Verhaal van gister
deur Johan
Dit was al na nege die aand, ek gaan hom bel, kom wat wil, ek kan tog niks verloor nie! Ek weet ook nie, miskien het ek nie die tekens reg gelees nie, ek het egter net die gevoel dat daar iets aan die gebeur was, iets vaags, maar ek was seker dat daar tog wel iets was.
Ek was alleen by die huis en dit was net na nege, ek was klaar gebad, ek het op ons bed gelê, poedelnakend. My man was vir ‘n maand in Japan vir sake en daar was nog nie ‘n week verby nie. Ek het hom gemis, veral in ons bed! Ek het die foon opgetel en die nommer geskakel. Die foon het ‘n geruime tyd gelui, maar net voor ek die gehoorstuk terug plaas, het hy geantwoord. Sy bekende stem: “Tinus wat praat, goeienaand.”
“Naand Meneer, jammer om so laat lasting te wees (my stem was effens hees) dit is Freda wat praat,” het ek hom geantwoord.
”Hallo mevrou Roos, waarmee kan ek help?” het hy half bekommerd gevra.
”Meneer, dit is more my beurt om die takkantoor te beman, ek besef dit is Saterdag, maar is dit nie dalk vir meneer moontlik om net ‘n vinnige draai by die kantoor te maak nie, daar is ‘n probleem wat ek nie kan oplos nie,” alles in een sin, half smekend.
“Mevrou, geen probleem nie, ek sal egter nie voor elf-uur daar kan wees nie, sal dit so in orde wees?” het hy geantwoord.
”Baie dankie meneer, ek waardeer dit, ek sal vir u wag, geruste nag,” het ek die gesprek afgesluit en die foon teruggeplaas op die mikkie. Ek het dit wragtag gedoen! Die rillings het letterlik deur my lang slanke lyf gehardloop. Ek was jags! Ek het met my vingers deur my gitswart bob-styl haredos getrek en met my ander hand saggies oor my vol stewige 34 DD borste gestreel, my donkerbruin tepeltjies kiertsregop. Ek het my linkerbeen opgetrek en my vinger liefkosend in my klein skoongeskeerde poesie laat gly. Heerlik. Ek het die bedkassie se laai oopgetrek en my deurskynende dildo met die rooi hartjieversiering nader getrek. My poesie was so nat ek het nie eers nodig gehad om die dildo klam te lek nie. Ek het die dildo stadig, millimeter vir millimeter in my poesie laat gly! In my gedagtes het ek reeds vir Tinus genaai, ek kon hom klaar binne in my wulpse jags lyf voel. Vinniger en vinniger, uit en in, die storm was in my, ek het die dildo diep in my in gedruk toe ek skreeuend oor die diepste afgrond van genot in tuimel.
***
Ek het vroeg opgestaan en ‘n lang warm skuimbad geneem. Terwyl ek in die bad was het ek gefantaseer wat ek met “Meneer”gaan doen en natuurlik het dit my weer van vooraf jags gemaak. My hand het gedreig om tussen my dye in te gly, ek het egter die grootste selfbeheersing toegepas en uit die bad geklim. My 34 DD blinkstyf, my tepeltjies opgehewe, mooi. Wat sou ek aantrek, het ek gewonder? Ek het besluit op ‘n baie kort spierwit mini wat soos ‘n tweede vel aan my gekleef het. Die rokkie was laag gesny, die hals het my tepeltjies net-net bedek. Ek het nie ‘n bra aan gehad nie en waar ek voor die vollengte spieël gestaan het was my tietties so prominent dat ek net sowel niks kon aangehad het nie. Ek het gewoonlik net riempiebroekies gedra, maar die keer het ek besluit om niks te dra nie. Saam met die mini net ‘n paar hoë rooi skoene en ‘n stringetjie krale van dieselfde kleur wat knus om my nek gepas het. My grimering het ek perfek aangewend, my vol lippe dieselfde rooi as die krale om my nek. Ek het alles afgerond met Chanel No 5. Ek het ‘n ligte wit jassie bo-oor alles aangetrek, kuis! Toegeknoop tot onder my kuiltjie.
