“Boesem’vriende
deur Fai Koegies
Hierdie is die heilige waarheid. Eers het ek dit nie geglo nie, maar ek ken die drie lede wat die hoofrolle vertolk. Die een ou baie goed, sy tjommie soe- soe en die vroulike hoofrolspeler urm … later, baie goed. As jy weet wat ek bedoel en ek dink jy doen?
By the way, ek het dit al paar keer gehoor en gedog dat dit dalk ‘n urban legend is. Roald Dahl, een van my gunsteling skrywers, het jare terug ‘n merkwaardige korverhaal the Great Switcheroo geskryf in Switch Bitch wat neerkom op dieselfde, maar met ‘n ander slot. Werklik baie goed van die Maestro.
In Stoute Skelmbos is daar ‘n bekende hotel genaamd Lanzerac met verskillende kuierplekke deur die jare. Daar was selfs ‘n studentebar, kan jy glo? Die plek is toegemaak, want die gaste in die vyfsterhotel het kapsie gemaak daarteen. True storie.
Nou een middag sit die twee boesemvriende en suip by die ou bar met die Pieke wat waghou deur die venster.
Kortetjies word bestel en later sê (kom ons sê maar) Dirk vir Tommie hy soek ‘n rookding?
“ Vat my kar en gaan na die 7/11, want my kar is jou kar! Sjoe, ek kry nou koud.”
“ Hey, ek tel sommer ‘n trui van my op pad op, ek bly mos net hier onder! My trui is jou trui.”
Hy kom terug en die male bonding gaan voort! In volle swang. Op ‘n stadium vra Dirk vir Tommie of sy girlfriend ook deelbaar is. “Natuurlik,” kom die antwoord van Tom.
“Ek sal vir jou dit bewys.
Jy sien, Jasmyn het ‘n donker fantasie. Sy woon mos in daai studentehuis in Merriman oorkant Majuba? As haar maatjies bidkringetjie hou op die grasperk in die middae staan en luister sy na hulle by haar kamervenster met die gordyne om haar en dan like sy dit as ek haar njaps van agter af. Ek beter, want ek is haar bulletjie. Straight shots and no kissing. En my little Miss Perfect hou haar pose, maar kreun net saggies. So ‘n steun-kreun. Van lekkerkry. Gelukkig, ek maak mos gou klaar en dan moet ek verdwyn voor dat sy omdraai!”
“My magtig, dit klink lekker!”
“Dit is my goeie vriend, hoekom try jy dit nie? Ek sal haar net sidestep. Ek is mos immers jou binne senter by Pieke, hahahahahahaaaaaaa!”
So gesê en so gedaan.
Nog dop.
Hulle beweeg aan na die huis.
Kringetjie op die gras onder die boom. Jasmyntjie nog nie daar nie en die nuwe tweeling neem hulle plekke in. Tommie op die bed en Dirkie, so spuls soos more die heeldag, daaronder met sy broek op sy knieë.
Jasmyn kom nat gesweet in van klas af en omhels vir Tommie, ons held. Hy tong haar!
Sy neem die posisie in en leun vorentoe.
Uit spring Dirkie! Ready for bed, ek sê! Hy betrek haar en carry on. Selfvoldaan kyk ons held toe.
Dirkie hou aan en aan en aan.
Crux tyd. Tommie raak verveeld en sien sy smokes is op. Hy draai om en stap uit die kamer uit en met die stoep af. En draai regs na die kafeteria toe. Sien die biddende kringetjie en regs vir sy meisie Jasmyn wat bloedrooi in die gesig is, kreun en moan. Haar oë flikker oop.
Haar ekstase word oorrompel deur ‘n oopmond skok wat nooit weer sal herhaal word nie.

Die skrywer haal Roald Dahl aan, tereg ‘n uitmuntende skrywer. Ek wil hom komplimenteer deur Jeffrey Archer aan te haal wat nou onlangs tot ridder geslaan is deur koningin Elizabeth vir sy bydrae tot die skryfkuns,
Sir Archer is die beste protagonis van die “twist in the tale” en jou verhaal is beslis ‘n sprekende voorbeeld daarven. Dankie vir jou bydrae !