Liggaamlandskappe
0
In die Russiese fotograaf, Anton Belovodchenko se wit-en-swart fotoreeks wat hy “Bodyscapes” noem, gebruik hy modelle se naakte liggame om treffende komposisies te vorm. Mens kan sê hy maak mooi met mooi. 😉 Die foto’s laat mens dink aan danseresse wat in die middel van ‘n beweging gevries is, of iemand wat joga doen.
0
Regtig iets besonders !
Uitstekend