Milady (2)
deur Ramkat
(Lees vorige episode HIER)
Milady Mirrie a’ Wika, koningin van die Vier Koningkryke en Meesteres van Lewe en Dood sit met haar heuningpotjie bo-oor my gesig. Sy het my sabel in haar een hand en my saadsakke in haar ander. Sy suig en lek my met oorgawe terwyl ek haar heuningpotjie lek en soen.
Haar boudjies begin ruk as ek my tong in haar indruk so diep as wat ek kan. Dan ruk sy ‘n paar keer en gee ‘n sagte diep kreun. Sy klim van my gesig af, maar laat los steeds nie my sabel nie. Sy lê sywaarts en rol haar tong oor die kop. Dan tuit sy haar lippies en suig en suig aan die sap wat uit die skewe ogie uit drup.
“Nou Beskermer,’ fluister sy en gaan lê op haar rug langs my. Ek rol oor haar, tel haar bene op tot haar knieë teen haar melksakke vasdruk en dan boor ek in haar in. Ek stamp hard en ek hou my oë oop. Haar gesig vertrek van plesier of pyn, ek is nie seker nie, en dan stamp ek haar met alles wat ek het.
Sy begin hoog en saggies skree en dan begin sy my aanmoedig. “Dis reg, my Beskermer! Steek my hard. Naai jou Meesteres. Naai my diep!”
Ek buk vorentoe en soen haar hard. En dan naai ek haar tot ek haar vol saad skiet.
Ek kreun diep in my keel soos ‘n beer en val vorentoe oor haar. Ons asems jaag in mekaar se ore.
Na ‘n ruk bedaar ons albei. Ek rol van haar af en soen haar. Dan klim ek van die bed af en loop na die koperbad toe. Die water is net warm genoeg. Ek loop terug bed toe en tel haar op. Versigtig laat ek haar in die bad neer. Ek vat die spons en die welriekende seep wat ek in die mark gekoop het en begin haar was. Sy laat haar kop agteroor sak en laat my toe om haar hele liggaam te was. As ek klaar is, tel ek haar weer uit en draai haar in ‘n groot wolhanddoek toe. Ek droog haar sorvuldig af en laat haar dan op die bed sit. Ek kry die kamerfuffer se kleed en hou dit vir haar uit. Sy laat die handdoek val en hou haar arms uit. Ek help haar om die kleed aan te trek en sit dan haar sandale voor haar neer. Sy gly haar voetjies in die sandale in en knoop die kleed toe. Dan kyk sy my diep in die oë, leun vorentoe en soen my my sagkens op die lippe. Sy glimlag, iets wat sy deesdae al meer doen.
“Jou Meesteres is baie gelukkig …”
Sy draai om, trek die lap oor haar gesig en glip geruisloos by die deur uit.
***
Baron Reeda, Milady. Carlu en nog een of twee kamerhere sit om ‘n tafel in die klein raadsaal. Ek staan agter Milady se regterskouer met my hand op die hef van my swaard.
“Verslag!” gebied Milady
Baron Reeda maak keelskoon. “Hy het gepraat, Milady. Die person wat die sluiper gestuur het is Lilas 2, die seun van die Lilas wat u saam met sy vrou begrawe het …”
Dis doodstil. Milady kyk net na Baron Reeda en sê niks. Ek kyk na die ander om die tafel en almal begin rondskuif en hulle lippe lek. Dit is duidelik dat hulle vreesbevange is.
Milady glimlag vir Baron Reeda. “Lilas 2? Hoekom het ek nie van Lilas 1 se telg geweet nie?”
Almal maak keelskoon en kyk rond. Dan antwoord Baron Reeda.
“Iemand moes hom weggesmokkel het. Ons het ook nie van hom geweet nie. Tot nou.”
Milady kyk hulle uitdrukkingloos aan.
“Waar is hy nou.?”
“Volgens die sluiper kruip hy weg by Leodas se seun en kleinseun.”
“Hoekom by hulle?”
Baron Reeda kyk rond, maar niemand is bereid om hom te help nie.
“Hulle glo u het Leodas vermoor.”
Milady lag. “Ek weet van die liedjies wat oor my en Leodas in die kroeë en herberge gesing word. Maar ek verseker julle ek het hom nie met my heuninggrotjie vermoor nie. Hy het nooit aan my gevat nie. Dit was my kamerjuffer se mond en nie my heuninggrotjie nie, wat hom bokveld toe gestuur het …”
Die geskokte stilte wat oor die raadsaal neerdaal laat my amper uitbars van die lag.
