ons het vertroulik verneem dat beide van ons deur die ander se ouers aanvaar en goedgekeur is.

Teen die einde van die jaar is dit tyd vir die Intervarsity. Gelukkig kon ek plek kry op dieselfde bus as Tanya. Aangesien die kragmeting vir atletiek by die opponerende Potch kampus gehou word, moes ons almal soontoe ry van Bloem af. Dit was voordat omtrent elke student sy eie motor gehad het. Ons het die Saterdag baie vroeg uit Bloem vertrek sodat ons teen agtuur reeds in Potch kon wees. Daar is ons welkom geheet deur die dekaan van die Potch universiteit en het die byeenkoms begin. Die puntetelling is so elke tien minute op die groot telbord opgedateer – met ‘n nek-aan-nek uitslag waar die span wat voorloop kort-kort verander het.

Tanya het al haar items gewen. Toe bly net 4 x 100 m aflos oor. Tanya was op die laaste been wat na die wenstreep toe moes hardloop. Op daardie oomblik was die telbord gelykop met net die twee aflos-items oor. Toe die skoot klap loop Potch  eers voor, maar teen die tweede been is dit omtrent gelyk. Dan vat Potch weer die voortou op die derde been en wanneer Tanya die oorgeestokkie aanvat is sy drie treë agter Potch. Aan haar gesig kan ek sien dat Tanya elke krieseltjie krag, spoed en energie uithaal en dan breek sy die wenstreep ‘n halwe sekonde voor Potch. Die skare raak mal en ek is in die wolke, dit is my girl wat aan ons die oorwinning besorg het!

Die byeenkoms eindig op ‘n hoogtepunt wanneer ons mansspan ook hulle aflos wen en ons as algehele wenners terugry Bloem toe. Die beker wat laasjaar aan Potch behoort het, het plekke geruil. Daar heers ‘n ongelooflike gees in die bus en eers halfpad Bloem toe begin die mense kalmeer. Ek en Tanya het heel agter in die bus gesit en ‘n uiltjie geknip, ten spyte van die geraas om ons. Wanneer ons so ‘n uur se ry van Bloem af is, het almal of uitgepass of aan die slaap geraak. Ek skrik wakker van Tanya se hand wat op my balsak rus. Sy is besig om my knaters saggies deur my sweetpakbroek te vryf.

Wanneer Tanya sien ek is wakker sluit haar lippe sag en warm teen myne. Ek vou my arms stywer om haar en soen haar passievol terug. Terwyl my een hand oor haar rug streel vind my ander hand sy pad na haar volksie-bonnet. Tanya se sweetpakbroek gee geen probleem om af te trek nie en dan voel ek dat sy niks onder haar sweetpak aan het nie. Nou verstaan ek hoekom sy so lank geneem het in die badkamer voor sy by my op die bus aangesluit het en ook hoekom sy my vooruit gestuur het om plek te hou heel agter. Heel onskuldig dog ek dit is net sodat ons die lang bank het om lekkerder te kan slaap.

My vinger glip in haar spleet tussen haar twee nat lippies in en dan voel ek die koel lug oor my onderlyf as sy my voël bevry. Haar hand is warm om my skag. Dan voel ek hoe sy van posisie verander sodat haar warm mond rondom my skag kan sluit. Stadig laat sak sy haar kop en los speeksel al langs my meneer af. Dan suig sy hom diep in terwyl sy weer haar kop oplig. Dit voel asof ek my knaters net daar gaan ledig, maar ek weet ek moet terughou om die genot so lank moontlik uit te rek. Na ‘n paar minute se aandag van haar mond gee ek haar ‘n ligte drukkie op haar skouers en sy weet as sy nie nou ophou nie gaan ek my balsak leegmaak in haar keel. Tanya kom op en dan gaan lê sy met haar rug teen die hoek van die bank. Sy laat sak haar een been tot op die vloer en haar ander been gooi sy oor die agterste bank sodat haar vroulikheid oopgesper voor my lê. Die uitnodiging is so openlik dat ek wegduik en sommer direk op haar spleet in fokus. Wanneer my tong haar klit raaklek gee sy ‘n sidder en verstyf haar hele lyf. Dan ontspan sy weer en ek begin met mening aan haar klit suig. My vinger het ek in haar tonnel begin inwurm en ek maak sulke roep bewegings met my vinger. Ek weet dit maak haar mal en dan voel ek hoe sy my kop vasklem en rukkend ‘n orgasme ervaar.

Wanneer ek uiteindelik loskom van haar greep op my kop waar sy my teen haar intiemste deel vasgetrek het trek sy my op en sy skuif ook af sodat ek bo-op haar lê. Haar hand vat my steeds erekte penis en druk hom in haar in. Ek maak stadige liefde met haar. Die gedagte aan waar ons is en wat ons doen en dat enigiemand enige tyd kan omkyk en sien waarmee ons agter in die bus besig is laat die adrenalien deur ons are vloei. Die adrenalien wat deur ons pols veroorsaak ook dat al ons sintuie verhoog is en wanneer ons die punt van geen omdraai bereik ervaar ons die euforiese gevoel van totale genot deur ons lywe stroom. Ek is so uitgeput dat ek daar op Tanya se bors aan die slaap raak. Ek het skaars ingesluimer of Tanya maak my wakker en sê ons moet onsself netjies kry – Bloem se liggies blink al.

Wanneer ons uit die bus klim en die bestuurder en sy assistent bedank vir die veilige rit, laat hoor hy dat hy eintlik vir ons moet dankie sê, ons het gehelp om die laaste deel van die pad vir hom baie korter te maak.

(Lees volgende episdoe HIER)

4 thoughts on “Studentepret – Intervarsity

  • Jan Pielewiet

    Geriatrix.
    Soos ek die Bloem legende ken kap die wit perd teen Naval Hill sy poot elke keer as daar n maagd ontmaagd word. Blykbaar gedurende jool en intervarsity klink dit soos die Rothmans July…

    Dan sommer ook dankie vir die komplimente, word opreg waardeer.

    Reply
  • Jan,

    Ek geniet jou stories – hou so aan.

    Jou verwysing na intervaristy het my gedagtes baie jare terug geneem – toe Tuks nog Tuks was en Wits nog Wits was. Die dame met wie ek uitgegaan het, was op Tuks en ek op Wits. Dit was nogal pret om na die intervaristy van Ellis Park af terug te ry na die middestad van Johannesburg om iets te gaan eet en drink. As die Wits manne haar sien, begin hulle koggel – tot hulle my Wits baadjie sien en dan weer anders om.

    Ek kan nie veel van daardie dag onthou nie – behalwe vir die moerse klap teen my oor toe ons verby die kanon voor die Hooggeregshof stap en en my hand teen my oor hou om te hoor of die kanon afgaan of nie. Elke dorp of stad het mos een of ander ding gehad wat sou gebeur as ‘n maagd van ouer as 16 jaar verby beweeg.

    Kry nou die dag ‘n kwitansie vir ‘n ete vir haar en my in Johannesburg in die laat 1960’s- alles ingesluit, kos en wyn (baie!) was R2.13 wat hard aan ‘n man se sak gevat het

    Reply
  • Hallo Jan- skitterstorie. Ek was ook UOVS 1979 eerstejaar…

    Reply
  • Felisitasies Jan! ☺
    Pragtige, lusopwekkende skryfstuk. Ek is seker menige leser sit met ‘n styfheid in die broek na die lees daarvan !
    Dankie, jy mag maar ☺

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)