Skoppelmaai

13+
Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Bikilus

Bloukol op haar bors,

Nie ek nie

Lippe glansend, oop

Nie vir my nie

Hare bebos, deurmekaar

Nie ek nie.

Oë groot, belus

Nie vir my nie

Sperm uit haar skoot

Nie myne nie

Ek kan nie sluk nie,

My oë verdwaas

Is dit? Wat?

Vry-wees is?

Ek het haar die eerste keer in die gym gesien.  Dit was ‘n alleentyd.  Geskei, geen kinders.  Min verantwoordelikheid.  Net nog die karate.  Verder het ek my in my fotografie uitgeleef.  Genoeg kaal meisies om darem soms nog die Ouman regop te laat staan.  Maar mens lol  nie met jou modelle nie.  Dis die einde van ‘n fotograaf se pad.

Sy het die gym ingewals, duidelik tuis. ‘n Klein meisie wat in my kameratas kan pas. Maar sy is karateka.  Iemand wat haarself teen groot manne sal handhaaf.

“Sy is ‘n model. Sy wil haar portfolio uitbrei.”

“Wie?”

“Daai enetjie van wie jy jou oë nie kan afhou nie.”  Hy wys na die petite mensie, ligbruin hare, die gymklere soos ‘n vel gespan.

“Sy is vetpret, immer vrolik en besig.  Baie besig.  Jy moet haar afneem. Moira, kom hier.”

My karate-instrukteur …

Ek loer na Moira. Oogkontak.  Sy glimlag, stout.

“Ek hoor jy kiek kaalbas girls vir ‘n lewe,” val sy oor die drempel.

“Wel, kaalbas is dalk bietjie sterk gestel, meer boudoir en ja, nudes, Arty, hoop ek. Jip. Ek doen”

‘Wanneer kiek jy my?”

“Wanneer is jy beskikbaar? En wat wil jy doen? Portret, boudoir, arty nudes of Playboy?”

“Playboy kalender,” dans haar oë.

“Wie is die gelukkige donner?”

“Vir my om te weet, maar as jy mooi vra is jy die gelukkige donner wat my gaan kiek.”

Haar selfvertroue is oorweldigend.

 

***

Moira huppel my studio binne.  Tas vol uitrustings, een meer gewaagd as die ander.

“Waarmee begin ons?  Ek hou van die.”  Sy hou ‘n wit “teddy”, fyn kant, deursigtig daar waar dit pret is, omhoog.

“Regso, maar eers my ligte stel.  Staan hier.”

Ek kliek, verstel ligte, kliek verstel, kliek.

“Mooi, nou kan ons begin.”

Die lekkerste shoot van my lewe.  Moira is heeltyd besig, vol grappies, sonder inhibisies. Sy ruil uitrustings ongeërg, sommer in die studio, draai kwalik haar rug op my.  Ek steel-loer na haar fyn borsies, orent, sonbruin.  Kaalbaaier, verseker.  Onderlangs steek sy weg, ek kry net nie te siene wat my oë wil verorber nie.

“Wat van ‘n dop?” probeer ek.

“Wat het jy?”

“Whiskey, bier, wyn?”

“Whisky, on the rocks.”

Ek gooi dop vir ons, gee hare aan.  Sy is gemaklik in ‘n swart bra, rooi kant omboor, passende swart broekie met rooi kant insetsels.  Koekie dofweg sigbaar.

Nog ‘n dop, pret-praat, grappies, hande wat saam praat. Moira! Langs mekaar op die boudoirbed. Sagte hande wat my raak beduie, ‘n vuur aansteek.  Ek is so bewus van haar.

Die eerste versigtige hand wat uitreik, dan ons monde, eers sag-soekend, dan sterker, meer dringend, oop. Een knoop, nog een, my hemp waai, dan haar bra, my broek, onderbroek.  My hand in haar broekie, verkennend …

Ons maak liefde.

Ons word honger, maak iets te ete, maak weer liefde, en weer, en weer.

