Gesamentlike vervolgverhaal: Bobaasspeurder Faber

5+
Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

Liewe Kombiekiehierleser,

Iewers in die vyf jaar wat hierdie webwerf bestaan, het sommige ander van julle al hierdie voorstel gemaak, so nou toe Jan Pielewiet dit nou weer maak toe dink ek ons kan dit seker bietjie probeer.

Hy skryf: Geliefde medeskrywers aan Kombiekiehier

Ek het ‘n voorstel aan Ons Edelusbare Annelise gedoen en sy het my die ja-woord gegee om die volgende te probeer. Ek gaan die inleiding van ‘n storie skryf en dan kan enigiemand die volgende gedeelte skryf. Alle bydraes moet binne vyf dae aan Annelise gestuur word (by kombiekiehier@gmail.com) wat dan die beste een sal kies en publiseer. Die storie moet oop eindig sodat die volgende persoon weer kan aanlas. Ek dink al die skrywers kan hier betrokke raak, oud of jonk, mooi of lelik, maak nie saak nie. Kom maak die storie lekker met jou deeltjie. Wie weet, dalk kan die verhaal heeltemal ‘n ander wending neem as wat ek met die inleiding beplan het. Laat weet gerus wat julle van so ‘n voorstel dink. 

Ek, Annelise, dink dit sal die beste werk as elke episode nie langer as tussen 1000 en 1500 woorde is nie. En soos julle al die reel ken, elke episode moet ‘n seksuele toneel inhê wat klaarmaak. Ek wil nie my lesers net terg nie, hulle moet kan klaarmaak met elke storie. Kom ons kyk of hierdie werk. As julle dink ek moet liewer tien dae gee tussen elke episode omdat julle maar besig is met ander goed ook, laat my weet. 🙂

Hier is die eerste episode wat Jan Pielewiet vir ons geskryf het. Ek sal elke episode laat taalversorg deur Lusman sodat die hele verhaal dieselfde vlak van korrekte taal het:

 

Bobaasspeurder Faber

Die sinnelose spel gholf het my nog nooit aangestaan nie. Maar toe ontmoet ek mev. G, wat gholf in die prentjie gebring het.

Ek is ‘n privaat speurder van die Blommestad wat spesialiseer in agtervolging en observering. Mev. G se man het my gekontrakteer om sy vrou dop te hou, aangesien hy vermoed het dat sy die kat in die donker knyp. Hy het my voorsien van alle basiese inligting soos haar motor se fabrikaat en registrasienommer, haar selfoonnommer, asook alle familie en vriende se nommers tot sy beskikking. By dit was daar ook haar daaglikse skedules en nog so ‘n paar half onbenullige brokkies inligting.

Dinsdae was haar gholfdag, wanneer sy omtrent die hele dag op die gholfbaan is – of so sê sy vir haar man. Hy betaal ten duurste vir haar gholflesse, klubfooie en toerusting. Hy dok natuurlik op, want dit is al hoe hy ‘n ietsie van sy huweliksvoordele kan smaak.

As deel van my observasie-vermomming moes ek maar ‘n stel gholfstokke by ‘n vriend leen en die spel probeer speel. Want, ek kan nou nie juis maak of ek na voëls kyk en hulle probeer afneem op die gholfbaan nie.

Mev. G begin haar dag so teen 09:00 met ‘n persoonlike afrigter wat haar bystaan met haar afslaantegniek op die dryfbaan. Dit het my die ideale verskoning gegee om my kamera met sy videofunksie op te stel en te maak asof ek myself afneem terwyl ek dryfhoue oefen. Gelukkig het ek al ‘n paar keer saam met my vriend wie se stokke ek leen ‘n paar balle geslaan. Dus het ek nie heeltemal soos ‘n beginner gelyk nie.

Mev. G het haar sak staangemaak op die wal en toe haar sweetpak uitgetrek sodat sy slegs ‘n einaklein toppie en ‘n spanbroek, wat alles beklemtoon het, aan gehou het. Die toppie het ‘n plat magie met ‘n effense sespak blootgestel. Die broek het perfek oor haar gespan sodat elke lyn en groef uitgebeeld was. Sy het ‘n kameeltoon wat ver uitgebult het en daar was geen pêntielyne sigbaar nie. Die persoonlike afrigter was ‘n bruingebrande spierpaleis met meer lyf as verstand. Hy het by haar aangesluit pas nadat sy haar eerste bal op die pen geplaas het.

Die afrigter groet mev. G met ‘n soen vol op die mond en sy hand streel net so vinnig oor haar ontblote rug. Wat gaan hier aan? Kan ek so gelukkig wees om sommer op die eerste dag al ‘n deurbraak te maak? Dit sal nou easy money wees … gaan dit deur my gedagtes.

