Welkom terug!

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ek hoop jy sal ‘n wonderlike jaar hê saam met Kombiekiehier. Een vol lusword en orgasmes, flirt en selfies, wilde stories en selfs diep gesprekke oor seks. Ek hoop die jou warmste, sexyste, mees erotiese, kinky jaar nog en dat ek sal help om dit so te maak vir jou. xxx

5 thoughts on “Welkom terug!

  • mydream

    Dankie Annelise
    Mag jy ook dieselfde saam met ons ervaar in 2019.
    En…wow wat n mooi foto om die jaar te begin

    Reply
  • Dankie-hoop vanjaar is kom lekker

    Reply
  • Jou wense aan ons is innie kol !
    Mag jou blad groei van krag tot krag en jou eie deelname en toegeneëntheid is die kern daarvan.
    Mag jy dalk bietjie persoonlike, intieme plesier ervaar op die pad om altyd jou lesers/ kombiekiehierders gelukkig te hou ( selfs ‘n orgasme as dit oor daai pad kom ! )
    …stuur intussen hierdie model hierbo se e-pos asb. Ek doen huidiglik navorsing oor swaartekrag vir die WNNR ( Woeste Naakte Nipple Reaksies ) ☺

    Reply
  • Dankie Annelise….ons wens jou dieselfde toe…

    Reply
  • Grrrrrrrrrrrrrrrr…..dankie vir starters, word waardeer hoor.
    Eerste versoek is stuur my meisie hierbo se e-pos adres…hyg…hyg
    Let the good times roll !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)