 

***

Moira trek by my in.  Ons is ‘n span.  Ek het die tegniek, sy is kreatief.  Saam reik ons fotos na die sterre, die werk stroom in. Ons is gelukkig.

Suneden. Kaalgatplaas. Ruskans. Moira inhibisieloos, sonbruin, net ‘n effens witter waar die broekie en bikini sou wees.

“My magtig, daar’s ou Charlie Chaplin.”

“Skeer jy gek?”

“Nope, was saam met my op skool, regte grapjas. En met so ‘n mooi vrou, nie gedink hy het dit in hom nie. Knopneus soos n vlakvark. ”

”Hy weet seker hoe om sy knopneus te gebruik”  Duiwels dans in haar oë.

“Hei Charles, waar val jy uit?”

“My fok ou Biki, is dit jy?  Nooit gedink om jou hier raak te loop nie. Was altyd so sedig.”

“Loop skyt jy, man. My vrou, Moira.”

“Hello Moira. Dis Vy.  Mikvy,” duim in sy metgesel se rigting.

“Ek moer jou. Hello Moira, ek is net Vy, sonder die mik, en vanwaar die Biki?” in my rigting.

“Biki, vir Bikiniks, want op skool het hy niks tussen sy bene gehad nie.”  Charles is steeds reg met sy grappies.

“Jy lieg man, dis eintlik die teenoorgestelde.”

“Ek kan dit sien,” val Vy my in die rede. “Charlie ly aan klein mannetjie sindroom?”  Vy se oë vonkel, om haar mond ‘n stout glimlag.

Ek kyk vir Vy, my gedagtes op loop. Die meisie lyk na pret.

“Het julle planne vir vanaand? Lus vir braai?”

“Kan net lekker wees, wat bring ons?” Vy klink gretig.

“Vleisie, dop, ons sal sorg vir vuur en slaai.”

“Great, so net na ses?” sê- vra sy

“Jip.”

“Lyk na ‘n nice couple,” sê Moira na hulle buite hoor afstand is.

“Lyk so, ek het Charles jare laas gesien, weet nie mooi wat om te verwag nie.”

“Hy’s g’n so beknop soos jy sê nie, eintlik heel aantreklik.”

Ou Charles het op skool al die asters verstaan.  Lees tussen die lyne, sy lyftaal net iets wat soort van onweerstaanbar is. Donker, bykans pikswart hare, ruie winkbroue, te groot knopneus.  Nie juis aantreklik nie, maar geseën met charisma, Italiaanse ouers, net eksoties genoeg om die meisies te laat voel hy bied daai ietsie meer as ons boerseuns

Skaars weg of Moira vra uit oor Charlie. Huiwerig vertel ek, ietsie van hier en van daar. Saam gespeel, kaalgat geswem, meisies ontdek. Sy mooi, ouer sussie in haar eina-bikini wat ons terg.  Moira se amber-oë glinster, amper soos ‘n kat op hitte?

Sesuur, braaityd.  Charlie met ‘n koelsak, Vy dra ‘n mandjie.

“Skink dop, Charlie, my keel is nou so droog ek sal moet deepthroat net om my stem terug te kry,” kom dit van Vy.

“Gedra jou Vy,” lag-berispe Charles.

Ek en Moira lag kliphard. “Dis n nuwe sê-ding.”

Die vuurtjie brand, dop geskink.  Gesellig.  Louwarm somersaand.  Charlie is ‘n spookskrywer, erotika.  My fotografie kom ter sprake.

”Ek sal graag vir julle pose,” bied Vy aan.

“Net as Moira vir my pose?” sê-vra Charlie.

“Jy neem nie fotos nie,” keer Vy.

“Maar ek kan doen met ‘n “Muse” vir my volgende storie.”

“Hoe wil jy dit regkry? Hoe moet Moira pose vir ‘n storie?”

