Tesserakt
deur Uther Pendragon
Haar lag borrel oor die grasperkie wanneer hy haar in sy arms oplig.
“Nee! Wat maak jy? Sit my neer! Ek’s te swaar!”
Maar hy steur himself nie aan haar nie en gryp haar in sy arms vas en lig haar op. Sy is ‘n lang vrou en sy moet haar wye wit rok om haar vashou sodat hy die bondel in sy arms deur die deur kan dra.
Die blou deur van die huisie staan reeds in afwagting oop.
Hy moet skuins draai sodat sy nie haar voete of kop stamp toe hy oor die drumpel stap. Hy soen haar soos hulle binne die huis tree.
Die aarde beweeg deur ‘n singulariteit. Daar is ‘n ligflits en die aarde skud in sy wentelbaan.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“’n Fokken aardbewing stupid” antwoord hy sonder om op te kyk van waar hy sy sit en sy pistool skoon maak.
“Ek het net geskrik” antwoord sy sag.
“Jy skrik sommer vir enige kak” knou hy haar.
Sy skep die kos verder in stilte op.
“Nog…” sê hy bot.
Sy los alles en gooi dadelik vir hom nog whiskey in die glas. Die bottel bewe in haar hand en sy mors ‘n druppel.
Hy klap die pistool en die lap op die tafel neer.
“Wat doen jy nou, bitch?” sis dit tussen sy toegeklemde tande.
Sy sit vinnig die bottel op die kombuiskas neer en staan ineengekrip daarteen Sy weet wat gaan volg. “Jammer, jammer – dit was net ‘n ongeluk.”
Hy gryp haar aan die hare vas en slaan haar kop op die kombuistafel neer en druk haar gesig teen die blad vas. Sy kan die bloed in haar neus ruik.
“Hoeveel keer moet ek jou sê om nie my geld te mors nie, jou lui, stupid bitch! Hê? Sê my, Bitch!” sy gille eggo deur die huis.
“Baie keer” sê sy met ‘n sagte bewende stem.
“En wat is jy?” gil hy.
“’n Lui, verkwistende, nikswerd bitch” antwoord sy dadelik.
Haar vrouelyf lê soos ‘n offer voor hom half oor die tafel. Slap, ruggraatloos, willoos en hy voel hoe sy veragting vir haar in ‘n verterende tierende woede binne hom ontplof.
Die eerste hou is altyd die seerste. Na die tiende of twaalfde verloor sy sensasie en die lam gevoel wat deur ‘n prooidier se kop gaan voor dit gevreet word, gaan deur haar. Hierdie sensasie van submissiewe gelatenheid is haar enigste troos.
Sy weet dit sal nie help om te skree vir hulp nie. Daar is niemand vir meer as ‘n honderd kilometer omheen wat haar sal kan help nie. Sy staar na die groot rooi son wat oor die uitgestrekte duineveld van die woestyn sak, voor sy haar bewussyn verloor.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“Ek weet nie – ‘n aardbewing dalk?” kom die versigtige antwoord.
“Wat weet jy in elk geval, Useless?” spoeg sy terug.
Hy sê niks en gaan aan om die skottelgoed te was.
“Was vinniger – jy moet nog my stewels skoonmaak voor ek uitgaan vanaand” sê sy.
Hy kyk vlugtig op na haar waar sy op die stoel sit. Sy trek haar swart leerstewels uit. Hy staar na die swart haar-driehoek tussen haar wit dye wat oopgaap wanneer sy haar been lig. Sy blik gly onwillekeurig oor die swart koushouers wat in haar wit dye insny en dan oor haar borste wat oor die voorkant van haar swart borstrok hang. Hy voel hoe sy ereksie onder die voorskoot opbeur.
“Fokus op jou werk, Nikswerd!” dreig haar stem.
Gedweë gaan hy voort met sy werk, maar met nuwe ywer. Uiteindelik is hy klaar en draai na haar. Sy sien sy tierende ereksie onder die voorskoot en ‘n spottende trek kom om haar mond.