Terwyl ek werk toe ry, het ek gewonder wat “Meneer” sou sê as hy my vandag gaan sien, want ons het daagliks ‘n vormlose kantooruniform gedra wat alles wat verleidelik is verdwerg het. Ek het die leêrs op die toonbank geplaas sodat “Meneer”my kon help om die sogenaamde fout op te spoor. Ek het agter my lessenaar gaan plaasneem en op die rekenaar begin werk. Ek moes ‘n hele spul data invoer. My aandag was egter nie by my werk nie. Ek het weereens gewonder of hy gaan kom en of hy sal val vir my? Ek kon my miskien verbeel het, maar ek het net die gevoel gehad dat hy meer as gewoonlik na my kyk en dat sy blik my soms ‘n oomblik langer hou. Ek weet die kanse is daar dat ek dalk vandag my loopbaan op die spel gaan plaas, maar hierdie verradelike lyf van my wou nie kopgee nie! Aan die anderkant, ek het nie regtig nodig om te werk nie, ek werk maar net om nie ledig by die huis te sit nie, so … te hel daarmee, het ek met myself geredeneer, ek gaan hom verlei, kom wat wil! Terwyl ek my my strategie sit en uitwerk, moes ek myself telkens berispe, my hande het bly foeter in die rigting van my dye, daar na die hete plekkie hoog tussen my dye. O! ek was by jags verby! My hormone het soos elektriese strome deur my hele lyf gesnel.
Ek het kort-kort na die horlosie teen die muur gekyk, die tyd het so baie stadig verbygetik. My persoonlike skootrekenaar het oop voor my gelê en ek het so half ingedagte “couples fucking’ by Google in getik. Daar het ‘n paar webwerwe oopgemaak,ek het sommer die eerste webwerf gekies. Daar was ‘n keuse van kort videos waarna ek kon kyk. Ek het besluit om na ‘n “Mature couple fucking” te kyk. Die video het net begin toe is daar ‘n ligte kloppie aan my deur. Ek het die webwerf vinnig toegemaak.
”Mevrou, is jy hier?” het die oorbekende stem geroep.
Ons het altyd ons deure gesluit gehou as ons alleen in die kantoor was.
”Ek is hier meneer, ek sluit net gou oop,” het ek effens hees geantwoord. Ek het na die deur gestap,’n oomblikkie gehuiwer en toe draai ek die sleutel in die slot en maak die deur oop.
”Hallo mevrou, jammer ek is so ‘n bietjie laat, jy het seker gedink ek kom nie meer nie.”
“Dankie dat meneer gewillig was om my op ‘n Saterdag te kom help,” het ek hom geantwoord.
“Nou ja, mevrou, ek is seker jy wil ook huis toe gaan, kom ons kyk waarmee ek kan help,”het hy aangebied.
Ek het omgedraai en heupswaaiend voor hom uitgestap na die toonbank waar ek die dokumente gerangskik het. Hy het ‘n ligblou t-hemp en ‘n Jean aangehad. Sexy was nie die woord nie! Ek kon voel hoe sy oë op my swaaiende heupe brand. Het hy toe reeds die boodskap gekry? Ek sou wel later uitvind. Ek het aan sy linkerkant gaan staan,naby hom. Terwyl hy die dokumente bestudeer het, het ek millimeter vir millimeter nader aan hom geskuif, gemaak of ek ernstig saam met hom na die fout te soek. In die proses moes ek ver na my regterkant toe oorleun om sy vinger te kon volg teen die rye syfers af. Moes ek nou? het ek vir ‘n oomblik gewonder en sonder om verder te dink het ek my regterbeen suggestief teen sy linkerbeen geskuur.
Sy hande het vir ‘n oomblik verstil, toe plaas hy sy hand op myne, eers huiwerig, maar net vir ‘n oomblik, toe strengel sy vingers deur myne. Toe besef ek, ek het die stryd gewen. Hy het hom na my toe gedraai, sy gesig was baie naby myne, sy warm asem het oor my gesig gestreel. Ek het my mond effens oopgemaak en met die punt van my tong oor my bloedrooi lippe gelek. Net effens, suggestief.
“Mevrou, Freda,” het hy hortend gefluister.
Ek het hom nie geantwoord nie, my net verder teen hom gevly. Ek het my tong ver uitgesteek en toe is sy mond op myne. Ek het my tong diep in sy mond in gewikkel terwyl ek my heupe uitnodigend teen syne gevryf het. Ek het my arms om sy nek laat gly. Die soen kon vir ewig aanhou, want hy kon soen, hier was ‘n uiters ervare minnaar het ek besef. Sy hande het stadig teen my rug af beweeg tot op my sitvlak. Hy het my nog stywer teen hom getrek, ek kon sy kloppende hardheid teen my voel! Voor sy hande onder my jassie kon verken het ek hom weggestoot.
”Here mevrou! Ek is jammer!” het hy uitasem geroep.
Ek het hom nie kans gegee om verder te praat nie, ek het my hand op sy mond geplaas.
”Wag, meneer, Tinus, moenie jammer wees nie, ek wil net gou die deur gaan sluit,” het ek hom geantwoord.