”Net soos jy vir Biki, ek draai haar die kant toe, dan daai kant toe, kliek van hier en dan van daar.” Charlie buig links, regs, soos ‘n wafferse fotograaf en maak asof hy fotos neem.

“As jy ‘n broek aan gehad het sou ek sê hy is vol planne, nou sien ons jou planne,” terg Vy.

Charlie se voël is halfwas, die kop net effens sigbaar onder die voorvel. Moira kyk. Die effek op my is onverwags, half jaloers, half belus.

“Kom ons gaan maak die slaai klaar,” nooi Moira. Die vrouens verdwyn.

“Julle al lank getroud, Biki?”

“So amper vyf jaar.”

“Gelukkige blikskottel.”

“Ek weet, maar dis asof iets Moira deesdae pla.”

“Soos?”

“Ek is nie seker nie. ‘n Rusteloosheid, amper asof ons huwelik nie meer genoeg is nie.”

“Is dit ooit genoeg?  Hoeveel couples verneuk mekaar nooit nie?”

“Wat bedoel jy?”

“Dis eenvoudig.  Alle couples fok iewers rond.  Mens kan dit toesmeer, of mens kan eerlik daaroor wees..  Mense soek meer as net stabiliteit, as die huwelik, as dieselfde seksmaat elke keer. . Moira soek dalk net opwinding, bietjie pret, iets of iemand anders in die bed.”

“Ek weet darem nie? Sal jy toelaat dat Vy iemand anders vry?”

“Jip, ons doen, en dit doen wonders vir ons verhouding.”

“Bring die vleis, die kole is reg,” praat ek dit weg.

Nou weet ek dit was ‘n set-up. Toe het ek nog nie verstaan waarheen dit sou gaan nie.

 

***

Eers ‘n dag of wat later  vertel Moira my wat in die chalet gebeur het.

“Jy is ‘n gelukkige vrou, Moira,” het Vy gesê.

“Dankie, hoekom?”

“Biki lyk bedagsaam, en aantreklik, as ek mag sê?”

“Jy mag. Dis net, ek weet nie, ons is gelukkig, maar hoe sê mens, ons raak half afgesaag.”

“Dis dalk tyd vir iets nuuts, Moira.”

“Soos?”

“Doen iets nuuts in die bed, spyker iemand anders.”

“Fok, as Biki moet uitvind moer hy my vrek.”

“Nee man, voor hom, saam met hom.”

“Shit …”

“Moira, Charles het die hots vir jou, en ek sal nou regtig nie omgee om van Biki ‘n Baie te maak nie.”

“Dis tempting, maar ek weet darem nie …”

“Watter man kan dit weerstaan? Biki en Charles gaan hulle luck nie glo nie.”

 

***

Ek staan gebukkend oor die vuur as ‘n hand oor my rug en boude vryf.

“Mooi boudjies,”  Vy se stem.  Ek ruk regop, draai om en kyk in haar blou oë vas, ‘n glimlag om haar mond.  My oë vang Moira, sy staan langs Charles se stoel met haar hande in sy hare, haar amber-oë op my gerig, ken opgelig, uitdagend. Charles se arm agter haar rug.

Vy vou haar arms om my, trek my nader. Ek kyk na haar, dan terug na Moira, sy beweeg haar bene effens uitmekaar asof sy plek maak vir iets, vir iemand, vir Charles se hande?

“Hei, los hulle, jy skeep my af,” kom dit van Vy.  Ek kyk na haar, blou oë, blonde hare, beskikbaar, hier.  Soen haar op haar voorkop.  Jakob word regop.

“Die vleis gaan brand.”  Ek draai vuur toe. My oog vang ‘n beweging, Moira wat haar bene verder uitskuif, plek maak vir Charlie se hand wat iewers tussen haar boudjies verdwaal.

Ek hou my besig met die vleis.

“Skepbak seblief.  Ons kan eet”.

Ek kyk na Moira, sien iets blink tussen haar bene.

“Fok, julle kan nie hier vry nie, hulle gaan ons uitskop.”

