Om die kampvuur
deur Jan Pielewiet
Ons sit in’n kring om die kampvuur, ek (36 jarige vrygesel), Koos (my 33 jarige broer), Michelle (my 33 jarige broer se 32 jarige vriendin) en Katinka (my 33 jarige broer se 32 jarige vriendin se 28 jarige vriendin). Die droeë kameeldoringstompies brand met helder geel-oranje vlamme wat uitbundig dans in die lug en allerhande vorms en patrone maak. Ons probeer vir mekaar verduidelik wat ons in die vlamme kan sien, amper soos toe ons klein was en na die wolke gekyk het. Al probleem is dat die vlamme so vinnig van patroon verander dat slegs jy die beeld kan sien vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde en die res moet maar jou woord aanvaar daarvoor.
Wanneer ons glasies leeg raak bied ek aan om nog ‘n Klippies en Kola vir my en Koos te gooi en ‘n Namaque Rose vir die vrouens. Koos staan self ook op om die vuur bietjie lewe te gee met ‘n paar vars stompies. Wanneer ek klaar die glase gevul het, stap ek met twee glase in elke hand terug vanaf die Cruiser waarin ons toer. Ek moet hard konsentreer om regop te bly en die meeste van die drank in die glase te hou oor die ongelyke Kalahari-vlaktes.
Koos is naaste aan my as ek terug by die vuur kom en neem sy en Michelle se glase en dan gee ek Katinka se glas aan voordat ek weer in my seilstoel neersak om verder in die vlamme te staar. Vir ‘n wyle teug ons in stilte aan ons drankies dan stel Koos voor dat ons elkeen ‘n spookstorie vertel en die wenner word vrygestel van skottelgoed was die volgende oggend. Ek weet reeds dat ek gaan verloor, want ek kan glad nie stories vertel nie, en dan is ek ook nie bygelowig of liggelowig nie. Alles kan mos verklaar word en ek het ook nog nooit ‘n spook gesien nie…
Koos begin sommer met ‘n mak enetjie wat amper meer ongeloofwaardig is as ‘n politikus se beloftes net voor ‘n verkiesing. Ek gaan nie eers moeite doen om dit oor te vertel nie. Dan volg Michelle met ‘n vertelling van haar oupa se hond wat nie ter ruste kon kom nadat oupa dood is nie. Hulle was boere in die diep Kalahari waar elke plaas sy eie begraafplaas gehad het, so kilo of wat van die opstal af. Wagter het elke aand op oupa se graf gaan lê en tjank vir so uur waarna hy huis toe gekom het. Hulle was toevallig een aand naby die begraafplaas terwyl Wagter lê en huil toe hulle sien hoe oupa uit die graf oprys en vir Wagter streel waarna hy rustig raak en weer huis toe kom. Sy sweer hoog en laag dat sy en haar broer beide vir oupa gesien het en dit die reine waarheid is.
Ek sluk maar swaar daaraan en dan is dit my beurt. Ek rammel my weergawe van die Spook van Uniondale af met die verskoning dat dit die enigste storie is wt aek ken. Ek word lekker uitgejou en dan vertel Katinka van haar oom wat in ‘n motorongeluk dood is en elke jaar met sy herdenking is daar weer ‘n ongeluk op presies dieselfde plek. Natuurlik word haar storie ingekleur met baie detail en ek luister ook net met ‘n halwe oor. Ek is meer gefasineerd met die hoendervleis wat op haar voorarms uitslaan soos sy haarself in die storie inleef. Dan vertel Michelle weer van die skoonmaker by haar werk wie se pa deur haar ma doodgesteek is. Hy spook nou by haar ma se lover en die toordokter probeer nou sy gees verdryf met allerhande konkoksies en rituele. Ek lag stilletjies in my mou oor dit en verkyk my verder aan Katinka wat aan haar lippe hang en haarself inleef. Sy het ook bietjie nader aan my geskuif, merk ek op.