“Stewels, Nikswerd.”
Hy val op sy knieë voor haar neer en begin om dit gretig en gedienstig skoon te lek.
Hy kerm van histeriese opwinding toe hy die eerste raps van haar karwats op sy kaal boude voel.
Sy druk haar voet in sy gesig. Sy tong wriemel tussen haar tone. Sy druk die tone van haar regtervoet in sy mond. Hy suig en lek daaraan soos ‘n hond. Hy kan nou duidelik die nat pulsende brom van haar vibrator hoor. Dan trek haar bene styf en sy boor met haar voet in sy mond terwyl sy ‘n lae hees kreet gee. Sy gooi die slymbesmeerde vibrator op die vloer en trek haar stewels aan.
“Op jou rug” beveel sy hom. Sy kom staan langs hom waar hy voor haar lê en sit dan haar voet op sy kloppende ereksie. Hy kan haar boude, dye en skoongeskeerde pudenda en die groot labia daaronder sien. Die swaar, dik metaalringe daarin rek haar bruin-pers labia ondertoe. Sy trek die groot, lang labia uitmekaar sodat haar vagina pienk oopgaap. Sy trap dan hard op sy penis en skuif haar voet heen en weer soos mens ‘n stompie doodtrap. Dan pis sy – oor sy lyf en sy gesig. Haar mond vertrek in ‘n sardoniese glimlag toe hy sy orgasme uitgil.
Sy druk haar spermbespuite sool in sy gesig, “Lek skoon jou gemors, jou patetiese kak.” Geweë lek hy sy smeersel van haar growwe sool af en dink aan hoe hy vanaand haar volbespuite vagina sal moet uitlek.
Sy trek haar jas aan en stap by die deur uit.
Nog bewend van sy ervaring kyk hy by die patryspoort uit. Hy volg die gang van haar klein geel duikboot na die oppervlakte totdat dit in die flikkerende glinstering van die son op die golwe verdwyn.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“Dit was ‘n aardbewing!” antwoord hy en slaan sy arms om haar.
“Daar is niks om jou oor te bekommer terwyl ek hier is nie Liefie” sê hy, en gee haar ‘n soen op die voorkop.
Sy kyk op na hom in verwondering en hy kyk met deernis af na haar. Hulle monde ontmoet sag. Die soen is lank en innig. “Kan twee mense gelukkiger as hulle twee wees?” wonder beide.
“Kom slaapkamer toe” nooi sy.
Hy spring gretig op en volg haar al langs die spoor van klere soos wat sy dit in haar gang afpluk.
Hulle liggame ontmoet mekaar gretig en vleg warm saam op die bed.
Die penetrasie is onmiddelik en sy beurende orgaan word nat verwelkom.
Hulle maak liefde en passievol fluister hy in haar oor: “ek is lief vir jou” toe hy sy orgasme bereik.
Hulle lê uitasem in mekaar se arms en kyk deur die venster na die laaste strale van die son wat die bloeisels van die perskeboom in die tuin van agter verlig.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“Dalk ‘n mikro-meteoriet” antwoord hy terwyl hy homself vinnig na die paneelbord trek. “Ek kan niks op die meters sien nie – die lugdruk is normaal.
Sy kom teen hom aangedryf. Hy draai om na haar. Die statiese elektrisiteit in haar hare laat dit soos pluimsaad om haar kop uitstaan. Sy doen dit aspris want sy weet hoe dit lyk wanneer sy haar hare losmaak. Hy lag oopmond vir haar – “jy is so laf.”
Sy trap met haar sokkie-voete teen sy bors vas en skiet met ‘n giggel van hom weg. Sy rug tref die stoffering van die wand terwyl sy deur die lug van hom af wegsweef en deur die luik verdwyn. Hy skop teen die wand vas en volg haar. Hy stop in die koppelgang. Ses gange lei na links, regs, bo, onder, voor en agter wat die verskillende modules van die ruimtestasie verbind.
