Mirna se jare …

6+
Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Wille Will

(Taalversorging deur Lusman)

“Jy weet, Mirna, vir jou jare …” sê oom Potjie as hy in sy seilstoel skuif, “vir jou jare het jy nog ‘n mooi lyf.”

Mirna lag ‘n laggie en gooi haar hare agteroor in haar nek: “Potjie, as ek nie jou jare lange buurvrou was en jou al só goed geken het nie, kon ek daai dalk nie as ‘n kompliment beskou het nie!”

Sy neem ‘n sluk van haar dop en met deernis in haar oë kyk sy vir oom Potjie. “Maar dankie, ek bly fiks en aan die gang … dis maar seker hoekom.”

Sy is ‘n mooi vrou, erken ek teenoor myself. Middelmatige lengte, groterige borste wat dalk uitstaan omdat sy ‘n vietse lyfie het met geen vetrolletjies nie! Mooi vol heupe met pragtige bene. Haar vleklose gesig is altyd skamel van grimering, met net die nodigste beklemtonings waar nodig. Dit laat haar vel en rosige wange gloei. Sy draai hier by 55 jaar.

“En Wille, is jy nog steeds aan die rondswerf op soek na stories?” draai sy na my toe.

Ek sê, gemoedelik: “Ag mens hoef nie stories te soek nie, ons leef dit uit, elke dag!”

Oom Potjie lag uit sy maag uit en gooi nog ‘n soetdoringstomp op die vuur. “Stem jy saam Mirna?”

Sy antwoord kopknikkend: “Inderdaad! Het ek julle al vertel van Sheppie van die Oos-Kaap?” Ons altwee skud ons koppe en ek maak almal se glase bymekaar om vir ons ‘n vars Buffels met Coke te skink voor die storie begin.

Ek kon hoor Mirna se vertelling oor Sheppie gaan met groot deernis en diep gevoel wees toe sy wegtrek. In die vonkel in haar oë kan ek sien dat sy, soos ‘n vorige keer, met groot smaak weer intieme dinge gaan kwytraak. En dit was ook so: Die verhaal oor Sheppie het duidelik en met groot detail in my kop vorm aangeneem met haar keurige, wulpse vertelling.

***

Sheppie is gebore as die oudste dogter van ses kinders in die Steytlerville-distrik. Sy is grootgemaak op ‘n plaas. Sy was ‘n dromertjie en haar verbeeldingsvlugte het haar oor die grensdrade geneem. Sy was al 18 en ‘n jaar na matriek, toe bly sy nog op die plaas en help haar ma met haar twee laaste boeties wat nog op laerskool is.

Sy sit die Sondagmiddag agter ‘n ou ongebruikte skaapkraalmuur. Haar twee boeties en niemand anders op die plaas weet dat sy soms hier kom sit en dagdroom nie. Dis haar private plekkie, haar eie paradys in haar gedagtes waar sy net met haarself kan wees. Alleen.

Sy wag eintlik vir Hendrik. Sy’t hom ontmoet deur die kerk waar hulle albei in die kerkkoor sing. Een maal ‘n week, Woensdae, oefen die kerkkoor net na biduur. Sy het altyd eers saam met haar pa en ma eers die biduur bygewoon. Haar pa was egter nie geneë met die idee om elke Woensdag ‘n uur langer te moet wag vir die koor om klaar te kry nie. Hy het egter nie veel van ‘n keuse gehad nie.

Hendrik, met wie sy altyd gesels het, stap toe een aand saam tot by die kar. “Oom, ek het gedink as dit Oom sal help, sal ek met die kooroefening elke week vir Sheppie huis toe bring na die tyd. Dan hoef Oom nie te sit en wag vir haar nie.” Haar pa het dadelik ingestem. So het hul vriendskap posgevat, aangevuur met geselsies in die kar huis toe na koor.

Hendrik was 22 en werk al vier jaar by die Koöoperasie as ‘n klerk. Hulle grootste gemene deler is dat hy ‘n dagdromer is, soos sy. Hy het buiten Woensdae ander aande in die week ook begin uitry plaas toe vir ‘n kuiertjie. Hul vriendskap het gegroei.

Een aand, toe hy al by sy kar staan om terug te ry dorp toe, het hul normale piksoentjie-groet ontaard in ‘n vurige omhelsing en ‘n diepe soengroet wat Hollywood jaloers sou maak. Dit het spontaan van albei gekom en die vriendskap het nou ontluik in iets meersydig. Hulle kuiers het ontaard in vrysessies en Sheppie moes, soms teen haar eie wil en drange, bontstaan dat die vurige jongman se vingers nie hul weg in haar pêntie in kry nie.

‘n Sekere Vrydagaand het haar ma-hulle met die twee seuns dorp toe gegaan om saam met tant Hybie te gaan koek-en-tee met haar 90ste verjaarsdag. Sy en Hendrik het tuis gebly.

Die motor was skaars by die eerste hek uit, toe spring hulle aanmekaar met gryp, soen en vat. Of dit die skielike vryheid was, sal ons nie weet nie, maar Sheppie se wilskrag het geknak en Hendrik se vingers het die wenpaal gehaal. Met ‘n vlieënde broekie deur die lug en jagende asems het Sheppie haar maagdom vingergewys pynlik verloor.