Sy verdwyn chalet se kant toe.

“Jy’s jaloers, ne?” sê-vra Vy.

“Ja, maar dis ook ‘n moerse turn-on.”

“Eerste keer?”

“Ons is nie virgins nie, maar met ander, jip.”

“Kom ons eet, dan leer ons julle ietsie van die lewe …”

Ons stap na binne, skep op. Dames eerste. Moira gaan sit op die bank, bord op haar skoot. Charlie maak hom langs haar tuis. Ek en Vy op stoele.  Lekker gesellig, praat oor dietjies en datjies. Charlie help hom aan ‘n tweede skep, Moira sit haar bord neer, lê gemaklik teen die bank terug, borste trots, bene effens oop, behaaglik, haar hand gemoedelik op Charlie se bobeen.

“Nog dop,” Moira hou haar glas na my toe uit.

“Wie nog?” Ek vat die glase, verdwyn kombuis toe en skink. Terug is ek net betyds om te sien dat Moira opgestaan en haar hand na Charlie toe uithou.

“’n Bed is gemakliker.”

Hulle vat die dop en stap hand aan hand slaapkamer toe.  Moira trek die deur agter haar toe, terwyl sy oor haar rug vir my loer, knipoog, en stuitig sê: “Geniet dit.”

Ietwat verslae kyk ek na Vy. Dis nou nie juis hoe ek die aand voorgestel het nie. Bietjie vat ja, terg, flirt, enige tyd, maar my vrou saam met Charlie agter ‘n toe deur? Oeps!

“Ons gaan nie uitlose nie, nê?” Vy staan op en sak op haar knieë af, druk my bene oop.  Sy kyk in my oë, terwyl haar hand om my semi vou, dan sak haar mond stadig af, oë hou kontak. Haar lippe sag, getuit, soen my, tong versigtig deur haar lippe, verken my voëlkop, speels in my slootjie.  Steeds oogkontak.

Van iewers ‘n kreun. Moira. My Moira.  Sy is gewoonlik nie luidrugtig nie. Glad nie ‘n dieseltrekker nie.  Meer soos ‘n 450SEL, ‘n sagte dreuning wat algaande duideliker brom soos die toere opjaag, die kragtige agtsilinder egalig versnel. So is my Moira, maar nie vanaand nie. Vandat ek eerste geluid hoor, tot vol toere voel soos enkele sekondes. Wat Charlie ookal doen maak die turbo wakker, laat die volle krag van daai enjin los. En dit hou aan.  Soos ‘n renmotor wat rondte vir rondte teen volspoed jaag.

“Hei.  Los hulle, more is sy weer joune.”  Ek kyk na Vy, my voël papperig in haar hande, haar oë vraend.

‘Jy is pragtig, Vy”. Opreg gesê. Ek druk haar terug op die mat, skuif langs haar in, my arm onder haar nek deur.  Ons soen, lank en lekker, my mond verken haar keel, borste, af na die heuwel van genot.

“Ek wil jou eet,”  Vy probeer my op my rug druk.

“Ek wil jou eet,” keer ek.

“Dalk nie.”

“Hoekom nie, ek is mal daaroor.”

“Ok, as jy my koekie baie TLC. Sy is goed gespyker vandag.”

“Flip, hoeveel stamina het jy en Charlie?”

“Charlie en Mauritz …” Vy giggel

“Mauritz?”

“My ander lover.  Ons is poli.”

“Jy is nie ernstig nie?  Twee Lovers?”

“Hoe meer, hoe beter.  En Mauritz is woes bedeel. Rond en gesond. Gewoonlik werk hy nogal sag, maar vandag was hy bietjie oordadig, seker te veel opgewerk.”

“Waar’s hy nou?

“By die chalet”

“En julle is hier?” Ek kry nie die kloutjie mooi by die oor nie.

“Ja, hy moes maar tuisbly, ons wou julle darem nie die eerste aand die skrik op die lyf jaag nie.