Koos sluit die aand af met ‘n grusame vertelling van ‘n vrou wat haar man en kinders vergiftig het en toe onskuldig gepleit het en gesê dit was demone se skuld wat haar verplig het om dit te doen. Katinka sit nou al amper op my skoot en ek sien sy bewe effens. Opregte gentleman bied ek haar my baadjie aan wat in die Cruiser lê, maar sy ontken dat sy koud kry. Dan besef ek sy soek eerder ‘n beskeremende hand om die skouer as iets warm.
Nou kyk, ‘n kampstoel is nie die gemaklikste tipe stoel om op te cuddle nie, dus stel ek voor dat ons ‘n kombers op die grond oopgooi dan kan ek met my rug teen ‘n groot boomstomp leun en sy kan tussen my bene sit en teen my leun. Dan is sy warm van agter en van voor. Wanneer sy huiwer maak ek ‘n grappie en sê sy hoef nie te komkommer nie, ek byt nie. Dit swaai die situasie in my guns en ons maak onsself gemaklik. Gelukkig is die spookstories nou op ‘n einde en ons gesels oor ditjies en datjies terwyl ek met Katinka se hare speel en haar nek en skouers maseer deur haar dun somersrokkie. Wanneer ek effens laer vryf voel ek dat sy nie bra dra nie, iets wat dadelik my rev meter in die rooi druk en my semi-slap piel laat regop wip. Ek versit efffens sodat my knop nie direk teen haar rug vasdruk nie, wat sal sy van die jagse ou man dink as ek daar met ‘n horing teen haar rug sit.
Die gesprek het nou in die rigting van verhoudings gedraai met Koos en Michelle wat ons meedeel dat hulle aan trou dink en wonder wanneer is mens oortuig dat dit die regte persoon is waarmee jy die res van jou lewe wil saam wees. In my alwetende wysheid raak ek kwyt dat mens weet dit is die regte persoon as mens alles kan deel, alles van mekaar weet en nog steeds by die persoon wil wees, al poep sy stink of grawe hy in sy neus as niemand naby is nie. Michelle haal my uit deur te skimp dat dit seker die rede is hoekom ek op my rype ouderdom nog steeds single is.
Katinka se volgende vraag laat ons almal wonder: Wat van ‘n humeurige persoon wat meestal liefdevol en aangenaam is, maar na ‘n paar sopies in ‘n vark verander wat aggresief en slanerig raak. Ek reageer dadelik dat so persoon nie die moeite werd is nie en dat enige dame wat by so persoon bly ‘n masochis moet wees.
“En as hy dreig om jou en jou familie leed aan te doen, self met die dood dreig as jy hom los?”
“Sê my!” antwoord ek dadelik. “Ek sal sy gal vir hom werk!”
Net Koos weet dat ek ‘n Recce vir baie jare was in die Angola oorlog waar ons teen “Die Rooi Gevaar” geveg het en dat ek nog baie kontakte het wat nogal redelik mense kan oortuig om van gewoontes te verander. Koos verander onmiddelik die gesprek toe hy besef waarheen die huidige gesprek gaan. Tydens Katinka se vraag kon ek aanvoel hoe sy verstyf en gespanne raak toe ons daaroor gesels.
Na ‘n laaste drankie besluit Koos en Michelle hulle gaan inkruip. Katinka vra of ek saam met haar ‘n koffie sal drink voor ons ook inkruip, sy is nog nie heeltemal reg om te gaan slaap nie en is te bang om alleen langs die vuur te bly. Wanneer ons weer sit met elkeen ‘n beker stomende moerkoffie in die hand vra sy my of ek tevrede is met Koos se keuse en of ek dink Michelle is die regte persoon vir hom? Ek antwoord positief aangesien ek baie van Michelle hou en sien dat sy vir Koos gelukkig maak. Dan vra ek haar dieselfde vraag. Haar antwoord is dat as Koos vir Michelle enige leed aandoen sal sy hom persoonlik uithaal. Ek hoor die verbittering in haar stem en besluit om haar bietjie uit te vra. Sy kom sit weer tussen my bene en lê terug teen my bors voor sy antwoord.
“Jammer, ek kan nie vir jou kyk nie, maar ek moet dit met iemand deel. Ek is in ‘n verhouding met ‘n man wat my slaan as hy dronk is, gelukkig is dit maar min. As ek hom wil los dreig hy my met die dood en dan bly ek maar weer. Die volgende ruk gaan dit baie goed en dan raak hy weer gesuip.”