“Maar blykbaar is dit wat Leodas se seun glo ….”
“Dis reg, Milady,” sê Baron Reeda.
“Nou maar goed …” Milady staan op en begin om die raadsaal se tafel loop. Niemand kyk na haar nie. Almal staar net stip voor hulle.
“Lilas 2 moet verdwyn. Spoorloos verdwyn. En dan na ‘n paar dae moet sy liggaam op die plein hier buite opgehang word. Met ‘n teken wat sê: Dis hoe Milady Mirrie a’ Wika, Koningin van die Vier Koningkryke en Meesteres van Lewe en Dood, se vyande sterf.”
Sy draai na my toe.
“My Beskermer. Sal jy hom vir my gaan haal?”
Baron Reeda spring op. “Milady! Asseblief! Ons kan ‘n weermag stuur!”
“Stil!” Haar stem sny deur die vertrek en Baron Reeda sluk sy woorde.
“Wel?” en sy kyk weer vir my.
“U wens is my bevel, Milady,” sê ek en ek hou alle uitdrukking uit my gesig.
“Jy vertrek more. Kies jou perde en jou wapens mooi. Want as jy sonder hom terugkom is dit jy wat hier op die plein sal hang.”
Sy draai op haar hak om en stap na die deur toe. Die vet Carlu val amper oor sy voete soos hy jaag om die deur oop te kry. En dan is sy weg.
Reeda draai na my toe. “Enigiets. Net wat jy nodig het. Praat.”
“Dankie,” mompel ek en maak ook vir die deur.
***
Ek ry my drie perde om die beurt en verander elke uur van perd. By die brug wag van Reeda se manne vir my. Ek gee hulle die bruin merrie en die swart reun en ek sit my saal op die skimmel.
Ek kom net na die 12de klok by Leodas se kasteel aan. Daar is baie wagte. Oral brand ligte. Ek gaan sit in die mik van ‘n boom en begin die plek bestudeer deur ‘n teleskoop. Ek het die skimmel by ‘n boervrou gelos vir ‘n goue muntstuk en sy was heel bly om die perd weg te steek in ruil vir die goud.
Na omtent ‘n uur is ek seker dat Lilas 2 op die eerste verdieping gehuisves word. Ek klim uit die boom uit en stap weg van die kasteel af. Ek kry ‘n gat onder ‘n ou boom wat omgeval het en wikkel my in my kleed onder die boom toe. Dan slaap ek.
***
Net voor eerste lig is ek wakkker. Ek lê en luister, maar hoor geen tekens van mense nie. Ek rol onder die boom uit en vat ‘n sluk water uit my fles. Dan gooi ek die kleed af, rol dit op en steek dit weg onder die boom. Ek beweeg in die rigting van die kasteel.
Ek haal my sward van my heup af en maak dit oor my skouers vas, sodat dit egter my rug hang. In die donker beweeg ek tot by die skans aan die een hoek van die kasteel. Ek hys myself op en rol oor die muur. ‘n Entjie verder staan ‘n wag teen ‘n muur en slaap.
Ek beweeg stil by hom verby en luister dan vir verdere bewegings. Die kasteel slaap. Iewers blaf ‘n hond. Ek beweeg stil verder en kom dan in ‘n groot saal aan. Aan die tafels lei ek af dat daar geëet word. Aan die een kant is ‘n balkon. Ek draf teen die trappe op. Bo-op die balkon is stoeltjies en musiekinstrumente. Daar is ‘n inham wat met ‘n gordyn toe is. Ek trek die gordyn versigtig eenkant toe en glip agter die gordyn in. Dis ‘n stoorplek vir nog stoeltjies en instrumente. Ek maak my tuis teen die agterste muur en gaan sit. Ek wag.
***
Deur die dag wag ek. Ek hoor mense kom en gaan. Ek hoor hulle eet. Lag. Gesels. Dan raak dit stil. Laatmidddag kom daar van die musikante aan. Ek hoor hoe hulle saggies gesels en lag. Dan trek iemand die gordyn weg. Ek sit doodstil. Die person voel-voel in die donker en loop dan weer uit met ‘n stoeltjie. Nog musikante kom aan maar niemand maak weer die gordyn oop nie. Na ‘n ruk begin hulle, hulle instrumente instem en dan begin hulle ‘n vrolike deuntjie speel.
