
Hekelwerk met gemiste steke (4)
deur Tiptop
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Steeds in Londen, hoor Tommie dat Leigh, wat hy in die Kaap ontmoet het, op pad is Londen toe. Natuurlik bied hy dadelik aan om haar op die lughawe te ontmoet en te huisves totdat sy haar voete gevind het. Sy ma het mos ‘n gentleman grootgemaak! Of Leigh besef hy het net een ding voor oë, weet hy nie. Want hy wat Tommie is, het ‘n vaste voorneme. Naai gaan ek jou naai, Leigh! sê hy ‘n paar keer oor en oor vir homself. Dis nie die Kaap hierdie nie; dis Londen!
Die dag wat Leigh land, is Tommie vroeg op die lughawe. Hy is mos regtig ‘n gentleman … een met ‘n hele broek vol planne! Uiteindelik kom Leigh by die deur uitgestap. Hy help haar met haar tas. Gou is hulle op pad na sy blyplek, die huis waar hy saam met die ander meisies bly.
Tuisgekom by die kommunehuis, drink hulle iets en gaan sit in sy kamer. Sy haal vir hom Die Landbouweekblad, wat hy versoek het, uit haar tas. Hy bedank haar met ‘n innige kus. Sy glip onder sy arm uit en sê dinge moenie so gou warm raak nie. Sonder om sy teleurstelling te wys, gaan sit hy op die mat voor sy bed, kwansuis verdiep in Die Landbouweekblad.
Leigh kom sit voor hom en maak geselsies. Uiteindelik begin hulle weer vry. Tommie trek Leigh mettertyd na hom toe sodat sy wydsbeen op sy skoot sit. Hy begin haar borste vryf. Nadat hy haar hemp uitgetrek het, staar hy na die ragfyn geel bra.
Ongevraagd sê sy: “My ouma het dit vir my gekoop.”
Goeie smaak, Ouma, dink Tommie!
Die bra volg die pad van die hemp, terwyl sy steeds op sy skoot sit.
Sy klim van hom af en trek hom aan sy hand van die vloer af op. So al staande vry hulle voort. Tommie se hande, wat weer op haar borste was, gaan ondertoe. Hy trek haar langbroek en pêntie met een beweging af. Leigh bewys hom ‘n wederdiens met sy broek en hemp. Hy moes net self sy skoene uitpluk voor sy die broek heeltemal af het.
Hulle naakte liggame val op die bed neer, hy bo-oor haar. Sy vat hom aan sy peester en trek-stoot dit binne in haar nat, harige koekie in. Vir geen oomblik sit hy hom teë nie. As dit is hoe jou piel in ‘n poes voel, is dit waar hy sy piel moet wees, dink hy terwyl hy stadig in haar ingly. Dis oomblikke voor sy piel maksimum diepgang bereik
Tommie naai soos ‘n masjien. Hy hou nie lank nie voor hy sy dik, taaierige kom diep in haar koekie begin inspuit. Vir ‘n oomblik dink hy sy kan swanger word. Maar dis nou net te lekker en hy trek nie uit nie. Kreunend maak hy hom pulserend in haar leeg, met sy piel balladiep in haar in.
Met die uittrekslag vra Leigh prontuit: “Was dit jou eerste keer by ‘n vrou?”
“Ja,” antwoord Tommie skaapagtig. Hy’s lus om vir Leigh te vra of dit haar eerste keer is, maar hy bedwing hom.
Tommie tap vir Leigh ‘n warm bad in en begin verklee om te gaan werk.
Daardie aand naai hy weer vir Leigh. Hy’t darem hierdie keer beter voorsorg getref, want die middag het hy kondome gaan koop. Hy het besef ‘n girl op die paal gaan sy toekomsplanne goed opfok!
Saterdagmiddag is luilekker by die huis, met die twee wat peusel-peusel in die huis ronddwaal. Dis nie lank nie of Tommie en Leigh lê en liefkoos mekaar op die bed in sy kamer. Mettertyd begin Leigh die een kledingstuk na die ander verloor. Op ‘n stadium lê sy met net haar deurtrekker aan.
Tommie skuif sy bolyf na Leigh se onderlyf. Hy trek die deurtrekker se mikpantjie eenkant toe en begin Leigh se harige poesie lek. Aan haar asemhaling kan hy kan hoor dat sy warm raak. Skielik rol sy oor op haar sy. Sy staan op en begin aantrek. Tommie kyk vraend na haar.
“Ek kan nie nou nie,” sê sy en verdwyn by die deur uit.
Na sowat twee weke in Londen het Leigh reggekom met werk. Sy maak gereed om te vertrek na ‘n klein dorpie in die noorde van Engeland. Die aand voor haar vertrek naai sy vir Tommie dat hy jare later nog fantaseer daaroor. Sy doen hom in die gewone cowgirl-posisie en ook in die omgedraaide-cowgirl-posisie. Sy’t letterlik sy voël lam gery! Waar sy dit geleer het, kan hy net wonder.
Hierdie steek was perfek, dink Tommie terwyl terwyl sy kar outomaties na ‘n laer rat oorskakel terwyl hy die eerste steil bult halfpad op teen Van Reenens takel. Hy het nie die minste omgegee om deur Leigh ontknaap te word nie, gaan deur sy gedagtes.
1 COMMENT
Tommie, Tommie daar lê nog kilometers van lekker naai vir jou voor !
Hou ons asseblief op hoogte, Tiptop !