Ek het na die deur gestap en die deur vinnig gesluit. Ek het omgedraai en die jassie losgeknoop en dit op die vloer laat val. Ek het poedelnakend uitlokkend voor hom gestaan, my tietties uitdagend vorentoe, die tepeltjies kliphard, blink.
Hy was met een treë by my, sy arms om my, my letterlik teen hom vasgegryp.
”Wag Tinus, nie hier nie, jou kantoor,” het ek gesê en omgedraai uit sy omhelsing.
Ek was bewus daarvan dat daar ‘n divan in sy kantoor was. Ek het uitlokkend oor my skouer gekyk en hom met my hand uitnodigend gewink. Ek het in die “groot baas” se kantoor ingestap. Toe steek ek vinnig vas, hy het letterlik teen my vas geloop. Sy hande het om my dun middeltjie gevou. Sy linkerhand het my linkertietie letterlik omkelk,my tepeltjie hard teen die palm van sy hand. Ek het my kop skeef gekantel, sy half oop lippe het my nek vertroetel. Hemels was nie die woord nie! En toe gly sy hand oor my plat magie, ek het my bene effens oopgemaak sodat sy vingers maklik hulle pad kon vind na daardie sopnat vuurwarm kolletjie tussen my bene.
Toe gly sy vinger in my meer as gewillge lyf in!
“Here, Freda, wat doen jy aan my?” het dit hortend van hom gekom.
”Meneer, Tinus, ek wil jou naai, ek wil jou al vir die afgelope paar maande naai, vandag het my kans gekom, trek uit jou klere,” het ek hom geantwoord. Ek het my op sy luukse kantoorstoel gaan tuismaak, my een been oor die armleuning van die stoel gedrapeer, my ander been hoog opgetrek. Toe druk ek my vinger diep in my poessie in! Hy het eers van sy t-hemp ontslae geraak en toe skop hy sy aanglipskoene uit en toe volg die Jeans. Toe staan hy voor my in sy volle glorie. Poedelnakend! O! Hy was mooi! Amper skraal, nie ‘n teken van ‘n vetjie op sy manjifieke lyf nie. Toe draai hy hom om na my toe.
”Liewe heiland,” het ek vir ‘n oomblik gedink, ”is dit waar dat so ‘n skraal lyf oor so ‘n geweldige piel beskik?”
Die manne spog baie met hul groot “gewere,” maar wat ek daar gesien het was totaal uit ‘n ander wêreld.
Ek oordryf nie, maar daardie staalveer was maklik twee honderd millimeter lank en byna so dik soos my pols. Die enorme kop woedend, persblou, onbesny.
”Liewe vader,” het ek gedink. ”Is dit nie die mooiste iets wat ek ooit aanskou het nie.”
Hy het stil bly staan en net na my gestaar en ek na hom, ek kon net eenvoudig nie genoeg van hierdie mooie man kry nie! Ek het lui-lui opgestaan uit die stoel, my borste uitdagend vorentoe, my mond halfoop, bloedrooi, uitnodigend. Ek het uitlokkend na hom gestap. Hy het na my gekyk, sy piel was in sy hand, hy was besig om sy draad te trek, stadig. Toe is ek by hom. Hy het sy arms om my geslaan en my vas teen hom getrek, sy mond het myne gesoek … en gekry! Ek weet nie hoe lank daardie soen geduur het nie, maar vir my kon dit aanhou tot in ewigheid. Hy was ‘n ongelooflike minnaar. In hierdie toestand van ekstase kon ek voel hoe hamer sy piel teen my lyf. Ek het my hom effens weggestoot.
”En nou mevrou, Freda?” het hy gevra.
”En nou meneer, nou moet jy my naai,” het ek uitdagend gesê, omgedraai en na die divan geloop.
Ek het op my sy op die divan gaan lê, my regterbeen effens gebuig sodat my dy daardie perfekte boog kon vorm. Hy het langs my op sy linkersy kom lê. Sy tong weer diep in my mond. Sy hande het oor my gesweef, oor my vol borste, my tepeltjie tussen sy duim en voorvinger, af oor die ronding van my heup, af tot oor my bo-been. Toe draai ek op my rug en maak my bene wyd oop. Sy hand het tussen my bene in gegly, hy het sy volle hand op my nat poesie geplaas en toe het sy middelvinger stadig in my in gegly. Toe staan hy op sy knieë tussen my oopgespalkte bene. Ek het met albei my hande my poesie vir hom oopgemaak.
”Jissis meneer, naai my nou, here, meneer, steek daardie paal in my lyf in,”het ek hortend gesmeek.