Ek beweeg na die gordyn toe en trek dit op ‘n skrefie oop. Onder is die saal besig om vol te loop. Almal is in ‘n vrolike luim. Dan kom twee mans in. Hulle lyk na mekaar, maar die een is ouer as die ander. Die orkes speel ‘n fanfare en die skare staan op. Dit moet Leodas se seun en kleinseun wees. Hulle gaan sit aan die hooftafel. Weer begin daar ‘n fanfare en die keer kom ‘n jong man in. Hy het lang hare en ‘n verwyfde manier van stap. Lilas 2?
Hy gaan sit ook aan die hooftafel. Die ouer man staan op en kap op die tafel met ‘n houtlepel. Almal word stil en hy begin met ‘n toespraak. Hy heet almal welkom veral hulle eregas, Lilas 2, en hy wys na die jong man wat later ingekom het. Hy gebied almal om hulleself te geniet en weer kap hy op die tafel. Die deure gaan oop en halfgeklede slavinne kom in met groot skinkbekers. Hulle begin die gaste se drinkbekers vol maak. Almal begin dadelik drink. ‘n Mollige slavin wat net ‘n deursigtige kleed om haar heupe het, gaan na die hooftafel en begin vir Leodas se seun en kleinseun en Lilas 2 skink. Sy buk vooroor en haar swaar melksakke swaai heen en weer. Lilas steek ‘n hand uit en gryp haar aan die een tiet. Hy knyp haar tepel tussen sy vingers vas. Sy verstyf maar sê of doen niks behalwe om sy beker vol te maak nie. Hy laat los en sy treë terug. Leodas se seun wink haar nader. Sy staan voor hom met die beker voor haar bolyf. Hy trek die kleed om haar heupe weg. Sy het ‘n welige bos tussen haar bene. Hy wys daarna, sê iets en almal rondom hom lag. Dan laat hy haar gaan. Sy skarrel weg.
Nou kom slawe in met skinkborde wat hoog opgestapel is met vleis en brood. Die skinkborde word by die tafels afgelaai en die gaste gryp na die kos. Soos ‘n skinkbord leegemaak word vat die slaaf dit weg en bring ‘n nuwe een. Die halfkaal slavinne beweeg heen en weer tussen die tafels en hou die bekers vol.
Dan blaas die orkes ‘n basuin. Ses dwerge met leerrompies en niks anders nie kom ingedraf. Hulle beweeg na ‘n oop kol in die middel van die vertrek en begin akrobatiese toertjies doen. Die skare lag en skerts en gooi stukke brood en vleis na die dwerge toe. Die orkes verander van deuntjie en die dwerge begin dans. Nou lag die mense eers want die dwerge probeer om snaaks te wees. Dan verander die deuntjie weer. Die keer kom twee van die slavinne in. Tussen hulle loop ‘n enorme vet vrou. Sy is kaal en het ‘n blinddoek aan. Die skare skree en fluit. ‘n Slaaf draf nader met ‘n lang lae tafel Hy sit dit tussen die dwerge neer en beweeg weg. Die slavinne bring die vet vrou en laat haar op die tafel kniel. Die dwerge gaan staan in ‘n ry agter die vrou. Dan lig die eerste dwerg sy rompie op. Sy sabel staan regop. Hy klim op die tafel agter die vrou. Trek haar boude oop en druk sy sabel in haar vet heuninggrot in. Sy krom beentjies trek saam en hy stamp in haar in. Agter hom speel sy maters nou oop en bloot met hulle sabels. Die eerste een maak klaar en die volgende een vat sy plek. Na die vierde dwerg sy saad in die vet vrou gestort het kan jy die saad teen haar bene sien afloop. Die mense skree en gil en hier en daar sien jy van hulle wat aan hulleself vat en vryf.
Die laaste dwerg maak klaar en die slavinne help die vrou van die tafel af. Hulle lei haar weer uit en soos sy loop drup-drup saad uit haar uit. Die dwerge doen weer ‘n paar dansies en dan draf hulle onder luide applous uit.
