Selfaanvaarding (finaal)

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Op my ouderdom is daar heelwat wat mens oor jouself leer en ek het sopas weer geleer ek hanteer verwerping nie baie goed nie. Gedagtes maal deur my soos ek Sandra se woorde analiseer terwyl ek stadig na ons huis stap.

Terug in ons huis gaan neem ek ‘n stort terwyl ek dieselfde vrae aan myself vra en dan elke keer ‘n ander antwoord verwag. Ek kom uiteindelik op ‘n punt wat ek aan myself moet erken dat ek myself moet aanvaar soos ek is en te hel met wat ander mense, of is dit nou meisiemense, van my dink. Dan klim ek in die bed en google swing sex.

Daar kom heelwat oor swingers terug, maar dit is nie wat ek soek nie. Dan vang my oog “sling chair” en skielik snap ek wat Sandra bedoel het. Na heelwat verskillende websites en videos en advertensies lyk dit vir my dit is ‘n “kontrapsie” wat jy of aan ‘n raam vashaak, of aan jou deur of self aan ‘n sterk haak aan jou dak.

Die stoel is eintlik net ‘n klomp bande waarin die man of die vrou kan sit, lê, hang of staan of watter posisie jy ook al kan dink. Die gedagte is dat die persoon in die stoel ‘n seksposisie kan beleef wat eintlik net deur pornsterrre en akrobate gedoen kan word. Dit gee ondersteuning op die plekke waar dit saak maak sodat nuwe moontlikhede oopgemaak word.

Ek sien onder andere dat dit redelik gewild in die BSDM-wêreld is, maar so iets is glad nie vir my bekoorlik nie. Vir wat wil jy iemand vasbind of seermaak of self seergemaak word? Dit gaan my verstand te bowe, maar elke diertjie het seker maar sy plesiertjie.

Ek begin planne formuleer oor hoe ek so stoel kan bestel en gebruik sonder dat my ouers snuf in die neus kry, maar voor ek ‘n plan kon formuleer roep klaasvakie my en raak ek aan die slaap.

Die volgende paar dae is rof besig en daar is nie tyd vir enigiets meer as swot en swot nie. “Matriek is die belangrikste eksamen in jou lewe!” preek die onnies elke dag. “Sonder Matriek kan jy nie gaan swot of enigiets word nie!” is hulle ander gunsteling aansporingsfrase om ons sover te kry om niks anders as net aan leer te dink nie.

Die derde naweek nadat Sandra terug is koshuis toe kry ek ‘n Whatsapp wat sê dat sy die volgende naweek huis toe kom en dat ek moet sorg dat ek Saterdagaand by my huis is. Sy het ‘n verrassing vir my. Alhoewel ek terug antwoord dat ek daar sal wees en probeer uitvis wat die verrassing is, hoor ek niks verder nie,

Ongelukkig is die eksamens nog die week aan en kry ek nie veel verder tyd om aan Sandra se verrassing te dink nie, maar van Vrydagmiddag af is my gedagtes meer buite die venster waar haar kar moet stilhou as binne in my kamer waar ek halfdood op my bed lê. Die laaste vak vanoggend was Rekeningkunde en die vraestel was ‘n riller. Ek het seker nie meer as vier ure geslaap nie soos ek vir oulaas deur al my werk probeer gaan het.

Net na vyfuur die middag hoor ek haar tjorrie in hulle oprit stilhou en ek hang by die venster uit om vir haar te waai. Sandra klim by die passasierskant uit en daar klim so ‘n lang blondekop man agter die stuur uit. Hy lyk soos ‘n swemmer met breë skouers en ‘n dun middel en dan ‘n fris paar kuite onder sy halflengte broek. Hy laat dink my nogal aan een van die lewensredders van die Baywatch prente wat ek al gesien het. As hierdie Sandra se verrassing is dan is dit maar ‘n kak verrassing dink ek en val terug op my bed. Ek weet sy het gesê dat ons ons lewens moet geniet en dat die “lockdown” meer hormone as iets anders was, maar om haar saam met iemand anders te sien maak my moerig. Ek dog ek gaan haar die naweek ‘n paar keer kan spyker en dat my verrassing ‘n tepel of klitring of nuwe speelding of so iets is, maar dit gaan beslis nie nou meer gebeur nie.

Sandra en die kêrel is hand aan hand by hulle huis in sonder dat sy eers in my rigting gekyk het en ek gaan lê dikbek op die bed. Wanneer my ma roep vir aandete gaan sit ek aan tafel, maar kry nie regtig ge-eet nie. Ma blameer natuurlik my min slaap en baie leer en boender my sommer vroeg in die bed in. Gelukkig is ek regtig baie moeg en raak sommer vinnnig aan die slaap. Wanneer die eerste sonstrale deur my venster loer skrik ek wakker en besluit om sommer ‘n paar vinnige lengtes te gaan swem om my kop vars te kry.

Wanneer ek die laaste lengte geswem het en uitklim sit Sandra op een van ons swembadstoele en kyk vir my. Die son is darem nou al heeltemal uit en my vel gloei van die koue water. Gelukkig was die son effens in Sandra se oë en kon sy nie sien hoe spring my horing regop as ek haar lang bene sien eindig onder ‘n kort mini nie.

“More vreemdeling! Is jy kwaad vir my?”

“Hoekom sal ek vir jou kwaad wees?” veins ek verbasing.