Waar sal sy wees? Hy luister versigig maar kan net die sagte gesuis van die lug deur die ventillasieroosters en die sagte gepiep van instrumente hoor. Hy skop teen die wand agter hom vas en skiet vorentoe na die kwekery toe. Hy tuur verby die rooi lampe wat op die groen lower skyn en deursoek die donker ruimtes daaromheen, maar kan haar blou oorpak of lawwe hare nêrens opmerk nie. Hy draai om en trek homself uit die kwekery na die koppelgang terug.
Hy kyk ondertoe na die stoormodule en dan op na die ruimtemodule waar die rumtepakke en die ruimtepoort geleë is, dan kyk hy na links na die slaap- en ablusiemodule en dan regs na die kombuis- en rekreasiemodule. Dit sal altyd die laaste plek wees waar mens iets soek nê? Hy sien ‘n blou flits net voor die ronde deur toegaan.
Hy dryf vinnig soheentoe. Die pes het dit toegesluit. Hy druk die groen “open” knoppie maar die deur bly toe – sy het die deur van binne gesluit. Haar laggende gesig kyk na hom deur die ronde venstertjie. Al laggende dryf sy na die middel van die vertrek en dan rits sy haar oorpak stadig oop terwyl sy na hom bly kyk. Sy wriemel haar lyf uit die oorpak en sy dryf nou in die middel van die vertrek met die ontmensde oorpak langs haar. Sy het net ‘n broekie en ‘n frokkie en kouse aan. Hy kan haar tepels van haar los borste deur die frokkie sien punt. Stadig trek sy haar kouse uit en wikkel haar tone vir hom. Dan trek sy baie stadig haar frokkie uit en hy kyk hoe haar sagte borste in die ruimte voor haar gewigloos uitbol. Dan trek sy haar broekie stadig uit.
Sy dryf nou poedelnaak in die ruimte voor hom met haar klere wat soos satelliete in die lug om haar hang. Die aansig van haar haardos en haar wit soepele lyf suig sy aandag na haar soos in ‘n gravitasiekolk in. Sy swem in die lug met haar hande totdat haar voete teen die wand druk, dan skop sy liggies weg en tuimel stadig deur die lug. Sy voer ‘n erotiese akrobatiese dans vir hom uit. Sy draai haar boude na hom en raak haar tone en dan krul sy vinnig agteroor sodat die momentum van die massa van haar borste in gewiglose tuimeling laat skud. Sy strek haar bene wyd sodat hy haar spleet kan sien oopgaap – ‘n vertikale glimlag wat na ‘n halftuimel deur haar horisontale glimlag ge-eggo word.
Hy haal ‘n multi-gereedskapstel uit sy mousak en draai die beheerpaneel se boonste skroef uit en sit dit in sy ander mousak. Hy loer deur die venstertjie om te sien wat sy doen – sy glimlag nie meer nie maar is besig om wild rond te kyk. Hy draai die tweede skroef uit en sit dit en die dekplaatjie by die eerste skroef. Die bedrading is eenvoudig en dit vat net twee knippe en herkoppelings van die drade en die deurslot klik hoorbaar oop. Hy draai die handvatsel en merk dat sy verdwyn het. Haar klere wat los in die lug rondhang is die enigste teken van haar teenwoordigheid.
Hy kyk in al die bergruimtes aan die kant van die vertrek en besef dat sy waarskynlik in die kombuis wegkruip. Hy maak een na die ander kasdeur oop totdat een met ‘n wilde gil amper in sy gesieg oopgeskop word. Hy gryp na haar en sy veg terug soos sy probeer om te ontsnap. Sy byt sy hand.
“Jissis vrou!” roep hy uit – meer uit skok as pyn, en sien die bloed in die tandduikies in sy hand opwel.