Nou kom daar vier van die halfgeklede slavinne in. Hulle gaan sit elkeen op ‘n kant van die lae tafel. Weer verander die musiek. Die kaar is dit sag en strelend, ‘n luit, ‘n lier en ‘n trom is al wat speel. Die meisies trek hulle lappe op tot hulle grotijies ge-opendaar is. Almal klap hande. Dan begin die meisies hulle grotjies streel. Hulle leun agteroor sodat hulle ten mekaar se ruëe leun. Hulle vryf al vinniger ne die musiek versnel saam met hulle.
Dan gee die een meisie ‘n gil en buig vorentoe. Na ‘n ruk nog een. Die laaste twee werk hulle vingers nou in hulle grotjies in en dan gee die een ‘n gil en kort daarna die laaste meisie.
Mans kom uit die gehoor en tel hulle op. Hulle word na tafels gedra waar die gaste beurte maak om hulle te naai. Almal se oë is op die gebeure rondom hulle. Ek treë agter die gordyn uit. Voor my sit ‘n tromspeler in sy orkesuniform. Ek vou my arm om sy keel en wurg sodat hy nie kan asem kry nie. Met my ander hand vat ek sy gordel vas en lig hom op. Ek trek hom agter die gordyn in en draai sy nek totdat dit met ‘n kraak breek. Ek pluk my klere af en dan syne. Dan trek ek sy uniform aan en tree agter die gordyn uit. Ek tel een van die musikante se instrumentsak op en sit my swaard daarin.
In die saal het daar nog slavinne ingekom wat die manne in die gehoor bevredig. Die mollige meisie van vroëer staan op haar knieë voor Lilas 2 en suig met ‘n vinnge ritme sy sabel.
Ek loop agter die musikante verby na die trap toe. Niemand merk my op nie. Ek glip teen die trap af. In die uniform kyk niemand na my nie. Ek beweeg na die eerste vloer en soek na Lilas se kamer. ‘n Wag keer my voor en ek verduidelik dat Lilas my gevra het om in sy kamers musiek te maak later, en dat ek wil gaan gereedmaak. Die wag knik en maak ‘n deur vir my oop.
Ek kry ‘n staanplek agter ‘n klererak en wag.
***
Na die derde klok gelui het gaan die deur oop en Lilas kom. Hy die mollige slavin by hom wat teen die tyd heel gehawend lyk. Sy snik effens en hy snou haar toe om op te hou huil, of hy sal haar iets gee om oor te huil. Hy stamp haar en sy struikel en val op die beervel wat voor Lilas se bed lê.
Hy gaan staan oor haar en begin haar slegsê. Ek treë agter die klererak uit, stap vorentoe en gryp hom aan sy lang hare. Dis heeltemal onvewags en ek pluk hom agteroor. Hy val en stamp sy kop hard op die grond. Die slavin gil. Ek wys vir haar om stil te bly. Ek kniel by Lilas. Hy is bewusteloos en as ek agter aan sy kop voel is die skedel nog heel. Ek werk vining, maak sy hande aan sy sye en aan sy lyfband vas en maak sy voete so vas dat hy met klein treëtjies kan loop.
Dan skielik voel ek hoe die slavin my dolk uit sy skede trek. Ek beweeg om te keer, maar ek is nie haar teiken nie. Ek stamp haar hand weg en in plaas daarvan dat die dolk Lilas se hart deurboor gly dit in sy sy in. Ek stamp haar weg, gryp haar gewrig en buig dit agteroor totdat sy die dolk laat val. Ek tel die dolk op maar laat los nie haar gewrig nie.
“Wag tot na die volgende klok. Dan gaan jy na jou kamer toe. As iemand vra, sê jy Lilas het jou seergemaak en toe weggestuur. Verstaan jy?”
Sy knik.
Ek verbind Lilas se wond met van sy hemde en tel ek hom op en gooi hom oor my skouer.
***
In die stalle vat ek twee perde. Ek saal hulle op en gooi Lilas oor die een saal. Ek lei die perde na buite en loop in die rigting van een van die kleiner hekke. ‘n Wag keer my voor, maar ek verduidlik dat my maat te veel gedrink het en dat ek hom huistoe vat. Hy kyk na my musikantuniform en vra wat ek speel. Ek sê ek is ‘n tromspeler. Hy maak die hek vir my oop. Ek lei die perde na buite, klim op en met Lilas se perd op ‘n leiriem laat ek die perde stadig draf weg van die kasteel af. Niemand jaag ons nie en niemand maak alarm nie en so kom ons in die nag weg.