Toe klim hy my! Hy het daardie massiewe piel stadig, millimeter vir millimeter in my gestoot, ek kon voel hoe my poesie rek en rek, hemels! Hy was geduldig en ek verskriklik loops. Hy het daardie enorme ding diep-diep in my gulsige lyf ingestoot, my heupe het onwillikeurig begin wikkel. Toe naai hy my! Korreksie, toe naai ons. Hy het my weggevoer na ‘n onbekende dimensie, ‘n genot wat ek nog nooit ervaar het nie, dit was asof ek in ‘n halfbewustheid verkeer, tog kon ek sy hortende asemhaling hoor en so ook my klein hondjie geluide. Ek was vasgevang in ‘n totale ander wêreld, ’n wêreld waaruit ek nie wou terugkeer nie! So in my onderbewussyn het ek besef my fantasie is bewaarheid. Ek wou nog altyd met hierdie man paar en vandag het my verlange waar geword. My liggaam het begin ruk en ruk, hy het gebrul toe hy kom en dit het vir my gevoel hoe sy saad in my in stroom. Ek het hoog en skel geskree toe ek kom en kom, terwyl my naels in sy rug inboor!
Hy het lank op my bly lê, toe soek sy mond myne, ek weet nie hoe lank die soen geduur het nie, toe rol hy van my af, sy sweterige lyf teen myne.
”Bliksem ,Freda, nog geen vrou kon my naai soos jy my genaai het nie,”het hy moeg gesê.
”En meneer, ek het nog nooit so ‘n verskriklike ding in my gehad nie,” het ek hom geantwoord.
Hoeveel kere ons deur die dag gepaar het, kan ek nie onthou nie. Al wat ek weet toe ek skemer by die huis kom was ek seer en gekneus, maar nooit vantevore in my lewe was ek so volkome vervuld nie!
Hy het soms my op ‘n naweek kom oplaai en dan het ons weggeloop na sy chalet erens in die bos, daar waar niemand was nie, niemand wat ons kon hoor nie. Ons het geen inhibisies meer gehad nie, ek kon skreeu en skreeu as hy sy tong diep in my nat poesie ingedruk het of as ek hande-vier-voet gestaan het en hy twee van sy vingers in my poesie ingewikkel het.
Ons het die spesifieke naweek teruggekeer van sy plasie af, hy het my teer gesoen toe hy my by my huis aflaai. Dit sou egter ons laaste soen wees. Op pad terug na sy huis het ‘n taxi oor ‘n stopstraat gery. Hy was op slag dood! Ek sou hom altyd onthou as die man wat my die grootste sesksuele ervaring ooit besorg het.
3 COMMENTS
Johan,
Dis ‘n lekker geil storie wat jy geskryf het. Vroue met die karakter en seksuele geneigdheid van Freda is dalk nie volop nie, maar hulle bestaan. En as hulle hul eers ingestel het op ‘n man met wie hulle wil naai, kan die hare waai!
Jou taalgebruik is wat my betref perfek — van die beste wat ek nog op hierdie werf gesien het. Jou beskrywings is raak en doem egte tonele op. Jou sinskonstruksie en woordgebruik is puik. Jou spelling is van die beste wat ek op hierdie werf gesien het. Daar is dalk een of twee spelfoute, maar vir die res kon ek sien dis tipografiese foute wat met ‘n deeglike finale deurlees reggestel kon gewees het.
Wat my betref skort daar niks met jou grammatika nie. Ek verstaan regtig nie wat Wille Will bedoel met “grammatikale foute en meer” nie. Miskien wil hy ‘n paar voorbeelde gee.
Ek dink net vir geloofwaardigheid kon jy ‘n bietjie meer aandag bestee het daaraan om ‘n gladder oorgang van die formele verhouding tussen Freda en die baas na die seksuele een te skep. Dit was net te drasties dat Mevrou en Meneer die een oomblik nog op ‘n formele manier met mekaar praat en die volgende oomblik naai hulle. Maar, om jou storie te volg was daar geen problem nie, weens jou algemeen goeie taalgebruik.
Laat kom nog stories, asb!
Johan – dis nou ‘n baie goeie storie gewees. Ons sien uit na jou volgende storie.
Johan, welkom by ons . Jou storie was interesant uit die oogpunt van wellustige jagsgeit uit ‘n vrou se oogpunt. Verhaal op sigself geniet maar daar was baie grammatikale foute en meer. Ek stel voor jy redigeer jou storie met ‘n valksoog ‘n paar keer voor jy dit pos.
Moenie komkommer daaroor nie ons ander skrywers het net so gesondig en doen dit nog steeds !
Moet egter nie ophou skryf nie, Jy kan nog baie stories plaas, ek het jou net daarop gewys om jou te help.
Vriendelike groete