“Jou brutale man!” hyg sy nog vir oulaas en dan word sy slap in sy arm. Maar dit is net ‘n set – hy ken haar te goed. Net toe dit lyk asof hy sy arm gaan ontspan, skop sy agtertoe teen sy been vas en kap met haar boskaas na sy gesig. Sy arm klem nou styf om haar middel totdat sy hygend uitroep: “OK, OK ek gee oor. Los my! Ek kan nie asem kry nie!”
Hy ontspan sy arm maar druk haar teen die kas vas. Hy neem een van die lusse waarmee hulle goed vasbind en trek dit om haar middel vas en knip haar teen die kant vas. Hy maak sy broek oop en haal sy dikgeswolle penis uit. Sy maak haar bene oop soos hy nader kom en reik haar arms na hom toe uit. Hy kan haar lus ruik.
Maar hy het ‘n ander idee – hy gryp haar hand vas en maak dit met ‘n binder bo haar kop vas en herhaal dit met die ander een al probeer sy haar hand wegruk. “Wat doen jy?” vra sy verbaas. Sonder om ‘n woord te sê gryp hy haar regtervoet en buig haar been agtertoe en maak dit langs haar regterelmboog vas. Toe sy na hom met haar linkervoet skop, vang hy dit in die lug en bind dit soos die ander een ook langs haar teen die wand vas. “Wat dink jy doen jy?” roep sy kwaai uit.
Hy kyk na haar lyf wat soos ‘n C in die ruimte voor hom hang. Haar vagina gaap oop – nat en weerloos. Sy skud en trek aan die bande wat haar vashou maar sy is magteloos en daar is niks waarmee sy kan keer nie. Hy dryf stadig na haar met sy penis soos die boegspriet van ‘n skip voor hom uit. Hy korrel die eikel presies na haar opening wat met dikgeswolle labia vir hom wag om te dok. Uitmergelend stadig beur sy eikel deur haar labia wat nou in stadige aksie deur die dik pers slymnat eikel opfrommel en oopgedruk word. Die drukking van haar vagina stop egter sy ingang en hy hang in die ruimte voor haar. Met ‘n gefrustreerde kreun probeer sy met haar lyf vorentoe beur maar sy hang daar hulpeloos en half-gepenetreer.
Hy hou haar stip dop en met ‘n effense glimlag druk hy homself weg van haar. Hulle ontkoppel met ‘n nat suiggeluid. Hy druk homself weer saggies vorentoe en slak-stadig penetreer hy haar weer. Sy gil van frustrasie. Hy ontkoppel weer en dan na ‘n paar sekondes druk hy homself weer stadig in. Haar gesig is later rooi van inspanning en sweet pêrel op haar voorkop. Sy sis deur haar tande: “Hou op speel – naai my nou.”
“Sjuut” sê hy vir haar en sit sy duim in haar mond. Sy begin dit soos ‘n baba suig.
Sy is nou so nat en gapend oop dat hy na die soveelste sagte, stadige stubeweging tot agter teen haar serviks aanstamp.
“Aaaaaah.” Die lae kreet van genoegdoening kom sag en diep uit haar oopgesperde mond.
Hy gryp haar heupe vas en koppel hard en doelgerig met haar – self mal van wellus. Toe sy orgasme deur sy rugstring tot in sy testes blits ruk hy sy kop op. Hy staar beneweld deur die venster na die son wat agter die kurwe van die aarde verdwyn terwyl hy sy saad in haar skiet.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“Dit het vir my soos ‘n aardbewing gevoel” antwoord hy terwyl hy sy hoed op die kapstok hang.
“Gaan was jou hande, ete is op tafel” sê sy.
Hy kom terug en soen haar op die wang in sy verbygang.
Sy sit die bakke kos op die tafel neer en hy begin opskep. Hulle gesels oor koeitjies en kalfies terwyl hulle eet.
“Bessie het toe gekalf” sê hy.
“Wat was dit?” vra sy.
“’n Versie” antwoord hy.
“Dit is goed, ons het nog ‘n koei nodig” sê sy,
Die son raak al amper op die horison, maar hulle moet reeds regmaak vir bed want hulle is weer more-oggend 4:00 op.