***
Teen die tyd wat ons by Milady se kasteel aankom is Lilas deurmekaar en duiselig. Na hy bygekom het, het ek hom regop laat sit, sy hande aan die saalboom vasgemaak en sy voete aan die stiebeuls en onder deur die perd se pens. Sy wonde het deur die verband gebloei en hy was in baie pyn, maar ek het dit ignoreer en gery.
By die boervrou het ek my skimmel gekry en die twee perde by haar geruil vir ‘n vars een.
Toe die son oor die berg klim ry ek met my gevangene by Milady se kasteelhekke in. Dit perde proes en blaas, natgesweet en wit van die salpeter.
Ek maak Lilas los en vang hom as hy van sy perd af val. Ek laat hom op die klipwerf lê en kry ‘n emmer water uit die put. Ek maak die emmer oor Lilas leeg en hy kom by met ‘n geproes. Dan vra ek ‘n seun om die perde na die stalle toe te vat. Ek gee hom ‘n muntstuk.
Ek trek Lilas aan sy baadjie regop.
“Waar is ek?” mompel hy
“In die kasteel van Milady Mirrie ‘a Wike, Koningen van die vier Koningkryke …”
“Daai teef!”
Ek klap hom hard deur die gesig.
“Jy sal goed doen om te onthou dat sy ook die Meesteres van Lewe en Dood is …”
Teen hierdie tyd het ‘n groot groep mense om ons saamgedrom. Baron Roode druk ‘n pad oop tussen hulle en kom staan langs my. Hy gryp Lilas aan die baard en kyk hom in die oë.
“Wie is jy?”
Lilas probeer wegkyk maar Reeda se hand hou hom stil.
“Ek vra … Wie is jy?”
“Ek is Lilas die Tweede – seun van Lila swat deur die bloedhoer Mirrie …” Verder as dit kom hy nie. Reeda slaan hom met die vuis dat hy teen die grond neerslaan met bloed wat uit sy neus en mond stroom. Hy draai na my toe.
“Goed gedoen. Gaan was jou en kom dan na die raadsaal toe.”
***
Milady staan in die raadsaal voor ‘n oop venster as ek inkom. Sy het ‘n lang wit rok aan en haar hare is in ‘n ingewikkelde bondel bo-op haar kop vas gemaak. Sy lyk asemrowend. Daar is niemand anders daar nie.
“Sluit die deur.”
Ek maak so.
“Kom hier.”
Ek loop nader. Sy sit haar arms om my nek en soen my diep. Ek soen terug, my arms om haar lyf. Dan is ons op die raadsaaltafel, haar rok opgetrek haar bene oop en haar enkels om my nek en ek dryf in haar in en sy prewel vloekwoorde en aanmoedigings in my oor. En ek steek haar diep. Die reuk van haar heuninggrotjie in my neus.
***
Milady Mirrie ‘a Wika, Koningen van die die Dertien Koninkryke en Meesteres van Lewe en Dood, sit op haar troon en kyk na haar onderdane wat haar sestigste verjaardag vier.
Sy sien die fors jong man wat omring is deur meisies. Hy laat hulle tintelend lag met sy stories. Hy lyk soos sy pa.
Sy voel hoe die trane in haar opwel as sy aan haar Beskermer dink. Die enigste man vir wie sy ooit lief was. Die enigste man wat sy toegelaat het om haar te oorheers as hulle liefde maak. Die man wat haar in ‘n laaste daad van liefde met sy liggaam bedek het toe hulle tydens die slag van Orah in ‘n lokval gelei is.
Hulle het sy lyk van haar afgetel en sy het sestien pyle in sy rug en nek getel, hy, haar Beskermer, haar minnaar en haar man.
Dan laat sy toe dat die trane oor hang wange biggel.

Wel, n baie spesiale storie …dankie Ramkat
Ramkat, weereens absoluut fantasties geskryf.
Verstommend mooi! Ek is mal oor jou storie, Ramkat.
Dankie Dame.
Dankie Ramkat! Jy stel nooit teleur nie!!
Verstommend.
Dis al wat ek kan sê.
Die Lewe sal armer wees sonder Ramkat se skrywes.
Salueer hom.
Ramkat… Lekker, meesterlik en uitstekend. 😀
Jou woorde-prentjies het in my gedagtes werklikheid geword. Sien verlangend uit na die volgende episodes.
Dankie