“Oor ek Pieter saamgebring het en jy gedog het ons twee gaan die naweek weer konyn-konyn speel.”

“Jy ken my te goed,” andwoord ek. ”Ek het nogal gehoop ons kan so ‘n paar lekker goedjies doen oor die naweek, en dat dit jou verrassing is.”

“Nou sorg dat jy vanaand teen elfuur bo in die akkerboom is sodat jy mooi in my kamer kan inkyk, maar niemand mag jou sien nie. My ouers vat my en Pieter vandag bietjie in die kontrei rond en dan gaan ons uiteet laatmiddag. Ons behoort teen tienuur vanaand op die laaste terug te wees en hulle behoort almal teen elfuur al te slaap.

Ek het die aand al tienuur kamer toe gegaan, kamstig doodmoeg en teen elfuur was ek bo in die boom soos Sandra beveel het. Al die ligte in hulle huis is af en dan sien ek haar bedliggie aangaan, maar sy het iets oorgegooi wat dit slegs dof laat gloei. Haar gordyne en kantgordyne is oopgetrek en beide haar vensters is oop. Ek sit so dat ek deur die oop venster direk op haar bed kan kyk. Sandra lê op die bed met ‘n ligte laken oor haar en dan gaan haar kamerdeur oop en Pieter sluip in. Ek weet nie regtig wat ek verwag het nie, maar die gebeure is vreemd eroties en my horing groei sommer al klaar. Sandra lig die laken op en Pieter klim langs haar in. Hy lê so halflyf bo-oor haar en begin haar soen. Ek sien hoe Sandra se hand oor sy skouer beweeg en agter sy nek ingaan om hom nader te trek. Dan verskyn haar ander hand op sy boud en sy vryf saggies op en af van onder sy boud tot bo teen sy skouer blaai.

Die laken is besig om af te glip en ek sien Sandra het haar satyn nagrokkkie aan en Pieter het so boxershort ding aan. Pieter het so effens verskuif en is besig om al teen Sandra se nek af te soen tot op haar naeltjie. Dan lig hy haar rokkie op en soen haar kaal vel op tot sy lippe om Sandra se tepel sluit. Ek weet uit ervaring dit maak haar hiperjags. Sandra is besig om Pieter se voël deur sy broek te bevoel met een hand en haar ander hand rem aan die broek se naat om dit afgetrek te kry.

Dan staan Pieter op en laat val sy broek op die grond terwyl hy vir Sandra kyk. Sandra is self besig om van haar klere ontslae te raak en dan sak Pieter tussen haar bene om haar koek te eet. Om alles vanuit die boom gade te slaan maak my erg jags. Dit is tien maal beter as om porn op my sel te kyk en sonder dat ek daaroor dink is my vuis om my paal geklem en is ek besig om draad te trek terwyl ek vir hulle kyk.

Tot dusver was Pieter se rug heeltyd na my gekeer, maar Sandra het hom nou omgedop en dit is haar beurt om hom oraal te bevredig. Pieter se piel is redelik lank, effens langer as myne, maar baie dunner om die skag as myne. Al sy balhare is afgeskeer wat die ding groter laat lyk as wat dit regtig is en ek weet ek hoef nie bang te wees dat Sandra hom verkies bo my meneer nie, Ek weet hoe behendig Sandra met daai seksie lippe van haar is en weet dat as Pieter nie baie wilskrag het nie gaan hy binne oomblikke kom. Na slegs ‘n minuut of wat stoot Pieter vir Sandra terug op haar rug en dan mik hy daai slang in haar spleet se rigting.

Sandra se bene krul om sy agter lyf en trek sy paal diep in haar in. Dan begin Pieter vinnig naai en sommer binne oomblikke kan ek sien hoe sy boude saamtrek en hy sy lading diep in Sandra inskiet. Duidelik het hy nog geen selfbeheersing nie en ek weet Sandra sal hom nog baie moet leer oor wat vir ‘n vrou lekker is. Pieter val vooroor op Sandra en sy streel hom oor sy nek en rug todat hy naderhand opstaan en terug na sy kamer sluip. Ek sit nog steeds in die mik en kyk na Sandra as sy haar hand oor haar koek vou en stadig begin om haar klit te vryf. Ek val saam met haar in op haar tempo en wanneer sy begin spoed optel weet ek sy is naby aan haar klimaks. Wanneer ek haar maagspiere sien saamtrek kan ek nie help om self ook oor die afgrond te stort in salige ontlading nie.

Sandra se hand lê nou stil oor haar koek met net so ligte vryfie so dan en wan en dan staan sy op en blaas ‘n soen in my rigtig voor sy die gordyne toetrek en die liggie doodgaan.

Ek druk die laaste paar druppels kom uit my piel se skag en dan klim ek stadig uit die boom en sluip ook terug in ons huis in. Terug in my kamer begin ek om opnuut te tob oor wie ek is en waarheen ek op pad is. Van een ding is ek seker en dit is dat ek jags gebore is en seker so sal doodgaan.

Tyd vir selfaanvaarding …

 

One thought on “Selfaanvaarding (finaal)

  • Willewill

    …en so kom hierdie soektog na aanvaarding op sy einde.
    Dankie Jan, ek het die reis geniet… nou moet ons held net insetel met homelf en sy nuwe aanvaarding tot sy uiterste geniet.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)