Skryfkompetisiewenner!

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Dis met baie lus en groot gelukwensing dat ek die wenner van Kombiekiehier se skryfkompetisie aankondig. Die wenner het baie meer stemme as die naaswenner gekry – daar is dus geen twyfel watter storie die lesers die meeste lus gemaak het nie.

Die wenner is Marie Claire vir haar storie Tarzan en Jane.

Baie geluk!

Dit is wonderlik dat ‘n paar vroue ook ingeskryf het. Ons hoop dat julle vir ons nog stories sal stuur, want mans en vroue skryf erotiek verskillend en dis lus-lekker om die vroulike weergawe ook te kan geniet.

Baie geluk weereens, Marie Claire. Jou prys is in die pos. 🙂

En baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Hoop ek hoor gou weer van julle.

Met lus en liefde

Annelise

5 thoughts on “Skryfkompetisiewenner!

  • Avanni

    Baie geluk Marie Claire. Welverdiend

    Reply
  • Whale

    Wow!! Baie geluk. Welverdiend. Stem met JouBok, uithaal en wys. Bloufoto vir Blou Maandag dalk…? Geluk weereens

    Reply
  • JouBok

    Marie Claire baie geluk met ‘n uitsonderlike inskrywing.

    🙂 jy sal nou moet uithaal en wys
    ( Jy kan besluit of dit letterlik of figuurlik of beide gaan wees 😉 )

    Jy sal ons nou seker vertel hoeveel van jou storie regtig gebeur het.

    Ons hoop om meer van jou stories en manewales te lees.

    Reply
  • Marie Claire, ek het vir jou met die verskyning van jou verhaal ( die eerste keer) gesê : Jy skryf fantasties !
    Hier is nou jou beloning, baie baie geluk, jou storie het uitgetroon bo die ander.
    .Mag jy ons nog baie vermaak !
    Weereens geluk en tjoekoes !

    Reply
  • JACK

    Baie baie geluk en welverdiend. Dis almal goeie stories en was seketlik moeilik om n wenner te kies. Sien baie uit na nog asb

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)