Die V8 se brom dring van iewers deur, gevolg deur ratverwisseling, die toere klim, ratte wissel vinnig, ‘n tweede masjien brul van iewers. Moira en Charlie, Charlie en Moira. Twee kragtige masjiene wat mekaar jaag, die fluit van die turbo, bande skreeuend deur die draaie,  geluide ononderskeibaar, dan die crescendo-geluide van twee wat een is …

Die geluide versag, tot dit stil is.

“Kom bed toe.” Dis iewers laatnag of dalk vroegoogend.  Moira gebukkend oor my waar ek op die mat slaap. Ek strompel slaapdronk kamer toe, onthou vaagweg my aand saam met Vy. Dat sy nie wou toelaat dat ek by haar ingaan nie. Te gevoelig nou, maar more sal sy reg wees. Ek sal haar vir jou spaar. Vy wat na haar koekie as vroulik verwys. Te pragtig.

“Moreaand,” belowe sy

“Ek is lus vir jou.” Ek smeek.

“As jy sag werk kan jy agter ingaan. Room en ‘n kondoom?”

“Ons het nie kondome nie.”

“Moreaand dan.  Ek belowe.”

Vy het my geëet het totdat ek haar mond vol gestroom het. Haar belofte van wat sou kom ‘n erotiese droom.  Ons het styf teen mekaar ingekruip en so op die harde mat aan die slaap geraak.

Ek en Moira klim in die bed in, draai na mekaar toe. Nagsoen, my hand oor haar boude, in die klofie, dis taai.

“Charlie se gom,”  Moira giggel. “Ek wonder waar stoor hy alles. Lekker slaap Bikilief.”

Charlie se gom!  Wat het geword van room en ‘n kondoom?”

13+

9 thoughts on “Skoppelmaai

  • Avatar
    Sep 11, 2019 at 7:21 pm
    Permalink

    Dankie vir al die comments, en skies dat ek nou eers reageer. Die afgelope week was vir ons baie hartseer. Groete

    Reply
    • Avatar
      Sep 11, 2019 at 8:26 pm
      Permalink

      Jammer om dit te hoor Bikilus. Baie sterkte xxx

      Reply
  • Avatar
    Sep 11, 2019 at 2:22 pm
    Permalink

    Pragtige storie, wonderlik geskryf.
    En baie eroties.
    Ek ook nou skoon lus.
    As meer mense so n oop verhouding kon he sou daar minder probleme wees.

    Reply
  • Avatar
    Sep 7, 2019 at 2:32 pm
    Permalink

    Bikilus, jy doen ons ‘n onreg aan.
    Jy’t ons middel-2018 laas vermaak met ‘n storie en wie sal die goed geskrewe reeks oor die “boerhoer” vergeet?
    Maar die seepglad storie hierbo het my onmiddelik jou naam weer laat oproep van vorige penvrugte uit jou boord.
    Baie van ons, soms pseudo-skrywers, het nog nie styl en prosa identiteit nie. Waar jy ‘n skrywer aan sy skryfwerk kan herken sonder dat jy weet wie het werk geskryf.
    Jy het styl en ‘n eie manier van gedagtes oordra.
    Dankie, jy het met “Skoppelmaai” my innig vermaak en op my ‘bucketlist’ verskyn beslis die wens dat ek eendag die vlak van jou skryfwerk sal kan ewenaar.

    Reply
  • Avatar
    Sep 7, 2019 at 11:51 am
    Permalink

    Bikilus, nous ek flippen baie lus. Absoluut puik geskryf. En Dodge, sowaar, ek dink dis op ons almal se bucketlist.

    Reply
  • Avatar
    Sep 7, 2019 at 10:09 am
    Permalink

    As my vrou net so instem!!!

    Reply
  • Avatar
    Sep 6, 2019 at 5:47 pm
    Permalink

    Nice storie. Daai ondervinding is op my bucket list…

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)