Na ete sê sy: “Gaan stort solank terwyl ek opruim”. Hy haat dit want die water gaan heel tyd koud en warm word terwyl sy skkottelgoed was. Hy gaan in elk geval.
Hy hoor hoe sy tande borsel en die toilet spoel terwyl hy noodgedwonge in en uit onder die afwisselende koue en warm water moet beweeg wanneer dit skielik van temperatuur verander.
Sy is reeds in die bed wanneer hy uit die badkamer kom. Hy vryf vir oulaas die handdoek oor sy penis wat half-styf staan en kyk hoopvol in haar rigting. Sy draai op haar sy met haar rug na hom. “Nie vanaand nie, ek is moeg” sê sy en maak haar oë toe.
Hy kyk by die venster uit waar die laaste lig agter die mielielande verdwyn.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“’n Aardbewing” antwoord hy beslis en sit die voorlaaier en valle langs die deur van die hut neer. Die geloei van die koue aandwind deur die dennebome word gedoof toe hy die houtdeur agter hom toetrek en dit met ‘n riem vasbind.
Die geur van sop vul die kombuisie.
Hy gaan sit by die tafel. Haar borste hang ondertoe teen die voorkant van haar rok terwyl sy sy bak voor hom neersit. Sy staan en wag langs die tafel soos dit ‘n respekvolle vrou betaam, in stilte soos dit ‘n deugsame vrou betaam, met haar hare mooi teruggeborsel en sonder ‘n broek soos dit ‘n gehoorsame vrou betaam.
Hy skuif die bak weg en breek ‘n groot wind. “Te veel peper” sê hy.
“Jammer Liefie” antwoord sy sag. Maar dit is een van daardie aande en Liefie is nie goed genoeg nie. Sy is bewus van sy oë wat oor haar lyf speel wanneer sy die tafel opruim. Sy vee die tafel met ‘n lap af en is baie bewus van hoe dat haar hangende borste heen en weer skud terwyl sy werskaf.
Sy stem is diep van wellus “Ek is nie jou Liefie nie. Wie is ek?”
“Ja Dier” prewel sy dienswillig. Hy kan sien hoe haar tepels dik word onder die lap.
“Kom na my” beveel hy. Sy gaan staan kaalvoet langs hom. Hy druk sy hand onder haar rok in en streel met sy grof-geëlte hande oor haar dye en boude. Sy voel hoe sy vingers aan die binnekant van haar linkerdy opbeweeg tot teen haar labia. Sy sprei haar voete effe uitmekaar om hom beter toegang te gee. Hy vryf met sy middelvinger heen en weer oor haar dik labia tot haar slym sy vinger benat. Hy trek sy hand uit en snuif daaraan.
“Fokken teef – jy ruik soos ‘n fokken vieslike jagse teef” sê hy en druk sy hand terug tussen haar dye in. Sy snak na haar asem wanneer hy sy vingers met een stoot diep in haar vagina indruk. Haar slym drup teen sy arm af. Hy voel die riffels van haar vagina teen sy vingers ril terwyl hy sy vingers in en uit in haar stink oopte druk. Sy gee ‘n lang kreun met haar oë toe. Sy maak haar dye wyer oop sodat sy nou bakbeen langs hom staan. Sonder om te dink gaan haar hande na haar borste toe. Sy knyp deur die lap ‘n tepel tussen die duim en kneukel van die voorvinger van elke hand vas en draai en trek dit.
Hy hou haar bewegings wellustig dop. Hy staan op en knoop sy broek voor oop. Sy beaarde penis val dik en swaar uit en sy eikel beur blinkpers verby sy voorhuid. “Suig” beveel hy.
“Ja Dier” antwoord sy vinnig en neem hom in haar mond. Sy suig hard en gulsig met smakgeluide. Hy trek sy nat penis uit haar oop mond en druk haar voorlyf op die tafel neer. Hy trek haar rok op om haar sagte wit boude te ontbloot.