Sheppie sit nou hier agter die kraalmuur met ‘n glimlag en peins oor daardie Vrydag en nog so twee keer daarna wat hulle met sy vingers in haar verkeer het.

Sheppie hoor Hendrik se motor en spring op en hardloop met ‘n ompad terug huis toe. Toe sy die voorkamer instorm, het Hendrik en haar pa en ma net gaan sit.

“Kom sit, Sheppie,” sê haar ma en staan weer op, “jou kuiergas is alweer hier.” Almal lag. “Ek gaan koffie maak en ‘n dadelbroodjie bring wat ek v’môre gebak het.”

“Ou seun, ek keur jou en Shephard se vriendskap goed. Jy’s gesny uit goeie hout,” sê haar pa, wat haar altyd op haar volle naam noem. “Dalk word jy nog familie?” skimp hy net toe sy vrou met die verversings instap.

“Gedra jou, Schalk,” sê sy onnutsig.

Die ou mense het bietjie gaan lê. Hendrik en Sheppie omhels mekaar vurig. Sy skep asem en druk hom effe terug met: “Ek wil jou my stil plekkie gaan wys. Wag net gou.”

Sy verdwyn vir ‘n minuut en dan is sy terug met ‘n lappieskombers oor die een arm en ‘n kopkussing in die ander hand. “Dra jy dié.” Sy gooi die kussing na hom.

Hulle het gou by die kraalmuur aangekom en sy’t die kombers oopgegooi en hy die kussing bo-op.

Hulle sak tegelyk op hul knieë neer en Hendrik neem haar in sy arms soos wat hul monde passievol ontmoet. Skielik is hul koppe saam op die kussing en Hendrik begin die knopies van haar ligte rok losmaak agter haar rug.

Sheppie neem egter sy hand weg en plaas dit op haar rok tussen haar bene. “Dis te oop hier om alles uit te trek. Ons moet dit maar so deur die klere heen probeer,” sê sy.

Hy skuif sy hand dadelik onder die rok in en voel haar broekie wat alreeds nat is. Hy pluk en trek daaraan om dit af te kry en voel hoe sy reeds sy ritssluiter af het. Sy vroetel binne sy broek en voel om sy voël beet te kry.

Hy kom regop op sy knieë en trek haar broekie af tot op haar enkels. Hy laat peul sy voël by sy broek uit met haar hulp. Sy trek haar rok op en maak haar bene oop.

“O Hendrik,” sug sy en steek haar arms uit om hom nader te trek. Hy buig vooroor en stoot sy knieë na agter. Met sy regterhand druk hy sy ereksie in haar poesie in.

“O-o-o-o-o…” kreun sy en dan begin hulle gelyk te ry – ritmies op hul seksrit.

Sy voel nog die towerkrag van sy seepgladde ritme in haar toe hy sy saad in haar skiet met geweldigde pompe. Sy beur met haar hele onderlyf in ‘n poging om ook ‘n klimaks te bereik. Onervare trek hy egter uit en val op sy rug langs haar neer.

“Dit was wonderlik, Sheppie,” sê hy en plaas sy hand weer op haar poesie.

Sy gee sy hand ‘n drukkie en fluister: “Ek’s bly vir jou.”

Sy hand streel oor haar vrug en hy sê: “Dit voel soos die binnekant van die skaapswolbaadjies wat ons by die Koöperasie verkoop. Sulke sagte fyn haartjies.”

“Hendrik, sal jy nog bietjie met my speel tot ek weer kom?” vra sy en druk twee van sy vingers op haar koek weer terug in haar nattigheid in.”

***

“Ek moet ry manne.” Mirna staan op en ek merk sy kyk na my en oom Potjie. Haar oë gaan oor die voorkant van ons broeke. Ja, jou sexy vroumens, dink ek, jy wil sien of die kleurvolle en uitdagende manier waarop jy die seksdetail oor Sheppie gegee het ons opgejaag het. Ek merk haar tepels maak nou stywe knoppies in haar bloes. Ek gee niks om dat sy die knop voor aan my broek sien nie.

Ons spring albei op en begelei haar na haar Rav toe, groet en sien haar by die hek uitry.

Oom Pottie draai om met ‘n sug. “Sy sal altyd vir my ‘n mooi ooi bly. Miskien eendag …”

“Hoe bedoel Oom nou?” vra ek.

“Sal jou eendag vertel as ek genoeg Buffels in het om die moed daarvoor te hê … Skink vir ons ‘n slaapdop.”

 

6+

3 thoughts on “Mirna se jare …

  • Aug 1, 2020 at 2:21 am
    Permalink

    Wille Will

    Ek is mal oor plaasstories. Boerseuns het anders grootgeword.

    Boerseuns is soos vroue wat Rooiwyn drink… 🙂

    Reply
  • Jul 30, 2020 at 8:46 pm
    Permalink

    Agge nee man Will – nou los ju ons alweer net voor die kruin.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications.    Ok No thanks