Niemand weet daarvan nie en dit lê soos ‘n swaard oor haar kop, sy weet nie hoe om uit te kom nie. Terwyl sy dit vir my vertel het sy my arms om haar gevou en haar klein tieties lê op my arms. Ek is seker sy kan my alweer stywe voël teen haar rug voel, iets waaroor ek baie skuldig voel, want sy is emosioneel in ‘n baie slegte plek en hier sit ek met ‘n pielstyfte.
Ek luister net en antwoord nie, maar ek vryf saggies oor haar ribbekas met my duim millimeters weg van haar bors se onderkant. Wanneer sy uiteindelik stilbly is my besluit geneem dat ek die vent sal opspoor en hom tot ander insigte sal bring, hy sal nie weer naby aan Katinka kom as ek met hom klaar is nie, sy mag net nooit weet van my besluit nie.
Dan voel ek hoe haar hande oor my kaal harige bene streel en hoe die gespannenheid stadig uit haar lyf dreineer. Wanneer sy haar lyf skuins draai en haar lippe vir my aanbied kus ek haar saggies en teer. Iets in my waarsku my dat ek dinge nou baie rustig moet vat hoewel my hormone haar net wil bespring. Met die omdraai het haar klipharde tepels teen my voorarm geskuur en nou rus my hand so skeef op haar een bors. Ek streel baie saggies die sagte warm onderkant van haar bors voor ek my hand om die vleis vou en liggies ‘n drukkie gee. Katinka se hande het self nou hulle pad na my nek se agterkant gevind en sy trek my kop honger teen haar uitnodigende lippe. Dan spring sy op en sleep my tent toe saam met haar.
Die enkelbed opblaasmatras is nie baie gemaklik nie, maar dit skrik ons nie af nie. Katinka is op haar rug en ek lê op my sy langs haar. My hand streel oor die gladde vel van haar magie terwyl ons lippe weer honger op mekaar gesluit is. Haar tong vroetel by my mangels rond en dan trek sy haar top uit terwyl ek haar plat magie soen. My tong kielie haar naeltjie se holte en wanneer sy my belt los vroetel help ek haar om uit broek te kom terwyl my denim ook grondwaarts beweeg.
Katinka snak na haar asem as sy my meneer bevry het en hom in sy volle glorie aanskou. Dan sluit haar lippe om my skag en ek ontspan terug op die matras. Katinka ken beslis van pielsuig. Sy lek die onderkant van my balsak voordat sy elke bal om die beurt in haar mond insuig. Haar los hand omklem my boud terwyl sy die basis van my penis met die ander hand mastubeer, Ek kan voel hoe haar tong om die kop dartel en sy spesifiek aandag gee aan die sensitiewe deel waar die velletjie so uitstaan reg onder die kop.
Terwyl sy besig is om my af te suig laat ek my hand ook haar natheid verken. Ek trek effens aan Katinka se knie wat onmiddelik die skimp vang en wydsbeen oor my gesig kniel vir ‘n 69. Haar vol vrug blom bokant my en ek asem haar muskusgeur diep in. Dan laat sak sy haar blom tot binne bereik van my tong en ek verken elke voutjie en slootjie intiem. Wanneer ek haar knoppie in my lippe vasknyp en uitrek laat los sy so ‘n steun gilletjie en dan begin ek verwoed lek aan haar senuryke punt. Ek voel hoe al haar spiere saam klamp en wanneer sy haar orgasme bokant my bereik ontlaai ek ook my vrag diep in haar mond. Haar sappe vloei nou vrylik en ek lek gulsig aan dit.
Wanneer ons uitgewoed is draai sy om en kom nestel in my arms waarna ons tevrede en rustig aan die slaap raak met slegs die Kalahari geluide om ons.
1 COMMENT
Jan Pielewiet jou storie is so eroties voorgesit dat ek wil glo dat dit dalk op die waarheid geskoei is?
Nietemin, ‘n sexy uittreksel uit die lewe wat ons maar almal lei. Baie dankie.