“Maak oop.”
“Ja Dier.”
Hy kyk hoe haar vingers in haar boudvleis insink en hoe haar boudnaat ooprek. Haar bruin anus pols in en uit en onder dit gaap haar vagina slymnat en donkerpienk oop. ‘n Straaltjie slym drup na die vloer.
“Jy is ‘n fokken viesliklike Teef – jy stink van jagsgeit. Hou jou smerige gate oop vir my sodat ek dit kan fok” kom dit soos ‘n diep grom uit sy keel.
“Fok my, Dier” antwoord sy hygend en trek haar boude verder oop en grawe met haar vingers binnetoe tot haar anus ooprek. Sy kantel haar heupe desperaat wellustig na hom toe terwyl haar gate gretig oopgaap.
Hy druk sy groot eikel teen haar gapende anus en stu vorentoe. Toe hy hard en diep in haar warm rektum instoot bars daar ‘n kort kreet oor haar lippe. Hy gryp haar heupe vas en ry haar liggaam hard sodat die tafel onder haar lyf skud. Sy voel hoe haar anus brand terwyl sy penis diep in haar rektum pomp. Sy swaar testes slaan ritmies met nat klapgeluide teen haar oop vagina.
Hy trek haar kop agteroor aan haar hare en deur haar amper-toe oë kan sy dofweg deur die venstertjie die laaste lig van die son teen die pieke van die berge sien uitdoof.
* * *
“Wat was dit?” vra sy sonder om op te kyk vanuit haar stoel waar op met haar tablet besig is.
“Seker maar ‘n aardbewing” antwoord hy waar hy sy stewels uittrek.
“Hoe was jou dag?” vra sy mettertyd.
“Goed” antwoord hy.
Al wat die stilte onderbreek is die geruis en geritsel van sy parka en sy oorpak wat hy uittrek in in die droogkas hang sodat die smeltende ys daar kan afdrup. Hy loop in sy dik sokke na die kas en haal ‘n bier uit.
“Iets nuuts?” vra sy afgetrokke.
“Ja eintlik. Ons het nog twee ysbere vandag gevind. Saam met die vorige waarnemings is dit nogal ‘n groot fonds want dit lyk dat ons dit moet oorweeg om hulle bewaringsstatus aan te pas.”
“Nice” sê sy sonder om op te kyk.
“Ons sal nou ‘n groter kans staan om skenkings te kan kry om ons studies vir nog ‘n paar jaar te befonds” antwoord hy en gaan sit by die tafel.
Hy drink sy bier in stilte.
Sy maak haar suduko op haar tablet klaar en skakel dit af.
“Daar is kos in die vrieskas” sê sy en gaan na die slaapkamer.
“OK” antwoord hy na ‘n ruk. Hy staan op om die blinding toe te trek teen die verblindende middernagson wat op die ysvlaktes glinster.
* * *
“Wat was dit?” vra sy.
“Die begin van ‘n nuwe lewe” antwoord hy en dra haar deur na die slaapkamer wat in die oranje lig van die sonsondergang gebaai is.
7 COMMENTS
Baie, baie goed gedoen. Dankie
Ek het die storie verslind, Uther. Fantasties!
Dankie Sneeuwitjie.
Die verduideliking van die filosofie agter Puer Aeternus het die storie vir my soveel dieper gemaak en ek het dit dus soveel meer geniet en ook veral omdat ek iets van die wese van die skrywer kon raaksien.
Om die momentum op die positiewe reaksie op Tesserakt vir ‘n bietjie langer te laat aangaan, en vir die mense wat dit geniet het ‘n dieper perspektief daarop te gee, het ek besluit om soos jy, ook die filosofie daaragter te verduidelik. Annelise gaan dit binnekort op die filosofie-blad laai.
Uus, Sensei!
Dit is baie goed.
Uther jy skommel met ons koppe…dis heerlik! !
Weer ademlose skryfwerk.
Dankie.
Fok Uther, jys goed!