Mev. G slaan af en ek sien sy verstaan nogal die spel, met die bal wat oor die 100 meter trek. Alhoewel sy vir my die perfekte hou geslaan het, sien die afrigter blykbaar iets raak wat ek mis. Want volgens hom moet mev. G se swaaitegniek kort-kort aandag kry van waar hy agter haar staan met sy hande op haar lyf. Dit is kamstig om te help, maar vir my lyk dit meer soos betasting, eerder as afrigting. Ek neem die man nie kwalik nie want mev. G het ‘n paar boude wat sy baie uitlokkend wikkel elke keer as sy haar stand regkry vir die hou. Ek moet self my horing in my broek regskuif na haar derde dryfhou.

Teen 10:00 het drie van haar vriendinne opgedaag. Hulle het ‘n ronde gespeel waarna hulle ‘n lang mengeldrankie in die klubhuis geniet het. Teen 15:00 was die vriendinne al weer op pad. Mev. G het net daarna in die badkamer in verdwyn, vermoedelik om te gaan stort.

Mev. G is skaars in die badkamer of ons vriend, die persoonlike afrigter, glip ook in. Hy moes êrens daar naby haar gestaan het en haar dopgehou het. En hy moes dus ook geweet het dat die badkamer nou leeg sal wees. Oor die algemeen is daar in elk geval min mense op ‘n Dinsdag op die gholfbaan en bykans geen vroue nie. Ek besluit toe maar om agterom die gebou te loop en te kyk of daar iets meer as net toe vensters is.

Soos my geluk dit wil hê, is daar ‘n oop venster waar ek vermoed die vrouebadkamer moet wees. Dis bietjie aan die hoë kant, maar daar is ‘n effense boompie waarin ek inwikkel. Ek loer in die badkamer in. Die spierpaleis lê op sy rug op die stortvloer en mev. G staan wydsbeen oor hom. Sy het ontslae geraak van haar broek en toppie en weereens kan ek nie ophou staar na haar perfekte liggaam nie. Die stort langsaan hulle s’n is oopgedraai en daar is so ‘n effense stoomwolkie in die lug waar die water op die vloer neerreën. In haar hand hou sy ‘n gholfstok vas met ‘n stewige houtkop. Die afrigter se horing staan pertinent orent en sy is besig om oor sy bors en ballas te streel met die drywer. Dan koggel sy hom deur die stok se kop oor haar klit te laat gly. Ek kan die nat spoor sien blink soos haar sappe afsmeer aan die knop. Die afrigter se horing spring rond asof dit ‘n lewe van sy eie het en die eerste blink pre-kom-druppels is ook sigbaar. Dit lyk my die twee is al van vroeg af lus vir mekaar.

Dan sak mev. G af en gaan sit op haar knieë tussen sy knieë sodat die gholfstok se kop reg onder haar gapende poesie is en die skag op die spiertier se bors lê. Sy druk die stok se groot eiervormige kop op en laat glip dit dan in haar in, sodat net die skag uitsteek. Ons afrigter neem nou beheer oor en vat die stok oor by mev. G. Hy begin stadig daarmee binne in haar rond te speel, voordat hy dit met naaibewegings vorentoe en agtertoe begin werk. Soos sy effens vorentoe leun, druk die skag teen haar genotsknoppie. Haar lippies omvou die skag amper heeltemal. Mev. G sak verder vooroor en neem sy stywe tril in haar mond. Sy slurp hom diep in haar mond in en begin haar kop dan woes op en af beweeg, terwyl hy alles in sy vermoë doen om die stok stil te hou. Duidelik het hulle die roetine al vantevore beproef. Mev. G begin om kermgeluide te maak soos ‘n kat op hitte. Dan spuit sy haar kom uit oor die gholfstok en die man onder haar. Hy laat nie op hom wag nie en pomp haar mond ook vol semen.

Dit is eers nou dat ek besef my kamera lê nog in die kar en ek het geen bewyse van wat so pas gebeur het nie. Dom drol! Wat staan my nou te doen? Hol ek om te dit te gaan haal en hoop ek hulle is nog besig as ek terugkom … of kyk ek verder en skryf ‘n verslag sonder ‘n video, of selfs ‘n foto?

(word vervolg)

 

* Jan Pielewiet skryf:  Moontlike storielyne net om die bal aan die rol te kry:

  1. Iemand sien speurder in boom en dan moet hy verduidelik …
  2. Speurder gaan kry kamera en neem volgende gedeelte af …
  3. Speurder kom terug en hulle is weg dan moet hy haar weer die volgende dag agtervolg …

Lekker skryf manne en manninne

Jan Pielewiet

5+

One thought on “Gesamentlike vervolgverhaal: Bobaasspeurder Faber

  • Avatar
    Oct 24, 2019 at 9:27 pm
    Permalink

    Hierdie inisiatief van Jan Pielewiet herinner my aan die genot wat ons ervaar het om te skryf en te lees aan ‘n reeks met ‘n fotoverhaal as tema wat Annelise ‘n paar jaar terug in ons skote gelê het.
    Spring in julle, laat hierdie verhaal rigting kry, watter kant toe ookal.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)