Welkom terug!
Ek hoop jy sal ‘n wonderlike jaar hê saam met Kombiekiehier. Een vol lusword en orgasmes, flirt en selfies, wilde stories en selfs diep gesprekke oor seks. Ek hoop die jou warmste, sexyste, mees erotiese, kinky jaar nog en dat ek sal help om dit so te maak vir jou. xxx
5 COMMENTS
Dankie Annelise
Mag jy ook dieselfde saam met ons ervaar in 2019.
En…wow wat n mooi foto om die jaar te begin
Dankie-hoop vanjaar is kom lekker
Jou wense aan ons is innie kol !
Mag jou blad groei van krag tot krag en jou eie deelname en toegeneëntheid is die kern daarvan.
Mag jy dalk bietjie persoonlike, intieme plesier ervaar op die pad om altyd jou lesers/ kombiekiehierders gelukkig te hou ( selfs ‘n orgasme as dit oor daai pad kom ! )
…stuur intussen hierdie model hierbo se e-pos asb. Ek doen huidiglik navorsing oor swaartekrag vir die WNNR ( Woeste Naakte Nipple Reaksies ) ☺
Dankie Annelise….ons wens jou dieselfde toe…
Grrrrrrrrrrrrrrrr…..dankie vir starters, word waardeer hoor.
Eerste versoek is stuur my meisie hierbo se e-pos adres…hyg…hyg
Let the good times roll !